top of page

Erries stof hul rugbystewels af

31 August 2021

Die Erries is nietemin dankbaar om weer op die rugby veld te wees, en sien met verwagting uit na die res van die jaar se kragmetings.

Image-empty-state.png

SAICE Nasionale Brugboukompetisie

31 August 2021

“Ligbron is so trots op hierdie jong ingenieurs, en hoop dat die ervaring julle motiveer om met julle talente te woeker vir die toekoms!”

Image-empty-state.png

Errie-Wildehonde hard aan die oefen

31 August 2021

Indien daar nog enige belangstellende is wat graag deel sou wou word van die EHS Wildehonde mini hokkie, is sodanige persoon baie welkom. “Dit maak nie saak hoe klein jy is nie, by die Wildehonde word 'n liefde vir hokkie gekweek!”

Image-empty-state.png

Errie-atlete presteer tydens landloop byeenkoms

31 August 2021

“Baie geluk aan bovermelde atlete, en baie sterkte met jul voorbereiding vir toekomstige byeenkomste. Die Erries hou julle flinke tred met groot belangstelling dop!”

Image-empty-state.png

Uiteindelik klap die krieketkolwe weer

31 August 2021

Die o/15's speel ook teen HPR, en kolf eerste. Ruben Kruger (23) en Adrien Sturgiss (21) teken flink lopies aan voordat Ligbron op 112 uitgeboul word.

Image-empty-state.png

EHS kondig leierrade vir 2022 aan

31 August 2021

Leierskapsontwikkeling is vir Hoërskool Ermelo van kardinale belang, omdat dit 'n wesenlike bydrae lewer tot die vorming van leerders, veral met betrekking tot leerders se volwasse en beroepsgerigte lewe na skool.

Image-empty-state.png

Landtie hengelaars gladnie bang vir koue

24 August 2021

Die A-span dring dan ook deur na die School Of Champs toe, wat in Oktober sal plaasvind.

Image-empty-state.png

Liggie-slimkoppe beïndruk

24 August 2021

Die Top 10 akademiese presteerders in elke graad is aangewys na die afgelope Junie-eksamens. Dit verg baie insette en ekstra ure voor die lessenaar om hierdie prestasie te behaal.

Image-empty-state.png

Ligbron het rigting

24 August 2021

Baie geluk aan die Liggies wat silwer sertifikate ontvang het vir hul prestasie in die Geografie Olimpiade, die Liggies is baie trots op julle.

Image-empty-state.png

ATKV Tienertoneel maak golwe

24 August 2021

Die toneel is `n kombinasie van digkuns, sang, ballet en drama. Die optrede het te Roodepoort teater in Johannesburg plaasgevind, op 14 Augustus 2021.

Image-empty-state.png

Hoërskool Ermelo Top Tien aangekondig

17 August 2021

“Baie geluk aan dié Erries, en dankie aan elkeen van EHS se leerders wat hard bly werk. Julle deursettingsvermoë word raak gesien en EHS is trots op die prestasies behaal.”

Image-empty-state.png

Erries excel in De Beers English Olympiad

3 August 2021

"Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you."

Image-empty-state.png

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page