EHS kondig leierrade vir 2022 aan
SM HATTINGH
31 August 2021
Leierskapsontwikkeling is vir Hoërskool Ermelo van kardinale belang, omdat dit 'n wesenlike bydrae lewer tot die vorming van leerders, veral met betrekking tot leerders se volwasse en beroepsgerigte lewe na skool.
'n Tasbare gees van opwinding het op Vrydag, 20 Augustus, by Hoërskool Ermelo geheers ten tyde van die verkiesing en bekendstelling van 2022 se leierrade, by name die Errieraad, koshuisrade, graadverteenwoordigers, asook die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL).
Leierskapsontwikkeling is vir Hoërskool Ermelo van kardinale belang, omdat dit 'n wesenlike bydrae lewer tot die vorming van leerders, veral met betrekking tot leerders se volwasse en beroepsgerigte lewe na skool. Om dié rede is dit vir die EHS 'n hoë prioriteit om leerders te onderskraag, en aan hulle die nodige leierskapshulpmiddels te bied ten einde elke individu se leierskapstyl optimaal te ontgin en uit te bou. “Hartlik geluk aan elke verkose leier. Die Erries staan bankvas agter julle, en wens julle alle voorspoed toe met al die uitdagings wat 2022 aan jul gaan stel.”
Errieraad 2022: Dogters (alfabeties): Aloné Arnoldi, Nkosephayo Dlamini, Carla Ferreira (presidente), Hilde Jacobsz, Danielle Koçaj, Caylin Loock, Megan Marais, Sphesihle Msiza, Ilandri Nel, Danél Olivier, Cara Snyman, Surika Struwig, Elandri Swart, Frané Swart, Deidré van der Meyden en Kayla van der Meyden (vise-president). Seuns (alfabeties): Edrich Beyer, Ignus Ferreira, Marko Ferreira, Lood Geldenhuys (vise-president), Tiaan Grobler (president), Rynard Herholdt, Pieter Leibbrandt, Tobie Leibbrandt, Karabo Malatji, Sphesihle Maseko, Marius Nel, CJ Steenkamp, Wian Swart, Billy van der Walt, Diederick van der Walt, Walter van der Walt en CJ van Huyssteen. Presidente: Carla Ferreira en Tiaan Grobler. Vise-presidente: Kayla van der Meyden en Lood Geldenhuys. Voorsitters Sport: Danél Olivier en Marius Nel. Voorsitters Kultuur: Aloné Arnoldi en Walter van der Walt. Sekretaris & Sekretaresse: Wian Swart en Frané Swart. Penningmeesters: Deidré van der Meyden en Tobie Leibbrandt. Hotelraad Voorsitster: Ilandri Nel. Koshuisrade: Dorpsraad (alfabeties): Edrich Beyer, Nkosephayo Dlamini, Marko Ferreira (voorsitter), Hilde Jacobsz, Dirk Maritz, Sphesihle Msiza, Ilandri Nel (voorsitster), Luyanda Nsibande, Danél Olivier, Billy van der Walt. Huis Veltman-raad (alfabeties): Ignus Ferreira, Lood Geldenhuys, Tiaan Grobler, Marius Nel, CJ Steenkamp, Wian Swart, Diederick van der Walt (voorsitter), Walter van der Walt, Kobus van Heerden, CJ van Huyssteen. Nelstehuis-raad (alfabeties): Aloné Arnoldi, Carla Ferreira, Danielle Koçaj, Caylin Loock, Cara Snyman, Elandri Swart (voorsitster), Frané Swart, Deidré van der Meyden, Kayla van der Meyden, Surika Struwig.
Voortspruitend uit die Errieraad 2022-verkiesing is 'n paar interessante toevallighede opgemerk: Daar is twee stelle tweelinge, (twee Leibbrandts en twee Van der Meydens), drie Swart-leerders, twee Nel-leerders, drie Van der Walt-leerders, asook drie Ferreira-leerders. Alles in ag genome, getuig die verkiesing van die 2022 Errie-leierskorps van ‘n besonderse groep leerders. Hoërskool Ermelo sien vol verwagting daarna uit om te sien wat hulle gaan vermag. Die VRL wat deel gevorm het van die verkiesing, is as volg: Zané de Wit en Kian Smuts-Erasmus (Graad 11A), Anzelle Vosloo en Riku van der Bank (Graad 11B), Elrize du Preez en Frikkie de Winnaar (Graad 11C), Snovuyo Ndinisa (Grade 11D), Nokwanda Nxumalo (Grade 11E), Lindo Nkosi and Thobekani Mbokane (Grade 11F).
Ancois van der Berg en Altus Boshoff (Graad 10A), Nathalie Nel en Kyle Steynberg (Graad 10B), Nicole Meyer en Liam Wilkinson (Graad 10C), Andraya Macheyo and Sphesihle Mkhatshwa (Grade 10D), Yoleka Manasoe and Thobani Zwane (Grade 10E), Bathabile Nkosi and Tabiso Mafokwane (Grade 10F). Hayley van der Walt en Carel Jacobsz (Graad 9A), Marice de Jager en Tredoux Ferreira (Graad 9B), Mia Davel en Tyrone Berning (Graad 9C), Siphesihle Mashinini (Grade 9D), Anathi Santo and Mpilwenhle Mngonyama (Grade 9E), Reitsile Sebogodi (Grade 9F). Selme-Louise Janse van Rensburg en Wian Pretorius (Graad 8A), Elizma Swart en Kryn Romijn (Graad 8B), Wianke Cloete en Ulrich Badenhorst (Graad 8C), Sanele Mathebula and Buhle Lukhele (Grade 8D), Sbongakonke Madela and Siyabonga Makhanya (Grade 8E), Ziyanda Vilane and Nkosinathi Mathunjwa (Grade 8F).
Die graadverteenwoordigers van die onderskeie huise vir 2022 is as volg: Dorpshuis: Esmari Kloppers en Ruan Grobler (Graad 9), Hayley van der Walt en Tyrone Berning (Graad 10) en Raees Tikly and Isabelle Moussier (Grade 11). Huis Veltman: Ulrich Badenhorst (Graad 9), Carel Jacobsz (Graad 10) en Liam Wilkinson (Graad 11). Nelstehuis: Wianke Cloete (Graad 9), Marice de Jager (Graad 10) en Isabella Burgers (Graad 11). “Hartlik geluk aan elke leerder. Die Erries is trots op die besondere prestasie.”