top of page

1614 results found with an empty search

  • NPSS welcome new educators

    “Good luck with your journey, and good luck for the year.” NPSS welcome new educators 1/2 Share SH HATTINGH 21 March 2021 “Good luck with your journey, and good luck for the year.” NPSS would like to welcome four new educators to the school. NPSS is extremely proud to introduce (f.l.t.r) Thandeka Mashiloane, Mandisa Zondo, Zama Nkosi and Nomusa Mosala, to the community. “Good luck with your journey, and good luck for the year.” < Previous Article Next Article >

  • Contact Us | tribune-newspaper

    Meet The Team Lynette Hattingh Owner / Marketing Director 082 542 9592 Garth Cronje Editor / Municipal 071 885 2505 Sue-Marie Hattingh Sub Editor / Crime & General 082 734 0867

  • Errie skitter tussen bekendes

    Hayley moes een van haar monoloë instuur, en is gekies om vir 12 maande saam met hulle te werk. Hierna staan sy 'n kans om in 'n kort film te speel in Februarie 2021. Desire Gardner is beter bekend as Carmen, wat in Suidooster speel. Errie skitter tussen bekendes 1/1 Share SH HATTINGH 11 August 2020 Hayley moes een van haar monoloë instuur, en is gekies om vir 12 maande saam met hulle te werk. Hierna staan sy 'n kans om in 'n kort film te speel in Februarie 2021. Desire Gardner is beter bekend as Carmen, wat in Suidooster speel. Hayley van der Walt, ‘n Graad 8-leerder van EHS, het gedurende die grendeltyd deelgeneem aan oudisies vir ABS-Produksies se Speeltoneel 2020, in samewerking met aktrise Desire Gardner. Hayley moes een van haar monoloë instuur, en is gekies om vir 12 maande saam met hulle te werk. Hierna staan sy 'n kans om in 'n kort film te speel in Februarie 2021. Desire Gardner is beter bekend as Carmen, wat in Suidooster speel. Hayley het reeds vanaf 1 Junie 2020 begin werk saam met Desire Gardner, en word via aanlyn lesse deur die bekende aktrise afgerig. “Baie geluk, Hayley! Die Erries is voorwaar trots op jou, en wens jou alle voorspoed toe.” < Previous Article Next Article >

  • Errie raadskamp berei leiers voor vir 2021

    Die lesings oor onder andere konflik hantering en spanbou-aktiwiteite wat spanwerk bevorder het, en talle ander uitdagings wat die leerders geforseer het om kreatief te dink, het die raad bemagtig om as ‘n groen eenheid te funksioneer. Errie raadskamp berei leiers voor vir 2021 1/1 Share SH HATTINGH 13 October 2020 Die lesings oor onder andere konflik hantering en spanbou-aktiwiteite wat spanwerk bevorder het, en talle ander uitdagings wat die leerders geforseer het om kreatief te dink, het die raad bemagtig om as ‘n groen eenheid te funksioneer. Hoërskool Ermelo het vanaf 23 tot 26 September weereens‘n insiggewende en suksesvolle Errieraadskamp te u-Bhetyan-o-Africa aangebied. Die lesings oor onder andere konflik hantering en spanbou-aktiwiteite wat spanwerk bevorder het, en talle ander uitdagings wat die leerders geforseer het om kreatief te dink, het die raad bemagtig om as ‘n groen eenheid te funksioneer. Die Errieraad is slag gereed vir 2021, asook om met trots vertoon vensters van Hoërskool Ermelo te wees. Hou die Errieraad van 2021 gerus dop, hulle het baie om te bied vir die Erries. ‘n Toespraak van Margha Greyling, een van volgende jaar se leiers, het die visie van die nuwe raad so mooi opgesom: “Tradition is tending the flame, not worshiping the ashes. According to the Oxford dictionary, tradition is a long established custom or belief that has been passed on from one generation to another. Maar, sonder‘n brandende hart vol passie, is tradisie maar net gebare teen‘n muur. ‘n Errie se hart is een van die mooiste harte wat enigeiemand ooit sal teëkom. Hy lewer die mooiste produk wat nog ooit tersprake was: opregtheid, eerlikheid, respek, lojaliteit en passie. Hierdie produk is meer werd as ‘n Opperman-Blou-Diamant. Die produk van hierdie vurige hart maak jou wie jy is. Dit is soos die goue randjie om jou groen skoolbaadjie. Dit is soos die eksotiese lente bloeisels na‘n snerpende winter. Dit is die somer son wat weer sy verskyning maak na ‘n lang, vaal nag. Hierdie produk maak alles beter. Mense bewonder ons. Hulle bewonder ons menswees. Hulle bewonder ons optrede. ‘n Ware Errie praat met wysheid, luister met respek en leer met geduld. Cultures grow on the vine of tradition. Tradition is the one thing that binds us all together as one, no matter what culture you may follow.” < Previous Article Next Article >

  • EHS kondig leierrade vir 2022 aan

    Leierskapsontwikkeling is vir Hoërskool Ermelo van kardinale belang, omdat dit 'n wesenlike bydrae lewer tot die vorming van leerders, veral met betrekking tot leerders se volwasse en beroepsgerigte lewe na skool. EHS kondig leierrade vir 2022 aan 1/6 Share SM HATTINGH 31 August 2021 Leierskapsontwikkeling is vir Hoërskool Ermelo van kardinale belang, omdat dit 'n wesenlike bydrae lewer tot die vorming van leerders, veral met betrekking tot leerders se volwasse en beroepsgerigte lewe na skool. 'n Tasbare gees van opwinding het op Vrydag, 20 Augustus, by Hoërskool Ermelo geheers ten tyde van die verkiesing en bekendstelling van 2022 se leierrade, by name die Errieraad, koshuisrade, graadverteenwoordigers, asook die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL). Leierskapsontwikkeling is vir Hoërskool Ermelo van kardinale belang, omdat dit 'n wesenlike bydrae lewer tot die vorming van leerders, veral met betrekking tot leerders se volwasse en beroepsgerigte lewe na skool. Om dié rede is dit vir die EHS 'n hoë prioriteit om leerders te onderskraag, en aan hulle die nodige leierskapshulpmiddels te bied ten einde elke individu se leierskapstyl optimaal te ontgin en uit te bou. “Hartlik geluk aan elke verkose leier. Die Erries staan bankvas agter julle, en wens julle alle voorspoed toe met al die uitdagings wat 2022 aan jul gaan stel.” Errieraad 2022: Dogters (alfabeties): Aloné Arnoldi, Nkosephayo Dlamini, Carla Ferreira (presidente), Hilde Jacobsz, Danielle Koçaj, Caylin Loock, Megan Marais, Sphesihle Msiza, Ilandri Nel, Danél Olivier, Cara Snyman, Surika Struwig, Elandri Swart, Frané Swart, Deidré van der Meyden en Kayla van der Meyden (vise-president). Seuns (alfabeties): Edrich Beyer, Ignus Ferreira, Marko Ferreira, Lood Geldenhuys (vise-president), Tiaan Grobler (president), Rynard Herholdt, Pieter Leibbrandt, Tobie Leibbrandt, Karabo Malatji, Sphesihle Maseko, Marius Nel, CJ Steenkamp, Wian Swart, Billy van der Walt, Diederick van der Walt, Walter van der Walt en CJ van Huyssteen. Presidente: Carla Ferreira en Tiaan Grobler. Vise-presidente: Kayla van der Meyden en Lood Geldenhuys. Voorsitters Sport: Danél Olivier en Marius Nel. Voorsitters Kultuur: Aloné Arnoldi en Walter van der Walt. Sekretaris & Sekretaresse: Wian Swart en Frané Swart. Penningmeesters: Deidré van der Meyden en Tobie Leibbrandt. Hotelraad Voorsitster: Ilandri Nel. Koshuisrade: Dorpsraad (alfabeties): Edrich Beyer, Nkosephayo Dlamini, Marko Ferreira (voorsitter), Hilde Jacobsz, Dirk Maritz, Sphesihle Msiza, Ilandri Nel (voorsitster), Luyanda Nsibande, Danél Olivier, Billy van der Walt. Huis Veltman-raad (alfabeties): Ignus Ferreira, Lood Geldenhuys, Tiaan Grobler, Marius Nel, CJ Steenkamp, Wian Swart, Diederick van der Walt (voorsitter), Walter van der Walt, Kobus van Heerden, CJ van Huyssteen. Nelstehuis-raad (alfabeties): Aloné Arnoldi, Carla Ferreira, Danielle Koçaj, Caylin Loock, Cara Snyman, Elandri Swart (voorsitster), Frané Swart, Deidré van der Meyden, Kayla van der Meyden, Surika Struwig. Voortspruitend uit die Errieraad 2022-verkiesing is 'n paar interessante toevallighede opgemerk: Daar is twee stelle tweelinge, (twee Leibbrandts en twee Van der Meydens), drie Swart-leerders, twee Nel-leerders, drie Van der Walt-leerders, asook drie Ferreira-leerders. Alles in ag genome, getuig die verkiesing van die 2022 Errie-leierskorps van ‘n besonderse groep leerders. Hoërskool Ermelo sien vol verwagting daarna uit om te sien wat hulle gaan vermag. Die VRL wat deel gevorm het van die verkiesing, is as volg: Zané de Wit en Kian Smuts-Erasmus (Graad 11A), Anzelle Vosloo en Riku van der Bank (Graad 11B), Elrize du Preez en Frikkie de Winnaar (Graad 11C), Snovuyo Ndinisa (Grade 11D), Nokwanda Nxumalo (Grade 11E), Lindo Nkosi and Thobekani Mbokane (Grade 11F). Ancois van der Berg en Altus Boshoff (Graad 10A), Nathalie Nel en Kyle Steynberg (Graad 10B), Nicole Meyer en Liam Wilkinson (Graad 10C), Andraya Macheyo and Sphesihle Mkhatshwa (Grade 10D), Yoleka Manasoe and Thobani Zwane (Grade 10E), Bathabile Nkosi and Tabiso Mafokwane (Grade 10F). Hayley van der Walt en Carel Jacobsz (Graad 9A), Marice de Jager en Tredoux Ferreira (Graad 9B), Mia Davel en Tyrone Berning (Graad 9C), Siphesihle Mashinini (Grade 9D), Anathi Santo and Mpilwenhle Mngonyama (Grade 9E), Reitsile Sebogodi (Grade 9F). Selme-Louise Janse van Rensburg en Wian Pretorius (Graad 8A), Elizma Swart en Kryn Romijn (Graad 8B), Wianke Cloete en Ulrich Badenhorst (Graad 8C), Sanele Mathebula and Buhle Lukhele (Grade 8D), Sbongakonke Madela and Siyabonga Makhanya (Grade 8E), Ziyanda Vilane and Nkosinathi Mathunjwa (Grade 8F). Die graadverteenwoordigers van die onderskeie huise vir 2022 is as volg: Dorpshuis: Esmari Kloppers en Ruan Grobler (Graad 9), Hayley van der Walt en Tyrone Berning (Graad 10) en Raees Tikly and Isabelle Moussier (Grade 11). Huis Veltman: Ulrich Badenhorst (Graad 9), Carel Jacobsz (Graad 10) en Liam Wilkinson (Graad 11). Nelstehuis: Wianke Cloete (Graad 9), Marice de Jager (Graad 10) en Isabella Burgers (Graad 11). “Hartlik geluk aan elke leerder. Die Erries is trots op die besondere prestasie.” < Previous Article Next Article >

  • Ligbron learners participate in De Beers Olympiad

    Several learners of Ligbron Academy for Technology participated in the De Beers English Olympiad. The learners enjoyed the Olympiad, and fared extremely well. Ligbron learners participate in De Beers Olympiad Appearing on the photo are the learners who participated in the De Beers Olympiad. In front (f.l.t.r): Hannah Peer, Fatiema Dendar, Nikita-Amber Cairns, Ammaarah Arbee and Victor Kruger, in the middle are (f.l.t.r): Mpo Mathabatha, Nomphumelo Shabangu, Unami Bhembe, Shraddha Agre and Cristian Izquierdo-Ortega and at the back (f.l.t.r): Keitumetse Msibi, Megan Lourens and Itumeleng Nkambule. Appearing on the photo are the learners who participated in the De Beers Olympiad. In front (f.l.t.r): Hannah Peer, Fatiema Dendar, Nikita-Amber Cairns, Ammaarah Arbee and Victor Kruger, in the middle are (f.l.t.r): Mpo Mathabatha, Nomphumelo Shabangu, Unami Bhembe, Shraddha Agre and Cristian Izquierdo-Ortega and at the back (f.l.t.r): Keitumetse Msibi, Megan Lourens and Itumeleng Nkambule. 1/1 Share SH HATTINGH 15 September 2020 Several learners of Ligbron Academy for Technology participated in the De Beers English Olympiad. The learners enjoyed the Olympiad, and fared extremely well. Several learners of Ligbron Academy for Technology participated in the De Beers English Olympiad. The learners enjoyed the Olympiad, and fared extremely well. Megan Lourens received Silver for FAL. Ammaarah Arbee, Shraddha Agre, Fatiema Dendar, Itumeleng Nkambule and Cristian Izquierdo-Ortega received Silver for Home Language. Victor Kruger, Hannah Peer, Unami Bhembe, Nikita-Amber Cairns, Mpo Mathabatha, Nomphumelelo Shabangu and Keitumetse Msibi received Bronze for Home Language. “Congratulations to every learner.” Appearing on the photo are the learners who participated in the De Beers Olympiad. In front (f.l.t.r): Hannah Peer, Fatiema Dendar, Nikita-Amber Cairns, Ammaarah Arbee and Victor Kruger, in the middle are (f.l.t.r): Mpo Mathabatha, Nomphumelo Shabangu, Unami Bhembe, Shraddha Agre and Cristian Izquierdo-Ortega and at the back (f.l.t.r): Keitumetse Msibi, Megan Lourens and Itumeleng Nkambule. < Previous Article Next Article >

  • Liggies stel leerlingraad vir 2021 bekend

    Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.” Liggies stel leerlingraad vir 2021 bekend Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Karabo Gina, Marzé Wentzel (Kultuur) en Nothando Mashinini (Dissipline). In die tweede ry verskyn (v.l.n.r): Dané le Roux, Karina Visagie, Carla Niebuhr (Sport), Nadine Brelage (Sekretaresse), Sunelle Booysen (Onderhoofmeisie), Zené Jonker (Hoofmeisie), Bianca Botha, Jenna Scott, Prajna, Bhika, Jazné, Chetty en Edith Volschenk. In die derde ry (v.l.n.r): Franco van Dijk, Jonathan Robberts, Brendt Jansen van Rensburg (Dissipline), Marno Botha, Martin Meyer, Buhle Mangane, JP Groenewald, Amandla Cele, Hendrico Jansen van Rensburg (Onderhoofseun) en Kwanele Nkambule. In die vierde ry (v.l.n.r): BJ Kritzinger (Sport), Liam Olivier, Stephan Prinsloo (Penningmeester), Hubert Terblanche (Hoofseun), Zack Bosman(Kultuur) en Zander Barnard. Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Karabo Gina, Marzé Wentzel (Kultuur) en Nothando Mashinini (Dissipline). In die tweede ry verskyn (v.l.n.r): Dané le Roux, Karina Visagie, Carla Niebuhr (Sport), Nadine Brelage (Sekretaresse), Sunelle Booysen (Onderhoofmeisie), Zené Jonker (Hoofmeisie), Bianca Botha, Jenna Scott, Prajna, Bhika, Jazné, Chetty en Edith Volschenk. In die derde ry (v.l.n.r): Franco van Dijk, Jonathan Robberts, Brendt Jansen van Rensburg (Dissipline), Marno Botha, Martin Meyer, Buhle Mangane, JP Groenewald, Amandla Cele, Hendrico Jansen van Rensburg (Onderhoofseun) en Kwanele Nkambule. In die vierde ry (v.l.n.r): BJ Kritzinger (Sport), Liam Olivier, Stephan Prinsloo (Penningmeester), Hubert Terblanche (Hoofseun), Zack Bosman(Kultuur) en Zander Barnard. 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.” Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad. Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Karabo Gina, Marzé Wentzel (Kultuur) en Nothando Mashinini (Dissipline). In die tweede ry verskyn (v.l.n.r): Dané le Roux, Karina Visagie, Carla Niebuhr (Sport), Nadine Brelage (Sekretaresse), Sunelle Booysen (Onderhoofmeisie), Zené Jonker (Hoofmeisie), Bianca Botha, Jenna Scott, Prajna, Bhika, Jazné, Chetty en Edith Volschenk. In die derde ry (v.l.n.r): Franco van Dijk, Jonathan Robberts, Brendt Jansen van Rensburg (Dissipline), Marno Botha, Martin Meyer, Buhle Mangane, JP Groenewald, Amandla Cele, Hendrico Jansen van Rensburg (Onderhoofseun) en Kwanele Nkambule. In die vierde ry (v.l.n.r): BJ Kritzinger (Sport), Liam Olivier, Stephan Prinsloo (Penningmeester), Hubert Terblanche (Hoofseun), Zack Bosman(Kultuur) en Zander Barnard. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.” < Previous Article Next Article >

  • Hoërskool Ermelo heet nuwe leerders welkom

    EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê! Hoërskool Ermelo heet nuwe leerders welkom 1/1 Share SH HATTINGH 23 February 2021 EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê! Baie welkom aan elke leerder vanaf graad 9 tot 12 wat Hoërskool Ermelo hul nuwe tuiste gemaak het! May your future at the Erries be exceptional and may each day at EHS contribute to enrich your lives. EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê! < Previous Article Next Article >

  • Errie nommer een atleet in SA

    Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. Errie nommer een atleet in SA 1/1 Share INHOUD VERSKAF 18 Augustus 2020 Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. Tyrone Berning, ‘n Graad 8 leerder van EHS, is aangewys as die nommer een seuns atleet in Suid-Afrika Skole Sport Sterre, in beide hoogspring en 300 meter hekkies, in die o/14-ouderdomsgroep. Hy spog met ‘n uitstekende tyd van 40.31 sekondes in die 300 meter hekkies, en met ‘n hoogte van 1.8 meter in hoogspring. Die plasings van die SA Skole Sport Sterre is bepaal deur die beste tye en/of afstande wat die atlete behaal het tydens 2020 se atletiek seisoen. Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. “Dit dui op harde werk, deursettingsvermoë, genade en hope talent. Baie geluk, Tyrone!” < Previous Article Next Article >

  • EHS bedank Smet Jet

    Die Erries is reg vir die jaar en met samewerking soos dié vanaf die gemeenskap, kan Hoërskool Ermelo baie groot hoogtes bereik. EHS bedank Smet Jet 1/1 Share SH HATTINGH 16 February 2021 Die Erries is reg vir die jaar en met samewerking soos dié vanaf die gemeenskap, kan Hoërskool Ermelo baie groot hoogtes bereik. Hoërskool Ermelo se dank gaan uit aan Smet Jet wat EHS se geboue – koshuise ingesluit, gesaniteer het en so bygedra het tot die voorbereiding vir 2021 se skooljaar. Die Erries is reg vir die jaar en met samewerking soos dié vanaf die gemeenskap, kan Hoërskool Ermelo baie groot hoogtes bereik. < Previous Article Next Article >

  • Errie kunsleerder tweede in MPU

    Hoërskool Ermelo se Graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kuns kompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys aangebied word. Errie kunsleerder tweede in MPU 1/1 Share SH HATTINGH 17 November 2020 Hoërskool Ermelo se Graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kuns kompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys aangebied word. Hoërskool Ermelo se Graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kuns kompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys aangebied word. Uit die 137 inskrywings, het sewe Erries presteer met uitslae bo 80%. Miceala Erasmus behaal 87%, en verwerf tweede plek in Mpumalanga. Hierdie is ‘n besonderse prestasie, en getuig van harde werk en ‘n pragtige kunstalent. “Baie geluk, Miceala. Hoërskool Ermelo is besonder trots op jou!” < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page