top of page

Errie behaal provinsiale kleure by Talent Africa Nationals 2020

SH HATTINGH

11 Augustus 2020

Sy het twee video’s ingestuur vir die kategorie 15 tot 17 jaar “Backtrack Vocal”, waarvoor sy twee brons medaljes sowel as provinsiale kleure ontvang. Micaela ontvang ook ‘n aanbod van ‘n musiek studio in Johannesburg om ‘n “cover”-album op te neem.

Miceala Erasmus, 'n Graad12-leerder van Hoërskool Ermelo, het onlangs aanlyn deelgeneem aan die Talent Africa Nationals 2020 kompetisie. Sy het twee video’s ingestuur vir die kategorie 15 tot 17 jaar “Backtrack Vocal”, waarvoor sy twee brons medaljes sowel as provinsiale kleure ontvang. Micaela ontvang ook ‘n aanbod van ‘n musiek studio in Johannesburg om ‘n “cover”-album op te neem. “Hartlik geluk, Micaela. Die Erries is besonder trots op jou! Mag jou stem vir almal wat dit hoor tot groot seen wees!”

bottom of page