top of page

Ligbron het rigting

SM HATTINGH

24 August 2021

Baie geluk aan die Liggies wat silwer sertifikate ontvang het vir hul prestasie in die Geografie Olimpiade, die Liggies is baie trots op julle.

Baie geluk aan die Liggies wat silwer sertifikate ontvang het vir hul prestasie in die Geografie Olimpiade, die Liggies is baie trots op julle. Links agter (v.l.n.r) staan: Ruan Matthee, Danika Drotsky, Hano van Dyk, Krynauw Mulder en Leri-Gene Nel. Voor sit (v.l.n.r): Amanda Lottering en Jeannette van Niekerk.

bottom of page