Hoërskool Ermelo Top Tien aangekondig

press to zoom

press to zoom

press to zoom

press to zoom
1/3

SM HATTINGH

17 August 2021

“Baie geluk aan dié Erries, en dankie aan elkeen van EHS se leerders wat hard bly werk. Julle deursettingsvermoë word raak gesien en EHS is trots op die prestasies behaal.”

Afgesien van sovéél wat daagliks verander en onseker is, bly akademie EHS se hoogste prioriteit. Juis hieroor is Hoërskool Ermelo besonder trots op die Top tien-leerders wat aangekondig is na aanleiding van die afgelope eksamen. Graad 12 (vanaf nommer een tot tien): Leandri Viviers (96,29%), Michaela van Rensburg (92,36%), Lana Herholdt (92,29%), Anke de Kock (90,91%), Eunika Snyman (90,48%), Margha Greyling, Jolindi Annandale, Lethu Dlamini, GJ Swanepoel en Chané Bester. Graad 11 (vanaf nommer een tot tien): Lood Geldenhuys (90,56%), Danél Olivier (87,31%), Elandri Swart (86,59%), Spesihle Maseko (86,23%), Dirk Maritz (84,64%), Ilandri Nel, Tobie Leibbrandt, Carla Ferreira, Pieter Leibbrandt en Frané Swart. Graad 10 (vanaf nommer een tot tien): Raees Tikly (93,16%), Altus Boshoff (92,22%), Isabelle Moussier (90,35%), Johan Strauss (88,38%), Otto van Schalkwyk (85,64%), Ronique Botha, Zané du Plessis, Nqobile Zwane, Inge Greyling en Yoliswa Ndlangamandla. Graad 9 (vanaf nommer een tot tien): JF Möller (93,78%), Helené Lotz (92,72%), Kayleigh Moore (92,32%), Lariné Strydom (90,48%), Riël Hugo (90,43%), Sulicé Geldenhuys, Mia Davel, Hayley van der Walt, Duan Hugo en Katelyn Potgieter. Graad 8 (vanaf nommer een tot tien): Tharina Viljoen (94,35%), Wianke Cloete (92,39%), Lindi du Plessis (92,21%), Megan McDermid (91,80%), Esmari Kloppers (89,66%), Maret Maritz, Ulric Badenhorst, Wilné Geldenhuys, De La Rey Hattingh en Amori Prinsloo. “Baie geluk aan dié Erries, en dankie aan elkeen van EHS se leerders wat hard bly werk. Julle deursettingsvermoë word raak gesien en EHS is trots op die prestasies behaal.”