
SAICE Nasionale Brugboukompetisie



SM HATTINGH
31 August 2021
“Ligbron is so trots op hierdie jong ingenieurs, en hoop dat die ervaring julle motiveer om met julle talente te woeker vir die toekoms!”
Ligbron se Graad 10 span, Beverly Kirsten, Luhlelo Motha en Thando Motsoane, het deurgedring na dié kompetisie nadat hulle die Hoëveld kompetisie loshande gewen het. Beverly Kirsten het die 155 gram bruggie ontwerp, wat ‘n ongelooflike vrag van 133.6 kg kon dra voordat dit meegegee het. With this achievement they qualified for the national bridge building competition held at the St George Hotel in Doornkloof. Unfortunately their bridge gave way with the scale on 68.9kg, and the finished 6th in this national competition. “Ligbron is so trots op hierdie jong ingenieurs, en hoop dat die ervaring julle motiveer om met julle talente te woeker vir die toekoms!”