top of page

Search this site

1614 results found with an empty search

  • GSDM welcomes MMC members

    The Gert Sibande District Council has been determined as a category C-municipality with a mayoral executive system. GSDM welcomes MMC members 1/1 Share GK CRONJE 14 December 2021 The Gert Sibande District Council has been determined as a category C-municipality with a mayoral executive system. The Gert Sibande District Municipality (GSDM) is pleased to announce the appointment of Members of the Mayoral Committee (MMC) which will lead seven portfolios within the municipality. The MMC members are full time office bearers and have been appointed by Executive Mayor, Cllr Walter Mngomezulu, in line with Section 80 of the Local Government Municipal Structures Act 117 of 1998 as follows: Cllr Flora Maboa-Boltman, Chairperson for Corporate Services Portfolio, Cllr Nomkhosi Zulu, Chairperson for Community and Social Services Portfolio, Cllr Phalaborwa Malatsi, Chairperson for Infrastructure and Technical Services Portfolio, Cllr Bheki Buthelezi, Chairperson for Planning, Economic Development, and Innovation Portfolio, Cllr Bethuel Zunguza, Chairperson for Financial Services Portfolio, Cllr Busisiwe Mkhwanazi, Chairperson for Special Programmes Portfolio and Cllr Banana Mollo, Chairperson for Monitoring and Evaluation Portfolio. The Mayoral Committee is a structure that is aimed at assisting the Executive Mayor by offering advice and taking decisions with regard to designated powers together with the Executive Mayor as the Chairperson of the Mayoral Committee. Nevertheless, final decisions are that of the Executive Mayor. The Gert Sibande District Council has been determined as a category C-municipality with a mayoral executive system. The council of the Gert Sibande District Municipality consist of forty-eight (48) councillors of whom nineteen (19) are proportionally elected councillors. Council has noted the report of the Executive Mayor on the appointment of the Members of the Mayoral Committee tabled during its ordinary sitting held on 9 December 2021 at the municipal offices. < Previous Article Next Article >

  • Geen gedwonge inenting vanaf werkgewers | tribune-newspaper

    Geen gedwonge inenting vanaf werkgewers 1/1 Share GK CRONJE 22 June 2021 “Voorts is elke persoon ingevolge ons Grondwet op liggaamlike integriteit geregtig, wat beteken dat elke persoon dan ook die reg het om oorwegend self te besluit oor enige moontlike gesondheids- of mediese intervensies.” Enige algemeen-geldende besluit om inenting verpligtend te maak, sal onwettig wees. Solidariteit het ʼn omvattende regsmening van eksterne advokate bekend gemaak wat wys dat enige eensydige besluit om inenting verpligtend in die werkplek te maak, nie in ʼn hof sal steek hou nie. Solidariteit het ook met ʼn omvattende proses onder sy lede begin om ʼn mandaat te kry om enige sodanige algemeen-geldende besluit van werkgewers om inenting verpligtend te maak, te beveg. “Volgens die regsmening is dit duidelik dat werkgewers binne die arbeidsregsraamwerk moet funksioneer, en dat dié raamwerk nie voorsiening maak vir verpligte entstoftoediening aan werknemers nie,” sê dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. “Voorts is elke persoon ingevolge ons Grondwet op liggaamlike integriteit geregtig, wat beteken dat elke persoon dan ook die reg het om oorwegend self te besluit oor enige moontlike gesondheids- of mediese intervensies.” Solidariteit voer aan dat terwyl sommige proponente van verpligte werkplekinenting graag aanvoer dat die werkgewer ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (No. 85 van 1993) sodanige reg het, skryf die wet egter voor dat daar ʼn behoorlike konsultasieproses met ʼn werknemer moet plaasvind, en dat alle moontlike remedies eers uitgeput moet word alvorens ʼn werkgewer drastiese stappe mag oorweeg. “Nadat ons deur navrae oor verpligte inenting by werkplekke oorval is, het ons die regsmening ingewin. Volgens die opinie is dit duidelik dat die voordeel van keuse sterk ten gunste van ʼn werknemer sal wees,” verduidelik Hermann. “Dit is eenvoudig onwettig vir ʼn werkgewer om ʼn werknemer te verplig om ingeënt te word, en daar kan selfs geargumenteer word dat dit strafregtelik en grondwetlik inbreuk maak op elke individu se persoonlike reg tot liggaamlike integriteit. Ons sal nie huiwer om ons lede met die volle mag van die reg te beskerm, indien werkgewers sulke drastiese besluite neem nie,” sluit Hermann af. < Previous Article Next Article >

  • Vuurwapen amnestie word verleng | tribune-newspaper

    Vuurwapen amnestie word verleng 1/1 Share GK CRONJE 4 Augustus 2020 Die polisie het gesê geen vrywaring word toegestaan vir vuurwapens wat gebruik word om enige misdaad te pleeg nie, en alle vuurwapens wat ingehandig is, sal ballisties getoets word om te verseker dat dit nie gebruik is in die pleging van misdade voordat dit vir vernietiging oorweeg kan word nie. Onwettige vuurwapeneienaars kry 'n tweede kans met die nuwe vuurwapenperiode wat sal duur tot 31 Januarie 2021. Die vorige amnestietydperk was vanaf Desember verlede jaar tot Mei vanjaar, maar is deur die COVID-19 pandemie in die wiele gery. Die SAPS glo dat daar baie meer vuurwapens daarbuite is wat nog oorgegee moet word, en het die beperkings op Vlak 4 en 5 van grendeltyd verhinder dat mense hul onwettige, ongewenste en ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie inslaan. Dit het die minister van SAPS, generaal Bheki Cele, genoop om die parlement te nader om 'n nuwe aansoek van 'n amnestietydperk van ses maande goed te keur. Die goedkeuring van die nuwe aansoek is sedertdien op 31 Julie vanjaar in die Staatskoerant gepubliseer, waardeur alle mense met onwettige of ongewenste vuurwapens sowel as ammunisie dit by hul naaste polisiekantoor kan inhandig. Die polisie het mense aangespoor om hierdie periode te benut om hul vuurwapens en ammunisie in te dien vir vernietiging, of hernuwing van 'n bevoegdheidsertifikaat en 'n geldige lisensie. Die jongste statistieke oor nasionale misdaad toon weereens dat vuurwapens die voorkeurwapen in die pleging van die meeste geweldsmisdaad was. Die vermindering van die sirkulasie van vuurwapens kan die plaag van geweldsmisdade heelwat verminder, en die amnestie van die vuurwapens beoog om 'n verminderde aantal vuurwapens wat onwettig besit in die land in omloop te sien. Dit bied dus vuurwapeneienaars die geleentheid om onwettige en ongewenste vuurwapens in te dien, wat sal lei tot die voorkoming van misdaad en die bevordering van veiligheid om te verseker dat mense wat in Suid-Afrika woon, veilig is en voel. Die polisie het gesê geen vrywaring word toegestaan vir vuurwapens wat gebruik word om enige misdaad te pleeg nie, en alle vuurwapens wat ingehandig is, sal ballisties getoets word om te verseker dat dit nie gebruik is in die pleging van misdade voordat dit vir vernietiging oorweeg kan word nie. Vir navrae oor vuurwapenamnestie, kontak 012 353 6111, of stuur 'n e-pos na cfrenquiry@saps.gov.za . < Previous Article Next Article >

  • “Mamma, jy los ‘n groot leemte” | tribune-newspaper

    “Mamma, jy los ‘n groot leemte” 1/1 Share SM HATTINGH 29 June 2021 Graag wil ons dankie sê vir Dr. van der Poel, Dr. Olivier, Life Care Response en Avbob vir hul hulp en bystand. Anna-Marie du Plessis, (63) gebore op 14 Mei 1958, is Donderdag, 24 Junie 2021, skielik oorlede as gevolg van komplikasies met COVID-19. Anna-Marie het saam met haar man, Sakkie du Plessis, na Ermelo verhuis in 1987, waar sy werksaam was by Louis Botha Makelaars. Daarna het sy begin as administrasie klerk by Gert Sibande Kollege, en was tot 2017 daar werksaam. Sy het ‘n baie groot vriende kring gehad in Ermelo, wat mekaar altyd bygestaan het deur dik en dun. Haar gesin gee graag die volgende hulde blyk: “Liewe Mamma, daar is nie woorde om ‘n ma te beskryf soos jy. Mamma was altyd daar vir ons deur dik en dun. Mamma het ons bygestaan, en was altyd bereid om te help. Mamma het altyd oorvloei met liefde. Rus nou sag by Jesus se voete, mamma. Gee vir Pa en sus ‘n drukkie van ons af. Ons sê nie totsiens nie, maar tot ons mekaar weer sien. Lief vir Mamma.” Graag wil ons dankie sê vir Dr. van der Poel, Dr. Olivier, Life Care Response en Avbob vir hul hulp en bystand. Anna-Marie word oorleef deur haar twee seuns, Frikkie en Hendrik, skoondogter, Corné, kleindogter Zanlie, en haar skoonseun Corrie, en kleinseun Corrie Jnr. < Previous Article Next Article >

  • Ermelo SAPS needs your assistance

    SAPS Ermelo requests the assistance of the community with regards to murder investigations currently ongoing. In the first investigation, Linda Nkosi (30) was stabbed ten times at the Sasol Garage on Saturday, 24 April 2021, at 01:30. The stabbing followed a fight with another male suspect over a girlfriend. In the second investigation, Bheki Mabuza was found with three stab wounds on the shoulder, and passed away at Ermelo provincial hospital. Anyone with information regarding these events can contact D/Cst Mkwanazi on 017 819 2321/082 373 8389. Ermelo SAPS needs your assistance Ermelo SAPS needs your assistance 1/1 Share SH HATTINGH 27 April 2021 The stabbing followed a fight with another male suspect over a girlfriend. SAPS Ermelo requests the assistance of the community with regards to murder investigations currently ongoing. In the first investigation, Linda Nkosi (30) was stabbed ten times at the Sasol Garage on Saturday, 24 April 2021, at 01:30. The stabbing followed a fight with another male suspect over a girlfriend. In the second investigation, Bheki Mabuza was found with three stab wounds on the shoulder, and passed away at Ermelo provincial hospital. Anyone with information regarding these events can contact D/Cst Mkwanazi on 017 819 2321/082 373 8389. < Previous Article Next Article >

  • GSDM hosts cleanup in Carolina

    This year’s Nelson Mandela International Day was held under the theme: “Do what you can with what you have and where you are”. GSDM hosts cleanup in Carolina 1/7 Share GK CRONJE 19 July 2022 This year’s Nelson Mandela International Day was held under the theme: “Do what you can with what you have and where you are”. The bustling Kerk and Voortrekker Streets in Carolina were given a much-needed facelift during a clean-up campaign led by the Gert Sibande District Municipality (GSDM) Executive Mayor, Cllr Walter Mngomezulu, joined by the MEC for Agriculture, Rural Development, Land and Environmental affairs Ms. Busisiwe Shiba and Executive Mayor of Chief Albert Luthuli Municipality Cllr Dan Nkosi and local mining houses as part of the Nelson Mandela International Day celebrations on Monday, 18 July 2022. Heaps of litter was removed from the sidewalks and by-ways with shoppers and motorists urged to take good care of their immediate environment. Soon after the clean-up campaign, Cllr Walter Mngomezulu and delegation took time to spend time with senior citizens from surrounding farms at the Carolina Town Hall where the life and times of the late former statesman were celebrated. The senior citizens were showered with presents, which included blankets and food parcels as well as gardening tools and manure for them to start communal fruit and vegetable gardens. This year’s Nelson Mandela International Day was held under the theme: “Do what you can with what you have and where you are”. < Previous Article Next Article >

  • Community

    EHS-leerders word vereer tydens Lourierfunksie 1 November 2022 Die Hoëveld Tribune wisseltrofee vir Afrikaans Huistaal, beste kreatiewe skrywer in Graad 12 is toeken aan Frané Swart. Read More Trotse EHS Graad 11 leerders ontvang streepbaadjies Na die oorhandiging van die baadjies, is die Skoolbybel oorhandig aan die hoofdogter vir 2023, Mienke Cloete, as simbool van geloof. Read More Erries jet off to the USA 1 November 2022 The Erries are grateful to have been part of this unforgettable, sublime, confounding experience. Read More Erries spog met plekke in Nasionale Jeugskou top tien 18 October 2022 Elke provinsie het drie leerders per ouderdomsgroep in geskryf, dus was die deelnemers baie en die kompetisie straf. Read More Erries word gemotiveer deur entrepreneur 18 October 2022 Albert is ‘n passievolle 29-jarige filantroop, wat saam met sy span al bykans 26 000 studente en 235 skole bereik het met sy “millionaire”- projek. Read More Errie kuns beste in Mpumalanga 30 August 2022 Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak. Read More EHS kondig leierrade vir 2023 aan 30 August 2022 Alles in ag genome, getuig die verkiesing van die 2023 Errie-leierskorps van ‘n besondere groep leerders. Read More Errie-ruiters gekies vir Mpumalangaspan 23 August 2022 EHS is trots op elkeen en wens julle alle sterkte toe vir die nasionale kampioenskap wat voorlê. Read More 14 Erries deur na Con Spirito Kunswedstryd-finaal 23 August 2022 Hoërskool Ermelo is dankbaar en voel bevoorreg dat 14 leerders daarin kon slaag om deur te dring na die nasionale finaal. Read More Mnr & Me Liggie 2022 met trots aangewys 16 August 2022 Stylvolle sportsterre. En stylvol was die Liggies beslis! Read More EHS-dogtershokkie neem voortou in Mpumalanga-uitspele 10 August 2022 Die eersteplek in Mpumalanga word gedeel deur EHS en NHS. Read More EHS-kultuur kleur gemoedere in 10 August 2022 ’n Psigiater bevind haarself in ’n sielkundige inrigting om profiele saam te stel van die pasiënte. Read More Load More Articles

  • Crime

    Camden saboteur in cuffs after confession 17 November 2022 Camden supplies 1 561MW of electricity, equivalent to 3.4% of the national grid. Read More Total of 271 zama zama males arrested in Ermelo 18 October 2022 To date, the Tribune has received no further communication from any of the recipients, the department’s Queen Tsebetsebe, nor from the office of the Director General’s Nonhlanhla Ndebele. The DMRE’s Solomon Phetla acknowledged the enquiry, but to date, failed to reply. Read More Bongo set to face the music in November 31 August 2022 To date, Bongo has maintained his innocence, and claims that he is the target of a personal vendetta. Read More “Enough is enough" says MEC Shongwe 30 August 2022 During Imbizo, the MEC DCSSL, Vusi Shongwe, addressed the community members. Read More Fraudster nabbed by Hawks 26 August 2022 The alleged contract also stated that the investment shall be paid back to the investors with returns, as a lump sum of R302 370 on or before 30 September 2020. Read More Fury as cats are wounded by pellet gun 24 August 2022 Perrins also noted that sadistic curiosity and delinquent behaviour are some of the causes, and animals wounded by pellet guns are never accidental. Read More Ermelo CPF members keep the streets safe 23 August 2022 A special thank to Jaco Kirk from Spartan Training, and Damian from AfriForum Buurtwag. Read More Veediefstal boewe loop op dun ys 16 August 2022 Die waarde van die vee wat terug gevind is, is ongeveer R280 000. Read More Bekende plaaslike besigheid beroof 10 August 2022 Die verdagtes het gevlug met ‘n onbekende bedrag kontant vanuit die kasregisters. Read More Cable theft is crippling the country 10 August 2022 The 51 000 job losses in the first quarter of 2022 is testament to how local business and the economy has been crippled. Read More Armed robbers meet their match with ACSU 26 July 2022 “Well done, ACSU. You are always there when we need assistance." Read More Beware of SARS phishing scam 19 July 2022 SARS has issued a warning to the public to refrain from opening or responding to e-mails from unknown sources, even if they seem threatening. Read More Load More Articles

  • EHS bedank borge vir opgradering van tegnologie

    George Couros het gesê: “Technology will not replace great teachers, but technology in the hands of great teachers can be transformational.” EHS bedank borge vir opgradering van tegnologie 1/2 Share SH HATTINGH 23 March 2021 George Couros het gesê: “Technology will not replace great teachers, but technology in the hands of great teachers can be transformational.” Alhoewel tegnologie in die klaskamer nooit ‘n goeie onderwyser sal kan vervang nie, is die beskikbaarheid van dié hulpmiddels definitief gereedskap om enige onderwyser se taak te vergemaklik. Hoërskool Ermelo bedank die ErrieUnie, asook Nashua Highveld wat elk groot bedrae geskenk het vir die opgradering van tegnologie in die Erries se klaskamers. Dit sluit onderandere nuwe projektors, witborde en “visualizers” in. “Baie dankie vir u volgehoue betrokkenheid by EHS en die ondersteuning waarby die Erries baat.” George Couros het gesê: “Technology will not replace great teachers, but technology in the hands of great teachers can be transformational.” Hierdie waarheid is iets wat die Erries daagliks ervaar. Op die foto is me Dedré Schoeman besig om klas te gee, vergemaklik deur tegnologie vir beide die leerders en die onderwyser. < Previous Article Next Article >

  • Thousands of Rands damage as arsonists strike

    On Thursday, 19 August 2021, Msukaligwa Local Municipality (MLM) suffered major damages as arsonists struck in Horster Road. It had been alleged that nearby residents set the field on fire, which rapidly spread and caused extensive damage to an electrical kiosk supplying electricity to the area. The kiosk was melted beyond repair, snapping and cracking as the insulation on the high voltage cables melted. Although the fire department was notified, the service did not arrive in time to save the innards of the kiosk. This means that the kiosk has been completely destroyed, and will cost MLM a large amount to repair to working condition. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. Thousands of Rands damage as arsonists strike Thousands of Rands damage as arsonists strike 1/3 Share GK CRONJE 24 August 2021 The kiosk was melted beyond repair, snapping and cracking as the insulation on the high voltage cables melted. On Thursday, 19 August 2021, Msukaligwa Local Municipality (MLM) suffered major damages as arsonists struck in Horster Road. It had been alleged that nearby residents set the field on fire, which rapidly spread and caused extensive damage to an electrical kiosk supplying electricity to the area. The kiosk was melted beyond repair, snapping and cracking as the insulation on the high voltage cables melted. Although the fire department was notified, the service did not arrive in time to save the innards of the kiosk. This means that the kiosk has been completely destroyed, and will cost MLM a large amount to repair to working condition. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Stem vir Vanessa Nel as Onderwyser van die Jaar 2021 | tribune-newspaper

    Stem vir Vanessa Nel as Onderwyser van die Jaar 2021 1/2 Share SM HATTINGH 28 September 2021 Elke kind moet spesiaal en uniek voel. Ek wil ’n passie wakker maak sodat hulle voluit wil en kan lewe. Ek is sedert 2010 ’n onderwyseres by Laerskool JJ van der Merwe in Ermelo. Ek is getroud, en ons het drie kinders – tweeling dogters van 1,2 en ’n seun van agt jaar oud. Ek het in 2000 aan Hoërskool Ermelo gematrikuleer. Na skool het ek my B-Tech. Diploma in Gasvryheidstudies by TUT (Technikon Pretoria) verwerf. Daarna het ek deeltyds my Onderwysdiploma by UNISA gedoen. My eerste tree in die onderwys, was as dosent by PE Kollege in Port Elizabeth, waar ek vir ses jaar werksaam was. Ek is terug na my tuisdorp in 2010, waar ek by Laerskool JJ van der Merwe as Graad 3 onderwyseres aangesluit het. Ek het 2019 na Graad 4 wiskunde geskuif, en het ook die graadhoof van die Graad 4’s geword. My buitemuurse aktiwiteite sluit atletiek, netbal en landloopafrigting in. Ek is ook die landloop organiseerder van ons skool. Ek tree ook as mentor op vir die onderwysstudente by ons skool. Die geleentheid om ’n verskil in elke kind se lewe te maak, klein of groot, is vir my baie belangrik. Elke kind moet spesiaal en uniek voel. Ek wil ’n passie wakker maak sodat hulle voluit wil en kan lewe. My kindertjies weet: Ons gee nooit op nie, en as ons dink ons kan nie meer nie, dan kan ons nog sewe keer Onderwys is my roeping en my passie. Ek dank God elke dag vir die geleentheid wat ek ontvang het om ’n onderwyseres te kan wees. Stem asseblief vir my, Vanessa Nel, deur op die artikel te klik indien u die koeraant op die Tribune webwerf lees. Vir diegene wat die Tribune ePaper ontvang via WhatsApp, klik asseblief op hierdie skakel - https://bit.ly/3EVXm73 om vir my te stem. Die sluitingsdatum vir die nominasies sluit op 1 Oktober 17:00. - Groete, Vanessa Nel < Previous Article Next Article >

  • Reprieve from sewage stench is in sight

    The MLM communication department simply stated that “the installation of new sewer pipeline near Global Filling Station is progressing very well”. Reprieve from sewage stench is in sight MLM in progress of replacing sewerage pipelines. The devestating effect of the 4-year long sewage overflow. The devestating effect of the 4-year long sewage overflow. MLM in progress of replacing sewerage pipelines. 1/5 Share GK CRONJE 11 August 2020 The MLM communication department simply stated that “the installation of new sewer pipeline near Global Filling Station is progressing very well”. After years of sewage spillage, and a barrage of endless complaints, Msukaligwa Local Municipality (MLM) has taken it upon themselves to unblock and repair the disheveled sewerage network opposite Oosthuizen Street. In this week’s update on the progress of the project, the MLM communication department simply stated that “the installation of new sewer pipeline near Global Filling Station is progressing very well”. < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page