
Search this site
1614 results found with an empty search
- Municipal
Besigheids eienaars sit met hand in die hare 15 November 2022 "Die sluwe karakters wat hier rond sluip, skrik baie potensiële klante af." Read More High water table proves problematic for MLM 18 October 2022 Thulatsepo General Trading was appointed as contractor for the project, with a completion date of 30 June 2023. Read More COSATU displays power on day of action 11 Oktober 2022 An organized and paceful march proceeded through the streets of Ermelo, towards Msukaligwa Local Municipality (MLM) Read More MLM announces R3.5 million service delivery drive 20 September 2022 Some residents claimed that blatant grandstanding by municipal officials impacted the protocol and quality control that should be followed. Read More Smouldering refuse leaves residents disgusted 20 September 2022 For months, residents and businesses have complained about refuse skip bins not being emptied, but instead being set alight. Read More Sign the service delivery petition 20 September 2022 The link to the petition can be obtained on by contacting the MBCF. Read More Raw sewage spillage in DBP unresolved since 2016 13 September 2022 Raw sewage flowing into living areas is also a major health hazard, The South African Human Rights Commission (SAHRC) stated. Read More MLM in hot seat over water pollution 30 August 2022 Based on the Green Drop report for 2022, seven (7) municipalities in the province scored less than 30%. Read More Inwoners ruk hand uit by Pet Dam 30 August 2022 Die Pet Dam, wat veronderstel is om toegang gekontroleer te wees nadat MLM miljoene Rande bestee het aan omheining, is ‘n klap in die gesig van Ermelo inwoners. Sien meer foto's en 'n video op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. Read More Mkhondo ex-municipal manager appointed at MLM 18 August 2022 "He excels in creating consensus among diverse groups, and he is fully committed to the creation of better life for all." Read More Mayor Mngomezulu, catalyst of service delivery hope 10 August 2022 A JoJo water tank was also donated to the KwaDela drop-in-centre. Read More Choking on sewage fumes since 2014 3 August 2022 One resident showed the Tribune a trench that he had to dig by his own means to divert the raw sewage from his residence. Read More Load More Articles
- Crime
Camden saboteur in cuffs after confession 17 November 2022 Camden supplies 1 561MW of electricity, equivalent to 3.4% of the national grid. Read More Total of 271 zama zama males arrested in Ermelo 18 October 2022 To date, the Tribune has received no further communication from any of the recipients, the department’s Queen Tsebetsebe, nor from the office of the Director General’s Nonhlanhla Ndebele. The DMRE’s Solomon Phetla acknowledged the enquiry, but to date, failed to reply. Read More Bongo set to face the music in November 31 August 2022 To date, Bongo has maintained his innocence, and claims that he is the target of a personal vendetta. Read More “Enough is enough" says MEC Shongwe 30 August 2022 During Imbizo, the MEC DCSSL, Vusi Shongwe, addressed the community members. Read More Fraudster nabbed by Hawks 26 August 2022 The alleged contract also stated that the investment shall be paid back to the investors with returns, as a lump sum of R302 370 on or before 30 September 2020. Read More Fury as cats are wounded by pellet gun 24 August 2022 Perrins also noted that sadistic curiosity and delinquent behaviour are some of the causes, and animals wounded by pellet guns are never accidental. Read More Ermelo CPF members keep the streets safe 23 August 2022 A special thank to Jaco Kirk from Spartan Training, and Damian from AfriForum Buurtwag. Read More Veediefstal boewe loop op dun ys 16 August 2022 Die waarde van die vee wat terug gevind is, is ongeveer R280 000. Read More Bekende plaaslike besigheid beroof 10 August 2022 Die verdagtes het gevlug met ‘n onbekende bedrag kontant vanuit die kasregisters. Read More Cable theft is crippling the country 10 August 2022 The 51 000 job losses in the first quarter of 2022 is testament to how local business and the economy has been crippled. Read More Armed robbers meet their match with ACSU 26 July 2022 “Well done, ACSU. You are always there when we need assistance." Read More Beware of SARS phishing scam 19 July 2022 SARS has issued a warning to the public to refrain from opening or responding to e-mails from unknown sources, even if they seem threatening. Read More Load More Articles
- Community
EHS-leerders word vereer tydens Lourierfunksie 1 November 2022 Die Hoëveld Tribune wisseltrofee vir Afrikaans Huistaal, beste kreatiewe skrywer in Graad 12 is toeken aan Frané Swart. Read More Trotse EHS Graad 11 leerders ontvang streepbaadjies Na die oorhandiging van die baadjies, is die Skoolbybel oorhandig aan die hoofdogter vir 2023, Mienke Cloete, as simbool van geloof. Read More Erries jet off to the USA 1 November 2022 The Erries are grateful to have been part of this unforgettable, sublime, confounding experience. Read More Erries spog met plekke in Nasionale Jeugskou top tien 18 October 2022 Elke provinsie het drie leerders per ouderdomsgroep in geskryf, dus was die deelnemers baie en die kompetisie straf. Read More Erries word gemotiveer deur entrepreneur 18 October 2022 Albert is ‘n passievolle 29-jarige filantroop, wat saam met sy span al bykans 26 000 studente en 235 skole bereik het met sy “millionaire”- projek. Read More Errie kuns beste in Mpumalanga 30 August 2022 Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak. Read More EHS kondig leierrade vir 2023 aan 30 August 2022 Alles in ag genome, getuig die verkiesing van die 2023 Errie-leierskorps van ‘n besondere groep leerders. Read More Errie-ruiters gekies vir Mpumalangaspan 23 August 2022 EHS is trots op elkeen en wens julle alle sterkte toe vir die nasionale kampioenskap wat voorlê. Read More 14 Erries deur na Con Spirito Kunswedstryd-finaal 23 August 2022 Hoërskool Ermelo is dankbaar en voel bevoorreg dat 14 leerders daarin kon slaag om deur te dring na die nasionale finaal. Read More Mnr & Me Liggie 2022 met trots aangewys 16 August 2022 Stylvolle sportsterre. En stylvol was die Liggies beslis! Read More EHS-dogtershokkie neem voortou in Mpumalanga-uitspele 10 August 2022 Die eersteplek in Mpumalanga word gedeel deur EHS en NHS. Read More EHS-kultuur kleur gemoedere in 10 August 2022 ’n Psigiater bevind haarself in ’n sielkundige inrigting om profiele saam te stel van die pasiënte. Read More Load More Articles
- News (All) | tribune-newspaper
Inwoners genooi na jaarlikse e-Rommel insameling 15 November 2022 Kom ons neem verantwoordelikheid, en pas ons omgewing op. Read More Brace for year of increased load shedding 15 November 2022 Generating units at Grootvlei, Hendrina and Camden power stations will also be taken offline over the next five years. Read More Duvenage represents MPU in reality show 15 November 2022 The show is filled with all the emotions, drama and suspense one would expect from a world-class reality show. Read More Missing man sought by family 15 November 2022 Willem was last seen traveling from Morgenzon in his white Toyota Hilux Dakar bakkie, with registration number FBH 948 L. Read More Chaos in Havenga Road as trailer snaps 1 November 2022 The entire community is getting the short end of the stick. Read More Merino Mall - A boon for the community 1 November 2022 The vision for the mall includes making a meaningful contribution to the local economy on an ongoing basis. In this regard, it has also created 450 permanent job opportunities. Read More Shoprite launches bigger carrier bag for taxi commuters 25 October 2022 Shoprite’s new red, 60-litre bags are 60 microns thick and more resilient, and costs R4. Read More Eagan Engelbrecht crowned as Little Mr. World 2022 25 October 2022 “Eagan, the Ermelo community is very proud to call you our own Ermelo super model.” Read More Aksiegroep dreig om R33/34/66 roetes te sluit 19 October 2022 Volgens die groep word die areas se padoppervak deur swaarvoertuie vertrap. Read More Ryan het dringend jou hulp nodig 11 Oktober 2022 Ryan en sy vriende het Saterdag aand uitgegaan in Pretoria, waar hy toe beval was in twee aparte insidente. Read More Kiette Rekenmeesters verwelkom NJ Robbertse 13 September 2022 Myburgh en Robbertse Inc is ook ‘n SAICA opleidingskantoor wat klerke die geleentheid bied om hulle klerkskap te voltooi by die firma. Read More MMM displays the power of prayer 13 September 2022 The CPF, SAPS & MMM have pledged to continue visiting schools. Read More Load More Articles
- Erries geniet Brangus Beesbeoordelingskursus
Die leerders moes self diere beoordeel, plaas en ‘n mondelinge eksamen aflê waarop elk punte verdien het Erries geniet Brangus Beesbeoordelingskursus 1/1 Share SM HATTINGH 216 March 2022 Die leerders moes self diere beoordeel, plaas en ‘n mondelinge eksamen aflê waarop elk punte verdien het Hoërskool Ermelo se Graad 12 Landbouleerders het op Woensdag, 9 Maart ‘n Brangus beesbeoordelingskursus bygewoon op mnr. Rian van Wyk se plaas. Die dag het afgeskop met ʼn lesing deur mnr. Urban Uys oor die belangrikste aspekte en eienskappe waarna ʼn beoordelaar of beeskeurder moet oplet. Mnr. Andre vd Merwe van die beestelersgenootskap het al die kursusgangers prakties gewys hoe om n dier te beoordeel sodat hulle die teoretiese kennis kan toepas in die praktyk. Daarna het Mnre Uys en Van Wyk die leerders verder touwys gemaak en verder opgelei deur praktiese demonstrasies op verskeie manlike en vroulike diere van verskillende ouderdomme. Die leerders moes self diere beoordeel, plaas en ‘n mondelinge eksamen aflê waarop elk punte verdien het. Hierdie punte sal deel uitmaak van hulle praktiese punt, wat deel van die vak landbou vorm. Baie dankie aan die Brangus telersgenootskap wat die dag vir die leerders moontlike gemaak het. Billy Te Water het ook by die Chrissiesmeer boeredag, tydens die Graad 10 Landbouleerders se praktiese dag, twee sakke saadmielies van Dekalb gewen. Die deelnemers moes raai hoeveel mieliepitte in n bottel was, waarna Billy die hoeveelheid reggeraai het. Billy gaan die mielies tydens die plantseisoen vir homself op hulle plaas plant. “Baie geluk en mag jy ń goeie oes ontvang, Billy!” < Previous Article Next Article >
- Errie-ruiters aangewys as MPU-kampioene
Hoërskool Ermelo se ruiters het tydens die naweek van 15 tot 18 Oktober aan die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappedeelgeneem te Badplaas. Die Erries het uitstekend presteer, en EHS se naam hoog gehou. Errie-ruiters aangewys as MPU-kampioene Inge van der Walt in aksie tydens die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappe. Inge van der Walt in aksie tydens die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappe. 1/1 Share SH HATTINGH 10 November 2020 Hoërskool Ermelo se ruiters het tydens die naweek van 15 tot 18 Oktober aan die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappedeelgeneem te Badplaas. Die Erries het uitstekend presteer, en EHS se naam hoog gehou. Hoërskool Ermelo se ruiters het tydens die naweek van 15 tot 18 Oktober aan die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappedeelgeneem te Badplaas. Die Erries het uitstekend presteer, en EHS se naam hoog gehou. Surika Struwig behaal eerste plekke in Elementary Medium freestyle, warm-up Elementary Medium, Elementary freestyle en warm-up Elementary. Sy word aangewys as Mpumalanga-kampioen in beide Junior Elementary Medium- en Junior Elementary-klasse. Margha Greyling behaal twee eerste plekke in onderskeidelik Open Show Hunter en in 1m Jumping, en tweede plek in Open Show Riding. Sy word aangewys as reserwe Mpumalanga-kampioen in beide Show Horse- en Working Hunter-klasse. Inge van der Walt word aangewys as die Mpumalanga-kampioen in die 80cm ponieruiter-kampioenskapsklas. Walter van der Walt behaal‘n algehele eerste plek in die 1.10m kampioenskapsklas, en word aangewys as Mpumalanga-kampioen. Walter word ook aangewys as Victor Ludorum in die 1.10m-klas. “Baie geluk aan elkeen van hierdie Erries. Hoërskool Ermelo is besonder trots op julle.” < Previous Article Next Article >
- Erries excel in De Beers English Olympiad
"Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." Erries excel in De Beers English Olympiad 1/1 Share SM HATTINGH 3 August 2021 "Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." Five learners from Hoërskool Ermelo achieved exceptional results during the annual De Beers English Olympiad. Raees Tikly obtained a gold certificate (between 80-89%). He takes the 37th place in South Africa for English Home Language – an extraordinary achievement! Leandri Viviers, Sihle Maseko and Precious Jansen all obtained a bronze certificate and Lethu Dlamini obtained a merit certificate. "Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." < Previous Article Next Article >
- EHS-Musieksentrum bied prysuitdeling aan
Al die leerders het hard gewerk en ekstra ure ingesit. Daar is onder andere eksamens gespeel, Unisa eksamens gespeel, en leerders het deelgeneem aan Con Spirito. EHS-Musieksentrum bied prysuitdeling aan 1/1 Share SH HATTINGH 17 November 2020 Al die leerders het hard gewerk en ekstra ure ingesit. Daar is onder andere eksamens gespeel, Unisa eksamens gespeel, en leerders het deelgeneem aan Con Spirito. Ondanks die feit dat COVID-19 die hele jaar op sy kop gekeer het, het die Hoërskool Ermelo-Musieksentrum steeds uitstekend gefunksioneer. Al die leerders het hard gewerk en ekstra ure ingesit. Daar is onder andere eksamens gespeel, Unisa eksamens gespeel, en leerders het deelgeneem aan Con Spirito. Op 5 November het die EHS-Musieksentrum hulle prysuitdeling aangebied. Hier het elke leerder ‘n sertifikaat ontvang. Daar is ook spesiale- en eretoekennings gegee aan spesifieke leerders. Die volgende leerders het spesiale toekennings ontvang in die vorm van ‘n wisseltrofee vir die beste kandidaat in die onderskeie afdelings: Blokfluit Junior: Zanlie du Plessis; Houtblaas Junior: Talita Jansen van Rensburg (Dwarsfluit); Kitaar Junior: Megan Möller; Kitaar Senior: Jake Hoffeldt; Klavier Junior: Johandi Bezuidenhout; Klavier Senior: Tamar Randell; Klawerbord: Isabelle Moussier; Koperblaas Junior: Henroux Robberts (Trompet); Perkussie: ZJ Fourie; Sang Senior: Michelle van der Linde; Strykers Junior: Annemae Manders (Viool); Strykers Senior: DaniellAppelgryn (Viool); Ukulele: Lana Herholdt; Musiek teorie Junior:Yatteer du Toit en Musiek teorie Senior: Nikao du Toit. Ere-toekennings is ook by dié geleentheid aan sekere leerders gegee: Beste Unisa Prakties, Junior: Nikao du Toit en Beste Unisa Prakties, Senior: Tamar Randell. Op grond van die teorie-uitslae wat na verlede jaar se prysuitdeling eers ontvang is, is besluit om hierdie kinders ook erkenning te gee vir Unisa Teorie 2019: Beste prestasie Unisa teorie, Junior 2019: Nikao du Toit; Beste prestasie Unisa teorie, Senior 2019: Tamar Randell; Laerskool Dux Junior: Luan Odendaal; Laerskool Dux Senior: Kerené du Toit en Yatteer du Toit deel dié prys; Hoërskool Dux Junior: Nikao du Toit en Hoërskool Dux Senior: Tamar Randell. Tamar Randell ontvang ook die besonderse EHS-Kunssentrum-wisseltrofee vir die mees uitstaande bydrae tot die kunste. “Die personeel van die EHS-Kunste sentrum is met reg trots op elke leerder wat die ekstra myl gestap het in die jaar, om steeds die melodie van die lewe ‘n positiewe een te hou. Dankie vir elke leerder, ouer en onderwyser se harde werk.” < Previous Article Next Article >
- Kyk uit vir oud-errie op SuperSport se “Rugby Kuiers”
Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het. Kyk uit vir oud-errie op SuperSport se “Rugby Kuiers” 1/1 Share SM HATTINGH 13 July 2021 Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het. Die Britse/Ierse Leeus toer tans in Suid-Afrika, en speel wedstryde teen verskeie provinsiale spanne en die Springbokke. Oud-Errie, Nicky van Der Walt, wat in 1993 gematrikuleer het, het in 1997 teen die Britse/Ierse Leeus te staan gekom toe hy vir die Blou Bulle uitgedraf het. Die Blou Bulle het geskiedenis gemaak toe hulle die Britse/Ierse Leeus gewen het, en geen ander provinsiale span kon die Leeus tot dusver klop nie. Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het. Nicky was die afgelope week te sien op die SuperSport program Rugby Kuiers, wat aangebied word deur Hennie Koortzen en Wynie Strydom. Nicky is tans mede-afrigter van EHS se 0/15 rugbyspan. “Ons is trots op die oud-Errie!” < Previous Article Next Article >
- Liggies vereer tydens prysuitdelingsfunksie
“Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” Liggies vereer tydens prysuitdelingsfunksie Ammaarah Arbee, wat as die Dux Leerder vir Graad12 aangewys is met ‘n gemiddeld van 93.29%. Ammaarah Arbee, wat as die Dux Leerder vir Graad12 aangewys is met ‘n gemiddeld van 93.29%. 1/1 Share SH HATTINGH 27 October 2020 “Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is Maandag, 19 Oktober, tydens die jaarlikse prysuitdelingsfunksie vereer vir hulle harde werk en getroue toewyding die afgelope jaar. Daar was baie pryse uitgedeel gedurende die funksie. Van die pryse sluit in die mees waardevolle senior krieketspeler: Ruben Herbst, grootste bydrae gelewer tot netbal in haar skool loopbaan: Jané Bosman, grootste bydrae gelewer tot hokkie in haar skool loopbaan en beste senior dogters hokkiespeler: Cara Bruwer, beste senior seuns hokkiespeler: Hardu Prinsloo en Siyabonga Willie, leierskap: Carla Barnard en Cristian Ortega, grootste bydrae gelewer op kulturele gebied gedurende skool loopbaan: Amor van der Walt, suiwer gebruik van Afrikaans, beste senior redenaar, beste Afrikaanse kreatiewe skrywer: Lelani Davel, top akademiese prestasie vir 2020 - Dux Leerder Graad 12, met ‘n gemiddeld van 93.29%, sowel as beste Engelse huistaal kreatiewe skrywer en tweetaligheid: Ammaarah Arbee. Ligbron Ambassadeurstoekenning – Cara Bruwer, beste senior netbalspeler: Siphosethu Mkwnazi en die beste bydrae gelewer tot bevordering van Afrikaans is skoolloopbaan is Schoeman Terblanche. “Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” < Previous Article Next Article >
- COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie
“Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie Die 2021 JJ Leiers Die 2021 JJ Leiers 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” Die 2020 Leiers van Laerskool JJ vd Merwe het besluit om die beste te maak van die COVID-19 pandemie. Hulle het die COVID-19 regulasies gekombineer met ‘n kleurvolle dans op die liedjie “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” < Previous Article Next Article >






