Hokkie kursus: Hubach Hockey Academy

press to zoom

press to zoom
1/1

SM HATTINGH

3 March 2022

Die Liggies het ‘n uitstekende hokkienaweek beleef, en hul vaardighede opgeknap vir die komende seisoen.

Die Liggies het ‘n uitstekende hokkienaweek beleef, en hul vaardighede opgeknap vir die komende seisoen. Die afrigters van Hubach het die Liggies omtrent beïndruk met hul kennis en vaardighede, en laat drome droom om dieselfde hoogtes te bereik.

What an experience to be coached and motivated by excellent players like Marizan Marais (SA Women’s Tokyo Olympics), Lerato Mahole (SA Women’s Tokyo Olympics), Thati Zulu (SA Women’s Tokyo Olympics, Captain SA u/21 Jnr World Cup Team), Onke Letuka (SA Men’s Team), Kim Hubach (Former national player and vice-captain) and Rassie Pieterse (goalkeeper coach), who played more than 150 tests for SA, and took part in the Olympics. We look forward to the hockey season! - Soos ontvang vanaf skool