top of page

Search this site

1614 results found with an empty search

  • EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae

    "EHS is dankbaar vir die uitslae en vir die seën wat weereens oor die Erries uitgestort is.” EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae 1/2 Share SM HATTINGH 4 May 2021 "EHS is dankbaar vir die uitslae en vir die seën wat weereens oor die Erries uitgestort is.” Op Donderdag, 22 April,was die hermerk-uitslae van 2020 se matriek eindeksamen bekend gemaak. Hoërskool Ermelo is besonder trots op elke 2020-matriek wat met die hermerk beter uitslae verkry het. Vosjan Grey verbeter sy gemiddeld tot 86,1%, en spog nou met sewe onderskeidings. Hy het ‘n A-simbool vir Afrikaans Huistaal by gekry (80%). Hy behaal ook beter punte in Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde en Lewenswetenskap. Anja Wege behaal ‘n A-simbool vir Besigheidstudies, wat haar ‘n totaal gee van drie onderskeidings. Sinethemba Shongwe en Amy Greyling kry elk een A-simbool by. Bianca Cronjé, Chad Coetzee en Gawie Diedericks het elk ‘n simbool verandering. Hoërskool Ermelo kry na die hermerk vier A-simbole by wat die totaal nou laat op 93-A’s, asook een B-simbool en een C-simbool. Die totale is nou onderskeidelik 144 en 173. “Baie geluk aan elke leerder wat na die hermerk met beter punte spog. EHS is dankbaar vir die uitslae en vir die seën wat weereens oor die Erries uitgestort is.” < Previous Article Next Article >

  • Shoprite launches R5 sanitary pads | tribune-newspaper

    Shoprite launches R5 sanitary pads 1/1 Share GK CRONJE 30 March 2021 Manufactured locally, its newly launched sanitary pad pack contains eight individually wrapped maxi pads, and are available exclusively from Shoprite and Usave supermarkets for only R5. The Shoprite Group has announced that it has intensified its efforts to provide customers with products that are affordable and accessible. The group has expanded its R5 offering to include sanitary pads for women and girls. According to the group, this is an item that is a basic human right. Shoprite says that it continues to look for ways to stretch a R5 further by selling food and other essentials that only require a R5 coin as payment. Shoprite's 600g in-house brown bakery bread retails for only R4.99, which is the same price as when it first launched in April 2016. Its stores have sold more than 266 million loaves. Shoprite has further indicated that it continues to help hard-pressed customers access basic food items. In 2017, it introduced a range of R5 deli meals, and it is launching a R5 pack of sanitary pads to help keep young girls in school. In 2017, Shoprite introduced discounted deli meals so that hard-pressed consumers with only R5 in their pocket can afford to eat. Just in the last 12 months, stores have served more than 23 million meals to customers for R5 or less, with the three most popular being a large igwinya (vetkoek), chicken hot dogs, and fried egg and tomato sandwiches. Manufactured locally, its newly launched sanitary pad pack contains eight individually wrapped maxi pads, and are available exclusively from Shoprite and Usave supermarkets for only R5. The Shoprite Group says that it continues to look for other ways to help its customers save money. The Xtra Savings programme has saved consumers more than R2.1 billion between July and December 2020. Since the start of the national lockdown, the Shoprite Group concludes that it has intensified its food security efforts, donating more than R100-million in surplus food to organizations, spearheading several critical initiatives around the country. For more information, visit www.shoprite.co.za . < Previous Article Next Article >

  • Hoërskool Ermelo wen TWK Hoëveld Interhoër

    Beste Dogterspan van die dag - Hoërskool Ermelo, 84 medaljes (33 Goud, 31 Silwer en 20 Brons). Hoërskool Ermelo wen TWK Hoëveld Interhoër 1/12 Share SM HATTINGH 24 February 2022 Beste Dogterspan van die dag - Hoërskool Ermelo, 84 medaljes (33 Goud, 31 Silwer en 20 Brons). Op Saterdag, 19 Februarie, is die jaarlikse Hoëveld Interhoër deur Hoërskool Oosterland by die Secunda stadion aangebied. Die deelnemende skole was as volg: Hoërskool Ermelo, Hoërskool Rob Ferreira, HTS Witbank, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Oosterland, Hoër Volkskool Heidelberg en Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die Errie-atlete was vroeg uit die blokke, en het reeds sedert die eerste item getoon dat hul daar was om te wen. Daar was deurlopend aanskoulike atletiek op die baan, sowel as op die veld. Elke Errie het met deursettingsvermoë, motivering en trots deelgeneem en hul beste gegee. Dit is hierdie veggees en hardwerkende gesindheid wat die Erries bo aan die punteleer geplaas het. Die uitslae was as volg: Algeheel: 1ste Plek - Hoërskool Ermelo, 2de Plek - Hoërskool Rob Ferreira, 3de Plek - Hoër Volkskool Heidelberg. Trofeë vir die besondere prestasies van die dag: Beste Worpe Jnr. Dogter - Elizma Swart, Beste Spronge Snr. Dogter - Mia Davel, Beste Hekkies Jnr. Dogter - Elizca Lotz, Beste Hekkies Snr. Dogter - Mia Davel, Beste Hekkies Snr. Seun - Tyrone Berning, Beste Middel- en Langafstande Jnr. Dogter - Esmarie Klopper, Senior Victor Ludorum - Tyrone Berning, Beste Dogterspan van die dag - Hoërskool Ermelo, 84 medaljes (33 Goud, 31 Silwer en 20 Brons). Hoërskool Ermelo is besonder trots op elke atleet wat deelgeneem het. “Alhoewel atletiek ‘n individuele sport is, is Interhoër beslis ‘n spansport waar elke bydrae tot die span van groot waarde is. Dankie aan elke atleet wat sy/haar beste, op en van die baan, gegee het deur die loop van die seisoen. Dankie aan elke ouer en leerder wat hul kinders en maats met liefde en positiwiteit ondersteun het. Hoërskool Ermelo bedank ook graag al ons afrigters wat hard gewerk het om ons atlete gereed te kry om tot die beste van hul vermoë te presteer. Die Erries is trots op elkeen van julle.” < Previous Article Next Article >

  • Pressure from FF Plus results in R95 million payment

    Bethal had to endure daily bouts of load shedding that lasted up to 18 hours over the last few years, as the council did not meet its obligations to Eskom. It caused immense damage to the local economy and it grossly violated human dignity. Pressure from FF Plus results in R95 million payment 1/2 Share GK CRONJE 22 September 2020 Bethal had to endure daily bouts of load shedding that lasted up to 18 hours over the last few years, as the council did not meet its obligations to Eskom. It caused immense damage to the local economy and it grossly violated human dignity. Despite the non-payment of the Govan Mbeki Local Municipality, which encompasses Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt, to Eskom, and the detrimental consequences thereof for residents, there seems to be a light at the end of the tunnel for Bethal. Gert Sibande District Municipality (GSDM) has made a payment of R95 million to Eskom. Although the Govan Mbeki Local Municipality still owes Eskom approximately R1,7 billion, the FF Plus has applied enough pressure to ensure that a payment is made with the specific aim of restoring the full electricity supply to Bethal and Emzinoni. Bethal had to endure daily bouts of load shedding that lasted up to 18 hours over the last few years, as the council did not meet its obligations to Eskom. It caused immense damage to the local economy and it grossly violated human dignity. GSDM has given Eskom three days to restore Bethal's power supply to its full capacity. < Previous Article Next Article >

  • Dispuut tussen twee besighede lei tot onsekerheid in gemeenskap | tribune-newspaper

    Dispuut tussen twee besighede lei tot onsekerheid in gemeenskap 1/1 Share SM HATTINGH 22 March 2022 Daar is tans ‘n arbitrasie saak tussen die twee partye. Rietspruit Crushers, ‘n bekende besigheid in Ermelo, wat deur wyle Malcom Wishart geopen is en vanaf 2017 deur sy seun, Grant Wishart, bestuur word, is al vir die afgelope vyf jaar in ‘n dispuut met Oubaas de Jager Familie Trust. Op Dinsdag, 1 Maart 2022, het ‘n werknemer van Rietspruit Crushers gesien dat die pad wat vir die afgelope veertig jaar gebruik word, afgespêr was deur ‘n hek en slot, en dat daar ook bemanning by die hek is en gereguleer het wie die perseel mag ingaan, en wie nie. Dadelik is die bestuur van Rietspruit Crushers ingelig oor die situasie wat ontvou het, en daar was dadelik stappe geneem om te verseker dat Rietspruit Crushers steeds kon besigheid doen. Op Maandag, 7 Maart 2022, toe mnr. Wishart van die alternatiewe pad gebruik maak, was dié pad ook toe, waar hy ook sy personeel bussie sien wat nie deur die hek mag gaan nie. Tydens hierdie dag het daar ‘n dispuut tussen die huurder en die verhuurder ontstaan, waar daar gevra is om ‘n vergadering met mnr. Wishart te hê. Die vergadering is voorgelê by Rietspruit Crushers, waar beide partye teenwoordig was, asook ander besigheids forums. Tydens navrae en ondersoek aan bewyse oor die koop van die plaas, en die huurooreenkoms tussen Rietspruit Crusher en Oubaas de Jager Familie Trust, is daar in die aankoop ooreenkoms saamgestem dat daar ‘n maandelikse inkomste vanaf Rietspruit Crushers aan die grondeienaar, Oubaas de Jager Familie Trust, betaal moet word. Die ooreenkoms is vanaf 2014 tot 2017 nagekom, waarna daar vanaf 2017 tot hede nog geen verdere betaling gedoen is nie. Die huurooreenkoms, wat tesame met die koop transaksie van die plaas ooreenkoms geteken was, het reeds in Augustus 2021 verval, en is daar tot op hede nog nie ‘n nuwe ooreenkoms nie. Rietspruit Crushers het ‘n geldige myn lisensie wat binnekort verval, waar hul binne ‘n sekere tyd die lisensie moet hernu. In 2008, tydens die ooreenkoms, is daar binne die kontrak gestipuleer dat die verhuurder vergoeding moet ontvang vanaf die huurder, waar die vergoeding begin het met R1.45 per ton, en dat die bedrag jaarliks met 10% sal eskaleer. Tydens ‘n onderhoud met die Oubaas de Jager Familie Trust, oorweeg hul dit baie sterk om eerder die plaas te verkoop, waar daar myn materiaal beskikbaar is, ‘n boerdery, asook ‘n pragtige trou lokaal. Die Tribune het op Donderdag, 17 Maart 2022, ‘n onderhoud met mnr. Wishart gehad rondom die situasie by Rietspruit Crushers, en die dispuut tussen die Oubaas de Jager Familie Trust. Mnr. Wishart het aan die Tribune gesê dat in Oktober 2012 het alle ou myn lisensies verander na die nuwe lisensies, dat alle tantieme aan die staat betaalbaar is, en nie meer aan die plaaseienaar nie. Hy het wel gesê dat die Oubaas de Jager Familie Trust steeds hul vergoeding ontvang het. Vanaf 2017, het Rietspruit Crushers nie meer enige vergoeding aan die Oubaas de Jager Trust betaal nie, maar wel aan die staat, soos die nuwe wet bepaal. Mnr. Wishart het ook tydens die onderhoud gesê dat daar tans geen grond gebruiksooreenkoms tussen Rietspruit Crushers en Oubaas de Jager Familie Trust is nie. Rietspruit Crushers het ook sekere kontrakte verloor, waar maatskappy net hul kontrakte beëindig het weens finansiële redes, waar Rietspruit begin het om swaar te kry want hul was afhanklik van al die groot kontrakte. In Februarie 2022 het mnr. Wishart dit goed gedink om Rietspruit Crushers weens die finansiële negatiewe impak onder sakeredding te bring. Daar is tans ‘n arbitrasie saak tussen die twee partye. Die grootste kommer wat besigheidseienaars in en om Ermelo in die oë staar, is dat die sluiting van Rietspruit Crushers ‘n groot ekonomiese impak op Ermelo sal hê. Daar word gehoop dat voor die situasie op daardie punt kom, dat daar eerder ‘n ooreenkoms kan onstaan waar beide partye geken word, en beide partye vergoeding kry. < Previous Article Next Article >

  • ACSU wagte is wakker

    Op Maandag, 28 September, het ACSU wagte ‘n verdagte man vasgetrek wat al lank soek was. Die verdagte het by verskeie huise al huisware gesteel, en weer probeer verkoop aan ander mense. ACSU het vir ‘n geruime tyd die verdagte dopgehou, en finaal vasgetrek. Die aanklaer het Maandag (gister) ‘n saak ge-open by die SAPD waar hy gearresteer is. Al die gesteelde goedere is terugbesorg aan die eienaar. ACSU wagte is wakker ACSU wagte is wakker 1/2 Share SH HATTINGH 29 September 2020 ACSU het vir ‘n geruime tyd die verdagte dopgehou, en finaal vasgetrek. Al die gesteelde goedere is terugbesorg aan die eienaar. Op Maandag, 28 September, het ACSU wagte ‘n verdagte man vasgetrek wat al lank soek was. Die verdagte het by verskeie huise al huisware gesteel, en weer probeer verkoop aan ander mense. ACSU het vir ‘n geruime tyd die verdagte dopgehou, en finaal vasgetrek. Die aanklaer het Maandag (gister) ‘n saak ge-open by die SAPD waar hy gearresteer is. Al die gesteelde goedere is terugbesorg aan die eienaar. < Previous Article Next Article >

  • Jumping back on the nuclear horse | tribune-newspaper

    Jumping back on the nuclear horse 1/1 Share GK CRONJE 16 June 2020 The renewed vigor for nuclear energy comes as a surprise, as government dropped controversial plans to build eight nuclear power stations. These dubious deals had been initiated by former president Jacob Zuma, and has come under extreme scrutiny amidst serious allegations of corruption. According to statements from the energy ministry, South Africa is planning a 2 500 megawatt civil nuclear programme in an attempt to solve the country's electricity supply problem. “Given the long lead-time of building additional new nuclear capacity, upfront planning is necessary for security of energy supply to society into the future,” the ministry stated. South Africa is the only country in Africa to have a civil nuclear programme. The two reactors at the Koeberg power plant have been in service for more than 30 years, producing 4 percent of the country's total energy. At this time, 90 percent of the country's electricity is generated from coal-fired stations that are dilapidated due to poor maintenance, vandalism and aging. The renewed vigor for nuclear energy comes as a surprise, as government dropped controversial plans to build eight nuclear power stations. These dubious deals had been initiated by former president Jacob Zuma, and has come under extreme scrutiny amidst serious allegations of corruption. < Previous Article Next Article >

  • “Mamma, jy los ‘n groot leemte” | tribune-newspaper

    “Mamma, jy los ‘n groot leemte” 1/1 Share SM HATTINGH 29 June 2021 Graag wil ons dankie sê vir Dr. van der Poel, Dr. Olivier, Life Care Response en Avbob vir hul hulp en bystand. Anna-Marie du Plessis, (63) gebore op 14 Mei 1958, is Donderdag, 24 Junie 2021, skielik oorlede as gevolg van komplikasies met COVID-19. Anna-Marie het saam met haar man, Sakkie du Plessis, na Ermelo verhuis in 1987, waar sy werksaam was by Louis Botha Makelaars. Daarna het sy begin as administrasie klerk by Gert Sibande Kollege, en was tot 2017 daar werksaam. Sy het ‘n baie groot vriende kring gehad in Ermelo, wat mekaar altyd bygestaan het deur dik en dun. Haar gesin gee graag die volgende hulde blyk: “Liewe Mamma, daar is nie woorde om ‘n ma te beskryf soos jy. Mamma was altyd daar vir ons deur dik en dun. Mamma het ons bygestaan, en was altyd bereid om te help. Mamma het altyd oorvloei met liefde. Rus nou sag by Jesus se voete, mamma. Gee vir Pa en sus ‘n drukkie van ons af. Ons sê nie totsiens nie, maar tot ons mekaar weer sien. Lief vir Mamma.” Graag wil ons dankie sê vir Dr. van der Poel, Dr. Olivier, Life Care Response en Avbob vir hul hulp en bystand. Anna-Marie word oorleef deur haar twee seuns, Frikkie en Hendrik, skoondogter, Corné, kleindogter Zanlie, en haar skoonseun Corrie, en kleinseun Corrie Jnr. < Previous Article Next Article >

  • Kyk uit vir oud-errie op SuperSport se “Rugby Kuiers”

    Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het. Kyk uit vir oud-errie op SuperSport se “Rugby Kuiers” 1/1 Share SM HATTINGH 13 July 2021 Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het. Die Britse/Ierse Leeus toer tans in Suid-Afrika, en speel wedstryde teen verskeie provinsiale spanne en die Springbokke. Oud-Errie, Nicky van Der Walt, wat in 1993 gematrikuleer het, het in 1997 teen die Britse/Ierse Leeus te staan gekom toe hy vir die Blou Bulle uitgedraf het. Die Blou Bulle het geskiedenis gemaak toe hulle die Britse/Ierse Leeus gewen het, en geen ander provinsiale span kon die Leeus tot dusver klop nie. Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het. Nicky was die afgelope week te sien op die SuperSport program Rugby Kuiers, wat aangebied word deur Hennie Koortzen en Wynie Strydom. Nicky is tans mede-afrigter van EHS se 0/15 rugbyspan. “Ons is trots op die oud-Errie!” < Previous Article Next Article >

  • Lardus sit die virus ore aan, deel sy storie | tribune-newspaper

    Lardus sit die virus ore aan, deel sy storie 1/2 Share GK CRONJE 25 May 2021 Ek het gehoor hoe hy sukkel en hyg na asem met sy long funksie wat so swak is. Die volgende oomblik is dit stil. Dit is die ergste stilte wat ek nog ooit beleef het. Lardus Botha, ‘n geliefde en dierbare in Ermelo, is onlangs uit die Ermelo Medi-Clinic ontslaan na ‘n harde stryd met COVID-19. Lardus het verlede week sy storie met die Tribune ePaper gedeel met die hoop om meer insig en raad te gee aan inwoners. Lardus het op 27 April 2021 ligte griep simptome getoon, maar het nie veel gedink daarvan nie. Hy het vitamienes gedrink en gedink hy sal soos altyd vanself herstel. “Ek is meer as twintig jaar laas in die hospitaal. Ek is oor die algemeen nie sieklik nie, en ek kry oefening in waar ek kan.” het Lardus aan die Tribune ePaper gesê. Maar, wat begin het as ligte griep, het Lardus spoedig getakel en hy het al hoe slegter begin voel. “Op 3 Mei het ek soos ‘n hond gevoel. Ek was regtig siek, en het maar besluit om mediese hulp in te roep. Ek is na my dokter toe, waarna sy my aangeraai het om ‘n COVI-19 toets te doen. Kan jy my skok indink toe die toets positief uitkom?” Lardus se gesig raak emosieloos toe hy die res vertel. “ My dokter het aangeraai dat my gesin ook getoets moet word vir die virus. Ongelukkig was my hele gesin gediagnoseer met hierdie verpresting op 6 Mei. Wat is die kanse dat my hele gesin die virus sal opdoen?” Lardus se gesin het hulself in isolasie geplaas tuis, en het gelukkig herstel van die virus sonder enige komplikasies. Lardus vertel hoe hy opgeneem was op 6 Mei nadat hy gesukkel het om asem te kry, onder andere. “Ek kan die gevoel nie beskryf nie. Jy is heeltyd doodmoeg. Jy hyg, maar jy kry nie genoeg asem nie. Jou longe voel te klein vir jou lyf. Ek is opgeneem en hande en hande vol medisyne gevoer, omtrent twaalf pille daagliks. Ek het so gesweet, julle verstaan nie. Ek moes in die nag opstaan en op ‘n aparte stoel sit sodat my klere en beddegoed eers bietjie kan droog word. Dit klink nie na veel nie, maar ek het 9KG verloor in die tyd wat ek opgeneem was. Ek het emmers vol gesweet, elke uur is ek wakker dan is ek papnat. Alles het gevoel soos moeite, want jou lyf het nie krag nie. Om badkamer toe te gaan was ‘n straf, want jy het doodeenvouding net nie die krag in jou lyf nie.” Lardus skuif ongemaklik rond gedurende die volgende deel van sy storie. “Die ergste vir my was die isolasie. Alhoewel die mediese personeel tops was, en die mans-verpleegster ‘n regte yster was en my elke dag probeer opkikker het, was die stilte en die alleenheid die ergste. Omdat ‘n mens basies in kwarantyn is, mag daar geen besoekers inkom nie. My gesin mag gladnie besoeke afgelê het nie, en so ook nie my vriende nie. Wat my emosioneel die ergste getal het was ‘n man wat hul ingebring het wat langs my gelê het. Hy het ook COVID-19 simptome gehad, maar op ‘n erge graad. Ek het toegekyk hoe die mediese personeel spartel en alles moontlik doen om hom te help, maar te vergeefs. Die man is ‘n paar uur later oorlede. Ek het gehoor hoe hy sukkel en hyg na asem met sy long funksie wat so swak is. Die volgende oomblik is dit stil. Dit is die ergste stilte wat ek nog ooit beleef het. Die finaliteit van sy laaste asem wat hy uitblaas bly ‘n mens by.” Lardus sit vir ‘n paar sekondes in stilte. “My dogter het naderhand vir my ‘n abstrakte inkleurboek gebring, want ek was op die rand van depressie. Om te dink dat die dood vir jou wag om elke draai tydens die siekte is uitmergelend. Jy sit en dink aan nonsens, want jou gedagtes dwaal heeltyd terug na COVID-19, hoe sleg jy voel, en die vrees dat jy die stryd gaan verloor. Die feit dat jou hele lyf heeltyd so onbeskryflik seer is help ook nie veel nie.” Lardus gee ‘n klein glimlag. “Die beste advies wat ek kan gee vir mense wat COVID-19 opdoen, en opgeneem word... Hou jou gedagtes van COVID-19 af. Hou jou brein besig, en moet nie lê en tob oor wat dalk kan gebeur nie. Hou moed, hou aan veg en glo dat jy gaan gesond word. Sodra jy op ‘n hoop gaan sit en jouself bejammer, het jy die stryd klaar verloor. Doen al die oefeninge wat die fisioterapeut vir jou gee gedurende jou herstel, al voel dit hoe moeilik. Ek kon nie eers ‘n gewone ballon opblaas nie, want my longe was kapoet. Die basiese oefeninge van my arms oplig en bene beweeg was ‘n opdraande stryd elke dag. Dit gaan ‘n rukkie vat om ten volle te herstel, ek kan nou selfs skaars 10 meter loop sonder om te voel asof en die Comrades nounet gehardloop het nie.” Lardus sterk tans aan by die huis, en dit gaan baie goed met hom. < Previous Article Next Article >

  • Party time is over at the Pet Dam

    In light of the blatant disregard from residents who use the dam as a party site, and who pay no heed to social distancing and COVID-19 regulations, Msukaligwa Local Municipality (MLM) has issued a closure of the Pet Dam, with immediate effect. MLM has stated that an increase in COVID-19 cases is the reason for the closure. The Local Command Council (LCC) has made the decision. Party time is over at the Pet Dam The state of the Pet Dam site, where residents party their lives away, paying no heed to COVID-19 regulations. The state of the Pet Dam site, where residents party their lives away, paying no heed to COVID-19 regulations. The state of the Pet Dam site, where residents party their lives away, paying no heed to COVID-19 regulations. 1/2 Share GK CRONJE 10 October 2020 In light of the blatant disregard from residents who use the dam as a party site, and who pay no heed to social distancing and COVID-19 regulations, Msukaligwa Local Municipality (MLM) has issued a closure of the Pet Dam, with immediate effect. MLM has stated that an increase in COVID-19 cases is the reason for the closure. The Local Command Council (LCC) has made the decision. After numerous complaints falling on deaf ears regarding the Pet Dam and residents who swarm to the site daily in order to get the party started, it has come to pass that drastic measures have been forcibly implemented. In light of the blatant disregard from residents who use the dam as a party site, and who pay no heed to social distancing and COVID-19 regulations, Msukaligwa Local Municipality (MLM) has issued a closure of the Pet Dam, with immediate effect. MLM has stated that an increase in COVID-19 cases is the reason for the closure. The Local Command Council (LCC) has made the decision. Speaking to Mr. Zwane, MLM spokesman, he stated that the Pet Dam’s gates will be locked to prevent access, and that security detail will patrol the area of the Pet Dam to ensure compliance from defiant residents. This is a developing story, and we are awaiting further information from MLM. Read the full article in the next publication of the Tribune Newspaper. < Previous Article Next Article >

  • Pet Dam locked down as residents disregard COVID-19 regulations

    One resident stated that “the SAPS can go to hell”, whilst another stated that the decision to close the Pet Dam is “part of the white agenda” and that “residents are being oppressed”. Pet Dam locked down as residents disregard COVID-19 regulations Reports of alleged damage to the fencing have also surfaced. Residents opted to use the Sport Inn parking lot as a secondary choice since the Pet Dam’s gates were locked. The mess left in the wake of litterbug residents who use the Pet Dam and Sport Inn parking area as a party site, defying the COVID-19 regulations set forth by government. Reports of alleged damage to the fencing have also surfaced. 1/7 Share GK CRONJE 13 October 2020 One resident stated that “the SAPS can go to hell”, whilst another stated that the decision to close the Pet Dam is “part of the white agenda” and that “residents are being oppressed”. After numerous complaints falling on deaf ears regarding the Pet Dam, and residents who swarm to the site daily in order to get the party started, it has come to pass that drastic measures have been forcibly implemented by Msukaligwa Local Municipality (MLM). In light of the blatant disregard from residents who use the dam as a party site, and who pay no heed to social distancing and COVID-19 regulations, MLM has issued a closure of the Pet Dam on Friday, with immediate effect. MLM has stated that an increase in COVID-19 cases is the reason for the closure, and that the Local Command Council (LCC) has made the decision. While the decision has been met with favorable response, some residents have vented their frustration on social media regarding the decision. Upon MLM stating that the SAPS will be requested to assist in clearing crowds that do not adhere to COVID-19 regulations, one resident stated that “the SAPS can go to hell”, whilst another stated that the decision to close the Pet Dam is “part of the white agenda” and that “residents are being oppressed”. However, even though the lockdown restrictions have eased to National Alert Level 1, the law set forth by government is clear in this respect. The regulations, as gazetted, states that all citizens must, when in a public place, wear a face mask. Every person, when attending a gathering, and in order to limit exposure to COVID-19 must wear a face mask, adhere to all health protocols, maintain a distance of least one and a half meters from each other; and adhere to any other health protocols and social distancing measures. An enforcement officer must, where a gathering in contravention of the regulations takes place, order the persons at the gathering to disperse immediately, and if the persons refuse to disperse, take appropriate action, which may, subject to the Criminal Procedure Act, 1977 (Act No. 51 of 1977), include the arrest and detention of any person at the gathering. In essence, none of the regulations are followed at the Pet Dam and surrounding areas, including the Sport Inn, where residents opted to occupy since the closure of the Pet Dam. The Sport Inn parking lot has been left in shambles, littered with empty liquor bottles and other manner of refuse. Parts of the Pet Dam’s fence have also allegedly been damaged, yet it is still to be confirmed. Speaking to Mr. Zwane, MLM spokesman, he stated that the Pet Dam’s gates will be locked to prevent access, and that security detail will patrol the area of the Pet Dam to ensure compliance from defiant residents. Residents are urged to adhere to COVID-19 regulations, which have been set in place to contain the spread of the virus by limiting social interaction and gatherings. < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page