top of page

ACSU wagte is wakker

ACSU wagte is wakker

SH HATTINGH

29 September 2020

ACSU het vir ‘n geruime tyd die verdagte dopgehou, en finaal vasgetrek. Al die gesteelde goedere is terugbesorg aan die eienaar.

Op Maandag, 28 September, het ACSU wagte ‘n verdagte man vasgetrek wat al lank soek was. Die verdagte het by verskeie huise al huisware gesteel, en weer probeer verkoop aan ander mense. ACSU het vir ‘n geruime tyd die verdagte dopgehou, en finaal vasgetrek. Die aanklaer het Maandag (gister) ‘n saak ge-open by die SAPD waar hy gearresteer is. Al die gesteelde goedere is terugbesorg aan die eienaar.

bottom of page