top of page

1614 results found with an empty search

  • Morgan Nissan Ermelo open hul deure | tribune-newspaper

    Morgan Nissan Ermelo open hul deure 1/1 Share SH HATTINGH 21 Julie 2020 Hugh Morgan, die eienaar van die groep, is al sedert 1989 in die motor industrie, en het in 2006 sy eerste Nissan tak, Morgan Nissan Welkom se deure ge-open. Die groep het reeds agt takke, insluitend Ermelo, Welkom, Bethlehem, Harrismith, Northcliff, Vryburg en Kimberley. Die handelaarshoof in Ermelo is Willem Bosch, wat al vanaf 1992 in die motor insudtrie is, en ook ‘n welbekende is in die industrie. Morgan Nissan, ‘n baie bekende groep in die motor industrie, het dit goed gedink om nog ‘n tak by hul groep te voeg. Hugh Morgan, die eienaar van die groep, is al sedert 1989 in die motor industrie, en het in 2006 sy eerste Nissan tak, Morgan Nissan Welkom se deure ge-open. Die groep het reeds agt takke, insluitend Ermelo, Welkom, Bethlehem, Harrismith, Northcliff, Vryburg en Kimberley. Die handelaarshoof in Ermelo is Willem Bosch, wat al vanaf 1992 in die motor insudtrie is, en ook ‘n welbekende is in die industrie. Morgan Nissan streef na gehalte persoonlike diens, en sien elke tak as ‘n afsonderlike handelaar, met die handelaarshoof wat alle besluite plaaslik neem. Willem nooi al Morgan Nissan se bestaande kliënte, asook nuwe kliënte uit om hulle te kom besoek, en te kom kyk na hulle ongelooflike spesiale winskopies op hulle groot reeks voertuie by 6 De Emigratie Straat, Ermelo, of hulle te kontak by 017 819 2005. < Previous Article Next Article >

  • Two severely burnt during pipeline fuel theft

    Two suspects, aged 28 and 39, were arrested by members of Fidelity Security during the night of Thursday, 21 January 2021, at Kendal near Phola. The pair were arrested after Transnet control room detected a fuel pressure drop on the pipeline. Authorities responded to the identified spot and apprehended one suspect, who attempted to run away. He had fresh burn marks all over his body. A big fire was raging in the maize field nearby, and upon inspection they realised that the flames came from the burning Transnet pipeline. The Hawks’ Serious Organised Crime Investigation team and local police were summoned to the scene for further investigation. Following an intensive search, a second suspect who was also badly burnt, was apprehended after he was found hiding under a bridge. Emergency services were summoned, and the two suspects were transported to the hospital under police guard. All the exhibits, which included a white Mazda bakkie, generator and pieces of charred clothes were confiscated for further investigation. The suspects are expected to appear before the Phola Magistrate’s Court on Monday, 25 January 2021, to face charges of malicious damage to property, tampering with essential infrastructure and theft of fuel.  Two severely burnt during pipeline fuel theft Two severely burnt during pipeline fuel theft 1/3 Share SH HATTINGH 26 January 2021 A second suspect who was also badly burnt, was apprehended after he was found hiding under a bridge. Two suspects, aged 28 and 39, were arrested by members of Fidelity Security during the night of Thursday, 21 January 2021, at Kendal near Phola. The pair were arrested after Transnet control room detected a fuel pressure drop on the pipeline. Authorities responded to the identified spot and apprehended one suspect, who attempted to run away. He had fresh burn marks all over his body. A big fire was raging in the maize field nearby, and upon inspection they realised that the flames came from the burning Transnet pipeline. The Hawks’ Serious Organised Crime Investigation team and local police were summoned to the scene for further investigation. Following an intensive search, a second suspect who was also badly burnt, was apprehended after he was found hiding under a bridge. Emergency services were summoned, and the two suspects were transported to the hospital under police guard. All the exhibits, which included a white Mazda bakkie, generator and pieces of charred clothes were confiscated for further investigation. The suspects are expected to appear before the Phola Magistrate’s Court on Monday, 25 January 2021, to face charges of malicious damage to property, tampering with essential infrastructure and theft of fuel. < Previous Article Next Article >

  • ACSU trek roof-sindikaat bende vas

    Op Maandag, 3 Mei, ongeveer 18:00, het Oubaas de Jager, eienaar van ACSU in Ermelo, op ‘n WhatsApp groep ‘n boodskap ontvang dat die mense in Ermelo moet op die uitkyk wees vir ‘n wit Volkswagen Jetta, sowel as ‘n Polo. Die voertuie was betrokke by die Markham rooftog in Volksrust, waar hulle met verskeie selfone, asook kontant gevlug het. Die voertuie was op daardie stadium amper in Ermelo. Oubaas het al die nodige mense in kennis gestel om op die uitkyk te wees vir die voertuig. Die voertuie is gewaar ongeveer 10 kilometer buite Ermelo op die Amersfoort pad, waar hul teen ‘n hoë spoed gery het. Die voertuie was ongeveer 5 kilometer voor Ermelo opgemerk en is tot stilstand gebring, waar die insittendes van die Polo uit die voetuig gespring het en op ACSU se reaksie lede begin skiet het. Binne-in die Polo was vier insittendes. Tydens die voorval waar die insittendes begin skiet het, het lede van ACSU ook begin skiet uit selfverdediging. Na afloop van die skietvoorval, het ACSU lede later agtergekom het dat twee van die insittendes noodlottig gewond was, een ongedeerd was, en die ander persoon beserings opgedoen het. Die plaaslike SAPD, asook die SAPD van Voksrust, was blitsvinnig op die toneel. Al die nodige dienste was ontbied na die toneel. ACSU trek roof-sindikaat bende vas ACSU trek roof-sindikaat bende vas 1/3 Share SM HATTINGH 11 May 2021 Na afloop van die skietvoorval, het ACSU lede later agtergekom het dat twee van die insittendes noodlottig gewond was, een ongedeerd was, en die ander persoon beserings opgedoen het. Op Maandag, 3 Mei, ongeveer 18:00, het Oubaas de Jager, eienaar van ACSU in Ermelo, op ‘n WhatsApp groep ‘n boodskap ontvang dat die mense in Ermelo moet op die uitkyk wees vir ‘n wit Volkswagen Jetta, sowel as ‘n Polo. Die voertuie was betrokke by die Markham rooftog in Volksrust, waar hulle met verskeie selfone, asook kontant gevlug het. Die voertuie was op daardie stadium amper in Ermelo. Oubaas het al die nodige mense in kennis gestel om op die uitkyk te wees vir die voertuig. Die voertuie is gewaar ongeveer 10 kilometer buite Ermelo op die Amersfoort pad, waar hul teen ‘n hoë spoed gery het. Die voertuie was ongeveer 5 kilometer voor Ermelo opgemerk en is tot stilstand gebring, waar die insittendes van die Polo uit die voetuig gespring het en op ACSU se reaksie lede begin skiet het. Binne-in die Polo was vier insittendes. Tydens die voorval waar die insittendes begin skiet het, het lede van ACSU ook begin skiet uit selfverdediging. Na afloop van die skietvoorval, het ACSU lede later agtergekom het dat twee van die insittendes noodlottig gewond was, een ongedeerd was, en die ander persoon beserings opgedoen het. Die plaaslike SAPD, asook die SAPD van Voksrust, was blitsvinnig op die toneel. Al die nodige dienste was ontbied na die toneel. < Previous Article Next Article >

  • TLU calls for attention on farm murders | tribune-newspaper

    TLU calls for attention on farm murders 1/2 Share GK CRONJE 29 September 2020 “The minister lets farmers in the country down. Our borders are not protected, stock theft is ever-increasing, and farm attacks get more violent than ever. Our feedback indicates an alarming element of racial hatred during such attacks. The minister says he sees every murder on a South African as serious, but it is time for him to realize that race plays a role when it comes to farm attacks.” Mr. Geldenhuys stated. TLU SA calls on the minister of police, Mr. Bheki Cele, to clarify if farm attacks and murders receive the attention it so urgently requires. Even if, according to him, it does not enjoy the status of a National Priority Crime anymore. The minister recently said in parliament, in answer to a question from the DA, that these crimes are not classified as priority crimes. He said farm attacks fall under other severe crimes like murder, attempted murder, sexual attacks, assault and robbery. According to him, they handle these crimes under the SAPS’s National Rural Safety Strategy, implemented from 1 March 2020, and which will be in place for the next five years. “It seems like the minister is more concerned about semantics than human lives,” says Mr. Henry Geldenhuys, the president of TLU SA. “Research shows that these types of attacks and murders on farms contain other elements than the ‘normal’ cases of murder and robbery. The protection of our members, the farmers who produce the food South Africans eat every day, is the most important issue for TLU SA. The minister should know that farmers stand together and that they can paralyze the country when food production is affected.” The recent farm attacks across the country saw very high levels of violence and racial tension. The EFF’s continued rants about land issues and the minister calling commercial farmers disrespectful and allowing communities to yell and insult them only serve to increase the tension even more. “The minister lets farmers in the country down. Our borders are not protected, stock theft is ever-increasing, and farm attacks get more violent than ever. Our feedback indicates an alarming element of racial hatred during such attacks. The minister says he sees every murder on a South African as serious, but it is time for him to realize that race plays a role when it comes to farm attacks.” Mr. Geldenhuys concluded. < Previous Article Next Article >

  • EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade

    “Baie sterkte met die volgende rondte van die Olimpiade. Mag julle soos volwaardige Erries Hoërskool Ermelo se naam hoog hou, en elke oomblik geniet.” EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade 1/1 Share SM HATTINGH 3 August 2021 “Baie sterkte met die volgende rondte van die Olimpiade. Mag julle soos volwaardige Erries Hoërskool Ermelo se naam hoog hou, en elke oomblik geniet.” ‘n Groep Erries het deelgeneem aan die eerste rondte van die Proverto Olimpiade vir Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie. Uit die byna 5000 leerders wat jaarliks aan dié kompetisie deelneem, is dit ‘n groot prestasie en eer vir die volgende nege Erries om op 4 Augustus deel te neem aan die tweede en finale rondte van die Olimpiade: Altus Boshoff (Graad 10), Johan Strauss (Graad 10), Raees Tikly (Graad 10), Sihle Maseko (Graad 11), Lood Geldenhuys (Graad 11), Mpumelelo Malaza (Graad 12), Liandri Viviers (Graad 12), Anke de Kock (Graad 12) en GJ Swanepoel (Graad 12). “Baie sterkte met die volgende rondte van die Olimpiade. Mag julle soos volwaardige Erries Hoërskool Ermelo se naam hoog hou, en elke oomblik geniet.” < Previous Article Next Article >

  • Ligbron groet ‘n legendendariese onderwyseres

    Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. Ligbron groet ‘n legendendariese onderwyseres 1/2 Share SH HATTINGH 6 April 2021 Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. “Juffrou Ilze Aucamp het nie net reuse spore getrap in die Afrikaanse klas nie, maar ook op die atletiek- en hokkievelde van Ligbron. Hier het sy die ekstra myl met haar leerders en spelers geloop, en hulle baie meer geleer as net vakinhoud of vaardighede. Getrou aan haar aard wou sy, tot op die laaste, ‘nog net ‘n week’ in haar klas staan en met kinders werk. Die Liggies was bevoorreg om haar as ‘n kollega, vriendin, mentor, onderwyser en afrigter te kon ken. It is with deep sadness that we share the news that our dear friend and colleague, Miss. Ilze Aucamp, passed away due to cancer. Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. Our deepest condolences to her family and loved ones.” < Previous Article Next Article >

  • Errie nommer een atleet in SA

    Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. Errie nommer een atleet in SA 1/1 Share INHOUD VERSKAF 18 Augustus 2020 Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. Tyrone Berning, ‘n Graad 8 leerder van EHS, is aangewys as die nommer een seuns atleet in Suid-Afrika Skole Sport Sterre, in beide hoogspring en 300 meter hekkies, in die o/14-ouderdomsgroep. Hy spog met ‘n uitstekende tyd van 40.31 sekondes in die 300 meter hekkies, en met ‘n hoogte van 1.8 meter in hoogspring. Die plasings van die SA Skole Sport Sterre is bepaal deur die beste tye en/of afstande wat die atlete behaal het tydens 2020 se atletiek seisoen. Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. “Dit dui op harde werk, deursettingsvermoë, genade en hope talent. Baie geluk, Tyrone!” < Previous Article Next Article >

  • Hoërskool Ermelo heet nuwe leerders welkom

    EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê! Hoërskool Ermelo heet nuwe leerders welkom 1/1 Share SH HATTINGH 23 February 2021 EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê! Baie welkom aan elke leerder vanaf graad 9 tot 12 wat Hoërskool Ermelo hul nuwe tuiste gemaak het! May your future at the Erries be exceptional and may each day at EHS contribute to enrich your lives. EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê! < Previous Article Next Article >

  • Botsings neem drasties toe

    Die afgelope naweek was ‘n vreeslike besige naweek vir al die nooddienste, waar verskeie bostings op verskillende paaie plaasgevind het. Nadat die verbod op drank laat vaar is, het die ongeluk syfer skielik verhoog. Al die nooddienste, Van Wettens, ETS, All City, ER24, Provinsiale Ambulans Dienste, asook die Brandweer en SAPD was vinnig op die tonele. Die nooddienste doen ‘n beroep op die gemeenskap om alle verkeersreëls te gehoorsaam, en nie te bestuur onder die invloed van alkohol nie. Botsings neem drasties toe Botsings neem drasties toe 1/0 Share SH HATTINGH 25 August 2020 Die nooddienste doen ‘n beroep op die gemeenskap om alle verkeersreëls te gehoorsaam, en nie te bestuur onder die invloed van alkohol nie. Die afgelope naweek was ‘n vreeslike besige naweek vir al die nooddienste, waar verskeie bostings op verskillende paaie plaasgevind het. Nadat die verbod op drank laat vaar is, het die ongeluk syfer skielik verhoog. Al die nooddienste, Van Wettens, ETS, All City, ER24, Provinsiale Ambulans Dienste, asook die Brandweer en SAPD was vinnig op die tonele. Die nooddienste doen ‘n beroep op die gemeenskap om alle verkeersreëls te gehoorsaam, en nie te bestuur onder die invloed van alkohol nie. < Previous Article Next Article >

  • Rondloper beeste steek inwoners dwars in die krop | tribune-newspaper

    Rondloper beeste steek inwoners dwars in die krop 1/3 Share GK CRONJE 25 May 2022 Op hierdie tydstip draai beide MLM en die SAPD in Ermelo ‘n blinde oog na die groeiende kwessie, wat al telkens ernstige beserings en lewensverlies tot gevolg gehad het. Die kwessie van verdwaalde en rondloper vee in Ermelo woongebiede, omliggende areas en die buitewyke is al jare ‘n doring in die vlees van motoriste, sonder enige optrede van die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM) en die relevante departemente. In hierdie geval word verordeninge heeltemal geïgnoreer, en die wette word nie deur die owerhede afgedwing nie, wat 'n bose kringloop van frustrasie, saakbeskadiging en gevaar vir motoriste veroorsaak. Verskeie inwoners het gerapporteer dat hul honde onbeheerbaar opgewerk word deur die rondloper vee wat ronddwaal in die woongebied, veral in die De Bruin Park omgewing. Klagtes vanaf inwoners beweer dat dié rondlopers so gewoond geraak het aan verkeer en gevloek van frustreerde motoriste en inwoners, dan die diere hul geensins steur aan die kwaad wat hul stook nie. Verskeie motoriste het nouliks vermy om met hierdie diere te bots, wat ‘n veer voel vir aankomende verkeer. Hierdie kwessie is egter nie net tot diewoongebiede beperk nie, aangesien inwoners verskeie klagtes ingedien het oor beeste wat in die begraafplase wei, en kosbare herinneringe vertrap, blomme opvreet en vase beskadig, en ander gedenkwaardighede verniel. Alhoewel dit 'n dringende kwessie in Ermelo is, wag almal in spanning dat MLM -amptenare nog beslissend optree. Op hierdie tydstip draai beide MLM en die SAPD in Ermelo ‘n blinde oog na die groeiende kwessie, wat al telkens ernstige beserings en lewensverlies tot gevolg gehad het. Verskeie navrae was al aan MLM gerig. Dié het egter die navrae doodluiters ignoreer, en het tot hede geen terugvoer gegee nie. < Previous Article Next Article >

  • Ligbron eSport spanne wys hul digitale staal

    “Groot dank aan ons borge, RE-bytes en RE Accounting, wat hierdie spanne ondersteun. Ons is baie trots op elke speler en die goeie uitslae van al die spanne. Die Liggies sien uit om te sien wat die res van die seisoen inhou!” Ligbron eSport spanne wys hul digitale staal 1/5 Share SM HATTINGH 27 April 2021 “Groot dank aan ons borge, RE-bytes en RE Accounting, wat hierdie spanne ondersteun. Ons is baie trots op elke speler en die goeie uitslae van al die spanne. Die Liggies sien uit om te sien wat die res van die seisoen inhou!” Die eSport woeker alreeds vroeg in die jaar by Ligbron. Ligbron het vanjaar twee Counterstrike spanne, asook twee Rocket League spanne wat in die HSEL liga deelneem. Daar is hierdie jaar 47 CS:GO, en 103 Rocket League spanne wat ingeskryf het vir die 2021 liga. Die CS:GO A-span wen tot dusver 4 van die 6 wedstryde, en CS:GO B-span wen 2 uit hul 6 wedstryde. Hierdie spanne het onder andere deelgeneem teen skole soos Paul Roos Gimnasium, Grey Hoërskool en Hoërskool Waterkloof. Rocket League A en B vaar baie goed in die liga, en het meeste van hul wedstryde gewen. Rocket League A: verloor 2-3 teen Hoërskool Oos Moot C, wen 3-0 teen Hoërskool Zwartkop, wen 3-0 teen Hoërskool Oos Moot A, wen 3-1 Hoërskool Eldoraigne. Rocket League B: wen 3-1 teen Hoërskool Eldoraigne, wen 3-0 teen Hudson Park School, wen 3-2 teen Hoërskool Eldoraign en wen 3-1 teen Hudson Park. “Groot dank aan ons borge, RE-bytes en RE Accounting, wat hierdie spanne ondersteun. Ons is baie trots op elke speler en die goeie uitslae van al die spanne. Die Liggies sien uit om te sien wat die res van die seisoen inhou!” < Previous Article Next Article >

  • Change the policy, not the level, says TLU SA | tribune-newspaper

    Change the policy, not the level, says TLU SA 1/1 Share CONTENT SUPPLIED 6 October 2020 Even though the country moves to level one in terms of COVID-19, the economy, unemployment, and poverty stands at level five and is still growing in the wrong direction. The president’s call on South Africans to work hard to get the economy up and running again is a direct contradiction of the ANC’s economic policy. Media Statement - The movement of South Africa from level two to level one of the lockdown will bring no substantial change to the economy. It is just the government continuing with their political power play, says TLU SA. “The faster government lifts the limitations and South Africans start taking responsibility for their health, the sooner the mechanisms to have the economy function again, will start up again,” says Mr. Henry Geldenhuys, the president of TLU SA. “TLU SA is still very concerned about the ANC holding on to expropriation without compensation and nationalizing the Reserve Bank,” says Mr. Geldenhuys. “Creating trust with investors to build the economy should take centre-stage, but is an impossible feat if the government sustains this policy. The government has the chance to prove that the future of the country’s residents is a priority,” he says. “Look after the safety of all South Africans and do something to get a handle on crime. Let go of the sinking ideologies of socialism and communism, which always lead to poverty and failure. An economic policy based on the principle of private ownership and the free market will have positive economic results. It is now time to change the general policy.” TLU SA supports the Business for Ending campaign through which various well-known economists, companies and organizations demand ending the lockdown, lifting the state of disaster and converting all regulations to voluntary suggestions. Should a second wave of the pandemic and lockdown hit South Africa, the country cannot handle the resulting economic tidal wave and famine, because of the continued lockdown measures. Even though the country moves to level one in terms of COVID-19, the economy, unemployment, and poverty stands at level five and is still growing in the wrong direction. The president’s call on South Africans to work hard to get the economy up and running again is a direct contradiction of the ANC’s economic policy. This policy of confusion and uncertainty drove the country to junk status even before the onset of COVID-19. Economic growth is the result of trust because the correct financial processes are in place. < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page