top of page

Kreatiewe dames geniet verfklas

SH HATTINGH

14 July 2020

Al was die weer nie van die beste nie en die yskoue wind het om die hoeke gehuil buite, het die dames die dag terdeë geniet. Daar was heerlike koffie en tee bedien, asook smaaklike groentesop om die koue te trotseer.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Op Saterdag,11 Julie, het Chalk Paint and Coffee Joint ‘n wonderlike kunsklas aangebied. Tydens die uiters interessante klas het die dames ‘n wasgoedmandjie geverf, en self versier met’n “waterslide” prent van hul eie keuse. Al was die weer nie van die beste nie en die yskoue wind het om die hoeke gehuil buite, het die dames die dag terdeë geniet. Daar was heerlike koffie en tee bedien, asook smaaklike groentesop om die koue te trotseer.

bottom of page