top of page

EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade

3 August 2021

“Baie sterkte met die volgende rondte van die Olimpiade. Mag julle soos volwaardige Erries Hoërskool Ermelo se naam hoog hou, en elke oomblik geniet.”

Image-empty-state.png

Kyk uit vir oud-errie op SuperSport se “Rugby Kuiers”

13 July 2021

Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het.

Image-empty-state.png

Erries vaar besonders goed tydens Con Spirito

6 July 2021

Isabelle Moussier is announced as item winner in Prepared Reading English and goes through to the next round with this item. Stella van Niekerk advances through to the next round with Vocals (singing) English with backtrack.

Image-empty-state.png

Joey, oud-leerder van MLA, beste leerling vir fotografie

8 June 2021

Haar vakke was ook Profesionele fotografie, grafiese ontwerp, intrepreneurs, besigheidspraktyk en digitale media.

Image-empty-state.png

Errie verower drie eerste plekke tydens SA’s

8 June 2021

“Hoërskool Ermelo is besonder trots op jou, Frané. Jou deursettingsvermoë en vasberadenheid is vir menige Erries ‘n voorbeeld om daagliks na te streef.”

Image-empty-state.png

Anke mag maar dans

1 June 2021

“Ons is super trots op jou Anke. Ons skool hou jou dop en weet jy leef jou droom.”

Image-empty-state.png

EHS Musical benefits from expert voice coach

1 June 2021

At the end of his Grade 9 year, Phila joined the South African Youth Choir (SAYC) in Cape Town, where he was a member of the choir for one year, before finally returning home to Ermelo to finish Grade 11 and 12 at Hoërskool Ermelo.

Image-empty-state.png

EHS-gholf behaal weer eerste plek

25 May 2021

“Baie geluk aan dié seuns met uitstekende tellings en pragtige gholf. EHS is trots op elkeen.”

Image-empty-state.png

EHS-rugbyseuns gekies vir Puma-spanne

25 May 2021

“Baie geluk aan elke seun wat tot ‘n span verkies is. EHS wens elkeen alle sterkte toe met die seisoen.”

Image-empty-state.png

Blou Masjien Rugby - 19 spelers in Puma-spanne

25 May 2021

"What an accomplishment! As soon as rugby may commence, they will play against the Falcons and Limpopo after which the final teams will be announced."

Image-empty-state.png

Hoërskool Ermelo skitter tydens groentjieskonsert-tradisie

18 May 2021

"Die produksies was oudergewoonte van hoogstaande gehalte en Hoërskool Ermelo is trots om dié tradisie jaar na jaar te kan voortsit, uitdagings en al!”

Image-empty-state.png

JJ wys Top 10 leerders aan

18 May 2021

“Baie geluk aan elke leerder met julle puik prestasies. Die JJ onderwysers is baie trots op julle met julle prestasies. Sterkte vir die kwartaal wat voorlê.”

Image-empty-state.png

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page