top of page

Joey, oud-leerder van MLA, beste leerling vir fotografie

SM HATTINGH

8 June 2021

Haar vakke was ook Profesionele fotografie, grafiese ontwerp, intrepreneurs, besigheidspraktyk en digitale media.

“Ons by Morgenzon Landbou Akademie is ongelooflik trots op Joey van Aswegen, wat by die Landties gematrikuleer het. Sy is as die beste leerling vir 2021 aangewys vir fotografie by Potchefstroof Akademie. Sy het studioligte as prys gewen, en is besig om haar eie studio op die plaas in te rig. Joey is nou amptelik ‘n gekwalifiseerde fotograaf. Haar vakke was ook Profesionele fotografie, grafiese ontwerp, intrepreneurs, besigheidspraktyk en digitale media.”

bottom of page