top of page

Anke mag maar dans

SM HATTINGH

1 June 2021

“Ons is super trots op jou Anke. Ons skool hou jou dop en weet jy leef jou droom.”

Anke Swart, ‘n leerling van Morgenzon Landbou Akademie, het gedans teen al die akrobate klubs in Mpumalanga en na 2 maande se harde werk, baie oefening en uithou het sy haar Mpumalanga kleure verwerf met 'n punt van 9.033 uit 9.8. Sy dring deur na die Interprovinsiale kampioenskappe, waar sy Mpumalanga gaan verteenwoordig en gaan dans vir 'n plek in die SA span. “Ons is super trots op jou Anke. Ons skool hou jou dop en weet jy leef jou droom.”

bottom of page