top of page

Search this site

1614 results found with an empty search

  • News from ACSU’s office

    1 September 2020, 01h22 - An alarm was activated at a church in Thusi Village. The reaction team found that a tower on the premises had been vandalized, and all copper wire stolen. A power box belonging to the tower was recovered, and brought to ACSU office for safe keeping. The owner of the tower will be sending the repair team to tend to the damage at tower. 13h16 - A delivery driver was threatened by 3 males, one of which was armed, and told they wanted to rob him. The driver managed to get to the safety of ACSU’s client, who in turn pressed the panic button. ACSU escorted the delivery vehicle to all further deliveries, and then safely to Bethal on the N17. 2 September 2020 - 20h44 - In Wesselton Extension 7, an attempted burglary took place. The reaction team inspected premises, with the client finding that a window had been broken. Suspects were scared off by the alarm. 3 September 2020, 02h34 - A call from a client in Chris De Villiers Street stated that dogs were barking continuously. ACSU’s reaction team accompanied the client through the premises, and found that approximately 30 meters of cable had been stolen from pole in the yard. 03h20 - An attempted burglary was reported in Autumn Ridge. The suspect/s were scared off by the alarm, although the burglar bars were damaged. 4 September 2020, 02h35 - An attempted burglary was reported in Lelie Avenue. The gate was opened manually, a window pane was removed and burglar bars damaged. It was found that a television set was damaged, but not stolen. Suspect left behind a torch. 07h39 - A burglary was reported in Tienie Louw Street, with suspects making off with a television and two laptops. 6 September 2020, 03h26 - A burglary was reported in Autumn Ridge. Suspects made off with a laptop, television and cellular phone. 7 September 2020, 04h44 - A burglary was reported at a store selling sports equipment. One suspect was arrested, and one escaped. All the stolen items were recovered. News from ACSU’s office News from ACSU’s office 1/2 Share SH HATTINGH 8 September 2020 A delivery driver was threatened by 3 males, one of which was armed, and told they wanted to rob him. The driver managed to get to the safety of ACSU’s client, who in turn pressed the panic button. ACSU escorted the delivery vehicle to all further deliveries, and then safely to Bethal on the N17. 1 September 2020, 01h22 - An alarm was activated at a church in Thusi Village. The reaction team found that a tower on the premises had been vandalized, and all copper wire stolen. A power box belonging to the tower was recovered, and brought to ACSU office for safe keeping. The owner of the tower will be sending the repair team to tend to the damage at tower. 13h16 - A delivery driver was threatened by 3 males, one of which was armed, and told they wanted to rob him. The driver managed to get to the safety of ACSU’s client, who in turn pressed the panic button. ACSU escorted the delivery vehicle to all further deliveries, and then safely to Bethal on the N17. 2 September 2020 - 20h44 - In Wesselton Extension 7, an attempted burglary took place. The reaction team inspected premises, with the client finding that a window had been broken. Suspects were scared off by the alarm. 3 September 2020, 02h34 - A call from a client in Chris De Villiers Street stated that dogs were barking continuously. ACSU’s reaction team accompanied the client through the premises, and found that approximately 30 meters of cable had been stolen from pole in the yard. 03h20 - An attempted burglary was reported in Autumn Ridge. The suspect/s were scared off by the alarm, although the burglar bars were damaged. 4 September 2020, 02h35 - An attempted burglary was reported in Lelie Avenue. The gate was opened manually, a window pane was removed and burglar bars damaged. It was found that a television set was damaged, but not stolen. Suspect left behind a torch. 07h39 - A burglary was reported in Tienie Louw Street, with suspects making off with a television and two laptops. 6 September 2020, 03h26 - A burglary was reported in Autumn Ridge. Suspects made off with a laptop, television and cellular phone. 7 September 2020, 04h44 - A burglary was reported at a store selling sports equipment. One suspect was arrested, and one escaped. All the stolen items were recovered. < Previous Article Next Article >

  • HMV torched and looted

    On Wednesday evening, emergency services rushed to a scene where a heavy vehicle traveling down Chris de Villiers Street, was set alight, allegedly after being thrown with a petrol bomb. Reports of residents, who were allegedly protesting in Extension 33, looting the contents of the HMV were also noted. SAPS and other services were quick on scene in an attempt to maintain order, but the damage had already been done. Firefighters battled tooth and nail to douse the smoldering wreckage of the HMV, while residents in the adjacent field cajoled and taunted their efforts. At the time of publication, no injuries have been reported. The SAPS has confirmed that a case of malicious damage to property has been lodged, but no arrests have been made as of yet. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. HMV torched and looted HMV torched and looted 1/3 Share GK CRONJE 11 May 2021 The SAPS has confirmed that a case of malicious damage to property has been lodged, but no arrests have been made as of yet. On Wednesday evening, emergency services rushed to a scene where a heavy vehicle traveling down Chris de Villiers Street, was set alight, allegedly after being thrown with a petrol bomb. Reports of residents, who were allegedly protesting in Extension 33, looting the contents of the HMV were also noted. SAPS and other services were quick on scene in an attempt to maintain order, but the damage had already been done. Firefighters battled tooth and nail to douse the smoldering wreckage of the HMV, while residents in the adjacent field cajoled and taunted their efforts. At the time of publication, no injuries have been reported. The SAPS has confirmed that a case of malicious damage to property has been lodged, but no arrests have been made as of yet. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Jaun, jou stem is stil | tribune-newspaper

    Jaun, jou stem is stil 1/1 Share SM HATTINGH 29 June 2021 Die familie wil ook die gemeenskap bedank vir hulle hulp tydens Jaun se siekbed, vir al die boodskappies, oproepe, vinnige kuiers by die huis, die fondsinsameling, asook die lede wat verstellings by die huis gedoen het om alles vir Jaun te vergemaklik. Jaun Walker, (53) gebore op 8 Januarie 1968, is op Woensdag, 23 Mei 2021, in Ermelo Provinsiale Hospitaal skielik oorlede na 'n lang tydperk van struikel met sy gesondheid. Jaun het gematrikuleer by Ligbron Akademie vir Tegnologie, en was daarna sy lewe lank in Ermelo werksaam in die tweedehandse voertuie sektor. Sy dogter, Jauné Walker, dra graag die volgende gedig aan hom op: “Pa, daar breek branders in my. Groter as jou hande om die stories van die Sondag koerant gevou. En daar waai 'n koue deur my. Sterker as die winde soggens op Haroldsbaai se strand. Ek mis die son en hoe trots hy op jou kon skyn, en jou hart wat afdrukke gelos het op alles waaraan hy raak. Dankie vir die voorreg om jou as gedagte te kan saamdra, en jou lewendig in my hart te kan hou. Pappa dit voel nog onwerklik. Alles herhinner my aan Pappa. 'n Liedjie, 'n reuk, 'n sê-ding. Ek mis daai gou-gou oproepe en vinnige inloer. Pappa het my alles geleer, behalwe hoe om sonder pappa te lewe. Ek weet almal sê met tyd raak dit beter, maar ek mis pappa. Pappa is vir altyd in my hart, en ek sal altyd lief wees vir pappa. Dankie vir alles wat pappa vir my gedoen het.” “Jaun, almal se harte is baie seer, maar ons weet jy is op 'n beter plek. Ons gaan jou baie mis. Rus sag by Jesus se voete, ons is jaloers. Dit is nie totsiens nie, dit is tot ons jou weer sien.” Jaun laat sy dogter, Jauné Walker, sy suster, Daleen van Rensburg en haar twee kinders, sy oorlede sussie se twee kinders, Danie en Lindie, en hulle vier kindertjies agter. Die familie wil ook die gemeenskap bedank vir hulle hulp tydens Jaun se siekbed, vir al die boodskappies, oproepe, vinnige kuiers by die huis, die fondsinsameling, asook die lede wat verstellings by die huis gedoen het om alles vir Jaun te vergemaklik. Dankie ook aan al die personeel en dokters by die Ermelo Provinsiale Hospitaal wat so mooi na hom omgesien het. < Previous Article Next Article >

  • Ruik soos gebrek aan dienslewering

    Hierdie riool loop dan verby ‘n nabygeleë skool, wat eerstens onaanvaarbaar is. Tweedens eindig die riool op in die Pet Dam, wat dan veroorsaak dat die dam verslyk. Ruik soos gebrek aan dienslewering 1/4 Share GK CRONJE 25 May 2021 Hierdie riool loop dan verby ‘n nabygeleë skool, wat eerstens onaanvaarbaar is. Tweedens eindig die riool op in die Pet Dam, wat dan veroorsaak dat die dam verslyk. Die skokkende nalatigheid vanaf Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM) rakende die onderhoud van die rioolsisteem in Ermelo en omliggende areas, laat talle inwoners om op te snork met rou riool, en die stank en gesondheidsrisikos wat gepaard gaan met verstopte rioolpype. Die rioolsisteem in President Fouché Laan is in so erge mate afgeskeep, dat daar op ‘n bykans weeklikse basis rou riool bruis vanuit die mangate. Hierdie area is al in die kollig vir meer as drie jaar, waar daar weekliks klagtes ingedien word, maar geen gehoor gegee word vanaf MLM nie. Geen daadwerkilike poging word aangewend vanaf MLM om die probleem op te klaar nie. Tot die bittere frustrasie van inwoners oorkant dié gemors, pleit MLM, sowel as wyksraadslede, bewusteloos, met die relevante departement van MLM wat die rioolpype halfhartig ontblok, in plaas van om direkte aksie te neem en die groter probleem van die infrastruktuur op te los. Inwoners moet maar net tevrede wees met die flou verskoning dat hulle die konstante probleme blameer op die feit dat daar onregmatig gebou en verleng word by baie wonings, sonder die goedkeuring van ‘n bouinspekteur of dorpsbeplanner. Ander verskonings sluit in ‘n gebrek aan finansies, gebrek aan gereedskap en masjienerie, en ‘n reeks ander belaglike bogstories. MLM het in die verlede ook aangedui dat uitbreiding van die aantal inwoners die reeds bouvallige rioolsisteem uiteraard oorlaai. Inwoners van dié area laat egter nie weer toe dat MLM heuning om hul monde smeer nie, en beplan om protes aan te teken teenoor die beplande meenthuis kompleks in die area. “Ek weet nie onder wat se klip hierdie munisipaliteit se stadsbeplanner uitgekruip het nie. Ek weet nie eers of daar ‘n gekwalifiseerde beplanner is wat weet wat hy doen nie. Ek is nie geniaal nie, maar logika sê vir my dat daar geen manier is dat hulle net planne vir komplekse kan goedkeur, terwyl hul duidelik weet dat die infrastruktuur klaar vrot is nie.” Dié is die woorde van ‘n inwoner in die area, wat anoniem wil bly. “Hulle bou en bou en bou net, waar gaan dit eindig? Soos dit is sit ons bykans elke dag sonder elektrisiteit, en nou wil hulle nog ‘n spul komplekse bou. Hulle sê dat die 88kVA lyn “oorlaai” is, en dat dit die rede is dat ons in die donker sit en vingers tel. Maar tog keur hulle links en regs nuwe ontwikkelinge goed sonder om te aarsel. Soos dit is loop die stront die strate vol voor my huis, ek kan nie my deure of vensters oppmaak sonder om te versmag in die stank nie. My kinders kan nie buite speel nie want dit is uiters gevaarlik, veral tydens die COVID pandemie wat ons in is. Die munisipaliteit preek oor higiëne en wat nog alles, maar hulle kan nie eers basiese dienste verskaf nie. Waar is ons raadslid? Wie is ons raadslid? Geen mens weet nie. Ek het telkens die gesondheidsinspekteur in die hande probeer kry, maar loop in mure vas by die munisipaliteit. Hulle is van geen hulp nie. Skandelik, dit is die woord. Skandelik.” Na aanleiding van die vorige verklaring wat deur MLM uitgereik was, is die toekoms donker vir inwoners van die area, omrede daar na bewering geen finansies in die MLM koffers is nie. Die toestand in President Fouché Laan is al van so aard dat daar slote gegrou is langs die mangate waar die rou riool uitborrel, en dié vloei dan vrylik na die middel van die veld toe. Hierdie riool loop dan verby ‘n nabygeleë skool, wat eerstens onaanvaarbaar is. Tweedens eindig die riool op in die Pet Dam, wat dan veroorsaak dat die dam verslyk. Die Tribune het met MLM se woordvoerder, Mandla Zwane, gepraat. Dié wil inwoners verseker dat daar aandag gegee word aan die probleem, en dat hy die relevante departement in kennis gestel het van die riool. Zwane het ook gesê dat hul ‘n plan van aksie bekend sal stel rakende die dienslewering in die area sodra die begrotingsvergadering afgehandel is. Sien meer foto’s en video’s op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Carolina SAPS warns of drowning dangers

    Carolina SAPS is investigating an inquest case after a 20-year-old male from Mzamo Section lost his life at Silobela Dam. It is alleged that on Saturday, 26 September 2020, a group of Silobela youngsters were having a picnic next to the dam, when some of them decided to go and take pictures at the dam. The deceased jumped in to the dam with the intent of going for a swim. However, his friends alerted the police when he failed to resurface. His body was removed from the dam by SAPS divers, where he was certified as deceased. The Silobela community, especially the youth, is hereby advised to stay away from the Silobela Dam, especially if you are unable to swim with proficiency. Carolina SAPS warns of drowning dangers Carolina SAPS warns of drowning dangers 1/2 Share SH HATTINGH 29 September 2020 His friends alerted the police when he failed to resurface. His body was removed from the dam by SAPS divers, where he was certified as deceased. Carolina SAPS is investigating an inquest case after a 20-year-old male from Mzamo Section lost his life at Silobela Dam. It is alleged that on Saturday, 26 September 2020, a group of Silobela youngsters were having a picnic next to the dam, when some of them decided to go and take pictures at the dam. The deceased jumped in to the dam with the intent of going for a swim. However, his friends alerted the police when he failed to resurface. His body was removed from the dam by SAPS divers, where he was certified as deceased. The Silobela community, especially the youth, is hereby advised to stay away from the Silobela Dam, especially if you are unable to swim with proficiency. < Previous Article Next Article >

  • Lardus sit die virus ore aan, deel sy storie | tribune-newspaper

    Lardus sit die virus ore aan, deel sy storie 1/2 Share GK CRONJE 25 May 2021 Ek het gehoor hoe hy sukkel en hyg na asem met sy long funksie wat so swak is. Die volgende oomblik is dit stil. Dit is die ergste stilte wat ek nog ooit beleef het. Lardus Botha, ‘n geliefde en dierbare in Ermelo, is onlangs uit die Ermelo Medi-Clinic ontslaan na ‘n harde stryd met COVID-19. Lardus het verlede week sy storie met die Tribune ePaper gedeel met die hoop om meer insig en raad te gee aan inwoners. Lardus het op 27 April 2021 ligte griep simptome getoon, maar het nie veel gedink daarvan nie. Hy het vitamienes gedrink en gedink hy sal soos altyd vanself herstel. “Ek is meer as twintig jaar laas in die hospitaal. Ek is oor die algemeen nie sieklik nie, en ek kry oefening in waar ek kan.” het Lardus aan die Tribune ePaper gesê. Maar, wat begin het as ligte griep, het Lardus spoedig getakel en hy het al hoe slegter begin voel. “Op 3 Mei het ek soos ‘n hond gevoel. Ek was regtig siek, en het maar besluit om mediese hulp in te roep. Ek is na my dokter toe, waarna sy my aangeraai het om ‘n COVI-19 toets te doen. Kan jy my skok indink toe die toets positief uitkom?” Lardus se gesig raak emosieloos toe hy die res vertel. “ My dokter het aangeraai dat my gesin ook getoets moet word vir die virus. Ongelukkig was my hele gesin gediagnoseer met hierdie verpresting op 6 Mei. Wat is die kanse dat my hele gesin die virus sal opdoen?” Lardus se gesin het hulself in isolasie geplaas tuis, en het gelukkig herstel van die virus sonder enige komplikasies. Lardus vertel hoe hy opgeneem was op 6 Mei nadat hy gesukkel het om asem te kry, onder andere. “Ek kan die gevoel nie beskryf nie. Jy is heeltyd doodmoeg. Jy hyg, maar jy kry nie genoeg asem nie. Jou longe voel te klein vir jou lyf. Ek is opgeneem en hande en hande vol medisyne gevoer, omtrent twaalf pille daagliks. Ek het so gesweet, julle verstaan nie. Ek moes in die nag opstaan en op ‘n aparte stoel sit sodat my klere en beddegoed eers bietjie kan droog word. Dit klink nie na veel nie, maar ek het 9KG verloor in die tyd wat ek opgeneem was. Ek het emmers vol gesweet, elke uur is ek wakker dan is ek papnat. Alles het gevoel soos moeite, want jou lyf het nie krag nie. Om badkamer toe te gaan was ‘n straf, want jy het doodeenvouding net nie die krag in jou lyf nie.” Lardus skuif ongemaklik rond gedurende die volgende deel van sy storie. “Die ergste vir my was die isolasie. Alhoewel die mediese personeel tops was, en die mans-verpleegster ‘n regte yster was en my elke dag probeer opkikker het, was die stilte en die alleenheid die ergste. Omdat ‘n mens basies in kwarantyn is, mag daar geen besoekers inkom nie. My gesin mag gladnie besoeke afgelê het nie, en so ook nie my vriende nie. Wat my emosioneel die ergste getal het was ‘n man wat hul ingebring het wat langs my gelê het. Hy het ook COVID-19 simptome gehad, maar op ‘n erge graad. Ek het toegekyk hoe die mediese personeel spartel en alles moontlik doen om hom te help, maar te vergeefs. Die man is ‘n paar uur later oorlede. Ek het gehoor hoe hy sukkel en hyg na asem met sy long funksie wat so swak is. Die volgende oomblik is dit stil. Dit is die ergste stilte wat ek nog ooit beleef het. Die finaliteit van sy laaste asem wat hy uitblaas bly ‘n mens by.” Lardus sit vir ‘n paar sekondes in stilte. “My dogter het naderhand vir my ‘n abstrakte inkleurboek gebring, want ek was op die rand van depressie. Om te dink dat die dood vir jou wag om elke draai tydens die siekte is uitmergelend. Jy sit en dink aan nonsens, want jou gedagtes dwaal heeltyd terug na COVID-19, hoe sleg jy voel, en die vrees dat jy die stryd gaan verloor. Die feit dat jou hele lyf heeltyd so onbeskryflik seer is help ook nie veel nie.” Lardus gee ‘n klein glimlag. “Die beste advies wat ek kan gee vir mense wat COVID-19 opdoen, en opgeneem word... Hou jou gedagtes van COVID-19 af. Hou jou brein besig, en moet nie lê en tob oor wat dalk kan gebeur nie. Hou moed, hou aan veg en glo dat jy gaan gesond word. Sodra jy op ‘n hoop gaan sit en jouself bejammer, het jy die stryd klaar verloor. Doen al die oefeninge wat die fisioterapeut vir jou gee gedurende jou herstel, al voel dit hoe moeilik. Ek kon nie eers ‘n gewone ballon opblaas nie, want my longe was kapoet. Die basiese oefeninge van my arms oplig en bene beweeg was ‘n opdraande stryd elke dag. Dit gaan ‘n rukkie vat om ten volle te herstel, ek kan nou selfs skaars 10 meter loop sonder om te voel asof en die Comrades nounet gehardloop het nie.” Lardus sterk tans aan by die huis, en dit gaan baie goed met hom. < Previous Article Next Article >

  • Local scrapyard suffers extensive wind damage | tribune-newspaper

    Local scrapyard suffers extensive wind damage 1/4 Share GK CRONJE 16 September 2020 Several residents have also reported damage to their property and vehicles with the freak wind speeds today, which included corrugated iron roofing coming undone and temporary structures being damaged by the velocity. A local scrapyard in Wessels Road suffered immense damage from the high wind speed in Ermelo approximately an hour ago, with two sections of their perimeter wall collapsing. Management and damage control teams are scurrying to temporarily block off damaged sections. According to the information at hand, management will use large metal containers as barricades until rebuilding of the walls will commence. < Previous Article Next Article >

  • Choking on sewage fumes since 2014

    One resident showed the Tribune a trench that he had to dig by his own means to divert the raw sewage from his residence. Choking on sewage fumes since 2014 1/6 Share GK CRONJE 3 August 2022 One resident showed the Tribune a trench that he had to dig by his own means to divert the raw sewage from his residence. Since 2014, residents in Extension 32 and 33 have had their lives changed by the constant overflow of raw sewage that impact their day to day activities. School children as young as 8 years old have to navigate a maze of pooled raw sewage, mixed with blood and animal entrails that plagues the community. The lack of a functioning sewerage network severely endangers the health of these residents, and the few sections of sewerage network are either blocked or overflowing. Some of the houses are ankle-deep in sewage, and are starting to sink away in the mushy mess. Others have had to improvise with makeshift walkways of plywood and heaps of soil to enter their yards. On Wednesday, 27 July 2022, the Tribune followed up on complaints of residents residing in Extension 32, it was noted that a massive sewerage spillage is ongoing in the area. Meeting with one of the affected residents, the Tribune was shown various sites where raw sewerage flows freely into the yards and roadways. Additionally, one of the overflow sites also emanates blood from the blocked manhole, which presumably flows from the abattoir. At another site, entrails and blood can also be noted. The complainant noted that a section of sewerage pipe had been removed by Msukaligwa Local Municipality, and had never been replaced. Hence, a large amount of sewage flows directly from the missing section, and snakes between the houses. The issue of sewage overflows in these extension has been ongoing for years, but have extensibly worsened since 2020. Complaints lodged with Msukaligwa Local Municipality resulted in the relevant municipal department stating that ‘they have no pipes’ to remedy the blockages and improve flow. Blood, entrails and raw sewage flows from at least five blocked sites in a small radius. Homes are swamped with overflow, and one resident showed the Tribune a trench that he had to dig by his own means to divert the raw sewage from his residence. “I am busy expanding my home, and once construction is completed, the groups of children that walk past my house will have to find another way to the school, or they have to jump over the pools of sewage. I have even lodged a complaint with my ward councillor, but to no avail. The councillor doesn’t even answer the phone anymore.” An enquiry has been sent to the municipality, which was simply ignored. < Previous Article Next Article >

  • AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek skole in Ermelo | tribune-newspaper

    AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek skole in Ermelo 1/3 Share GK CRONJE 22 February 2022 Vir meer inligting oor AfriForum se teenboelieveldtog besoek gerus www.teenboelie.co.za . Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 Februarie by Ermelo English Primary School, Hoërskool Ligbron en Laerskool JJ van der Merwe in Ermelo besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok te slaan. Veilige skole sorg ook vir ’n veilige gemeenskap, nie net nou nie, maar ook in die toekoms. Elke leerder wat die teenboeliepraatjie bywoon, word toegerus met die nodige kennis en vaardighede om as leier in situasies op te tree waar afknouery plaasvind. Kinders word ook geleer om te kan onderskei tussen afknouery en konflik. Die doel van hierdie praatjie is om leerders te bemagtig. Die hoërskool leerders is ook meer ingelig oor die gevare rondom kuberafknouery,” sê Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir jeugleierskap. “AfriForum het waardevolle inligting oor boeliegedrag aan die Liggies oorgedra. Boeliegedrag is ongelukkig ’n realiteit en die Liggies het wenke van onskatbare waarde ontvang wat hulle bemagtig om teen boelies op te staan,” sê Saretha Ferns, jeugwerker by die Hoërskool Ligbron. “Die bewusmaking van afknouery is van kardinale belang, aangesien die leerlinge weens sosiale media meer daaraan blootgestel word. Leerlinge moet leer hoe om dit te hanteer en sonder die nodige bewusmaking weet hulle nie altyd hoe om korrek op te tree in boeliesituasies nie,” sê Erika Bester, onderwyseres by die Laerskool JJ van der Merwe. Vir meer inligting oor AfriForum se teenboelieveldtog besoek gerus www.teenboelie.co.za . < Previous Article Next Article >

  • Grade 12 prep exams back on track | tribune-newspaper

    Grade 12 prep exams back on track 1/2 Share GK CRONJE 29 September 2020 “We are grateful that our learners soldiered thus far, considering the difficulties brought about by COVID-19. We wish that they can take advantage of this opportunity, and not look back, but move forward with greater courage and determination. Equally, we request parents to appreciate the importance of this examination, by creating an enabling environment for it to unfold without any hassles." stated the MEC, Bonakele Majuba. The Mpumalanga Department of Education has announced that it is satisfied with the progress of the preparatory examination for Grade 12 learners. This is the second week for the preparatory examination, and is marked with the writing of Mathematics and Mathematical. This examination started on 14 September 2020, and will proceed until 19 October 2020, and will afford Grade 12 learners with an opportunity to gauge their readiness, as it is similar to the end of the year examinations. It is also used to check the state of readiness for each school which will write the final examination, and is written under similar conditions as the end of the year examination. The preparatory examination allows schools and learners to finish the curriculum on time, and some question papers were externally moderated to ensure that they satisfy the cognitive levels as required by the exam guidelines and the curriculum. The marks obtained by individual learners are used as part of the School Based Assessment ( SBA). The Department requests parents and learners to appreciate the significance of this examination process, and to ensure that the examination is allowed to continue and progress without any challenges. At the same time, the Department extends its best wishes to all Grade 12 learners. “We are grateful that our learners soldiered thus far, considering the difficulties brought about by COVID-19. We wish that they can take advantage of this opportunity, and not look back, but move forward with greater courage and determination. Equally, we request parents to appreciate the importance of this examination, by creating an enabling environment for it to unfold without any hassles." stated the MEC, Bonakele Majuba. < Previous Article Next Article >

  • Ermeloërs maak hul harte oop | tribune-newspaper

    Ermeloërs maak hul harte oop 1/1 Share SH HATTINGH 7 Julie 2020 Die gemeenskap van Ermelo het dit goed gedink om oor ‘n verlengde tydperk al die insamelings te doen vir die minder bevoorregte mense. Daar is verskeie ouderdomme inwoners, van klein kindertjies wat mens aanstaar met honger ogies, tot ouer mense wat nie weet hoe om vir hulle kinders te verduidelik dat daar nie kos of geld is nie. Nou dat ons in die hart van die winter is, is daar mense wat nie eers warm klere of komberse het nie. Die Ermelo gemeenskap het op Saterdag, 27 Junie, hul harte opgemaak deur vir minder bevoorregte mense kos-, klere- asook kospakkies te gaan aflewer. Die gemeenskap van Ermelo het dit goed gedink om oor ‘n verlengde tydperk al die insamelings te doen vir die minder bevoorregte mense. Daar is verskeie ouderdomme inwoners, van klein kindertjies wat mens aanstaar met honger ogies, tot ouer mense wat nie weet hoe om vir hulle kinders te verduidelik dat daar nie kos of geld is nie. Nou dat ons in die hart van die winter is, is daar mense wat nie eers warm klere of komberse het nie. Die projek is onlangs geloots om hierdie mense se behoeftes te bevredig. Die organiseerders van die projek, saam met die MOTHS Klub, wil graag almal bedank wat ‘n helpende hand bygevoeg het met die insameling van die projek. Op die foto verskyn lede van die MOTH klub. asook die bestuur van Mashala Myn, tydens die laai van al die nie bederfbare produkte en klere wat aan die minder bevoorregte mense oorhandig is, (v.l.n.r) WP Fick, Sarel Coetzer, Fritz Olmesdahl, Hendré Pieterse ( Mashala Myn), Gerrie Oosthuizen, Kurt Herman (Mashala Myn), Steve Murray, Hans de Wet, Johan Venter en Theuns Pieterse (Mashala Myn). < Previous Article Next Article >

  • Georgie verruil sy valhelm en herenig saam sy Dedda | tribune-newspaper

    Georgie verruil sy valhelm en herenig saam sy Dedda 1/2 Share SM HATTINGH 11 May 2021 Georgie laat sy ma, Priscilla, Alycia en Kaytlin, Japie, sy oudste broer, en sy gesin, Anel, Franco, Leander, Janel, Willie, middel broer en sy gesin, Angie, Damian, Jayden, agter. Georgie De La Rosa (32), gebore op 16 Oktober 1988, is op Saterdag, 8 Mei 2021 skielik in ‘n frats motorfiets ongeluk oorlede. George was ‘n welbekende onder die motorfiets ryers. Hy het gematrikuleer by Ligbron Akademie vir Tegnologie, en is daarna Secunda toe waar hy daar begin werk het. Georgie het van vroeg in sy lewe begin met die motorfiets wedrenne waar sy ma, Priscilla, pa, wyle Flip, asook sy hele familie hom altyd ondersteun het tydens sy wedrenne. Georgie het gelewe vir sy vriende, familie en natuurlik vir sy pragtige dogtertjie Kaytlin (8). Hy het ook onlangs vir Kaytlin ‘n motorfiets gekoop, waarna sy ook in haar pappa se voetspore gevolg het en ook begin het om wedrenne te ry. Hy was altyd langs die baan, en het lank voor die tyd altyd seker gemaak dat alles op haar motorfiets reg is, en dat sy altyd goed voorberei is vir haar wedren. Wanneer mens vir Georgie gesien het, in die dorp, by die huis of op die baan, daar was altyd ‘n glimlag op sy gesig, en hy het altyd tyd gemaak vir ‘n ou grappie. Hy het altyd seker gemaak al die mense om hom voel altyd geliefd. Tydens ‘n telefoniese onderhoud met sy ma, Priscilla, het sy aan die Tribune gesê, sy laaste woorde aan sy dogter op Saterdag voor hy begin het met sy wedren was, “Bye, Kaytlin” en dis die woorde wat sy vir altyd sal koester en aan sal vas hou. “George se skielike heengaan is vir ons as familie ‘n baie groot skok. Toe ons die nuus van die ongeluk gekry het, was dit die laaste ding wat ons verwag het, alhoewel ons geweet het dat dit die keer baie ernstig was. Dis ‘n baie hoë risiko sport, en ons was maar altyd bekommerd oor George gedurende die wedrenne. Van hospitaal beddens en operasies kon hy boeke skryf, en was al baie ernstig beseer. Sy passie vir motorfietse was “next level”, en hy het uit en uit daarvoor gelewe. Die feit dat hy dit met sy dogtertjie, Kaytlin, kon doen, het sy liefde vir motorfietse net soveel sterker gemaak. George ons harte is baie seer, maar weet jy is op ‘n beter plek en dat jy nou by “Dedda” is. Ons gaan jou baie mis. Rug sag... Tot ons eendag weer ontmoet.” Georgie laat sy ma, Priscilla, Alycia en Kaytlin, Japie, sy oudste broer, en sy gesin, Anel, Franco, Leander, Janel, Willie, middel broer en sy gesin, Angie, Damian, Jayden, agter. < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page