top of page

1614 items found for ""

  • Plaaslike restaurante geteiken deur rowers

    Plaaslike restaurante geteiken deur rowers Plaaslike restaurante geteiken deur rowers 1/4 Share SH HATTINGH 25 August 2020 Dieselfde verdagte is later weer gewaar naby TWK, waar ACSU reaksie die rower genader het. Die rower het laat spaander met twee kasregisters, en een van ACSU se reaksie lede het vier geweerskote afgevuur. Die rower is vermoedelik gekwes, en dié het die kasregisters laat val. Na ‘n lang gesoek deur ACSU, asook buurtwag lede, is een van die kasregisters gevind. Die afgelope paar maande is daar by verskeie plaaslike restaurante ingebreek, waar die rowers weg gekom het met kontant. Ander besighede het ook deurgeloop onder lang vingers van rowers. Op Saterdag, 22 Augustus, ongeveer 19:46, het ACSU ‘n oproep ontvang dat Nando’s se personeel aangehou word deur twee rowers. ACSU en SAPD was blitsig op die toneel, waar een van die rowers gewapen was met ‘n groot kaliber. Een van die rowers het spoorloos verdwyn, maar die ander is opgemerk by Online Properties, waar hy die venster geskop het om toegang tot die perseel te verkry. Die rower het bo oor die heining gespring, waarna hy sy hand gesny het, en sy handskoen agtergelaat het nadat dit aan die heining gehak het. Dieselfde verdagte is later weer gewaar naby TWK, waar ACSU reaksie die rower genader het. Die rower het laat spaander met twee kasregisters, en een van ACSU se reaksie lede het vier geweerskote afgevuur. Die rower is vermoedelik gekwes, en dié het die kasregisters laat val. Na ‘n lang gesoek deur ACSU, asook buurtwag lede, is een van die kasregisters gevind. Beide rowers is nog nie gevind nie. Die SAPD doen ‘n versoek op die gemeenskap dat enige persoon wat die SAPD kan help met die ondersoek, vir Konstabel ML Mkwanazi te kontak op 082 373 8389 of 017 819 2321/8. < Previous Article Next Article >

  • Nuus uit die SAPD se kantore

    Nuus uit die SAPD se kantore Nuus uit die SAPD se kantore 1/5 Share SH HATTINGH 2 February 2021 Hul het aanvanklik gedink die persoon het beheer oor die bakkie verloor, maar die persoon het omgedraai en weer op hul afgejaag. • Lede van Ermelo SAPD het op Vrydag, 29 Januarie, ongeveer 20:00 reageer op klagtes van persone wie onwettig drank verkoop vanaf 'n privaat woning in De Bruin Straat. Onderweg na die adres het hul 'n man teegekom wat drank gekoop het. Die SAPD is daarna na die betrokke adres, waarna een Chinese burger gearresteer is in gevolge die 'Disaster Management Act'. Die drank, wat twee polisie bakkies vol gemaak het, met die waarde van ongeveer R700 000, is na die SAPD se kantore geneem. • Ermelo SAPD ondersoek 'n klag van poging tot moord na aanleiding van 'n insident wat op Woensdag, 27 Januarie, ongeveer 16:30 in 'n oop veld in Camden Laan plaasgevind het. 'n 20-Jarige man beweer dat hy en vriende sokker in die veld gespeel het, toe 'n manspersoon in 'n bakkie op hul afgejaag en hul amper raak gery het. Hul het aanvanklik gedink die persoon het beheer oor die bakkie verloor, maar die persoon het omgedraai en weer op hul afgejaag. Hul het daarin geslaag om weg te hardloop. 'n Verdagte man is op 29 Januarie in verband met die voorval gearresteer. < Previous Article Next Article >

  • Gutsy burglars leaves ominous message

    Gutsy burglars leaves ominous message Gutsy burglars leaves ominous message 1/1 Share GK CRONJE 23 March 2021 With a flair for the dramatic, one of the perpetrators left an ominous, although poorly spelt message scribbled on the rear window one of the vehicles. The owners of Glasfit Ermelo arrived at their premises with a shock, as reports of a brazen burglary stunned the community. In a seemingly well-planned operation, perpetrators gained access to the building through one of the side windows, which is concealed from the outside view. SAPS was on scene, and took statements and inventory of stolen items. With a flair for the dramatic, one of the perpetrators left an ominous, although poorly spelt message scribbled on the rear window one of the vehicles, stating “next time I took my dream car”. At the time of publication, no additional information had been supplied by the SAPS. < Previous Article Next Article >

  • Ermelo Toyota gee terug aan die gemeenskap | tribune-newspaper

    Ermelo Toyota gee terug aan die gemeenskap Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Chimèn Janse van Rensburg van die CMR Carolina. Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Annelize Marè van die Ermelo SAVF. Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Saretha Ferns van Annebel Ermelo. Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Chimèn Janse van Rensburg van die CMR Carolina. 1/4 Share SM HATTINGH 3 November 2021 Ermelo Toyota wil weer die gemeenskap bedank vir hulle getroue ondersteuning gedurende hul jaarlikse gholfdag. Ermelo Toyota het tydens hul jaarliks gholfdag ‘n bedrag van R90 000 ingesamel deur verskeie items wat opgeveil is, onder andere ‘n skaap wat opgeveil was met die finale bie van R33 500. Die eienaar en die bestuur van Ermelo Toyota het dit goed gedink om die gelde wat ingesamel is, aan verskeie instansies te skenk. Die CMR Carolina, Ermelo SAVF, Ermelo CMR en Annebel was gekies om skenkings te ontvang. Ermelo Toyota wil weer die gemeenskap bedank vir hulle getroue ondersteuning gedurende hul jaarlikse gholfdag. < Previous Article Next Article >

  • Liggies kán skryf

    Liggies kán skryf Die wenners (v.l.n.r.): Cecelia Venter, Tamryn Archer, Yvonne Dippenaar (kultuur organiseerder), Sona Soyeye, Kundai Zimunto en Fatimah Mogalia. Die wenners (v.l.n.r.): Cecelia Venter, Tamryn Archer, Yvonne Dippenaar (kultuur organiseerder), Sona Soyeye, Kundai Zimunto en Fatimah Mogalia. 1/1 Share CONTENT SUPPLIED 1 September 2020 Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan ‘n kortverhaal kompetisie deelgeneem. Die leerder het dit vreeslik geniet, en het met puik kortverhale na vore gekom. Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan ‘n kortverhaal kompetisie deelgeneem. Die leerder het dit vreeslik geniet, en het met puik kortverhale na vore gekom. Die volgende leerders is as wenners aangewys: in Graad 8, eerste plek is, Fatimah Mogalia met “2030", tweede plek is, Cecilia Venter met “Someone Is Lying Sit” en in derde plek is, Sona Soyeye met “The Truth Behind It”. In Graad 10 is Tamryn Archer met “When Promises Become Lies” aangewys as die wenner. In Graad 11 het Kundai Zimunto met “When Promises Become Lies” eerste plek verower, en Dané le Roux het met “Forever And Infinity” tweede plek verower. Michelle van der Linde, ‘n Graad 12 leerder, stap weg met eerste plek met “Promises Were Meant To Be Broken”. < Previous Article Next Article >

  • Jansen Street drug den causes unease | tribune-newspaper

    Jansen Street drug den causes unease 1/2 Share GK CRONJE 12 January 2021 “I have phoned the SAPS on several occasions, as looters carry away stolen items from the property. On one specific day a looter brought his own wheelbarrow, and casually loaded the geyser looted from the property. I phoned the SAPS, but they took over an hour to arrive." What once was a beautifully maintained residence, has now regressed to a source of disconcertment to surrounding residents, most notably for its infamy as a known drug haven for addicts and all manner of vagrants. Reports of blatant prostitution within the husk of the residence has also surfaced, with no heed paid by authorities. The house, which is being systematically looted of all valuable items, which includes pipes, fittings, taps, window frames and doors, is now a source of concern, as well as a threat to the safety of surrounding residents. “We can not even leave our residence for more than a day, because the vagrants that squat in the abandoned house keeps and eye on our movements. I have resorted to adding extra security gates and burglar bars to our house, because the squatters steal items from our yard. I have caught several of them red-handed, where they carry items out of our yard during broad daylight. I don’t feel safe in my own home, and the constant stream of devious characters visiting this abandoned property gives me the shivers. They deal drugs in the open, and couldn’t care less about who sees them. Many of the vagrants who visit the property to get their fix, can barely walk straight when the exit the property. It is unacceptable, but nobody cares.” a nearby resident lamented. “I have phoned the SAPS on several occasions, as looters carry away stolen items from the property. On one specific day a looter brought his own wheelbarrow, and casually loaded the geyser looted from the property. I phoned the SAPS, but they took over an hour to arrive, and when they finally arrived, they just looked at the house and drove away without investigating. I am also very concerned about the long grass and shrubbery on this abandoned property, as it is an extreme fire hazard, especially during winter time. I just wish someone would take action, or the owner of the property would sell or demolish the house. I really stresses me out.” the resident concluded. < Previous Article Next Article >

  • Vuurwapenamnestie verleng tot 2021 | tribune-newspaper

    Vuurwapenamnestie verleng tot 2021 1/1 Share GK CRONJE 24 November 2020 Die vuurwapenamnestie wat einde Julie vir 'n tydperk van ses maande deur die parlement goedgekeur is, het op 1 Augustus 2020 begin en duur tot 31 Januarie 2021. Die beperkings van vlakke 5 en 4 het mense verhinder om onwettige, sowel as hul ongelisensieerde en ongewenste vuurwapens en ammunisie in te lewer. Die vuurwapenamnestie wat einde Julie vir 'n tydperk van ses maande deur die parlement goedgekeur is, het op 1 Augustus 2020 begin en duur tot 31 Januarie 2021. Die vorige amnestietydperk, wat ook vir 'n tydperk van ses maande bedoel was, is ontspoor deur die onverwagse COVI-19-pandemie, maar ten spyte hiervan het die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD) 'n totaal van 46 714 vuurwapens ontvang. Die amnestietydperk skep 'n geleentheid vir lede van die publiek om ongewenste vuurwapens, of vuurwapens wat onwettig besit word, aan die SAPD oor te gee sonder om bang te wees dat hulle vervolg sal word. Diegene wat hul vuurwapens gedurende die periode van amnestie oorgee, moet die nodige vorms invul en onderteken by die naaste polisiekantoor, en moet aandring op 'n afskrif van die SAPS 548 (Amnestie-vorm). Lede van die publiek word versoek om van hierdie tydperk gebruik te maak om die vuurwapens en ammunisie in te handig vir vernietiging, of hernuwing van 'n bevoegdheidsertifikaat en 'n geldige lisensie. Al die vuurwapens wat ingehandig is, sal ballistiese toetse ondergaan om te verseker dat dit nie gebruik is in die pleeg van misdade voordat dit vir vernietiging oorweeg kan word nie. Vir meer inligting, word die gemeenskap aangemoedig om hul plaaslike polisiekantoor, of die Central Firearms Register (CFR) inbelsentrum te kontak by 012 353 6111, en korrupsie by 0800 701 701 aan te meld. < Previous Article Next Article >

  • Ryan het dringend jou hulp nodig | tribune-newspaper

    Ryan het dringend jou hulp nodig 1/1 Share SM Hattingh 11 Oktober 2022 Ryan en sy vriende het Saterdag aand uitgegaan in Pretoria, waar hy toe beval was in twee aparte insidente. Vroeg Sondag oggend, 3 Oktober 2022, het die familie en vriende van Ryan Alves skokkende nuus ontvang. Ryan en sy vriende het Saterdag aand uitgegaan in Pretoria, waar hy toe beval was in twee aparte insidente. Ryan was na die bevallings onbewus, waarna sy vriende hom probeer by bring het en ‘n ambulans ontbied het. Ryan was toe na die naaste hospitaal geneem, waar hy onmiddelik opgeneem is. Later dié Sondag aand het die dokters aan sy familie bevestig dat hy kritiek is, al die bene in sy gesig is gekraak, hy het ‘n breuk op sy skedel, infeksie in sy longe en swelling op die brein. Na wese was Ryan Maandag middag in vir ‘n noodoperasie op sy brein, en 15cm van sy kop been was verwyder om te help met die drukking van die swelling op sy brein. Hy is daarna onder sterk sedasie geplaas, en die wag tydperk het begin. Tans is Ryan nog kritiek, en fondse word dringend benodig. Sy hospitaal rekening al klaar yslik groot, en Ryan se herstel proses gaan nog ‘n lang pad wees. Die fondse vir dit lê ook nog soos ‘n berg voor die familie. Daar is ‘n rekening geskep vir hom vir enige donasies deur Mnr. Danie van der Walt by Botha & Van Dyk Prokureurs. Alle en enige donasies sal hartlik waardeer word, en sal ongelooflik baie help. Die bank besonderhede vir donasies is as volg: Nedbank Trust Rekening, Rekening Naam: Botha & Van Dyk Trust Acc, Rekening Nommer: 1468 116 924, Tak Kode: 151644, Verwysing: RYA/3/1naam. Die familie wil graag die gemeenskap bedank vir elke boodskap, oproep asook die gemeenskapslede wat alreeds ‘n donasie gegee het, die familie waardeer dit opreg. < Previous Article Next Article >

  • Ligbron sports state of the art Innovation Hub | tribune-newspaper

    Ligbron sports state of the art Innovation Hub 1/2 Share GK CRONJE 24 August 2021 Primary school learners will also be invited to join the Gecko Robotics Club, and will thus expand their knowledge and skills in this important field. On Thursday, 19 August 2021, Ligbron unveiled the Innovation Hub, which is a major technological advancement for both the school and the learners who will benefit from the hub. Gerhard Prinsloo, project manager of the Innovation Hub, proudly elaborated on the project. “We started the journey when Mr. Dup van Rensburg was still at the helm, and told him that we would like to be at the forefront of the fourth industrial revolution. We had the idea and the framework, and after visiting the best schools in the country presenting robotics innovation, we were ready to make work of it. When the current headmaster, Mr. Brand took his place, we were given the green light to develop the hub to the state that it is in now.” Valuable skills for the future are definitely knowledge of coding and robotics. Ligbron's Innovation Hub will give the Liggies an advantage by adding designing, coding and manufacturing of robotics as part of the Grade 8 and Grade 9 curriculum. Primary school learners will also be invited to join the Gecko Robotics Club, and will thus expand their knowledge and skills in this important field. According to Ligbron, another major goal of the Innovation Hub is to provide a service to the community in terms of 3D printing, engraving and design. “Generous sponsors helped Ligbron bring the future to our town, and we would like to convey our gratitude to Ligbron OBBG, Ligbron Old Boys and Beautiful Girls, Major Steel, Ligbron e-learning, Mix and Match and Bulldog Broadband.” You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Graad 8's se liggies brand nou helder

    Graad 8's se liggies brand nou helder 1/1 Share SH HATTINGH 16 March 2021 On their last school day in Grade 12, this light will be symbolically doused. Their childhood days are done, and they will be equipped to go into the world as true bearers of light, and leaders in the community. Ouers, onderwysers en die Graad 8's moes maar Donderdag, 11 Maart tydens die baadjieseremonie, die sakdoeke naby hou. Ligbron het ‘n baie spesiale tradisie, waarmee elke Graad 8 ingewy en verwelkom word, en waarmee hul ook aan die einde van Graad 12 gegroet word. Our learners are known as the Liggie,s and that is why, after we have symbolically lit their lights, they receive the most beautiful blue blazer in the country. Die aansteek van die liggie simboliseer die brandende begeerte na kennis en selfverwesenliking, en ook die uitstraal van naaste liefde en diensbaarheid. Vir die volgende vyf jaar voed ons hierdie vlammetjie, en vertrou dat dit helder in elke kind sal brand. On their last school day in Grade 12, this light will be symbolically doused. Their childhood days are done, and they will be equipped to go into the world as true bearers of light, and leaders in the community. “Welkom, aan elke nuwe Liggie! We welcome you into the Liggie community!” < Previous Article Next Article >

  • Little fighter celebrates birthday in hospital | tribune-newspaper

    Little fighter celebrates birthday in hospital 1/2 Share GK CRONJE 14 September 2021 The prayer and update group created for Daniel on Facebook was abuzz with birthday- and well wishes for the little soldier, who has thus far persevered and kept a light spirit, despite his injuries. The news of Daniel Kerswell, now 2 years old, spread like wildfire through the community of Ermelo, and the nation as a whole. In a utter freak accident, Daniel was accidentally hit by his father’s SUV on Sunday, 5 September, after he presumably ran out to say goodbye to his father. Unbeknownst to Paul, Daniel’s father, the toddler was behind the SUV, and was subsequently knocked down. Daniel is currently being treated in Steve Biko for medical treatment for a broken collarbone and hip bone, and one of his lungs also collapsed. Initial brain scans indicated no cranial injury. The past week has, however, been a rollercoaster ride of emotions for the family, as well as those following the updates regarding Daniel’s wellbeing. While he had a setback during the week when they attempted to wean him off the ventilator, the little one bounced back resiliently and is in stable condition. Danelle, the toddler’s mother, told the Tribune ePaper that the medical personnel has provided a positive update on his condition, and that the drainage shunt and ventilator was again scheduled to be removed yesterday, Monday, 13 September. According to an update by Danelle, the little man woke up during visiting hours on Monday, and immediately started to cry when he saw her. At time of publication, the ventilator pipes were being removed. The accident occurred a mere week before the toddler’s second birthday, which was joyously celebrated by all this past Sunday, despite the rough week. The prayer and update group created for Daniel on Facebook was abuzz with birthday- and well wishes for the little soldier, who has thus far persevered and kept a light spirit, despite his injuries. Several institutions and community members jumped in and started raising funds for the treatment and medical expenses, as the family does not have medical aid. On Friday, the Learning Nest Academy, along with a multitude of other institutions, presented a coin toss at the school in aid of Daniel’s medical expenses. If you have hosted an event or coin toss in aid of Daniel, you may call, or forward your event’s photos, accompanied by the relevant information via WhatsApp to 071 885 2505, to be included in next week’s publication. < Previous Article Next Article >

  • Felons make off with R6 million worth of cables

    Felons make off with R6 million worth of cables 1/1 Share GK CRONJE 7 September 2021 According to the spokesman, Vimtsire Protection Services were responsible for patrolling the grounds at the time of the incident. Further updates will be provided as information becomes available from MLM. Msukaligwa Local Municipality (MLM) has suffered and estimated combined loss of R6 million after a burglary at two of their storage rooms. Speaking to the municipal spokesman, Mandla Zwane, the thieves gained access to the storage rooms after damaging the locks. “The cables were stolen from the two storage rooms, which are in close proximity to one another. The locks were damaged, despite rumors indicating otherwise. A case has been opened with the SAPS, and the Secunda Organized Crime Unit also investigated the incident.” At the time of publication, no further information could be gleaned from MLM. The spokesman stated that the incident is still under investigation, and additional information released could hamper the investigation. According to the spokesman, Vimtsire Protection Services were responsible for patrolling the grounds at the time of the incident. Further updates will be provided as information becomes available from MLM. < Previous Article Next Article >

bottom of page