529 results found for ""

  • Community

    Erries excel in De Beers English Olympiad 3 August 2021 "Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." Read More EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade 3 August 2021 “Baie sterkte met die volgende rondte van die Olimpiade. Mag julle soos volwaardige Erries Hoërskool Ermelo se naam hoog hou, en elke oomblik geniet.” Read More Kyk uit vir oud-errie op SuperSport se “Rugby Kuiers” 13 July 2021 Nicky het 6 jaar lank vir die Blou Bulle gespeel, waarna hy daarna ook 'n draai by verskeie ander provinsiale spanne gemaak het. Read More Erries vaar besonders goed tydens Con Spirito 6 July 2021 Isabelle Moussier is announced as item winner in Prepared Reading English and goes through to the next round with this item. Stella van Niekerk advances through to the next round with Vocals (singing) English with backtrack. Read More Joey, oud-leerder van MLA, beste leerling vir fotografie 8 June 2021 Haar vakke was ook Profesionele fotografie, grafiese ontwerp, intrepreneurs, besigheidspraktyk en digitale media. Read More Errie verower drie eerste plekke tydens SA’s 8 June 2021 “Hoërskool Ermelo is besonder trots op jou, Frané. Jou deursettingsvermoë en vasberadenheid is vir menige Erries ‘n voorbeeld om daagliks na te streef.” Read More Anke mag maar dans 1 June 2021 “Ons is super trots op jou Anke. Ons skool hou jou dop en weet jy leef jou droom.” Read More EHS Musical benefits from expert voice coach 1 June 2021 At the end of his Grade 9 year, Phila joined the South African Youth Choir (SAYC) in Cape Town, where he was a member of the choir for one year, before finally returning home to Ermelo to finish Grade 11 and 12 at Hoërskool Ermelo. Read More EHS-gholf behaal weer eerste plek 25 May 2021 “Baie geluk aan dié seuns met uitstekende tellings en pragtige gholf. EHS is trots op elkeen.” Read More EHS-rugbyseuns gekies vir Puma-spanne 25 May 2021 “Baie geluk aan elke seun wat tot ‘n span verkies is. EHS wens elkeen alle sterkte toe met die seisoen.” Read More Blou Masjien Rugby - 19 spelers in Puma-spanne 25 May 2021 "What an accomplishment! As soon as rugby may commence, they will play against the Falcons and Limpopo after which the final teams will be announced." Read More Hoërskool Ermelo skitter tydens groentjieskonsert-tradisie 18 May 2021 "Die produksies was oudergewoonte van hoogstaande gehalte en Hoërskool Ermelo is trots om dié tradisie jaar na jaar te kan voortsit, uitdagings en al!” Read More Load More Articles

  • Crime

    Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof 3 August 2021 Die drie beskuldiges wat nog in aanhouding is, bly in aanhouding, waar die ander drie uit is op parool. Een van die beskuldigdes wat ook in aanhouding was, is oorlede voor die saak gefinaliseer kon word. Read More Nog 'n botsing op Breyten pad 3 August 2021 Tydens die botsing het die drie insittendes in die Volkswagen ligte beserings opgedoen, en is blitsvinnig na die Ermelo Provinsiale Hospitaal geneem vir mediese ondersoek. Read More Hawks take down group of drug dealers 3 August 2021 The nine foreign nationals and one local were arrested by the Hawks Serious Organised Crime Investigation team Mpumalanga, assisted by Forensic Science Laboratory, Crime Intelligence, Tactical Response Team, Public Order Policing and SAPS Bethal. Read More Ermelo gemeenskap staan saam en beveilig Ermelo 20 July 2021 “Ons wil seker maak die gemeenskap voel veilig. Die sigbaarheid van alle gemeenskapslede, asook al die instansies wat saam staan om te help om die res van Ermelo veilig te laat voel, word waardeer. Graag wil ons ook van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank wat in die koue saam staan om Ermelo, asook die gemeenskap, te beveilig.” Read More Rapists pounce on unsuspecting individuals 13 July 2021 The complainant (16), was asleep at home. She woke up and went outside to use the bathroom. While walking down the path, she was grabbed from behind by a suspect. He covered her mouth, so that she could not call for help, and threatened her with a knife. Read More Voertuig land op dak tydens botsing 13 July 2021 Die bestuurder het erge kop, asook been beserings opgedoen tydens die botsing. Al die nood personeel was spoedig op die toneel, en het flinke werk gemaak van die opruiming. Read More Vyf voertuie in botsing as gevolg van digte rook 15 June 2021 Die oorsaak van die botsing was digte rook van ‘n nabye veldbrand, wat die sig baie vermoeilik het vir motoriste. Read More Carnage ensues as rainy weather hits 8 June 2021 With winter being on our doorstep, fog will also become a major issue, and restrict visibility of motorists while driving. Read More Shock as pedestrian leaps into oncoming traffic 8 June 2021 According to bystanders, the deceased has been know to repeatedly ignore oncoming traffic, and has had several narrow brushes with motorists who were caught off guard by his strange behavior. Read More Nuus uit die SAPD se kantoor 1 June 2021 'n Onbekende man het hul gekonfronteer en met 'n wapen gedreig. Hy het kontant geeïs, en die klaagster se handsak gegryp. Read More Road spikes a cause for concern in MPU 1 June 2021 If you are stopped by a traffic officer, demand to see their appointment certificate to verify if such an officer is employed by the relevant traffic authority. Read More Argument lei na moord 1 June 2021 Na wat aangemeld is as poging tot moord, het egter in ‘n moordsaak ontaard nadat die man aan sy beserings beswyk het. Read More Load More Articles

  • Hawks take down group of drug dealers

    Hawks take down group of drug dealers Hawks take down group of drug dealers 1/3 Share GK CRONJE 3 August 2021 The nine foreign nationals and one local were arrested by the Hawks Serious Organised Crime Investigation team Mpumalanga, assisted by Forensic Science Laboratory, Crime Intelligence, Tactical Response Team, Public Order Policing and SAPS Bethal. “Don” Chibuzo Chicozie Ogbunkwu (35) , Okereke Valentine Okwudiri (35), Kadima Remy (29), Male Mkolo (33), Mukembani Justin Kasindo (34), RudeA ngeKishuke (24), Bongiwe Manengela (41), Enewere David (34), Mwambaza Hamisa (31) and David Chicoloko (26) were remanded in custody by the Bethal Magistrate Court on Friday, 30 July 2021. The nine foreign nationals and one local were arrested by the Hawks Serious Organised Crime Investigation team Mpumalanga, assisted by Forensic Science Laboratory, Crime Intelligence, Tactical Response Team, Public Order Policing and SAPS Bethal during a crackdown emanated from a major investigation by the Hawks and Crime Intelligence since June 2020 addressing drug challenges in Bethal. It is alleged that in June 2020, information was received by the team about the criminal group dealing in drugs around Secunda and Bethal. Intelligence driven information gathering was conducted and presented before the court, resulting in the arrest of the suspects . During the arrest, cash and drugs were confiscated for further investigation. One of the accused David Chicoloko (26), who was not part of the said investigation, (ADHOC), was arrested for illegal immigration. He was found guilty and sentenced to a R1500 fine or three months imprisonment, and was further ordered to be deported to his country of origin on 9 July 2021. The case has been postponed to 6 August 2021 due to unavailability of the interpreter and legal aid. All the accused remain in custody. < Previous Article Next Article >

  • Erries excel in De Beers English Olympiad

    Erries excel in De Beers English Olympiad 1/1 Share SM HATTINGH 3 August 2021 "Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." Five learners from Hoërskool Ermelo achieved exceptional results during the annual De Beers English Olympiad. Raees Tikly obtained a gold certificate (between 80-89%). He takes the 37th place in South Africa for English Home Language – an extraordinary achievement! Leandri Viviers, Sihle Maseko and Precious Jansen all obtained a bronze certificate and Lethu Dlamini obtained a merit certificate. "Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." < Previous Article Next Article >

  • Tribune Interactive | tribune-newspaper

    Remember that you can click on any advertisement, and an e-mail will pop up, auto completed for your convenience, and ease of enquiry.

  • Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof

    Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof 1/4 Share SM HATTINGH 3 August 2021 Die drie beskuldiges wat nog in aanhouding is, bly in aanhouding, waar die ander drie uit is op parool. Een van die beskuldigdes wat ook in aanhouding was, is oorlede voor die saak gefinaliseer kon word. Op Maandag, 2 Augustus, het die ses verdagtes van die veediefstal saak, wat reeds is 2019 plaasgevind het te Breyten, weer in die Ermelo hof verskyn. Die verdagtes, Jan-Spruyt Steenkamp, Cornelius Johannes van der Walt, Lucas Knulwane Magagula, Sibusiso Jeremaih Mabuse, Dinky Fredman Sibeko en Vusi Mhlongo se saak is nou al verskeie kere uitgestel vir verdere ondersoeke asook bewyse. Tydens hierdie hofverskyning was al die regsverteenwoordigers teenwoordig, waar hulle die saak weer uitgestel het. Die tussentyds se nuwe datum is 1 Oktober 2021, en die twee datums vir verhoor is 26 November en 1 Desember 2021. Die drie beskuldiges wat nog in aanhouding is, bly in aanhouding, waar die ander drie uit is op parool. Een van die beskuldigdes wat ook in aanhouding was, is oorlede voor die saak gefinaliseer kon word. < Previous Article Next Article >

  • EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade

    EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade 1/1 Share SM HATTINGH 3 August 2021 “Baie sterkte met die volgende rondte van die Olimpiade. Mag julle soos volwaardige Erries Hoërskool Ermelo se naam hoog hou, en elke oomblik geniet.” ‘n Groep Erries het deelgeneem aan die eerste rondte van die Proverto Olimpiade vir Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie. Uit die byna 5000 leerders wat jaarliks aan dié kompetisie deelneem, is dit ‘n groot prestasie en eer vir die volgende nege Erries om op 4 Augustus deel te neem aan die tweede en finale rondte van die Olimpiade: Altus Boshoff (Graad 10), Johan Strauss (Graad 10), Raees Tikly (Graad 10), Sihle Maseko (Graad 11), Lood Geldenhuys (Graad 11), Mpumelelo Malaza (Graad 12), Liandri Viviers (Graad 12), Anke de Kock (Graad 12) en GJ Swanepoel (Graad 12). “Baie sterkte met die volgende rondte van die Olimpiade. Mag julle soos volwaardige Erries Hoërskool Ermelo se naam hoog hou, en elke oomblik geniet.” < Previous Article Next Article >

  • Ouma Toys rus sag by die Here se voete

    Ouma Toys rus sag by die Here se voete 1/1 Share GK CRONJE 3 August 2021 Die familie bedank graag vir Kobus Taljaard, AEA, en Xolani Ngomane, BAA, van Life Care Response Ambulansdienste vir hul flink hulp en bystand tydens ‘n vreeslike deurmekaar en hartseer tyd. Anna Cecilia Cook, meer bekend as Ouma Toys, gebore op 10 Maart 1942, is op die oggend van 27 Julie 2021 huiswaarts geroep deur haar hemelse Vader. Ouma Toys sal deur die gemeenskap en haar vriende onthou word as ‘n ystervrou met ‘n hart van goud, altyd bereid om haar laaste te gee om ander te help. “As die somer se eerste reën val, en die vars,vrugbare grondreuk tref die aarde, sal ek Ouma altyd onthou. As die vlinders vry vlieg, en op ‘n kosmos tot rus kom, sal ek Ouma altyd in my hart en siel vashou. As die trane val, en die waarom’s kom, sal ek Ouma se glimlag koester, en altyd die beter tye in my geheue laat ontvou. Liefste Ouma Toys, die trane val in vlae soos ek hierdie huldeblyk skryf, maar nie net trane van hartseer omdat ek Ouma se liefde, omgee en altyd verstaan sal mis nie, maar ook trane van blydskap omdat ek weet Ouma is gelukkig en veilig in Ouma se hemelhuis. Ouma se vlamrooi hare van Ouma se jong dae wapper weer in die wind soos wat Ouma in die goue strate van die hemel baljaar. Rus sag, my liefste Ouma Toys. Ouma was die beste Ouma waarvoor enige iemand kon vra. Hou my plek in die hemel vir my, tot ons weer ontmoet.” - Oneindige liefde, “Ouvrou” (Tanya). “My mom was a very extraordinary person, which in turn made her well loved by all. As a mother, she was always super protective, and was always concerned about everyone’s wellbeing. Her passion was to pray for the needy and the helpless, in each and everyone’s quest to find and to need the Lord Jesus Christ in each of their lives. As a Grandmother, she always kept each of the kids in her prayers everyday. She loved them dearly, and the desire of her heart was to do this task, if you can call it until the day she rest her head. She has completed the task, and according to us, she graduated with honors. We also know that she has been received with open arms, as Jesus was with her all the way in the last hour. Mammy, rest sweet and rejuvenate your strength in the arms of our Lord Jesus.” - Love, Charles. “Mammie... Hoe begin mens dankie sê vir mammie? Vir 'n lewe van liefde en omgee, van opofferings sodat ons kon hê. Dankie sê vir mammie wat ons die regte pad gewys het om te stap, sodat ons ook die kroon van die lewe kan ontvang. Ek sê dankie dat Vader God my ma se enigste dogter gemaak het, dankie vir die seën wat mammie in my lewe was, en altyd sal wees. Jubel en dans voor die Koning van die heelal, want ma het tot die einde toe uitgehou. Ek sal na mammie verlang totdat ons weer ontmoet.” Baie liefde, Michele. “Ma was ‘n wonderlike ma vir my, en vir ons, en ons was, en is steeds, ontsettend lief vir ma. Ek gaan ma se gesprekke en geselsies vreeslik mis hier by die huis. Ons sal altyd vir ma lief wees.” Diepe liefde, Tony. Die familie bedank graag vir Kobus Taljaard, AEA, en Xolani Ngomane, BAA, van Life Care Response Ambulansdienste vir hul flink hulp en bystand tydens ‘n vreeslike deurmekaar en hartseer tyd. Hul bedank ook graag AVBOB se personeel vir hul bystand. Laastens, maar nie die minste nie, bedank die familie die Tribune ePaper personeel vir hul hulp en meegevoel. Ouma Toys se finale totsiens was klaar deur familie gedoen, en die kerkdiens se datum en besonderhede sal persoonlik aan nabye vriende gestuur word. < Previous Article Next Article >

  • News

    Ouma Toys rus sag by die Here se voete 3 August 2021 Die familie bedank graag vir Kobus Taljaard, AEA, en Xolani Ngomane, BAA, van Life Care Response Ambulansdienste vir hul flink hulp en bystand tydens ‘n vreeslike deurmekaar en hartseer tyd. Read More Merino Mall baanbrekerseremonie ‘n reuse sukses 3 August 2021 Die ontwikkelaars is daartoe verbind om 'n winkelsentrum te bou met die vermoë om die kleinhandellandskap in Ermelo nog jare te oorheers en versterk. Volgens verteenwoordigers van die groepe is hierdie projek ‘n langtermyn belegging. Read More SAPS seizes R500 000 worth of contraband during bust 27 July 2021 Upon investigation, them, more than 580 Heroin sachets were discovered. Police further found an undisclosed amount of cash. The three suspects, Nigerian nationals aged between 28 and 38, were immediately arrested and charged accordingly. Read More Bethal SPCA requires urgent assistance 27 July 2021 Our monthly expenses range between R40 000 and R50 000 per month. We have an active Adopt a Kennel program in place, and any donations can generate an 18a tax receipt. Read More Don’t fall victim to employment scams 24 July 2021 The scammer then proceeds to lure vulnerable and desperate job seekers to pay a fee, where the scammer claims to then provide employment from the institution in question. Read More Danie bedank die gemeenskap 20 July 2021 Na afloop van die operasie het die dokters hom ingelig dat hy nie weer sal kan loop nie. Na baie huil en emosies wat hoog loop, kon Danie daarin slaag om ‘n skenking vir ‘n splinternuwe rolstoel te ontvang, asook al die mediese kostes wat afbetaal is. Read More Ingoma temporarily suspended by MEC 20 July 2021 “This suspension is in accordance with the Disaster Management regulations outlined by the national Department of Cooperative Governance as one of the preventative measures against the spread of the virus." Read More Kiette personeel verwerf diplomas 20 July 2021 “Ons is ook baie trots op twee van ons personeellede, Cherise van Dyk en Bernadette Gibbon, wat onlangs elkeen 'n Boekhouding diploma verwerf het deur die Universiteit van Kaapstad. Ten spyte van die uitdagings wat die land tans beleef, het albei hulle diploma met lof geslaag.” Read More SAPS destroys nearly 25 000 firearms 20 July 2021 “A firearm is issued to an individual and cannot be dealt with like any other asset when the owner dies. The Act provides that in case of death, the family/executor must dispose of the firearm by deactivating it through a gunsmith, sell it to an accredited firearm dealer or individual or voluntarily surrender it to SAPS for destruction,” the SAPS concluded. Read More MSV Holdings gives back to community 6 July 2021 MSV Holdings, a road marking contractor from Piet Retief, made a substantial donation to the learners of the school. Read More Merino Mall officially announced 6 July 2021 Merino Mall is set to enhance the current retail offering in Ermelo and will bring convenience, value and pride to the town’s visitors, residents, and its surrounding communities. Read More Local talent secures finalist-spot 29 June 2021 The sprightly and go-getter attitude of Nompumelelo has made her an ideal candidate. Read More Load More Articles

  • Merino Mall baanbrekerseremonie ‘n reuse sukses

    Merino Mall baanbrekerseremonie ‘n reuse sukses 1/9 Share GK CRONJE 3 August 2021 Die ontwikkelaars is daartoe verbind om 'n winkelsentrum te bou met die vermoë om die kleinhandellandskap in Ermelo nog jare te oorheers en versterk. Volgens verteenwoordigers van die groepe is hierdie projek ‘n langtermyn belegging. Met groot opgewondenheid en styl ter ere aan Ermelo, was die baanbrekerseremonie van die grootskaalse konstrukieprojek deur die Moolman Groep en Abland aangebied op Dinsdag, 27 Julie 2021. Die Ermelo skouterrein is deur Moolman Group en Abland Ontwikkelaars geïdentifiseer as 'n uitstekende ligging vir die ontwikkeling van 'n plaaslike winkelsentrum. Die perseel, geleë op die hoeke van die snelweë N2 en N11, en naby die N17, is ook binne loopafstand van die Ermelo CBD. Volgens die Moolman Groep brei Ermelo se ekonomiese aktiwiteit uit na die noorde, verby Breyten, en dit maak hierdie perseel die ideale ligging vir 'n plaaslike winkelsentrum. Geen ander formele plaaslike winkelsentrum van hierdie skaal bestaan binne 'n radius van 100km van Ermelo af nie. Die ontwikkelaars is daartoe verbind om 'n winkelsentrum te bou met die vermoë om die kleinhandellandskap in Ermelo nog jare te oorheers en versterk. Volgens verteenwoordigers van die groepe is hierdie projek ‘n langtermyn belegging, waar die Moolman groep hand in hand sal stap met Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit. Die grond word op ‘n termyn van 60 jaar verhuur aan die groep, waar die lokale Sesman Kommitee sal baat uit die opbrengs. Gerugte dat die grond verkoop is aan die ontwikkelaars is dus ongegrond. Die ontwikkeling, wat na raming 60 weke sal vat om te voltooi, sal bestaan uit 'n volledig omheinde winkelsentrum van ongeveer 30 000 m², met die geleentheid vir toekomstige uitbreiding. Die anker huurders is bekendgestel as Checkers, Pick n Pay, Woolworths, Clicks, Crazy Plastics en Dischem. Ander attraksies sluit in Cape Union Mart, Old Khaki. The Cross Trainer, Queenspark, Refinery, Truworths, Identity, Mr. Price Clothing, Home- en Sport, Jet, Ackermans, Foschini, Sport Scene, Total Sports, PEP- en PEP Home, Studio 88, The Fix, Exact, Markham, Miladys, Tekkie Town, @Home, Sheet Street, Crazy Store, Nedbank, Capitec, FNB en vele meer. Die ontwikkeling sal 'n gekombineerde mark bedien wat bestaan uit die plaaslike inwoners, sowel as honderde pendelaars wat na- en deur Ermelo reis vanaf omliggende plattelandse en klein dorpies in die streek. Meer foto’s en video’s van die seremonie is beskikbaar op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >