top of page

Liggies kán skryf

CONTENT SUPPLIED

1 September 2020

Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan ‘n kortverhaal kompetisie deelgeneem. Die leerder het dit vreeslik geniet, en het met puik kortverhale na vore gekom.

Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan ‘n kortverhaal kompetisie deelgeneem. Die leerder het dit vreeslik geniet, en het met puik kortverhale na vore gekom. Die volgende leerders is as wenners aangewys: in Graad 8, eerste plek is, Fatimah Mogalia met “2030", tweede plek is, Cecilia Venter met “Someone Is Lying Sit” en in derde plek is, Sona Soyeye met “The Truth Behind It”. In Graad 10 is Tamryn Archer met “When Promises Become Lies” aangewys as die wenner. In Graad 11 het Kundai Zimunto met “When Promises Become Lies” eerste plek verower, en Dané le Roux het met “Forever And Infinity” tweede plek verower. Michelle van der Linde, ‘n Graad 12 leerder, stap weg met eerste plek met “Promises Were Meant To Be Broken”.

bottom of page