top of page

1614 items found for ""

  • Ermelo stortingsterrein behaal 'n treurige 8% gradering

    Ermelo stortingsterrein behaal 'n treurige 8% gradering 1/2 Share GK CRONJE 26 July 2022 In 2022 het die munisipaliteit hulself oortref met ‘n gradering van slegs 8%. AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Nie een van die 22 vullisterreine wat in Mpumalanga geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008, moet ’n vullisterrein aan bepaalde vereistes voldoen. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, is die vullisterreine in hierdie provinsie in ’n haglike toestand. “Dit is duidelik dat geen beheer toegepas word by hierdie terreine nie en dat dit net nog ’n voorbeeld is van die totale agteruitgang van munisipale dienste in ons land.” Die Ermelo-stortingsterrein is al jare lank 'n onderwerp van omstredenheid, met miljoene rande wat vermors is op kontrakteurs en onnodige rehabilitasies van die terrein, net sodat dit slegs maande ná rehabilitasie uit die genade val. In 2015 het Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM) 'n indrukwekkende 84% voldoeningsgradering behaal. Ongelukkig dit het van daar af na die honde gegaan. Volgens die oudit het dit in 2016 52% behaal, en 42% in 2017. In 2018 en 2020 is die munisipaliteit elke jaar 18% gegradeer. In 2019 het MLM egter in wese hul nakoming heeltemal misluk, met 'n gradering van 2%. In 2021 se oudit het die munisipaliteit 'n voldoeningsgradering van net 10% behaal, wat ver onder selfs die laagste van aanvaarbare standaarde is. Nietemin het die munisipaliteit hulself oortref met ‘n gradering van slegs 8%. Op hierdie trant sal die stortingsterrein geklassifiseer word as te gevaarlik, indien dit minder as 2% behaal. Bekker sê die mees algemene probleme wat AfriForum tydens die oudit opgemerk het, is die afwesigheid van afvalbestuurslisensies en ’n algehele wanbestuur van terreine. “Dit wil voorkom of daar geen doelwit of plan is om op munisipale vlak hierdie dringende probleem op te los nie, en sal ons as AfriForum dus met die relevante owerhede kontak maak om die probleem te probeer oplos, dit is ’n absolute skande om te sien hoe van die terreine lyk en dit is onaanvaarbaar dat daar niks aan die probleem gedoen word nie. Munisipale verval is aan die orde van die dag, en dit is ooglopend dat veral kleiner munisipaliteite onder grootskaalse wanbestuur gebuk gaan,” sê Arlo van Heerden, distrikskoördineerder vir die Laeveld. < Previous Article Next Article >

  • MLM a no-show as potholes multiply

    MLM a no-show as potholes multiply 1/18 Share GK CRONJE 30 March 2022 To date, not a single pothole had been repaired in Hardewyk Road, where the initial repairs were said to start. On Wednesday, 19 January 2022, the executive mayor, Cllr Mahlalela, accompanied by the technical services MMC, Cllr Zulu, hosted a meet and greet with affected parties in Hardewyk Road, Nederland Park, to affirm their commitment to improving the service delivery in Ermelo, especially the condition of the roads. Various roleplayers in the private and business sector attended the meeting, explaining how the community is adversely affected by state of the roads in Ermelo. The MMC assured all attendees that they were in the works of procuring the machinery and cold asphalt needed to commence repairs. Fast forward to 29 March 2022, and Msukaligwa Local Municipality (MLM) is missing in action. Where the community scoffed at the promises made by the municipal management, the notion of distrust has now taken form. To date, not a single pothole had been repaired in Hardewyk Road, where the initial repairs were said to start. On the contrary, the state of the road is worse, not to mention 90% of the roadways in Ermelo and the surrounding areas. Road users suffer damages to their vehicles and tyres on a daily basis, with no reprieve in sight. Additionally, some of the self-repair strategies do more harm than good, with all manner of construction rubble, bricks and shards of floor tiles being thrown into potholes, which in turn poses an additional danger to both motorists and pedestrians. Most notably, the entirety of Netherland Park is riddled with potholes and sinkholes, with Ermelo East, Cassim Park and De Bruin Park in close contest. Many of Wesselton, Sun City and Nyibe’s roads are completely untraversable. The state of Ermelo’s roads has even caused a large number of residents to mention Ermelo in Jacaranda FM’s show, Breakfast With Martin Bester, along with the hashtag, #Gatvol. Several attempts from the Tribune ePaper to clarify the situation has yielded no results. Several attempts by the Tribune to contact MMC Zulu also yielded no response. < Previous Article Next Article >

  • Students fed up with empty promises | tribune-newspaper

    Students fed up with empty promises 1/1 Share GK CRONJE 16 March 2021 NSFAS paid out an approximate R2 billion to “wrong students”, as well as individuals who are not even registered for the grant. Students and union bodies demonstrated outside Gert Sibande College recently, vehemently displaying their dissatisfaction with the slew of empty promises from authorities. According to the information at hand, students are irked, amongst other issues, by the fact that students have still not received their funds from the National Student Financial Aid Scheme (NSFAS), despite several promises that payments would be made. One demonstrator also mentioned that students are gearing up to partake in the protests regarding the recent fatality at WITS. “It has been months, and we have not received a single cent from the promised grant. The department apparently made funds available, but we are yet to see it. We also have bills and expenses, and we are struggling,” an upset demonstrator stated. The NSFAS has repeatedly come under fire for mismanagement of the funds, and has even been slammed as a failure by political figure heads. Many institutions are struggling to put out fires regarding the grants, as the NSFAS comes under scrutiny time and time again, having paid out an approximate R2 billion to “wrong students”, as well as individuals who are not even registered for the grant, or as students at any institution. The Tribune ePaper contacted the GS College head office media liaison, and despite several attempts, no response had been received at the time of publication. GS College’s Ermelo campus also provided no response, instead referring enquiries to head office. < Previous Article Next Article >

  • ACSU se oë is altyd oop

    ACSU se oë is altyd oop ACSU se oë is altyd oop 1/0 Share SH HATTINGH 4 Augustus 2020 Mnr. Oubaas de Jager, op die regte tyd, op die regte plek. Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Op Donderdag, 30 Julie, ongeveer 16:00 was ACSU se eienaar, Mnr. Oubaas de Jager, op die regte tyd, op die regte plek. Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Hy het die dame genader en gevra waarmee hy haar kan help, waar sy gesê het dat die rowers haar ma geroof het wat by die OTM by Absa bank geld ontrek het. Mnr. De Jager het die rowers agter na gesit, bo oor rooi verkeersligte gejaag, by die straat af, en die volgende straat op totdat die rowers tot stilstand gebring is voor Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die rowers is terug gebring na ABSA bank, waar die dame en haar moeder ook weer daar was. Die rowers, wie se name nog nie bekend gemaak kan word nie, is deur die plaaslike SAPD na die stasie toe geneem. Die dame en haar ma, asook die gemeenskap, net graag vir Oubaas de Jager en sy hele span by ACSU bedank vir hulle blitsvinnige diens, dat hul altyd bereid is om te help, en ook spoedig by tonele is. “ACSU, julle maak ons trots om te kan sê ons is van Ermelo. Well gedaan!” < Previous Article Next Article >

  • Calstar Group truly cares | tribune-newspaper

    Calstar Group truly cares 1/1 Share GK CRONJE 24 August 2021 The printer will go a long way in making the administrative duties of the school’s personnel much easier. In an act of true charity, the Calstar Group recently donated a printer to Ithafa Secondary School. The printer will go a long way in making the administrative duties of the school’s personnel much easier. Appearing on the photo (f.l.t.r): Sheila Maseko, Operation Manager at Debonairs Ermelo , Mrs Mabuya, Ithafa school principal, and Sweetness Mpofu, Manager at Debonairs Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Accidents and pay weekend walk hand in hand

    Accidents and pay weekend walk hand in hand Accidents and pay weekend walk hand in hand 1/4 Share SH HATTINGH 30 June 2020 During the last week, a series of motor vehicle accidents kept the emergency busy, racing from one scene to the other. Ermelo has reached that time of the month where the amount of road accidents rapidly increase. During the last week, a series of motor vehicle accidents kept the emergency busy, racing from one scene to the other. During all this racing up and down, there were two serious accidents, where in both accidents there were two fatalities. < Previous Article Next Article >

  • Hokkie kursus: Hubach Hockey Academy

    Hokkie kursus: Hubach Hockey Academy 1/1 Share SM HATTINGH 3 March 2022 Die Liggies het ‘n uitstekende hokkienaweek beleef, en hul vaardighede opgeknap vir die komende seisoen. Die Liggies het ‘n uitstekende hokkienaweek beleef, en hul vaardighede opgeknap vir die komende seisoen. Die afrigters van Hubach het die Liggies omtrent beïndruk met hul kennis en vaardighede, en laat drome droom om dieselfde hoogtes te bereik. What an experience to be coached and motivated by excellent players like Marizan Marais (SA Women’s Tokyo Olympics), Lerato Mahole (SA Women’s Tokyo Olympics), Thati Zulu (SA Women’s Tokyo Olympics, Captain SA u/21 Jnr World Cup Team), Onke Letuka (SA Men’s Team), Kim Hubach (Former national player and vice-captain) and Rassie Pieterse (goalkeeper coach), who played more than 150 tests for SA, and took part in the Olympics. We look forward to the hockey season! - Soos ontvang vanaf skool < Previous Article Next Article >

  • ACSU, SAPD en Boere werk saam

    ACSU, SAPD en Boere werk saam ACSU, SAPD en Boere werk saam 1/4 Share SH HATTINGH 16 February 2021 Reaksie lede het geloop waar hulle die man gesien het in die mielie land, en het daar nog ‘n verdagte gevind met 12 bale dagga. Op Dinsdag, 9 Februarie, ongeveer 15:00, het ACSU ‘n oproep ontvang ‘n voertuig wat baie verdag lyk op die Goedehoop plaas pad. Twee reaksie voertuie van ACSU is in kennis gestel, en het hul dadelik na die toneel gehaas, waar hulle ‘n voertuig gewaar het op die grondpad. Die bestuurder van die voertuig het binne-in ‘n mielie land ingeloop. Die verdagte, asook die voertuig is deursoek, maar niks is binne die voertuig gevind nie. Reaksie lede het geloop waar hulle die man gesien het in die mielie land, en het daar nog ‘n verdagte gevind met 12 bale dagga. SAPD van Ermelo en Lothair is in kennis gestel, en was spoedig op die toneel. Die twee verdagtes is gearresteer, en gedurende die arrestasie is daar nog twee voertuie afgetrek wat deel was van die groep. Daar is op drie voetuie beslag gelê, en vier verdagtes is gearresteer. ACSU wil graag hulle dank gee aan, Kaptein V. Mahlangu, Sersante M. Dladla en M. Maphophe, en Konstabel B. Khumalo, asook aan die boere van die omgewing vir hulle hulp en vinnige reaksie. < Previous Article Next Article >

  • Five remanded in custody for suspected murder

    Five remanded in custody for suspected murder Five remanded in custody for suspected murder 1/1 Share GK CRONJE 2 June 2020 According to the SAPS reports, the rival gang revolted and torched a vehicle, and damaged several residences while on the hunt for the suspects. SAPS investigations led to the arrest of the suspects in Leandra. The suspects remain in custody as the investigation continues. The Kinross SAPS arrested five suspects in connection with the murder of Siyabonga Mathebula (20), who was allegedly stabbed by gang members in Extension 25. Mathebula succumbed to his injuries while being treated at the hospital. The incident occurred shortly after two rival gangs were embroiled in a turf war, with Mathebula encroaching on gang territory, according to reports. According to the SAPS reports, the rival gang revolted and torched a vehicle, and damaged several residences while on the hunt for the suspects. SAPS investigations led to the arrest of the suspects in Leandra. The suspects remain in custody as the investigation continues. < Previous Article Next Article >

  • N2 plunderaars maak eerste verskyning in hof

    N2 plunderaars maak eerste verskyning in hof N2 plunderaars maak eerste verskyning in hof 1/1 Share SM HATTINGH 17 August 2021 Die waarde van die drie vragmotors wat hulle aan die brand gesteek het is ongeveer R7 500 000.00. Die laaste aanklag van skade of inmenging met die elektrisiteitstoevoer is weens die feit dat die vragmotors steenkool vervoer het na Camden Kragstasie, waar hulle die steenkool nodig het vir elektrisiteitstoevoer. Op Woensdag, 4 Augustus was daar verskeie plunderaars wat 3 vragmotors, asook een dubbel kajuit bakkie aan die brand gesteek het op die N2. Die rede vir die plundering was weens werk wat gesoek word by die Merino Mall. Konstabel Nkambule, wat van die speurtak is, was die ondersoek beampte, en kon daarin slaag om op 5 Augustus vir Mandla Prince Khumalo (22) te arresteer. Op 6 Augustus het Konstabel Nkambule vir Mduduzi Joseph Mzala Pondzole (36) en Makhozi Eszon Msayi Dlamini (57) vasgetrek, en op 9 Augustus het hy Mpendulo Gift Dladla ook gearresteer. Die vier verdagtes het op Dinsdag, 10 Augustus in die Ermelo hof verskyn. Die verdagtes is aangekla vir openbare geweld, kwaadwillige saakbeskadiging, sameswering om noodsaaklike infrastruktuur te beskadig, en skade of inmenging met die elektrisiteitstoevoer. Die verdagtes het die steenkool vragmotors geforseer om te stop, die sleutels gesteel en die bestuurders van die vragmotors geintimideer, waarna hulle die vragmotors aan die brand gesteek het. Die waarde van die drie vragmotors wat hulle aan die brand gesteek het is ongeveer R7 500 000.00. Die laaste aanklag van skade of inmenging met die elektrisiteitstoevoer is weens die feit dat die vragmotors steenkool vervoer het na Camden Kragstasie, waar hulle die steenkool nodig het vir elektrisiteitstoevoer. Verdagte 1 en 4 bly in aanhouding weens vorige sake wat nog nie afgehandel is nie, en verdagte 3 en 4 kan R15 000 opdok vir borg, of hulle bly in aanhouding. Die saak is uitgestel tot 24 Augustus 2021 vir verdere ondersoek. < Previous Article Next Article >

  • 2 500 SASSA social relief payouts processed | tribune-newspaper

    2 500 SASSA social relief payouts processed 1/1 Share GK CRONJE 2 June 2020 The Mpumalanga SASSA office has, to date, succeeded to effect payment of the special Social Relief Distress Fund of R350 for 2 500 unemployed citizens in the province. At this time, SASSA is in the processing phase of received applications, and qualifying applicants will be notified in due course. Qualifying residents who wish to apply, are urged to visit the SASSA offices for the special SRD COVID-19 grant. The Mpumalanga SASSA office has, to date, succeeded to effect payment of the special Social Relief Distress Fund of R350 for 2 500 unemployed citizens in the province. At this time, SASSA is in the processing phase of received applications, and qualifying applicants will be notified in due course. Qualifying residents who wish to apply, are urged to visit the SASSA offices for the special SRD COVID-19 grant. Applications are made electronically to avoid scams roving on social platforms. To apply, citizens may also send a WhatsApp to 082 046 8553, enter USSD code *134*7737#, send an e-mail to srd@sassa.gov.za , or contact the call centre on 0800 60 1011 or 013 754 9428/54. Payment will be effected through choices of bank account, e-wallet, cash send or through the post office. < Previous Article Next Article >

  • Inwoners ruk hand uit by Pet Dam

    Inwoners ruk hand uit by Pet Dam 1/4 Share GK CRONJE 30 August 2022 Die Pet Dam, wat veronderstel is om toegang gekontroleer te wees nadat MLM miljoene Rande bestee het aan omheining, is ‘n klap in die gesig van Ermelo inwoners. Sien meer foto's en 'n video op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. Die Pet Dam. Die partytjie plek. Die stortingsterrein. Die musiek verhoog. Die buitelug ablusie. Die een area in Ermelo waar mens kan drink tot jy omval, terug na jou voete sukkel, in jou voertuig in slinger, jou enjin aanskakel, en in die donkerte van die nag wegjaag met bande wat skreeu. Die Pet Dam bly maar eens ‘n doring in die vlees van Ermelo inwoners, klaarblyklil versteek onder 'n sluier van ondeelbaarheid, waar allerlei onwettige aktiwiteite heeltemal geïgnoreer word deur beide wetstoepassers en Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM). Die voortdurende rommelstrooiery van besope inwoners, geraasbesoedeling van vroegoggend tot ver na 02:00 soggens, openbare ontlasting en urinering in die dam en op die perseel, roekelose en nalatige bestuur onder die invloed van alkohol, afvuur van vuurwapens, die aanhoudende stroom voertuie wat die verkeerswette verontagsaam, prostitute oplaai en aflaai, en dubbelparkeer in die pad terwyl karig geklede dames op en af marsjeer, laat veel te wense oor. Boonop het 'n ondernemende individu dit oënskynlik op homself geneem om 'n karwas in die Pet Dam se parkeerterrein te open. Die Mpumalanga Drankwet maak dit tog duidelik dat enige persoon wat gewelddadig, dronk of wanordelik is op enige perseel of plek waartoe die publiek toegang het of gegun word, of wat enige drank in enige pad, straat, baan of deurgang verbruik, opgelê kan word met 'n boete of gevangenisstraf. Enige persoon wat enige bepaling van hierdie Wet oortree, is skuldig aan 'n misdryf, en strafbaar met 'n boete soos van tyd tot tyd bepaal kan word, of gevangenisstraf vir 'n tydperk van hoogstens twee jaar, of met beide sodanige boete en gevangenisstraf. Behalwe dit, stel die MLM-verordeninge dit duidelik dat geen persoon ‘n gevaar mag wees of 'n oorlas, aanstootlik of 'n ergernis vir die inwoners of publiek mag wees nie. Dié wette word egter op ‘n daaglikse basis oortree, met absoluut geen reaksie vanaf MLM of ander owerhede nie. Die munisipale verordeninge bepaal verder dat geen persoon dronk mag wees, 'n oorlas van homself maak deur die gebruik van alkohol of ander bedwelmende middels, of enige oorlas in 'n openbare park mag pleeg nie. Ongelukkig skaterlag dié inwoners in die gesig van die gereg, want geen wetstoepassing kan waargeneem word nie. Ten tyde van publikasie, was die vermelde boete R2 000, oftewel 6 maande gevangenisstraf. In die lig van bogenoemde, sal dit aanvaarbaar wees om te verklaar dat MLM in werklikheid nie hul eie verordeninge op enige manier of vorm afdwing nie, en dat wetteloosheid die oorhand kry. Die SAPD kan nie alleenlik ten volle aanspreeklik gehou word om teen oortreders op te tree nie, aangesien dit die direkte verantwoordelikheid van MLM en die raad is om genoemde verordeninge toe te pas. Die Pet Dam is besaai met allerlei rommel, alkoholbottels, plastiek en houers, menslike ontlasting, gebruikte toiletpapier, gebruikte kondome en meer. Gemors dobber op die dam se water, en alge as gevolg van die besoedeling versmoor die ou paar oorlewende visse. Ten spyte van talle klagtes van inwoners in die omgewing, leë beloftes van raadslede in Ermelo, en flou waarskuwings van plaaslike wetstoepassers, gaan die partytjie voort, met geen einde in sig nie. Inwoners rondom die Pet Dam lê herhaaldelik klagtes by owerhede oor die geraasbesoedeling, geskreeu, drankbottels wat stukkend gegooi word, en die algemene onbedagsame, sorgvrye houding deur besope individue. Die dronkbestuur van partytjiegangers hou 'n risiko in vir alle inwoners en motoriste van Ermelo maar, helaas, klagtes val op dowe ore. Die Pet Dam-gebied, sowel as die oorloopgebiede is as vleilande geklassifiseer, maar owerhede toon 'n verbasende gebrek aan kommer oor die besoedelingskwessie wat hierdie terrein teister. Prominente besoedeling van die Pet Dam kan reeds vanaf 2009 opgemerk word, met die Departement van Water en Sanitasie (DWS) wat terreininspeksies op 14 Julie 2010, 11 November 2011 en 14 Junie 2012 gedoen het. Volgens die inspeksies het MLM rioolbesoedeling, rioolvuil geïgnoreer, en die impak op die omgewing is drasties. Volgens DWS-dokument 2193, het MLM óf versuim om op uitgereikte kommunikasie te antwoord, óf 'n onvoldoende aksieplan ingedien. Tot vandag toe word die Pet Dam steeds op 'n daaglikse basis besoedel, vanaf rou riool tot menslike ontlasting, plastiek, glas en ander rommel, met geen optrede deur die gesag nie. Tydens November 2018 se verwoestende visdood het beide Gert Sibande Distriksmunisipaliteit (GSDM) en MLM na bewering watergehaltetoetse uitgevoer, en die resultate is belowe om aan die publiek en media bekend gemaak te word sodra dit beskikbaar word. Tot vandag toe wag die inwoners in spanning vir die resultate. Die Pet Dam, wat veronderstel is om toegang gekontroleer te wees nadat MLM miljoene Rande bestee het aan ‘n omheining, is ‘n klap in die gesig van Ermelo inwoners. Die omheining val letterlik uitmekaar uit van die roes, gedeeltes is verwoes edur voertuie en vandalisme, en is nooit herstel nie. Die hekke, wat versonderstel is om gesluit te wees, se slotte is afgebreek en die hekke is opsy geskuif. Die kwansuise sekuriteit wat deur die munisipaliteit aangestel sou word om wet te handhaaf by die dam, het nooit die lig van dag gesien nie. Op hierdie stadium van die geveg is die Pet Dam niks meer as ‘n besoedelde, ononderbroke partytjie terrein nie. < Previous Article Next Article >

bottom of page