top of page

Geen gesag aan verskeersreëls

1 September 2020

Verskeie bestuurders het doodluiters nie die verkeersreëls gehoorsaam nie, en kanse gevat het. Nooddienste het geskarrel van een toneel na die ander.

Image-empty-state.png

Botsings neem drasties toe

25 August 2020

Al die nooddienste, Van Wettens, ETS, All City, ER24, Provinsiale Ambulans Dienste, asook die Brandweer en SAPD was vinnig op die tonele.

Image-empty-state.png

Plaaslike restaurante geteiken deur rowers

25 August 2020

Dieselfde verdagte is later weer gewaar naby TWK, waar ACSU reaksie die rower genader het. Die rower het laat spaander met twee kasregisters, en een van ACSU se reaksie lede het vier geweerskote afgevuur. Die rower is vermoedelik gekwes, en dié het die kasregisters laat val. Na ‘n lang gesoek deur ACSU, asook buurtwag lede, is een van die kasregisters gevind.

Image-empty-state.png

Botsings teister motoriste

18 Augustus 2020

Nooddienste was druk besig met verskeie tonele, met skare wat hul vergaap aan die botings.

Image-empty-state.png

ACSU se oë is altyd oop

4 Augustus 2020

Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Hy het die dame genader en gevra waarmee hy haar kan help, waar sy gesê het dat die rowers haar ma geroof het wat by die OTM by Absa bank geld ontrek het.

Image-empty-state.png

Next of kin sought

14 July 2020

The body of an unidentified male, estimated between 30 and 35 years of age, clad in a white T-shirt and blue tracksuit pants was found in a field next to the R546, between Kinross and Evander. The second unidentified body is African male, who was run over and killed by a bus, also on the R546. The man was wearing a lime green T-shirt and denim, and estimated to be between 35 and 40 years old.

Image-empty-state.png

Local health officials nabbed peddling human body parts

14 July 2020

Jabulani Sam Mnguni, 45, and Pascal Mandla Gininda, 49, were arrested on Sunday and have since appeared in the Eerstehoek Magistrate's Court. The duo have been suspended after they were allegedly found in possession of human body parts.

Image-empty-state.png

Alleged killer referred for psych evaluation

14 July 2020

The court heard that he had a family history of Cerebral Autosomal Dominant Arteriopathy, with Sub-cortical Infarcts and Leukoencephalopathy (CADASIL). This disease is an inherited disease of the blood vessels that occurs when the thickening of blood vessel walls blocks the flow of blood to the brain.

Image-empty-state.png

Geslagsmisdade bekommer VF Plus

7 July 2020

Tans is daar 2 797 agterstallige geweldsmisdaad-verwante dossiere in die provinsie, waarvan slegs 46 tot 'n mate ondersoek is. Geen inhegtenisnemings is in verband met die dossiere gemaak nie.

Image-empty-state.png

Accidents and pay weekend walk hand in hand

30 June 2020

During the last week, a series of motor vehicle accidents kept the emergency busy, racing from one scene to the other.

Image-empty-state.png

Toddler sought

23 June 2020

Thulani was last seen on the morning of the day of disappearance, when he was playing in the street.

Image-empty-state.png

Spoedbrekers is van geen nut

23 June 2020

Die bestuurder en passasier van die Suzuki is Medi-Kliniek toe geneem deur ER24 vir mediese behandeling. Beide was opgeneem in die hospitaal, en is op Vrydag, 19 Junie ontslaan.

Image-empty-state.png

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page