top of page

Botsings teister motoriste

Botsings teister motoriste

SH HATTINGH

18 Augustus 2020

Nooddienste was druk besig met verskeie tonele, met skare wat hul vergaap aan die botings.

Die afgelope naweek was ‘n besige naweek vir die nooddienste, met verskeie botsings wat plaasgevind het. Al die nodige dienste was blitsvinnig op die tonele, en die owerhede vra alle motoriste of veilig te bestuur ten alle tye.

bottom of page