top of page

Geen gesag aan verskeersreëls

Geen gesag aan verskeersreëls

SH HATTINGH

1 September 2020

Verskeie bestuurders het doodluiters nie die verkeersreëls gehoorsaam nie, en kanse gevat het. Nooddienste het geskarrel van een toneel na die ander.

Nooddienste het die afgelope week harde bene gekou met verskeie botsings wat plaasgevind het. Telkens het botsings plaasgevind waar die bestuurders doodluiters nie die verkeersreëls gehoorsaam nie, en kanse gevat het. Die SAPD, asook die verkeersdepartement, wil ‘n versoek rig aan die gemeenskap om altyd die verkeersreëls te gehoorsaam.

bottom of page