
Search this site
1614 results found with an empty search
- Liggies gekies vir KSA Mpumalanga span
Liggies gekies vir KSA Mpumalanga span 1/1 Share SH HATTINGH 2 March 2021 “Baie geluk en baie sterkte vir julle. Die Liggies is baie trots op julle.” Twee leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Jaco van Wyk en Zandri du Preez, is gekies vir die KSA-Mpumalanga elite karate span wat vanaf 5-7 Maart 2021 aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. “Baie geluk en baie sterkte vir julle. Die Liggies is baie trots op julle.” < Previous Article Next Article >
- Welkom terug aan die
Welkom terug aan die 1/4 Share SH HATTINGH 9 June 2020 Hulle is by die skool Al die plaaslike skole het op Maandag, 8 Junie, hul Graad 7 en Graad 12 leerders terug verwelkom. Al die skole het die nodige maatreëls toegepas om te verseker dat die skool, asook die klaskamers, veilig en skoon is vir die leerders. Die Tribune wil graag al die leerders verwelkom, en sterkte toewens met die rowwe tyd wat voorlê. < Previous Article Next Article >
- MLM in hot seat over water pollution
MLM in hot seat over water pollution 1/4 Share Content Supplied 30 August 2022 Based on the Green Drop report for 2022, seven (7) municipalities in the province scored less than 30%. The Democratic Alliance (DA) has asked the Green Scorpions to intervene as Mpumalanga local municipalities are failing to provide proper wastewater and sewage disposal. This exposes residents to an environment that is harmful to their health. During the latest Green Drop assessment for Mpumalanga, it was noted that 43% of the province's wastewater systems were deemed to be in a critical state, and that only 6 out of the 76 systems in the province were operating well above capacity. The above is completely unacceptable, given the constant land and freshwater pollution in municipalities such as Lekwa, Thaba Chweu, Dr Pixley Ka Isaka Seme and Msukaligwa Local Municipalities. The DA finds it extremely concerning that of the 118 directives issued by the Department of Water and Sanitation, Mpumalanga was issued with the highest number in the country at 24. During the 2022 analysis of wastewater systems in the province, no wastewater system scored the minimum of 90% needed. On compliance, Mpumalanga scored 19% on microbiological compliance, 25% on chemical compliance and 34% on physical compliance. Based on the Green Drop report for 2022, seven (7) municipalities in the province scored less than 30%. Bushbuckridge is rated at 24%, as wastewater systems in Dwarsloop, Maviljan, Tintswalo, Mkhulu and Tulamahashe were reported to be in a critical state. Dr Pixley Ka Isaka Seme was rated at 22%, as all 5 waste water treatment systems are in a critical state. Lekwa was rated at 17%, as both water treatment systems are in a critical state. Msukaligwa was also rated at 17%, as all 7 waste water systems were reported to be in a critical state, Chief Albert Luthuli was rated at 11%, as all 5 waste water systems were in a critical state, Thaba Chweu was rated at 10%, and Dipaleseng scored a mere 4%. Given the above, the DA has written to the Green Scorpions, requesting that they investigate pollution of the land and fresh water reserves in the above mentioned municipalities, and to ensure that this stops. < Previous Article Next Article >
- Ligbron Koshuis VLR aangekondig
Ligbron Koshuis VLR aangekondig In die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. In die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. In die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. 1/3 Share SH HATTINGH 29 September 2020 Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.” Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie. “Baie sterkte aan elke Liggie wat gekies is vir die VLR.” Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.” < Previous Article Next Article >
- The Bed Shop Ermelo aan die brand
The Bed Shop Ermelo aan die brand 1/2 Share SH HATTINGH 16 June 2020 Die nodige personeel was spoedig op die toneel, en het daarin geslaag om die brand blitsvinnig te stuit voor die res van die winkel ook kon vlam vat. Op Woensdag, 10 Junie, het The Bed Shop in Joubert Straat aan die brand geslaan. Die vuur het ontstaan in die stoorkamer, maar die oorasaak van die brand is steeds onbekend. Die nodige personeel was spoedig op die toneel, en het daarin geslaag om die brand blitsvinnig te stuit voor die res van die winkel ook kon vlam vat. < Previous Article Next Article >
- WOF celebrates 17 years of success
WOF celebrates 17 years of success Working on Fire Mpumalanga firefighters assist their FPA in suppressing a fire. Working on Fire Mpumalanga General Manager, Ovie Sehlabela, cuts a cake during Working on Fire’s 17 Years of Partnerships for Success celebrations. Working on Fire Mpumalanga firefighters assist their FPA in suppressing a fire. 1/2 Share GK CRONJE 27 October 2020 The programme celebrated its seventeenth year of existence in September, with the theme being “17 Years of Partnerships for Success”, to celebrate the strong relationship the programme has with its partners, which has seen it being named one of the best Expanded Public Works Programme. The 2020 Winter Fire Season is in the latter stages, and the Department of Environment, Forestry, and Fisheries Working on Fire (WOF) firefighters in Mpumalanga, working with various Fire Protection Associations (FPA’s), suppressed a total of 58 veld and forest fires during the month of September 2020.According to WOF’s provincial communications officer, Amanda Mthembu, the fires recorded were all successfully contained, and mop-up operations conducted. “We dispatched a total of 17 out of 24 teams to assist their FPA’s and local municipalities in fire suppression operations this month, with fewer fires recorded than in August, as the season is drawing to a close,” Mthembu said. In addition to the ground crews dispatched to extinguish these fires, WOF, Umphuluzi Fire Protection Association (UFPA) and Lowveld Escarpment Fire Protection Association (LEFPA) aerial resources provided aerial firefighting assistance and flew over 70 hours during these fire suppression operations. “The novel COVID-19 pandemic has made operations difficult, but as an essentialservice, we have had to adjust and continue with our world-renowned Integrated Management Services, ” Mthembu added. WOF continues to partner with various provincial government departments, municipalities, private and public landowners, in attempts to minimize the dire effects of veld and forest fires. The programme celebrated its seventeenth year of existence in September, with the theme being “17 Years of Partnerships for Success”, to celebrate the strong relationship the programme has with its partners, which has seen it being named one of the best Expanded Public Works Programme. < Previous Article Next Article >
- Erries skerp hokkie-vaardighede op
Erries skerp hokkie-vaardighede op 1/2 Share SH HATTINGH 20 April 2021 Hierdie bekwame afrigters het leiding aan elke span en afrigter gegee tydens wedstryde Die Erries het die voorreg gehad om op Vrydag, 9 April en Saterdag, 10 April die Nedstar SA-kliniek onderleiding van Omari Pienaar te kon bywoon op EHS se astrobaan. Al die hokkiespanne het nuwe vaardighede en tegnieke in ge-oefen tydens die vaardigheidsessies, waar die Nedstar-afrigters moeite gedoen het met elke span. Hierdie bekwame afrigters het leiding aan elke span en afrigter gegee tydens wedstryde. Al die Erries se hokkiespanne is gereed vir die liga en sien uit om hierdie jaar weereens uitnemende hokkie te speel. < Previous Article Next Article >
- Erries jet off to the USA
Erries jet off to the USA 1/1 Share Content Supplied 1 November 2022 The Erries are grateful to have been part of this unforgettable, sublime, confounding experience. From 29 September to 10 October 2022, three Erries, Ina Mathebula, De La Rey Hattingh and Pieter Landman, made their way to America for an educational tour. This particular tour's unique nature lies firstly within the tour group: a group of like-minded academic achievers from across South Africa who get to interact, network and learn together, often forcing new and lasting friendships. The Erries are grateful to have been part of this unforgettable, sublime, confounding experience. Meeting these learners was amazing, and every second spent with them was worthwhile. The tour offers students the opportunity to further their quest in developing their skills and fulfilling their potential through attending private, thought-provoking lectures based on topical subjects, hosted by thought-leaders at world renowned universities namely Harvard, MIT, Yale and Princeton University. The learners also got time to explore the cities New York, Boston and Washington DC which was truly astonishing, being exposed to new foods, environments and people. It wasn't just tours and lectures, the learners had their fair share of fun times. “Going to America was truly a blessing on its own and I will forever be grateful for my parents for making it happen. America truly opened my eyes in knowing how much more there is to this world,” said Ina Matebuhla. - Content and photo supplied by EHS < Previous Article Next Article >
- Prism Training Centre - Waar liefde en geduld 'n verskil maak
Prism Training Centre - Waar liefde en geduld 'n verskil maak 1/2 Share SM HATTINGH 13 September 2022 Vrugte en groente en ander nie bederfbare kos is ook welkom. Prism Training centre is ‘n nie-winsgewende skool in Ermelo wat kinders met spesiale behoeftes akkomodeer. Die skool beskik oor buitemuurse aktiwiteite soos perdeterapie, swemklasse, musiekterapie en ook rekenaarvaardigheidsklasse. Daar is tans 8 leerders van verskeie ouderdomme in die skool. Van die leerders in die skool verg meer aandag as van die ander leerders en elke een se spesiale behoeftes word in voorsien. Die skool is in 2020 gestig deur Mev. Gerda Smuts, ñ oud-onderwyseres en kunstenaar. Haar liefde vir kinders kan gesien word in haar passie en geduld waarmee sy die kinders by haar sentrum hanteer. Tydens ‘n onderhoud met die Tribune het Mev. Smuts gesê “ Die is my kinders, ek is so lief vir hulle. My eie kinders sê al dat ek liewer is vir my skool se kinders, maar elke liewe kind in die skool het ‘n baie spesiale plekkie in my hart”. Die skool beskik oor ‘n speelgrond vir die kinders met verskeie klimrame, bande en ‘n sandput. In die klas word die leerders volgens hulle spesiale behoeftes gestimuleer op baie kreatiewe maniere. Hulle bou legkaarte, lees, tel en doen ook skoolwerk. Die skool doen graag ‘n beroep op die gemeenskap vir skenkings van boeke, legkaarte, skryfbehoeftes of enige ander donasies. Vrugte en groente en ander nie bederfbare kos is ook welkom. Die skool is geleë by Simon Bekker Straat 6 en Mev. Gerda Smuts kan gekontak word op 084 427 9730. Vir enige kontant donasies kan die volgende bankbesonderhede gebruik word, FNB Bank, Gold Business Account, Rekening Nommer: 63012398061, Takkode: 210835. < Previous Article Next Article >
- Graad 8's se liggies brand nou helder
Graad 8's se liggies brand nou helder 1/1 Share SH HATTINGH 16 March 2021 On their last school day in Grade 12, this light will be symbolically doused. Their childhood days are done, and they will be equipped to go into the world as true bearers of light, and leaders in the community. Ouers, onderwysers en die Graad 8's moes maar Donderdag, 11 Maart tydens die baadjieseremonie, die sakdoeke naby hou. Ligbron het ‘n baie spesiale tradisie, waarmee elke Graad 8 ingewy en verwelkom word, en waarmee hul ook aan die einde van Graad 12 gegroet word. Our learners are known as the Liggie,s and that is why, after we have symbolically lit their lights, they receive the most beautiful blue blazer in the country. Die aansteek van die liggie simboliseer die brandende begeerte na kennis en selfverwesenliking, en ook die uitstraal van naaste liefde en diensbaarheid. Vir die volgende vyf jaar voed ons hierdie vlammetjie, en vertrou dat dit helder in elke kind sal brand. On their last school day in Grade 12, this light will be symbolically doused. Their childhood days are done, and they will be equipped to go into the world as true bearers of light, and leaders in the community. “Welkom, aan elke nuwe Liggie! We welcome you into the Liggie community!” < Previous Article Next Article >
- Errie skitter tussen bekendes
Errie skitter tussen bekendes 1/1 Share SH HATTINGH 11 August 2020 Hayley moes een van haar monoloë instuur, en is gekies om vir 12 maande saam met hulle te werk. Hierna staan sy 'n kans om in 'n kort film te speel in Februarie 2021. Desire Gardner is beter bekend as Carmen, wat in Suidooster speel. Hayley van der Walt, ‘n Graad 8-leerder van EHS, het gedurende die grendeltyd deelgeneem aan oudisies vir ABS-Produksies se Speeltoneel 2020, in samewerking met aktrise Desire Gardner. Hayley moes een van haar monoloë instuur, en is gekies om vir 12 maande saam met hulle te werk. Hierna staan sy 'n kans om in 'n kort film te speel in Februarie 2021. Desire Gardner is beter bekend as Carmen, wat in Suidooster speel. Hayley het reeds vanaf 1 Junie 2020 begin werk saam met Desire Gardner, en word via aanlyn lesse deur die bekende aktrise afgerig. “Baie geluk, Hayley! Die Erries is voorwaar trots op jou, en wens jou alle voorspoed toe.” < Previous Article Next Article >
- EHS bied prag Graad 12-Lourierfunksie aan
EHS bied prag Graad 12-Lourierfunksie aan Zara Büchling tydens die Graad 12-Lourierfunksie. Zara Büchling tydens die Graad 12-Lourierfunksie. 1/1 Share SH HATTINGH 27 October 2020 Die Top Tien vir 2020 se Graad 12-groep is vanaf nommer een tot nommer tien, Vosjan Grey, Zara Büchling, Simoné Beyer, Alana Leibbrandt, Dané du Toit, Jana Nel, Anja Wege, Elizia van Heerden, André Strauss en Kerry-Ann Botha. Op Maandag, 19 Oktober 2020, was hierdie jaar se Graad 12’s beloon vir hul harde werk tydens ‘n spog-prysuitdeling. Die Top Tien vir 2020 se Graad 12-groep is vanaf nommer een tot nommer tien, Vosjan Grey, Zara Büchling, Simoné Beyer, Alana Leibbrandt, Dané du Toit, Jana Nel, Anja Wege, Elizia van Heerden, André Strauss en Kerry-Ann Botha. Zara Büchling ontvang die Hoëveld Tribune Wisseltrofee vir die beste kreatiewe skrywer in Afrikaans Huistaal. She also receives the Highveld Tribune Floating Trophy for the best creative writer in English First Additional Language. Van die spesiale pryse wat toegeken is, is die ware heer en ware dame wat onderskeidelik aan Chad Coetzee en Ania Snyman toegeken is. Vosjan Grey en Yané Broekman ontvang die prys vir Kameradie en Luyanda Mabuza en Mandisa Dube vir Companionship. Die volgende Graad 12-leerders ontvang “Onthou-medaljes” wat deur TWK geborg is: Yané Broekman, Zara Büchling, Vosjan Grey, Amy Greyling, Alana Leibbrandt, Precious Matshaya, Jana Nel, Bonke Sambo en GJ Swart. Die boek pryse vir beste tweetaligheid is toegeken aan Zara Büchling (Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal) en Ania Snyman (English Home Language en Afrikaans Eerste Addisionele Taal). Vosjan Grey word aangewys as die Dux-leerder vir 2020. Hy ontvang drie toekennings wat ook deur TWK geborg is: ‘n kontant bedrag, silwer skinkbord en die Fairbairn-medalje. EHS bedank die hoofborg, TWK, asook elke ander borg wat bygedra het om 2020 se prysuitdeling ‘n sukses te maak. “Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het, en dankie aan elke Graad 12 leerder wat, ten spyte van ‘n moeilike jaar, die ekstra myl gestap het om hul laaste jaar as Erries goed af te sluit. Hoërskool Ermelo is trots op elkeen wat op verskeie gebiede die EHS se naam steeds hoog hou.” < Previous Article Next Article >










