top of page

Liggies gekies vir KSA Mpumalanga span

SH HATTINGH

2 March 2021

“Baie geluk en baie sterkte vir julle. Die Liggies is baie trots op julle.”

Twee leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Jaco van Wyk en Zandri du Preez, is gekies vir die KSA-Mpumalanga elite karate span wat vanaf 5-7 Maart 2021 aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. “Baie geluk en baie sterkte vir julle. Die Liggies is baie trots op julle.”

bottom of page