The Bed Shop Ermelo aan die brand
SH HATTINGH
16 June 2020
Die nodige personeel was spoedig op die toneel, en het daarin geslaag om die brand blitsvinnig te stuit voor die res van die winkel ook kon vlam vat.
Op Woensdag, 10 Junie, het The Bed Shop in Joubert Straat aan die brand geslaan. Die vuur het ontstaan in die stoorkamer, maar die oorasaak van die brand is steeds onbekend. Die nodige personeel was spoedig op die toneel, en het daarin geslaag om die brand blitsvinnig te stuit voor die res van die winkel ook kon vlam vat.
< Previous Article
Next Article >