top of page

1614 items found for ""

  • EHS-leerders word vereer tydens Lourierfunksie

    EHS-leerders word vereer tydens Lourierfunksie 1/2 Share Content Supplied 1 November 2022 Die Hoëveld Tribune wisseltrofee vir Afrikaans Huistaal, beste kreatiewe skrywer in Graad 12 is toeken aan Frané Swart. Op 19 Oktober is die Erries beloon tydens die jaarlikse Lourierfunksie. Dit was weereens ’n pragfunksie wat daarvan getuig dat enige iets wat die Erries aanpak, met styl en klas gedoen word. Die leerders is vereer vir hul harde werk en ’n paar pryse wat uitgestaan het, sluit in: Dirk Maritz wat die Theana de Beer wisseltrofee ontvang het vir die beste kultuurbydrae, Danel Olivier ontvang die NJ Robbertse-prys vir die beste Graad 12-leerder in sport en akademie, die boekpryse vir beste tweetaligheid is toegeken aan Dirk Maritz (Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal) en Sihle Maseko (English Home Language en Afrikaans Eerste Addisionele Taal), Lood Geldenhuys ontvang die Sybrand Harris-kontantprys vir die hoogste prestasie behaal vanaf Graad 8 tot 12 en Danel Olivier ontvang ook die Dr. Roeline Groenewald-motiveringstrofee en kontantprys vir die naasbeste presteerder in Graad 12. Die Graad 12-top tien (vanaf nommer een tot tien): Lood Geldenhuys, Danel Olivier, Elandri Swart, Dirk Maritz, Ilandri Nel, Sihle Maseko, Tobie Leibbrandt, Pieter Leibbrandt, Frané Swart en Carla Ferreira. 2022 se Dux-leerder is Lood Geldenhuys. Hy ontvang ’n kontantbedrag wat deur dr Odie Swart geborg is, asook ’n silwer skinkbord en die Fairbairn-medalje wat beide deur TWK geborg is. Groot dank aan TWK, asook elke ander borg wat bygedra het om van 2022 se prysuitdeling ‘n sukses te maak. Baie geluk aan elke leerder wat erkenning ontvang het. Die harde werk wat elke onderwyser en leerder insit, gaan nie ongesiens verby nie. Die Hoëveld Tribune wisseltrofee vir Afrikaans Huistaal, beste kreatiewe skrywer in Graad 12 is toeken aan Frané Swart. - Inhoud en foto’s verskaf deur EHS < Previous Article Next Article >

  • R50 miljoen onwettige alkohol bedryf ontbloot

    R50 miljoen onwettige alkohol bedryf ontbloot R50 miljoen onwettige alkohol bedryf ontbloot 1/7 Share SM HATTINGH 7 September 2021 Gao besit verskeie besighede is die dorp, waar sy plaaslike drankwinkels ook deursoek is. Van die aanklagtes teen Gao is dat hy onder andere doelbewus en onregmatig wanvoorgestel het aan SARS, Doeane- en handelsmerkbeskermers, opsetlik en onregmatig onwettige goedere in sy beheer gehad het, en dat hy valse verklarings afgelê het ten opsigte van die invoere van al die alkohol. Die afgelope twee weke was nie ‘n maklike tyd vir SAPD lede van Amersfoort en Ermelo, asook ander lede met hoë rangposte soos SARS, asook personeel van Misdaad en Intellegensie wat informasie ontvang het van twee verskillende onwettige alkohol pakhuise in Ermelo en Amersfoort nie. Die eerste pakhuis wat in Amersfoort geleë is, is op Donderdag, 26 Augustus vasgetrap, waar daar onwettige alkohol bedryf plaasgevind het. Informasie is gelui vanuit Volksrust dat daar ‘n groot pakhuis in Amersfoort verlate staan. Die leidrade en alle informasie is gelui, en die verlate pakhuis is gevind. Tydens die ondersoek by die pakhuis is daar verskeie handelsmerke en tipes drank gevind, ter waarde van ongeveer R40 miljoen. Die drank is ondersoek, waar daar ook gesien is dat van die etikette op die verskeie alkohol bottels vervang is, en dat dit nie die oorspronklike etikette is nie. Die etikette word self gedruk, waar die oorspronklike etikette verwyder word met spesiale toerusting, en dan weer op die bottels geplak word. Die bokse waarin die drank verpak is, is gemerk “Export” waarby dit verander word na “Import”. Die grootste handelsmerk wat gevind is by die pakhuis, is “Original Best Classic Whiskey”, wat 664 kaste was. Ander handelsmerke is ook gevind, onder andere Bells Whiskey (389 kaste), Smirnoff 1818 Vodka (452 kaste) en Johnny Walker Red Label (156 kaste) met 11 los bottels. Tydens die ondersoek is daar niemand gearresteer nie, want volgens inligting wat ontvang is, woon die eienaar van die pakhuis in China. Die ondersoek duur steeds voort, al die alkohol wat gevind is in die pakhuis is verwyder na die staats pakhuis in Johannesburg. Op Woensdag, 1 September, het die ondersoek verder gegaan, waar daar ‘n pakhuis in Ermelo in Sluiter Straat gevind is. Navorsing is gedoen, en die eienaar van die pakhuis is gevind en dadelik gearresteer. Mingmin Gao (31) het op Vrydag, 3 September, sy eerste verskyning in die Ermelo Hof gemaak, waar hy borgtog geweier is en 4 aanklagtes in die oë staar. Sy saak is uitgestel tot 10 September 2021. Gao het op 1 September ‘n SAPD lid probeer omkoop met ‘n bedrag van R 6800.00, sodat die SAPD hom nie moet arresteer of enige verdere stappe teen hom neem nie. Sersant Nkosi het Gao egter steeds gerresteer, en ‘n saak teen hom geopen vir korrupsie. Dieselfde prosedures is gedoen met die alkohol wat in Amersfoort gevind is, waar daar ook valse etikette gemaak is en op die bottels geplak is. Tydens ondersoek is die alkohol wat in die Ermelo pakhuis gevind is, ongeveer R10 miljoen werd. Die Ermelo pakhuis, en dié van Amersfoort word verbind met mekaar, die ondersoeke duur steeds voort. In die Ermelo pakhuis is daar verskeie tipes alkohol gevind, waar die grootste handelsmerke 150 kaste Belgravia Gin, 65 kaste Wellington Whiskey en nog vele meer is. Gao besit verskeie besighede is die dorp, waar sy plaaslike drankwinkels ook deursoek is. Van die aanklagtes teen Gao is dat hy onder andere doelbewus en onregmatig wanvoorgestel het aan SARS, Doeane- en handelsmerkbeskermers, opsetlik en onregmatig onwettige goedere in sy beheer gehad het, en dat hy valse verklarings afgelê het ten opsigte van die invoere van al die alkohol. Al die alkohol wat by die Ermelo Pakhuis gevind is, is na die plaaslike SAPD geneem, waar dit ook later na die Staatspakhuis in Johannesburg geneem sal word, gepaard met al die vervalste etikette wat self gemaak is en al die toerusting wat gebruik is. < Previous Article Next Article >

  • Help the SANBS avoid crisis | tribune-newspaper

    Help the SANBS avoid crisis 1/2 Share GK CRONJE 11 September 2020 “We are experiencing a high demand for blood from hospitals and are in dire need of blood donations across the country. Our Group O blood stocks have dropped significantly and we are appealing to all South Africans to donate a unit of blood in aid of those who need it most,” petitioned Silungile Mlambo, SANBS Chief Marketing Officer. The South African National Blood Service (SANBS) is currently experiencing critical blood shortages. At a time when people are understandably focused on staying safe and avoiding contracting the COVID-19 infection, little concern is available for much else. COVID-19 restrictions have severely limited our ability to collect adequate blood stocks, particularly because we are not able to access schools, tertiary institutions and corporates, to host blood drives. As a result, our blood stocks have dropped significantly. We are hoping, however, that donors who are due to donate are able to find the time to make a difference to the lives of others by donating blood. SANBS aims to collect an average of 3000 units of blood every day, nationally. It is through planned, sustainable blood drives at companies, institutions and communities that we are able to achieve this collection target. They are appealing to the public to make venues available to us for mobile blood drives. Suitable venues include accessible spaces which are open to the public and large enough to ensure social distancing can be practiced. Read more in the next publication of the Tribune Newspaper. < Previous Article Next Article >

  • EHS-kultuur kleur gemoedere in

    EHS-kultuur kleur gemoedere in 1/1 Share SM HATTINGH 10 August 2022 ’n Psigiater bevind haarself in ’n sielkundige inrigting om profiele saam te stel van die pasiënte. Die Erries se kultuurliefhebbers het op Donderdag, 28 Julie die eerste kultuuraand gehou en dié was ’n toonbeeld van die sukses wat EHS op kulturele gebied geniet. Die verrigtinge is op die gepaste wyse geopen deur die Kultuurvoorsitters, Aloné Arnoldi en Walter van der Walt. Die senior marimba-groep, onder leiding van meneer Phila Dladla, het eerste opgetree waarna ’n onvoorbereide debat tussen twee spanne plaasgevind het. Hierdie informele debat was aangebied met die doel om aan leerders wat nie bekend is daarmee nie, ’n voorbeeld te gee van wat debat behels. Alhoewel dit informeel was, was die debatsgesprek vurig, maar pret. Me Lizanne Dippenaar, debatsorganiseerder, het leiding geneem as voorsitter. EHS se ensemble-groep het die gehoor met melodieuse klanke bekoor, ook met meneer Phila Dladla aan stuur. Die groot opgewondenheid van die aand was EHS se drie toneelstukke wat opgevoer is ter voorbereiding van die ATKV-Tienertoneelkompetisie waaraan hulle gaan deelneem op Dinsdag 2 Augustus. Die eerste stuk, “Streng geheim,” se regie word behartig deur mnr Lourie du Plooy en mnr Ruben Fouché. Tieners wat as geheime agente optree om Suid-Afrika van ’n toerisme-aanval te red, staar menige uitdagings in die gesig. Die grootste daarvan is om hul eie identiteite ’n STRENG GEHEIM te hou. Die stuk met vele komiese gedeeltes het die gehoor laat skaterlag. Streng geheim is gevolg deur “Al wat ek wil hê” met me Zara Büchling as regisseur. Die komedie handel oor ’n meisie wat haar vorige kêrel om die bos lei nadat hy as gevolg van ’n rugbybesering aan geheueverlies ly. Haar planne en maniere om hom die “perfekte” kêrel te maak, het die gehoor behoorlik aan die lag gehad en vele eienskappe van tipiese tieners is te sien in dié stuk. Die aand is afgesluit deur “kameR-5” wat deur me Marli Murray en me Mariaan Rust afgerig word. Hierdie is ’n fiktiewe sielkundige riller wat afspeel in 2050. ’n Psigiater bevind haarself in ’n sielkundige inrigting om profiele saam te stel van die pasiënte. Sy weet egter nie dat die “Artificial Intelligence” haar misbruik vir ’n baie spesifieke doel nie. Geheimsinnig, onvoorspelbaar en boeiend is onder andere woorde wat hierdie stuk besonder goed opsom. EHS is trots op die talent wat die leerders op die verhoog ten toon stel en waardeer die disipline wat uitvoerende kunste vereis. EHS-kultuur is voorwaar aan die brand! Groot dank aan mnr Lourens Luyt vir die video-opname van die aand, asook mnr Anton Esterhuizen vir die besondere foto’s wat geneem is. Hoërskool Ermelo wens ook die geselskappe wat aan die ATKV-Tienertoneel-kompetisie gaan deelneem, alle sterkte toe. (EHS) < Previous Article Next Article >

  • Shoprite Group the first to recycle sanitizing wipes | tribune-newspaper

    Shoprite Group the first to recycle sanitizing wipes 1/1 Share GK CRONJE 27 October 2021 "As a manufacturer, our responsibility is to ensure that these products do not pose a risk to the environment.” The Shoprite Group is the first retailer to recycle the sanitizing wipes from its 1 328 supermarkets nationwide. The wipes, which are green to identify them as 100% recyclable polypropylene, are used to sanitize baskets and trolleys, and are sent for recycling after use. The bucket container, and all stickers on the bucket, are also 100% polypropylene and recyclable. This is a grand gesture, as it is estimated that 129 billion face masks, and 65 billion plastic gloves are discarded every month, globally. Since the onset of the pandemic, retailers have been faced with a number of environmental challenges, including a massive increase in the quantity of wipes. For the Shoprite Group, this has amounted to tens of thousands of kilograms a month. The Group partnered with Sani-Touch to provide it with 100% recyclable wipes, and has embarked on a programme to isolate used wipes, and make sure it is sent for recycling rather than being thrown away with general waste and ending up in landfill. The increased quantity of wipes, and the opportunity to source locally, resulted in the ShopriteGroup moving more wipe products across to the locally-sourced polypropylene. “With small changes to the way we do things, we can ensure that single-use products such as wipes don’t only offer excellent infection protection, but can also be environmentally neutral,” said Group Sustainability Manager, Sanjeev Raghubir. The wet wipes supplier, Sani-Touch, said that volumes in the past have not been big enough for many companies to recycle, but by including the buckets, and with the volumes of wipes that the Shoprite Group uses, this has become viable. “Wet wipes have proven to be invaluable in the fight against the virus, as well as in general infection control in public places and in medical facilities, eliminating the chance of cross infection. As a manufacturer, our responsibility is to ensure that these products do not pose a risk to the environment.” < Previous Article Next Article >

  • Ermelo embroiled in water woes

    Ermelo embroiled in water woes 1/8 Share GK CRONJE 10 May 2022 Yet, after the repairs are apparently completed, residents are still left high and dry. While hundreds of residents sit with dry taps, complaints fall on deaf ears at Msukaligwa Local Municipality (MLM). The majority of Ermelo East has been without water for more than two weeks. Cassim Park residents have been sitting with dry taps for more than a week, with no reprieve from the municipality. A multitude of residents in Wesselton, Everest and Thusiville experiences a daily struggle with water. The issue is further aggravated by the fact that the dilapidated water pipes, of which some are over twenty years old, are bursting one after the other due to the fluctuating temperatures. Over the weekend, a fire hydrant near Cassim Park Hall was allegedly damaged by a municipal water tanker, and subsequently gushed a stream of potable water for approximately three hours, with no response from municipal departments. While this was ongoing, the enraged residents of Cassim Park, who were already without water, were in for a surprise, and were left with hands in hair. At the time of publication, sections of Cassim Park were still without water. According to MLM, the differences in diameters of the old and new pipes are also an issue for the municipal teams, where jerry-rigging has to be implemented to patch the crumbling water network. Now, even worse, the abysmal response time from the municipality leaves even more residents with dry taps. Complaints from the community include the fact that there is absolutely no feedback from the municipality. When feedback is eventually received, the municipality beats around the bush with implausible explanations. Yet, after the repairs are apparently completed, residents are still left high and dry. Residents have had it in chunks with poor excuses from the municipality, which range from inoperable generators at the pump station, to Eskom load shedding, and at one time, a resident was told that the municipal load reduction has an effect on the pumping capacity of the reservoirs. The Democratic Alliance has went as far as to label the water outage in Msukaligwa as a gross violation of human rights, which isn’t far from the truth. Many questions have also been raised by the community, with some members claiming that the municipality is allegedly rationing the water supply in an attempt to save on their Rand Water debt. This stems from the fact that the water supply is adequate at late hours of the evening and early morning hours in some areas, but the supply dwindles as soon as day breaks. Despite meeting upon meeting between the business chamber and the municipality, all the talk shows no fruition. An enquiry has been sent to Msukaligwa Local Municipality, and feedback will be published in due course. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Easter fun at reimagined Veltman Park | tribune-newspaper

    Easter fun at reimagined Veltman Park 1/2 Share GK CRONJE 6 April 2021 If you’d like to get involved in this project, feel free to contact Maryke on 079 917 4306, or Silvija on 082 905 7272. The Msukaligwa Business & Community Forum (MB&CF) recently unveiled their plans to rehabilitate the dilapidated Veltman Park in De Bruin Street. The organization aims to repair and add many features that had been lost over years of neglect, and the fun-filled egg hunt showed off the potential of the park. Laughter and excitement filled the air on Saturday, as Veltman Park crawled with eager Easter egg hunters. The MB&CF envisions a safe and peaceful area where residents can enjoy themselves without the hooliganism and drunken tomfoolery of unruly and lawless residents. Ben Greyling of Sakuma Engineering had offered to construct new playground equipment, with Neil Mattieson of Tidius Garden Services tending to the shrubbery. Ermelo Phoenix Rotary Club and various other roleplayers are involved in the project, who will be thanked in an upcoming article that will detail the plans for the park. The MB&CF had also categorically stated that it has measures that will be put in place to prevent loitering and public drinking in the park, and to ensure that it is a safe area for children to enjoy themselves. If you’d like to get involved in this project, feel free to contact Maryke on 079 917 4306, or Silvija on 082 905 7272. < Previous Article Next Article >

  • Liggies vereer tydens prysuitdelingsfunksie

    Liggies vereer tydens prysuitdelingsfunksie Ammaarah Arbee, wat as die Dux Leerder vir Graad12 aangewys is met ‘n gemiddeld van 93.29%. Ammaarah Arbee, wat as die Dux Leerder vir Graad12 aangewys is met ‘n gemiddeld van 93.29%. 1/1 Share SH HATTINGH 27 October 2020 “Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is Maandag, 19 Oktober, tydens die jaarlikse prysuitdelingsfunksie vereer vir hulle harde werk en getroue toewyding die afgelope jaar. Daar was baie pryse uitgedeel gedurende die funksie. Van die pryse sluit in die mees waardevolle senior krieketspeler: Ruben Herbst, grootste bydrae gelewer tot netbal in haar skool loopbaan: Jané Bosman, grootste bydrae gelewer tot hokkie in haar skool loopbaan en beste senior dogters hokkiespeler: Cara Bruwer, beste senior seuns hokkiespeler: Hardu Prinsloo en Siyabonga Willie, leierskap: Carla Barnard en Cristian Ortega, grootste bydrae gelewer op kulturele gebied gedurende skool loopbaan: Amor van der Walt, suiwer gebruik van Afrikaans, beste senior redenaar, beste Afrikaanse kreatiewe skrywer: Lelani Davel, top akademiese prestasie vir 2020 - Dux Leerder Graad 12, met ‘n gemiddeld van 93.29%, sowel as beste Engelse huistaal kreatiewe skrywer en tweetaligheid: Ammaarah Arbee. Ligbron Ambassadeurstoekenning – Cara Bruwer, beste senior netbalspeler: Siphosethu Mkwnazi en die beste bydrae gelewer tot bevordering van Afrikaans is skoolloopbaan is Schoeman Terblanche. “Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” < Previous Article Next Article >

  • Kingpin slapped with 20-year sentence

    Kingpin slapped with 20-year sentence Kingpin slapped with 20-year sentence 1/1 Share SH HATTINGH 2 February 2021 Enzani Wiseman Shongwe (31) sentenced to 20 years direct imprisonment for manufacturing and dealing in drugs. The Secunda Regional Court, on Thursday 28 January 2021, sentenced Enzani Wiseman Shongwe (31) to 20 years direct imprisonment for manufacturing and dealing in drugs. During August 2016, nine drug syndicate members were arrested by the Hawks’ Serious Organised Crime Investigation unit in Secunda during the termination of a project driven investigation. The “Project 24” Operation was targeting the manufacturing and dealing in drugs around Secunda. The eight other suspects admitted guilt on the open trial and were sentenced in 2018 to a total of 144 years combined imprisonment. However, Shongwe opted to go for trial and appeared several times in the same court whilst he remained in custody since his arrest in 2016. Shongwe was found guilty on all charges and sentenced to 15 years direct imprisonment on each of the three counts of dealing in drugs. The first two of the three sentences are said to run concurrently and the judge ordered that the accused serve an effective minimum of 20 years direct imprisonment. The Provincial Head of the Directorate for Priority Crime Investigation Major General Zodwa Mokoena welcomed the sentence and applauded the team for the great work . “We hope that this will serve as deterrent to those who are still committing such type of crimes” said Major General Mokoena. < Previous Article Next Article >

  • Corrupt Home Affairs trio nabbed

    Corrupt Home Affairs trio nabbed Corrupt Home Affairs trio nabbed 1/1 Share SM HATTINGH 17 November 2021 The trio allegedly demanded money from foreign national shop owners in Ermelo, as from January 2021, claiming that they are illegally in the country. Two immigration officers and an assistant director from Department of Home Affairs in Ermelo were arrested on Tuesday, 9 November. The trio allegedly demanded money from foreign national shop owners in Ermelo, as from January 2021, claiming that they are illegally in the country. The complainant reported the matter to the SAPS, and an investigation was launched by the Anti Corruption Unit. An operation was conducted, where the three suspects were arrested after receiving trap money, and it was found in possession of the suspects. The three suspects made their first appearance before the Magistrate's Court in Ermelo on Wednesday, 11 November on the charge of corruption. The Provincial Commissioner of Mpumalanga, Lieutenant General Semakaleng Daphney Manamela, has been adamant that the SAPS will do everything in their power to root out corruption in the province. “No one is above the law. Anyone found to be in breach of the law will be arrested irrespective of the position he or she holds. Mpumalanga must be a crime free province;” she said, while applauded the sterling work by the SAPS. The three suspects, Khulekani Innocent Zulu (27), Yolande Pretty Ngomane (39) and Mavis Minah Mthetwa (48) appeared before the court, and the case had been postponed to 10 December 2021. The suspects were granted bail of R2500 each. < Previous Article Next Article >

  • Klarissa se ligaam gevind | tribune-newspaper

    Klarissa se ligaam gevind 1/3 Share GK CRONJE 26 January 2021 Sy is deur die rivier se stroom meegesleur. Haar vriende het verbete probeer om by haar uit te kom, maar sy het te ver gedryf. Klarissa Joubert, die 19-jarige student wat sedert Donderdagaand in die Oranjerivier vermis is, se liggaam is naby aan die punt waar die fratsongeluk gebeur het gevind. Orania Veiligheidsdienste, die Suid-Afrikaanse Polisie en amptelike dorpsverteenwoordigers is op die toneel om die reuse operasie wat oor etlike dae gestrek het af te handel. Tydens die soektog het Orania se amptelike veiligheidsgroepe, OraniaMED24, die Suid-Afrikaanse Polisie, boere uit die omgewing, en 100de vrywilligers dag en nag saamgewerk om Klarissa te vind. Die Orania-gemeenskap, die omliggende boere en amptelike strukture se samewerking is ‘n duidelike bewys van die vermoë wat ontsluit kan word as ‘n gemeenskap saamwerk na ‘n gemeenskaplike doel, selfs in ‘n baie traumatiese tyd. Tydens die soektog is daar ‘n wye ondersteunersnetwerk gevorm, wat alles van kos en brandstof tot gebede en ondersteuning omvat het. Die familie het opregte dank aan die gemeenskap van Orania, die vrywilligers, hulle vriende van Ermelo, die SAPD en elke helper uitgespreek. Die familie het ‘n ernstige beroep gedoen dat media en ander persone hulle privaatheid respekteer, hulle nie skakel nie en alle navrae deur die amptelike woordvoerder doen. Die grootskaalse soektog oor etlike na Klarissa, het die hele Suid Afrika se harte geraak, met gebede, hulp en donasies wat ingestroom om die meisie op te spoor. Die Orania Veiligheidsdienste, veiligheidspanne, die polisie van Kimberley se soektog- en reddingspan, vrywilligers, vlieëniers van ‘n mikroligte vliegtuie en hommeltuie, stapspanne, bootspanne, asook boere in die omgewing het hande gevat in die soektog. Joost Strydom, voorsitter van die Orania Beweging, het drie helikopters beskikbaar gestel om die roete en oewers te fynkam. Klarissa, ‘n sielkundestudent, het Donderdagmiddag saam met vriende op binnebande op die rivier gedryf, toe sy afgeval het. Sy is deur die rivier se stroom meegesleur. Haar vriende het verbete probeer om by haar uit te kom, maar sy het te ver gedryf. Hulle het hulp ontbied, en sodoende was die soektog afgeskop. Klarissa Joubert Onskuldige reis as jong vrou, Het sy die silwerblink water vetrou. Gedans op die ritmiese golf-rivier, en geskaterlag in die somerplesier. Maar binne sekondes, Klaris Was die golwe sterk en seer. Die nimmereindigende storm het bly woed- Al het ons probeer keer. Mismoedige hart, en soekende gees: Bid tot God, al spreek die vrees. Wankelede bene en rou gemoed: Smeek om hulp teen die storm wat woed. Nou Soekend, worstelend en vraend- Langs die Oranje-massa se spoel- Kniel ‘n gemeenskap en sing, dat hemelse-musiek jou huis toe sal bring. Jesus-lied strek oor die waters heen, En vra vir nóg n kans geleen. Sodat ons sonskyn-kind weer kan dans- In onse arms: haar Lewegewende kans. - Elmé Strauss < Previous Article Next Article >

  • Ligbron groet ‘n legendendariese onderwyseres

    Ligbron groet ‘n legendendariese onderwyseres 1/2 Share SH HATTINGH 6 April 2021 Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. “Juffrou Ilze Aucamp het nie net reuse spore getrap in die Afrikaanse klas nie, maar ook op die atletiek- en hokkievelde van Ligbron. Hier het sy die ekstra myl met haar leerders en spelers geloop, en hulle baie meer geleer as net vakinhoud of vaardighede. Getrou aan haar aard wou sy, tot op die laaste, ‘nog net ‘n week’ in haar klas staan en met kinders werk. Die Liggies was bevoorreg om haar as ‘n kollega, vriendin, mentor, onderwyser en afrigter te kon ken. It is with deep sadness that we share the news that our dear friend and colleague, Miss. Ilze Aucamp, passed away due to cancer. Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. Our deepest condolences to her family and loved ones.” < Previous Article Next Article >

bottom of page