top of page

Monte Sole MOTH invites community

3 November 2020

. The Ermelo MOTH Club reminds and invites members of the community to attend the event, and to ensure that the sacrifices are honored, and not forgotten.

Image-empty-state.png

WOF celebrates 17 years of success

27 October 2020

The programme celebrated its seventeenth year of existence in September, with the theme being “17 Years of Partnerships for Success”, to celebrate the strong relationship the programme has with its partners, which has seen it being named one of the best Expanded Public Works Programme.

Image-empty-state.png

SA staar hoër grendelvlak in die gesig

27 October 2020

Suid-Afrika het op Sondag, 25 Oktober 2020, 1 622 nuwe infeksies aangemeld, wat die totale aangemelde gevalle tot 715 868 geneem het.

Image-empty-state.png

#SwartMaandag

27 October 2020

‘n Hartroerende toespraak vanaf die TLU SA president, Henry Geldenhuys, het die verskeie moorde in Ermelo en die omgewing beklemtoon, en alle delnemende inwoners bedank vir hul teenwoordigheid.

Image-empty-state.png

Cecilia het steeds jou hulp nodig

27 October 2020

Haar dokter, sowel as die susters, is baie tevrede met hoe die wonde lyk. Cecilia gaan wel in November veloorplantings moet ondergaan, wat ‘n groot bedrag gaan beloop.

Image-empty-state.png

DOH worried by rising COVID-19 infections

23 October 2020

The country was also warned that putting South Africa into a hard lockdown is still on the cards as a precautionary measure in a state of ignorance, as residents disregards COVID-19 regulations.

Image-empty-state.png

LJV skuts presteer in bloedige hitte

20 October 2020

Die LJV sien uit om alle skuts, beginner of veterane, te sien by die volgende 3 Gun Shoot, wat op 14 November 2020 sal plaasvind, op die Klipfontein Skietbaan, 15km uit Ermelo op Amersfoort pad, met die afdraai by Familie Hoek.

Image-empty-state.png

Cecilia het jou hulp nodig

20 October

Ongelukkig is sy egter op Saterdag, 17 Oktober, deur Igagu mediese personnel na die privaat hospitaal toe gehaas. Haar suster, by wie sy aansterk, moes die wonde skoon maak, maar het opgemerk dat die wonde oornag slegter geraak het.

Image-empty-state.png

Nkomazi grensposte amptelik heropen

13 October 2020

Alhoewel daar onlangs geen padongelukke gerapporteer is nie, het die LUR vir padveiligheid, Gabisile Tshabalala, motoriste aangemoedig om die paaie versigtig te gebruik. “Na die heropening van toegangspoorte, verwag ons 'n groot toename in die transportvolume op ons paaie. Ons wil almal versoek om versigtig te wees."

Image-empty-state.png

Hondsdolheid is ernstige sake

13 October 2020

Die inentings sal ook plaasvind in Wesselton op 13 en 14 Oktober 2020, en die nodige informasie sal met luidsprekers voorsien word. Theo nooi graag alle inwoners wat die inentings misgeloop het, om hul diere te neem na die Nooitgedacht Proefplaas op die N17, waar die diens ook gratis verkry kan word.

Image-empty-state.png

Local radiology service launched

13 October 2020

The partnership is aimed at providing Radiology Services to two Tertiary hospitals (Rob Ferreira Hospital and Witbank Hospital) and two Regional hospitals (Ermelo Hospital and Themba Hospital) in the province.

Image-empty-state.png

COSATU nationwide protest against corruption

7 October 2020

COSATU has stated that the corruption and nepotism that consumes the ANC has caused it to betray the working class citizen. The march follows the rampant corruption and looting of COVID-19 funds, and the government’s failure to honor a 2018 wage agreement in the public sector.

Image-empty-state.png

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page