
Jurie se hartklop stil in Hartland
12 January 2021
Jurie was ‘n voorbeeld vir soveel mense, ‘n rolmodel en Jesus se visserman. Hy het sy lewe voluit gelewe, en gestrewe daarna om ‘n verskil in ander se lewens te maak. Hy was die beste pa waarvoor sy seun en skoondogter kon vra, altyd daar om hulle by te staan en raad te gee.
Jansen Street drug den causes unease
12 January 2021
“I have phoned the SAPS on several occasions, as looters carry away stolen items from the property. On one specific day a looter brought his own wheelbarrow, and casually loaded the geyser looted from the property. I phoned the SAPS, but they took over an hour to arrive."
Phoenix Rotary maak kinder-hartjies bly
12 January 2021
Elke kind het ‘n pakkie lekkers, ‘n heerlike worsbroodjie en ‘n Lego stel gekry. Dit was die mooiste oomblikke om te koester, om te sien waar al die kinder hartjies dankbaar is vir wat hulle ontvang het, en om daai glimlaggies op elke gesiggie te kon sien.











