top of page

Search this site

1614 results found with an empty search

  • EHS bied prag Graad 12-Lourierfunksie aan

    EHS bied prag Graad 12-Lourierfunksie aan Zara Büchling tydens die Graad 12-Lourierfunksie. Zara Büchling tydens die Graad 12-Lourierfunksie. 1/1 Share SH HATTINGH 27 October 2020 Die Top Tien vir 2020 se Graad 12-groep is vanaf nommer een tot nommer tien, Vosjan Grey, Zara Büchling, Simoné Beyer, Alana Leibbrandt, Dané du Toit, Jana Nel, Anja Wege, Elizia van Heerden, André Strauss en Kerry-Ann Botha. Op Maandag, 19 Oktober 2020, was hierdie jaar se Graad 12’s beloon vir hul harde werk tydens ‘n spog-prysuitdeling. Die Top Tien vir 2020 se Graad 12-groep is vanaf nommer een tot nommer tien, Vosjan Grey, Zara Büchling, Simoné Beyer, Alana Leibbrandt, Dané du Toit, Jana Nel, Anja Wege, Elizia van Heerden, André Strauss en Kerry-Ann Botha. Zara Büchling ontvang die Hoëveld Tribune Wisseltrofee vir die beste kreatiewe skrywer in Afrikaans Huistaal. She also receives the Highveld Tribune Floating Trophy for the best creative writer in English First Additional Language. Van die spesiale pryse wat toegeken is, is die ware heer en ware dame wat onderskeidelik aan Chad Coetzee en Ania Snyman toegeken is. Vosjan Grey en Yané Broekman ontvang die prys vir Kameradie en Luyanda Mabuza en Mandisa Dube vir Companionship. Die volgende Graad 12-leerders ontvang “Onthou-medaljes” wat deur TWK geborg is: Yané Broekman, Zara Büchling, Vosjan Grey, Amy Greyling, Alana Leibbrandt, Precious Matshaya, Jana Nel, Bonke Sambo en GJ Swart. Die boek pryse vir beste tweetaligheid is toegeken aan Zara Büchling (Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal) en Ania Snyman (English Home Language en Afrikaans Eerste Addisionele Taal). Vosjan Grey word aangewys as die Dux-leerder vir 2020. Hy ontvang drie toekennings wat ook deur TWK geborg is: ‘n kontant bedrag, silwer skinkbord en die Fairbairn-medalje. EHS bedank die hoofborg, TWK, asook elke ander borg wat bygedra het om 2020 se prysuitdeling ‘n sukses te maak. “Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het, en dankie aan elke Graad 12 leerder wat, ten spyte van ‘n moeilike jaar, die ekstra myl gestap het om hul laaste jaar as Erries goed af te sluit. Hoërskool Ermelo is trots op elkeen wat op verskeie gebiede die EHS se naam steeds hoog hou.” < Previous Article Next Article >

  • Erries spog met plekke in Nasionale Jeugskou top tien

    Erries spog met plekke in Nasionale Jeugskou top tien 1/2 Share Content Supplied 18 October 2022 Elke provinsie het drie leerders per ouderdomsgroep in geskryf, dus was die deelnemers baie en die kompetisie straf. Al die Erries wat tydens die vakansie aan die Jeugskou Nasionale kampioenskappe deelgeneem het, het elkeen ’n plek onder die top tien van Suid-Afrika behaal. Dié is ’n besonderse prestasie. Elke provinsie het drie leerders per ouderdomsgroep in geskryf, dus was die deelnemers baie en die kompetisie straf. Deléne Arnoldi behaal ‘n agtste plek in die Senior Kulinêre Kuns-afdeling met ‘n gemiddeld van 73%. Sudré Meyer eindig derde in die Senior Pluimvee-afdeling met ‘n uitsonderlike gemiddeld van 85%. Martionette Rautenbach behaal in die Senior Wolskaap-afdeling ’n vyfde plek met ‘n gemiddeld van 65%, asook ‘n vierde plek in die groepsklasafdeling met ‘n gemiddeld van 74%. In die Senior Konyn-afdeling behaal Anele Mzinyane ‘n negende plek met ‘n gemiddeld van 68% en Amahle Nzimande ’n tiende plek met ’ngemiddeld van 66%. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders met die uitsonderlike prestasies. EHS is met reg trots op die pragtige plekke wat elkeen ingepalm het. Op die foto verskyn (v.l.n.r): Martionette Rauthenbach, Sudré Meyer, Anele Mzinyane, Amahle Nzimande en Deléne Arnoldi. - Inhoud en foto verskaf deur EHS < Previous Article Next Article >

  • Ligbron matriekuitslae maak Ermelo trots

    Ligbron matriekuitslae maak Ermelo trots 1/2 Share SH HATTINGH 2 March 2021 "Dankie vir julle harde werk en deursettingsvermoë. Mag voorspoed julle vergesel op julle reis vorentoe!" Die Liggies is saam die Graad 12’s opgewonde en dankbaar oor die matriekuitslae wat na ‘n onsekere 2020 bekend gemaak is. Ligbron Akademie vir Tegnologie het ‘n slaagsyfer van 96% behaal, waarvan 110 leerders kwalifiseer vir universiteits vrystelling. Die klas van 2020 het 162 onderskeidings en 177B’s verower. Vakke wat uitgeblink het by die Liggies is die 21A’s vir Wiskunde, 9A’s vir Fisiese Wetenskap, 18A’s vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal, 10A’s vir Engels Eerste Addisionele Taal, 60A’s vir Lewensoriëntering en 7A’s vir Wiskunde Geletterheid, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde en Toerisme. Elke onderwyser se toewyding gaan nie ongesiens verby nie. “Dankie, ons waardeer julle.” Die Liggies se top leerder, Ammaarah Mohammed Arbee, het 8 onderskeidings en ‘n merkwaardige persentasie van 94.43% verwerf: Wiskunde (95%), Fisiese Wetenskap (97%), Rekeningkunde (97%), Afrikaans Eerste Addisionele Taal, (95%), Engels HT (94%), Lewensoriëntering (95%), Lewenswetenskap (88%), Add Maths (84%). Sy is ook op Dinsdag, 23 Februarie in Nelspruit, by die Universiteit van Mpumalanga aangewys as een van die Top 5 leerders in Mpumalanga. Ammaarah het die volgende as pryse ontvang: ‘n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, strykyster, skootrekenaar, iPad en en ‘n kontant prys ter waarde van R10 000. Sy het aan die Liggies meegedeel dat sy in haar vrye tyd graag lees en skryf, en ook baie van Netflix hou. Ammaarah is baie gefokus, en beplan om op Wits of Stellenbosch medies studeer. “Die Liggies is baie trots op jou!” Cristian Izquierdo Ortega spog ook met ‘n baie mooi gemiddeld van 92.29% en 8 onderskeidings. Alhoewel Cristian vir 4 maande in Kuba ingeperk was, het hy sonder enige leer materiaal beskikbaar daarin geslaag om by te bly met sy skoolwerk, deur middel van Ligbron se uitsendings. Hy behaal ook die hoogste persentasie in Wiskunde by die Liggies, met ‘n ongelooflike 98%. Hy het aan die Beeld vertel dat hy sy suksesse aan die hulp van sy vriende en onnies toeskryf. Cristian wil in sy ouers en broer se voetspore volg, en ook medies by die Universiteit van Witwatersrand studeer. Sy ander vakke: Fisiese Wetenskap (96%), Afrikaans EAT (92%), Engels HT (90%), Lewensoriëntering (94%), Lewenswetenskap (87%), Rekeningkunde (89%), Add Maths (83%). Drie Liggies verwerf almal 7 onderskeidings. Hannah Peer, het ‘n gemiddeld van 91.14%. Sy aspireer om ‘n rekenmeester te word, en sy gaan haar drome by die Universiteit van Pretoria in dié veld navolg. Shraddha Agre behaal ‘n persentasie van 89.86%, en Fatiema Dendar 89.43%. Wel gedaan aan Megan Lourens, met 6 onderskeidings (83.29%). Cara Bruwer (83.29%) en Itumeleng Nkambule (81.86%) het beide 5A’s verwerf. Die volgende leerders verwerf almal 4 A’s: Amoné Fraser (80.86), Hardu Prinsloo (73%), Moné du Plessis (75.57%), Roché Chemaly (78%), Nomuso Nkosi (78.86%) en Unami Bhembe (80.14%). “Met dankbare harte wens ons elke matrikulant van 2020 geluk. Dankie vir julle harde werk en deursettingsvermoë. Mag voorspoed julle vergesel op julle reis vorentoe! < Previous Article Next Article >

  • SAPO cuts down on waiting time

    SAPO cuts down on waiting time 1/1 Share GK CRONJE 9 March 2021 Monday is reserved for 083 and 088, Tuesday 084 and 089, Wednesday 080 and 089, Thursday 081 and 086, and Friday is reserved for the 082 and 087. The South African Post Office (SAPO) has introduced a system to reduce the waiting time for beneficiaries collecting the R350 social relief of distress grant. The system, which has been introduced in the Free State, North West, Mpumalanga and Limpopo provinces, will also make it easier for beneficiaries to comply with COVID-19 social distancing requirements. “The first week of the month is reserved for paying grants to the elderly, disability and child grants. The Post Office has introduced separate queues at its branches to reduce waiting time and to ensure social distancing. One queue is reserved for beneficiaries of the R350 grant, while the other queue is for all other transactions. There will be queue walkers, who will check ID numbers to ensure that the system is implemented.” SAPO explained. In a statement, SAPO said that each day of the week is reserved for different beneficiaries, depending on the last three digits of their ID numbers. Monday is reserved for 083 and 088, Tuesday 084 and 089, Wednesday 080 and 089, Thursday 081 and 086, and Friday is reserved for the 082 and 087. For more information, clients are encouraged to call the South African Social Security Agency (SASSA) on 0800 60 10 11 from 08:00-16:00, from Monday to Friday. Alternatively, visit the SASSA website on www.sassa.gov.za . < Previous Article Next Article >

  • Digital Divide More Acute in Access to Education

    Digital Divide More Acute in Access to Education 1/3 Share GK CRONJE 29 September 2020 Since 1975, The Answer Series has been empowering high school learners’ exam success with its comprehensive, easy to use study guides. Written and frequently updated by teachers, examiners and subject specialists, The Answer Series guides cover a range of school subjects, including Mathematics, Physical Sciences and Accounting, which help learners understand content and prepare for assessments. Pupils across the country have been hard hit by the devastating consequences of the COVID-19 pandemic, which has thrown the school calendar into disarray. To assist learners with their preparations for upcoming examinations, a number of very welcome efforts have been put in place to help schools and teachers harness technology, including making several educational sites free. However, for scholars affected by the digital divide, printed textbooks remain critical. For these learners, limited internet access and high data prices make online resources difficult to come by. In addition, multiple studies over the past decade have shown that when it comes to information retention, print remains the better medium. In Mpumalanga, where the latest General Household Survey by Statistics South Africa found that just 4.4% of households have direct access to the internet, the Mpumalanga Department of Education is assisting students studying at home by providing take-home hardcopy study guide books from The Answer Series for high school students across the province. With more than 44 years of contributing to learner success, The Answer Series is South Africa’s leading provider of up to date, comprehensive paper study guides for all major subjects from Grade 8 to Matric, giving learners a range of study notes, graded questions and solutions to ensure they are adequately prepared for any assessment. “We live in an age of information, where education, opportunity and prosperity are defined by one’s ability to access, create and share information via technologies such as mobile phones and the Internet. However, historical factors and widespread inequality mean that many non-metropolitan communities are unable to capitalize on these innovations, instead these individuals live at the far end of a digital divide, propelled by high data costs and low connectivity,” says Elijah Nkosi, the Director of the Mpumalanga Education Department. “A modern education is key to overcoming these socio-economic barriers; however, this requires access to modern learning materials. As such, the Department recognizes the need for comprehensive paper study guides, which are key to bridging this digital divide and ensuring afflicted learners are able to develop the skills they need to thrive in their examination and future work environment.” Apart from being a pragmatic and immediate solution to Mpumalanga’s educational challenges, multiple studies have shown that students actually prefer to learn using paper text and workbooks. Furthermore, these studies found that learners of all ages, from primary school to university, tend to absorb and retain more information better when reading from paper than on electronic screens; in addition, students reading from paper may be more aware and understanding of their own thought processes. “The only disadvantage of paper resources for learning is that hardcopy educational material tends to be more expensive for students to acquire. This is a critical factor to consider for pupils in Mpumalanga who live in a historically poor province, but who at the same time are in need of modern learning materials. By championing this obstacle on their behalf, the Mpumalanga Department of Education is actively empowering the province’s schooling system and ensuring that their students receive a competitive education,“ says Monwabisi Mfobo, Government Relations at The Answer Series. Since 1975, The Answer Series has been empowering high school learners’ exam success with its comprehensive, easy to use study guides. Written and frequently updated by teachers, examiners and subject specialists, The Answer Series guides cover a range of school subjects, including Mathematics, Physical Sciences and Accounting, which help learners understand content and prepare for assessments. George Eadie, CEO of The Answer Series, says, “It has been more important than ever to ensure books get into the hands of learners without the means to procure them. A lack of access to books and learning material, and a lack of financial reserves to pay for them, are the second and third most important issues affecting students in Mpumalanga after large class sizes. We have undertaken a significant project to create additional guides to support independent learning in response to the adjusted teaching and learning plans. Our resources will support these excluded learners, particularly now during the current uncertainty around COVID-19, while at the same time encouraging them to learn independently.” For more information, go to https://www.theanswer.co.za/ < Previous Article Next Article >

  • JJ se eie sport ster

    JJ se eie sport ster 1/1 Share SH HATTINGH 6 Oktober 2020 Morné Engelbrecht hardloop tydens die Mpumalanga kampioenskappe ‘n uitstekende tyd van 11.21 sekondes in die 80m hekkies vir seuns o/13. SA Skole sport sterre is ‘n platform wat geskep is om erkenning te gee aan sport sterre op hoërskool en laerskool vlak. As gevolg van die COVID-19 regulasies kon die Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskappe nie hierdie jaar plaasvind nie. Leerlinge se beste tye gedurende die seisoen is ingestuur, om sodoende hul plek op doe rangkys te bepaal. Morné Engelbrecht hardloop tydens die Mpumalanga kampioenskappe ‘n uitstekende tyd van 11.21 sekondes in die 80m hekkies vir seuns o/13. Die fantastiese tyd plaas hom eerste op die ranglys. Morné is dus die beste 80m hekkie atleet in ons land. “Morné, ons is voorwaar baie trots op jou. Baie geluk!” < Previous Article Next Article >

  • Errie kuns beste in Mpumalanga

    Errie kuns beste in Mpumalanga Voor (v.l.n.r) staan: Thobani Mbuli, Ilandri Nel en Gift Mthethwa.Agter (v.l.n.r) verskyn: Biance de Jager, Ancois van der Berg, Inge van der Walt en Me Carin van der Merwe. Voor (v.l.n.r) staan: Thobani Mbuli, Ilandri Nel en Gift Mthethwa.Agter (v.l.n.r) verskyn: Biance de Jager, Ancois van der Berg, Inge van der Walt en Me Carin van der Merwe. 1/1 Share Content Supplied 30 August 2022 Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak. Die Erries neem die afgelope agt jaar deel aan die Mpumalanga-kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word. Elke jaar behaal die Erries plekke op die top 10 en selfs’n tweede of derde plek. Vanjaar het die Erries egter die kompetisie oorheers en ’n eerste, tweede en derde plek behaal, asook algehele wenners van kuns as vak in Mpumalanga. Altesaam 300 inskrywings, wat Ontwerp en Visuele kuns insluit, was die meeste inskrywings nóg vir hierdie kompetisie. Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak. 168 visuele kuns leerders het in die provinsie ingeskryf waarvan nege leerders Erries was. Die kunswerke is deur drie kunstenaars van Mbombela en omgewing beoordeel. Ses Erries het plekke in die top 10 plekke behaal! Almal se kunswerke word in die Mbombela kunsgalery uitgestal waar die publiek dit kan besigtig. Die top 10 plekke is behaal deur: Inge van der Walt, Bianca de Jager, Ancois van der Berg (Graad 11-leerder), Thobani Mbuli, Ilandri Nel en Gift Mthethwa (Graad 12-leerders). Thobani Mbuli word as algehele wenner aangekondig, Ilandri Nel behaal ’n tweede plek en Gift Mthethwa ’n derde plek. Alle skole in Mpumalanga wat Visuele Kuns as vak aanbied, word verplig om aan dié kompetisie deel te neem en Hoërskool Ermelo is as wenner in Mpumalanga aangekondig vir die vak Visuele Kuns. Die Erries wat deel is van die top tien se werke word by die Mbombela-skou uitgestal. Hulle sal ook tydens ‘n prysuitdeling hulle kontantpryse, geborg deur die skou, ontvang. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders met jul pryse en uitsonderlike talent, asook aan me Carin van der Merwe wat as onderwyser die leerder lei om die sukses te kan behaal. EHS is trots op julle. - Inhoud en foto verskaf deur EHS < Previous Article Next Article >

  • EHS verwelkom Graad 8-tennis spelers

    EHS verwelkom Graad 8-tennis spelers 1/1 Share SH HATTINGH 16 March 2021 “EHS wens elke betrokke Graad 8 sterkte toe vir hul tennis-reis by Hoërskool Ermelo." Op Dinsdag, 2 Maart, het die Erries ‘n groot groep Graad 8-tennis spelers beter leer ken op die tennisbane van EHS. Hulle is hier bekend gestel aan EHS se professionele tennis afrigters, mnr.Charl Basson en mnr. Hennie Dippenaar. Die nuwe Erries was, met rede, opgewonde om hul vermoëns ten toon testel. “EHS wens elke betrokke Graad 8 sterkte toe vir hul tennis-reis by Hoërskool Ermelo. Dankie byvoorbaat aan die afrigters wat reeds hierdie spelers ondersteun, en vir die tyd wat opgeoffer word om spelers te ontwikkel.” < Previous Article Next Article >

  • Liggies stel leerlingraad vir 2021 bekend

    Liggies stel leerlingraad vir 2021 bekend Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Karabo Gina, Marzé Wentzel (Kultuur) en Nothando Mashinini (Dissipline). In die tweede ry verskyn (v.l.n.r): Dané le Roux, Karina Visagie, Carla Niebuhr (Sport), Nadine Brelage (Sekretaresse), Sunelle Booysen (Onderhoofmeisie), Zené Jonker (Hoofmeisie), Bianca Botha, Jenna Scott, Prajna, Bhika, Jazné, Chetty en Edith Volschenk. In die derde ry (v.l.n.r): Franco van Dijk, Jonathan Robberts, Brendt Jansen van Rensburg (Dissipline), Marno Botha, Martin Meyer, Buhle Mangane, JP Groenewald, Amandla Cele, Hendrico Jansen van Rensburg (Onderhoofseun) en Kwanele Nkambule. In die vierde ry (v.l.n.r): BJ Kritzinger (Sport), Liam Olivier, Stephan Prinsloo (Penningmeester), Hubert Terblanche (Hoofseun), Zack Bosman(Kultuur) en Zander Barnard. Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Karabo Gina, Marzé Wentzel (Kultuur) en Nothando Mashinini (Dissipline). In die tweede ry verskyn (v.l.n.r): Dané le Roux, Karina Visagie, Carla Niebuhr (Sport), Nadine Brelage (Sekretaresse), Sunelle Booysen (Onderhoofmeisie), Zené Jonker (Hoofmeisie), Bianca Botha, Jenna Scott, Prajna, Bhika, Jazné, Chetty en Edith Volschenk. In die derde ry (v.l.n.r): Franco van Dijk, Jonathan Robberts, Brendt Jansen van Rensburg (Dissipline), Marno Botha, Martin Meyer, Buhle Mangane, JP Groenewald, Amandla Cele, Hendrico Jansen van Rensburg (Onderhoofseun) en Kwanele Nkambule. In die vierde ry (v.l.n.r): BJ Kritzinger (Sport), Liam Olivier, Stephan Prinsloo (Penningmeester), Hubert Terblanche (Hoofseun), Zack Bosman(Kultuur) en Zander Barnard. 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.” Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad. Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Karabo Gina, Marzé Wentzel (Kultuur) en Nothando Mashinini (Dissipline). In die tweede ry verskyn (v.l.n.r): Dané le Roux, Karina Visagie, Carla Niebuhr (Sport), Nadine Brelage (Sekretaresse), Sunelle Booysen (Onderhoofmeisie), Zené Jonker (Hoofmeisie), Bianca Botha, Jenna Scott, Prajna, Bhika, Jazné, Chetty en Edith Volschenk. In die derde ry (v.l.n.r): Franco van Dijk, Jonathan Robberts, Brendt Jansen van Rensburg (Dissipline), Marno Botha, Martin Meyer, Buhle Mangane, JP Groenewald, Amandla Cele, Hendrico Jansen van Rensburg (Onderhoofseun) en Kwanele Nkambule. In die vierde ry (v.l.n.r): BJ Kritzinger (Sport), Liam Olivier, Stephan Prinsloo (Penningmeester), Hubert Terblanche (Hoofseun), Zack Bosman(Kultuur) en Zander Barnard. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.” < Previous Article Next Article >

  • Ligbron het rigting

    Ligbron het rigting 1/1 Share SM HATTINGH 24 August 2021 Baie geluk aan die Liggies wat silwer sertifikate ontvang het vir hul prestasie in die Geografie Olimpiade, die Liggies is baie trots op julle. Baie geluk aan die Liggies wat silwer sertifikate ontvang het vir hul prestasie in die Geografie Olimpiade, die Liggies is baie trots op julle. Links agter (v.l.n.r) staan: Ruan Matthee, Danika Drotsky, Hano van Dyk, Krynauw Mulder en Leri-Gene Nel. Voor sit (v.l.n.r): Amanda Lottering en Jeannette van Niekerk. < Previous Article Next Article >

  • Inwoners ruk hand uit by Pet Dam

    Inwoners ruk hand uit by Pet Dam 1/4 Share GK CRONJE 30 August 2022 Die Pet Dam, wat veronderstel is om toegang gekontroleer te wees nadat MLM miljoene Rande bestee het aan omheining, is ‘n klap in die gesig van Ermelo inwoners. Sien meer foto's en 'n video op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. Die Pet Dam. Die partytjie plek. Die stortingsterrein. Die musiek verhoog. Die buitelug ablusie. Die een area in Ermelo waar mens kan drink tot jy omval, terug na jou voete sukkel, in jou voertuig in slinger, jou enjin aanskakel, en in die donkerte van die nag wegjaag met bande wat skreeu. Die Pet Dam bly maar eens ‘n doring in die vlees van Ermelo inwoners, klaarblyklil versteek onder 'n sluier van ondeelbaarheid, waar allerlei onwettige aktiwiteite heeltemal geïgnoreer word deur beide wetstoepassers en Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM). Die voortdurende rommelstrooiery van besope inwoners, geraasbesoedeling van vroegoggend tot ver na 02:00 soggens, openbare ontlasting en urinering in die dam en op die perseel, roekelose en nalatige bestuur onder die invloed van alkohol, afvuur van vuurwapens, die aanhoudende stroom voertuie wat die verkeerswette verontagsaam, prostitute oplaai en aflaai, en dubbelparkeer in die pad terwyl karig geklede dames op en af marsjeer, laat veel te wense oor. Boonop het 'n ondernemende individu dit oënskynlik op homself geneem om 'n karwas in die Pet Dam se parkeerterrein te open. Die Mpumalanga Drankwet maak dit tog duidelik dat enige persoon wat gewelddadig, dronk of wanordelik is op enige perseel of plek waartoe die publiek toegang het of gegun word, of wat enige drank in enige pad, straat, baan of deurgang verbruik, opgelê kan word met 'n boete of gevangenisstraf. Enige persoon wat enige bepaling van hierdie Wet oortree, is skuldig aan 'n misdryf, en strafbaar met 'n boete soos van tyd tot tyd bepaal kan word, of gevangenisstraf vir 'n tydperk van hoogstens twee jaar, of met beide sodanige boete en gevangenisstraf. Behalwe dit, stel die MLM-verordeninge dit duidelik dat geen persoon ‘n gevaar mag wees of 'n oorlas, aanstootlik of 'n ergernis vir die inwoners of publiek mag wees nie. Dié wette word egter op ‘n daaglikse basis oortree, met absoluut geen reaksie vanaf MLM of ander owerhede nie. Die munisipale verordeninge bepaal verder dat geen persoon dronk mag wees, 'n oorlas van homself maak deur die gebruik van alkohol of ander bedwelmende middels, of enige oorlas in 'n openbare park mag pleeg nie. Ongelukkig skaterlag dié inwoners in die gesig van die gereg, want geen wetstoepassing kan waargeneem word nie. Ten tyde van publikasie, was die vermelde boete R2 000, oftewel 6 maande gevangenisstraf. In die lig van bogenoemde, sal dit aanvaarbaar wees om te verklaar dat MLM in werklikheid nie hul eie verordeninge op enige manier of vorm afdwing nie, en dat wetteloosheid die oorhand kry. Die SAPD kan nie alleenlik ten volle aanspreeklik gehou word om teen oortreders op te tree nie, aangesien dit die direkte verantwoordelikheid van MLM en die raad is om genoemde verordeninge toe te pas. Die Pet Dam is besaai met allerlei rommel, alkoholbottels, plastiek en houers, menslike ontlasting, gebruikte toiletpapier, gebruikte kondome en meer. Gemors dobber op die dam se water, en alge as gevolg van die besoedeling versmoor die ou paar oorlewende visse. Ten spyte van talle klagtes van inwoners in die omgewing, leë beloftes van raadslede in Ermelo, en flou waarskuwings van plaaslike wetstoepassers, gaan die partytjie voort, met geen einde in sig nie. Inwoners rondom die Pet Dam lê herhaaldelik klagtes by owerhede oor die geraasbesoedeling, geskreeu, drankbottels wat stukkend gegooi word, en die algemene onbedagsame, sorgvrye houding deur besope individue. Die dronkbestuur van partytjiegangers hou 'n risiko in vir alle inwoners en motoriste van Ermelo maar, helaas, klagtes val op dowe ore. Die Pet Dam-gebied, sowel as die oorloopgebiede is as vleilande geklassifiseer, maar owerhede toon 'n verbasende gebrek aan kommer oor die besoedelingskwessie wat hierdie terrein teister. Prominente besoedeling van die Pet Dam kan reeds vanaf 2009 opgemerk word, met die Departement van Water en Sanitasie (DWS) wat terreininspeksies op 14 Julie 2010, 11 November 2011 en 14 Junie 2012 gedoen het. Volgens die inspeksies het MLM rioolbesoedeling, rioolvuil geïgnoreer, en die impak op die omgewing is drasties. Volgens DWS-dokument 2193, het MLM óf versuim om op uitgereikte kommunikasie te antwoord, óf 'n onvoldoende aksieplan ingedien. Tot vandag toe word die Pet Dam steeds op 'n daaglikse basis besoedel, vanaf rou riool tot menslike ontlasting, plastiek, glas en ander rommel, met geen optrede deur die gesag nie. Tydens November 2018 se verwoestende visdood het beide Gert Sibande Distriksmunisipaliteit (GSDM) en MLM na bewering watergehaltetoetse uitgevoer, en die resultate is belowe om aan die publiek en media bekend gemaak te word sodra dit beskikbaar word. Tot vandag toe wag die inwoners in spanning vir die resultate. Die Pet Dam, wat veronderstel is om toegang gekontroleer te wees nadat MLM miljoene Rande bestee het aan ‘n omheining, is ‘n klap in die gesig van Ermelo inwoners. Die omheining val letterlik uitmekaar uit van die roes, gedeeltes is verwoes edur voertuie en vandalisme, en is nooit herstel nie. Die hekke, wat versonderstel is om gesluit te wees, se slotte is afgebreek en die hekke is opsy geskuif. Die kwansuise sekuriteit wat deur die munisipaliteit aangestel sou word om wet te handhaaf by die dam, het nooit die lig van dag gesien nie. Op hierdie stadium van die geveg is die Pet Dam niks meer as ‘n besoedelde, ononderbroke partytjie terrein nie. < Previous Article Next Article >

  • Expect long queues at the licensing office

    Expect long queues at the licensing office 1/1 Share GK CRONJE 2 June 2020 “Digitalization of the system will produce better, efficient and quicker results and lessen the time spent by individuals at these centers. That will also ease our headaches, that there won’t be any contamination of COVID-19 at all our premises. Fortunately, licensing departments, including examiner now fall directly under my department. We will fix all the underlying problems.” Municipalities that still utilize old model machinery are urged to convert to digital equipment in order to handle the massive turnout if applications in Alert Level 3. Applicants will be granted a 90-day period to renew their licenses, provided it expired during Alert Level 4 or 5. “Digitalization of the system will produce better, efficient and quicker results and lessen the time spent by individuals at these centers. That will also ease our headaches, that there won’t be any contamination of COVID-19 at all our premises. Fortunately, licensing departments, including examiner now fall directly under my department. We will fix all the underlying problems.” This was announced by the MEC for Community Safety, Security and Liaison, Gabisile Shabalala, during routine inspections. Shabalala’s inspections will entail ensuring that traffic departments comply with COVID-19 regulations, ensuring that their premises are fumigated, sanitized and comply to the highest hygienic standards, including demarcation for social distancing during the long queues. < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page