
Search this site
1614 results found with an empty search
- Looming SAHRC complaint ruffles no feathers
In 2014, the DA yet again wrote to the MEC, and focused on the Klipbou manhole near Wesselton. To date, the manhole is still overflowing. Looming SAHRC complaint ruffles no feathers 1/5 Share GK CRONJE 26 October 2021 In 2014, the DA yet again wrote to the MEC, and focused on the Klipbou manhole near Wesselton. To date, the manhole is still overflowing. During the course of last week, a local businessman alerted the Tribune ePaper to an extensive sewage overflow that is polluting the Pet Dam. The pollution is to such an extent that the overflow’s stench, which is close to the old Seapike building on the swimming pool’s side, can be smelt on the opposite side of the Pet Dam. This is but one of many instance of raw sewage that flow into the Pet Dam on a daily basis, with no response from Msukaligwa Local Municipality, Gert Sibande District Municipality, or any other role players, both on local and provincial levels. The impact on the wildlife and wetland animals, especially notable the Egrets that grace Ermelo, is a cause of great concern, as the spillage eventually flows down to the Pet Dam, leaving a trail of pollution and wildlife death in its wake. The Democratic Alliance (DA) has alerted the Cooperative Governance and Traditional Affairs (COGTA) MEC on several occasions, and has been shining the spotlight on the issue as far back as 2008. In 2014, the DA yet again wrote to the MEC, and focused on the Klipbou manhole near Wesselton. At the time, the SABC was present and recorded various of the overflow sites. Seven years later, in 2021, the Klipbou manhole, along with a myriad of other sites, still spew a constant flow of raw sewage. The Pet Dam, which is being expensively polluted by mismanagement from MLM, has an overflow which ties in with the Klein Drinkwater stream, ultimately ending up in the Vaal River. Msukaligwa Local Municipality is also subject to a complaint to the South African Human Rights Commission (SAHRC) relating to the hundreds of sewage overflow site in Ermelo, Wesselton, Sun City and the surrounding areas. Scope of the complaint includes the fact that MLM and its officials fails to adhere to the constitutional precepts as contained in the bill of rights, which deals with promoting health and safety of both the environment and residents under its governance, the fact that MLM fails to adhere to the National Environmental Management Act (NEMA), and also fails to adhere to section 151 (1) (i) of the National Water Act. Lastly, MLM fails to comply with the Municipal Systems Act, which recognizes the role of the municipal council in promoting a safe and healthy environment to the community. An enquiry regarding the overflow into the Pet Dam has been sent to Mandla Zwane, municipal spokesman. At the time of publication, the enquiry was simply ignored, and the overflow into the dam is still ongoing. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >
- EHS verwelkom Graad 8-tennis spelers
“EHS wens elke betrokke Graad 8 sterkte toe vir hul tennis-reis by Hoërskool Ermelo." EHS verwelkom Graad 8-tennis spelers 1/1 Share SH HATTINGH 16 March 2021 “EHS wens elke betrokke Graad 8 sterkte toe vir hul tennis-reis by Hoërskool Ermelo." Op Dinsdag, 2 Maart, het die Erries ‘n groot groep Graad 8-tennis spelers beter leer ken op die tennisbane van EHS. Hulle is hier bekend gestel aan EHS se professionele tennis afrigters, mnr.Charl Basson en mnr. Hennie Dippenaar. Die nuwe Erries was, met rede, opgewonde om hul vermoëns ten toon testel. “EHS wens elke betrokke Graad 8 sterkte toe vir hul tennis-reis by Hoërskool Ermelo. Dankie byvoorbaat aan die afrigters wat reeds hierdie spelers ondersteun, en vir die tyd wat opgeoffer word om spelers te ontwikkel.” < Previous Article Next Article >
- My hart klop tjoklits vir hokkie
We hope you've enjoyed every minute of the clinic and we look forward to hear about your successes during the season. My hart klop tjoklits vir hokkie 1/2 Share SH HATTINGH 23 March 2021 We hope you've enjoyed every minute of the clinic and we look forward to hear about your successes during the season. Die klap van hokkiestokke het die afgelope naweek oor Ligbron se astro weergalm tydens die Princess Dutch hokkiekliniek. Kyle Marks en Kavesh het kragte saamgespan met die Liggie-afrigters om 'n uitstekende wegspringplek vir passievolle hokkiespelers te bied. Top coaches shared their elite hockey knowledge and the latest skills in hockey. We hope you've enjoyed every minute of the clinic and we look forward to hear about your successes during the season. Op die foto verskyn die leerlinge wat die Princess Dutch hokkie kliniek bygewoon het. < Previous Article Next Article >
- ACSU se oë is altyd oop
Op Donderdag, 30 Julie, ongeveer 16:00 was ACSU se eienaar, Mnr. Oubaas de Jager, op die regte tyd, op die regte plek. Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Hy het die dame genader en gevra waarmee hy haar kan help, waar sy gesê het dat die rowers haar ma geroof het wat by die OTM by Absa bank geld ontrek het. Mnr. De Jager het die rowers agter na gesit, bo oor rooi verkeersligte gejaag, by die straat af, en die volgende straat op totdat die rowers tot stilstand gebring is voor Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die rowers is terug gebring na ABSA bank, waar die dame en haar moeder ook weer daar was. Die rowers, wie se name nog nie bekend gemaak kan word nie, is deur die plaaslike SAPD na die stasie toe geneem. Die dame en haar ma, asook die gemeenskap, net graag vir Oubaas de Jager en sy hele span by ACSU bedank vir hulle blitsvinnige diens, dat hul altyd bereid is om te help, en ook spoedig by tonele is. “ACSU, julle maak ons trots om te kan sê ons is van Ermelo. Well gedaan!” ACSU se oë is altyd oop ACSU se oë is altyd oop 1/0 Share SH HATTINGH 4 Augustus 2020 Mnr. Oubaas de Jager, op die regte tyd, op die regte plek. Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Op Donderdag, 30 Julie, ongeveer 16:00 was ACSU se eienaar, Mnr. Oubaas de Jager, op die regte tyd, op die regte plek. Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Hy het die dame genader en gevra waarmee hy haar kan help, waar sy gesê het dat die rowers haar ma geroof het wat by die OTM by Absa bank geld ontrek het. Mnr. De Jager het die rowers agter na gesit, bo oor rooi verkeersligte gejaag, by die straat af, en die volgende straat op totdat die rowers tot stilstand gebring is voor Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die rowers is terug gebring na ABSA bank, waar die dame en haar moeder ook weer daar was. Die rowers, wie se name nog nie bekend gemaak kan word nie, is deur die plaaslike SAPD na die stasie toe geneem. Die dame en haar ma, asook die gemeenskap, net graag vir Oubaas de Jager en sy hele span by ACSU bedank vir hulle blitsvinnige diens, dat hul altyd bereid is om te help, en ook spoedig by tonele is. “ACSU, julle maak ons trots om te kan sê ons is van Ermelo. Well gedaan!” < Previous Article Next Article >
- Ligbron learners participate in De Beers Olympiad
Several learners of Ligbron Academy for Technology participated in the De Beers English Olympiad. The learners enjoyed the Olympiad, and fared extremely well. Ligbron learners participate in De Beers Olympiad Appearing on the photo are the learners who participated in the De Beers Olympiad. In front (f.l.t.r): Hannah Peer, Fatiema Dendar, Nikita-Amber Cairns, Ammaarah Arbee and Victor Kruger, in the middle are (f.l.t.r): Mpo Mathabatha, Nomphumelo Shabangu, Unami Bhembe, Shraddha Agre and Cristian Izquierdo-Ortega and at the back (f.l.t.r): Keitumetse Msibi, Megan Lourens and Itumeleng Nkambule. Appearing on the photo are the learners who participated in the De Beers Olympiad. In front (f.l.t.r): Hannah Peer, Fatiema Dendar, Nikita-Amber Cairns, Ammaarah Arbee and Victor Kruger, in the middle are (f.l.t.r): Mpo Mathabatha, Nomphumelo Shabangu, Unami Bhembe, Shraddha Agre and Cristian Izquierdo-Ortega and at the back (f.l.t.r): Keitumetse Msibi, Megan Lourens and Itumeleng Nkambule. 1/1 Share SH HATTINGH 15 September 2020 Several learners of Ligbron Academy for Technology participated in the De Beers English Olympiad. The learners enjoyed the Olympiad, and fared extremely well. Several learners of Ligbron Academy for Technology participated in the De Beers English Olympiad. The learners enjoyed the Olympiad, and fared extremely well. Megan Lourens received Silver for FAL. Ammaarah Arbee, Shraddha Agre, Fatiema Dendar, Itumeleng Nkambule and Cristian Izquierdo-Ortega received Silver for Home Language. Victor Kruger, Hannah Peer, Unami Bhembe, Nikita-Amber Cairns, Mpo Mathabatha, Nomphumelelo Shabangu and Keitumetse Msibi received Bronze for Home Language. “Congratulations to every learner.” Appearing on the photo are the learners who participated in the De Beers Olympiad. In front (f.l.t.r): Hannah Peer, Fatiema Dendar, Nikita-Amber Cairns, Ammaarah Arbee and Victor Kruger, in the middle are (f.l.t.r): Mpo Mathabatha, Nomphumelo Shabangu, Unami Bhembe, Shraddha Agre and Cristian Izquierdo-Ortega and at the back (f.l.t.r): Keitumetse Msibi, Megan Lourens and Itumeleng Nkambule. < Previous Article Next Article >
- Ermelo showcases its creative ladies | tribune-newspaper
Ermelo showcases its creative ladies 1/0 Share SH HATTINGH 11 August 2020 The ladies created a drum, where they painted the drum a colour of their choice, learned to do stencil work, and how a water transfer works. Laughs and fun were had by all. On Saturday, 1 August, Chalk and Coffee Joint hosted a painting course. Participants had a chance to let their minds go, and to think creative and out of the box. The ladies created a drum, where they painted the drum a colour of their choice, learned to do stencil work, and how a water transfer works. Laughs and fun were had by all. If you have any enquiries, or would like to book a class, feel free to contact Lynette on 082 542 9592. < Previous Article Next Article >
- 14 Erries deur na Con Spirito Kunswedstryd-finaal
Hoërskool Ermelo is dankbaar en voel bevoorreg dat 14 leerders daarin kon slaag om deur te dring na die nasionale finaal. 14 Erries deur na Con Spirito Kunswedstryd-finaal Voor (v.l.n.r): Marice de Jager, Mar-Louise Viljoen, Madri van Niekerk, Lidmari Sheppard en Shoney Erasmus Agter (v.l.n.r): Siyabonga Makhanya, Robin Jooste, Ziyanda Kunene, Chrizanne Joubert, Nqobile Zwane, Isabelle Moussier en Dirk Maritz. Afwesig tydens neem van foto: Zané du Plessis en Daniël Mostert. Voor (v.l.n.r): Marice de Jager, Mar-Louise Viljoen, Madri van Niekerk, Lidmari Sheppard en Shoney Erasmus Agter (v.l.n.r): Siyabonga Makhanya, Robin Jooste, Ziyanda Kunene, Chrizanne Joubert, Nqobile Zwane, Isabelle Moussier en Dirk Maritz. Afwesig tydens neem van foto: Zané du Plessis en Daniël Mostert. Voor (v.l.n.r): Marice de Jager, Mar-Louise Viljoen, Madri van Niekerk, Lidmari Sheppard en Shoney Erasmus Agter (v.l.n.r): Siyabonga Makhanya, Robin Jooste, Ziyanda Kunene, Chrizanne Joubert, Nqobile Zwane, Isabelle Moussier en Dirk Maritz. Afwesig tydens neem van foto: Zané du Plessis en Daniël Mostert. 1/2 Share Content Supplied 23 August 2022 Hoërskool Ermelo is dankbaar en voel bevoorreg dat 14 leerders daarin kon slaag om deur te dring na die nasionale finaal. Op Vrydag, 21 Julie 2022, het 21 leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse nasionale Con Spirito-kunswedstryd. Die leerders het in die volgende kategorieë meegeding in Afrikaans en/of Engels: instrumentaal, vokaal, kuns, skryfkuns, lees (voorbereid en/of onvoorbereid) asook redenaars (voorbereid en/of onvoorbereid). Daar is twee uitdunrondes in Mpumalanga gehou: een te Hoërskool Secunda en een te Hoërskool Ermelo. Uit die Mpumalanga-uitdunne het die Erries 18 itemwenners (m.a.w. beste in die provinsie) opgelewer. Indien ‘n leerder nie as item wenner aangewys is nie, maar steeds ‘n hoë genoeg punt behaal het, dring die betrokke leerder steeds deur na die nasionale finaal, bekend as die Forte-ronde. Verskeie Erries het aan meer as een item deelgeneem. Die uitslae is as volg: 70% en hoër: 2 items, 80% en hoër: 19 items, 90% en hoër: 30 items. ‘n Ekstra pluimpie aan die twee EHS-leerders wat die hoogste punte behaal het: Marice de Jager (voorbereide redenaars) & Mar-Louise Viljoen (kuns: kleurpotlood) wat albei spog met ‘n skitterende 98%. Hoërskool Ermelo is dankbaar en voel bevoorreg dat 14 leerders daarin kon slaag om deur te dring na die nasionale finaal. Die Erries se Forte-finaliste is as volg: Madri van Niekerk, Mar-Louise Viljoen, Daniël Mostert, Siyabonga Makhanya, Dirk Maritz, Lidmari Sheppard, Robin Jooste, Ziyanda Kunene, Isabelle Moussier, Chrizanne Joubert, Nqobile Zwane, Shoney Erasmus, Marice de Jager en Zané du Plessis. Hierdie leerders gaan DV tussen 20 September en 1 Oktober in Alberton meeding teen al die ander landswye finaliste. Erries, ons wens julle alle sterkte toe met jul laaste voorbereidings en weet dat julle Errie-kultuur se naam hoog gaan hou! - Inhoud en foto’s verskaf deur EHS < Previous Article Next Article >
- EHS-Krieket klop Carolina Akademiese Skool op krieketveld
Die Erries se span stap met goeie ervaring uit dié wedstryd, en bedank Carolina Akademiese Skool vir dié geleentheid. “Baie sterkte met die komende seisoen, Erries. EHS hou jul dop en sien uit na julle spog spel op die krieket veld.” EHS-Krieket klop Carolina Akademiese Skool op krieketveld 1/2 Share SM HATTINGH 31 August 2021 Die Erries se span stap met goeie ervaring uit dié wedstryd, en bedank Carolina Akademiese Skool vir dié geleentheid. “Baie sterkte met die komende seisoen, Erries. EHS hou jul dop en sien uit na julle spog spel op die krieket veld.” Die Erries se eerste krieket span het op Woensdag, 25 Augustus, op uitnodiging na Carolina Akademiese Skool gereis vir hul eerste wedstryd van die 2021-seisoen. Dié wedstryd was die eerste van twee vriendskaplike wedstryde wat die Erries sal speel ter voorbereiding vir die liga-seisoen wat voorlê. EHS wen die loot, en besluit om eerste te kolf. Op ‘n uiters uitdagende “flexi”-blad kwyt die Errie-aanvangs kolwers hul goed van hul taak, en bou ‘n sterk fondasie vir ‘n belowende telling. Aanvangskolwer, Rian Barnard, lei sy span se aanslag met ‘n fenomenale beurt. Na slegs 80 aflewerings, bereik Barnard sy honderdtal. Twaalf balle later eindig hierdie belowende speler sy beurt op 131 lopies. Die Errie-kolwers handhaaf deurgaans ‘n goeie lopie tempo van 10.44, en eindig hul beurt na die toegelate vyf-en-twintig beurte, op ‘n telling van 261 vir die verlies van ses paaltjies. Met die bal in die hand het die Errie-boulers uit die staanspoor gewys wat te wag te kan wees, en het met ‘n paar vurige aflewerings hul opponente vroeg reeds op die agter voet geplaas. Spel is egter kortliks gestaak as gevolg van reën. Na die breuk het die Erries vinnig met hul opponente afgereken. Carolina kon slegs 40 lopies vermag, voor hul deur vlugtige en effektiewe boulwerk uit geboender is. Tiaan Grobler neem vier paaltjies, met geen lopies afgestaan nie in slegs twee boul beurte. Daar was ook groot opwinding vir openings bouler, Corné Janse van Rensburg, wat ‘n driekuns behaal het. Die Erries se kaptein, Corné Janse van Rensburg, spog ook met besonderse syfers van drie paaltjies vir drie lopies in drie boul beurte. Die Erries se span stap met goeie ervaring uit dié wedstryd, en bedank Carolina Akademiese Skool vir dié geleentheid. “Baie sterkte met die komende seisoen, Erries. EHS hou jul dop en sien uit na julle spog spel op die krieket veld.” < Previous Article Next Article >
- Manhunt for escaped duo launched by SAPS
A vigorous manhunt has been launched by police in Mpumalanga following an incident where two dangerous suspects escaped from lawful custody earlier today, Tuesday 26 January 2021. The suspects are 24-year-old Sabelo Nkosi, and Njabulo Nsibande aged 27. The duo are said to have escaped at Gert Sibande District near Ermelo Correctional Centre. They were being transported from Breyten Magistrate's Court to the Correctional facility. Nkosi and Nsibande were initially arrested after they reportedly committed various offences in December 2016. These offences include murder, attempted murder, two counts of rape as well as two counts of robbery with aggravating circumstances and were both on trial for the said charges. The escapees appeared before the Mpumalanga Division of the High Court which was sitting at Breyten on Monday, 25 January 2021. Police urge members of the public including families of the suspects, to assist with information that may lead to their re-arrest. Anyone with information on their whereabouts is urged to contact Detective Sergeant Mmabatho Mafate on 072 610 5768 from Ermelo Family Violence, Child Protection and Sexual Offences Unit (FCS) or call the Crime Stop number on 08600 10111. Alternatively members of the public can send information via MY SAPS APP which can be downloaded to any smartphone. All information will be treated as confidential and callers may opt to remain anonymous. An internal investigation, that will look into how these suspects escaped, is underway. Manhunt for escaped duo launched by SAPS Manhunt for escaped duo launched by SAPS 1/1 Share GK CRONJE 27 January 2021 An internal investigation, that will look into how these suspects escaped, is underway. A vigorous manhunt has been launched by police in Mpumalanga following an incident where two dangerous suspects escaped from lawful custody earlier today, Tuesday 26 January 2021. The suspects are 24-year-old Sabelo Nkosi, and Njabulo Nsibande aged 27. The duo are said to have escaped at Gert Sibande District near Ermelo Correctional Centre. They were being transported from Breyten Magistrate's Court to the Correctional facility. Nkosi and Nsibande were initially arrested after they reportedly committed various offences in December 2016. These offences include murder, attempted murder, two counts of rape as well as two counts of robbery with aggravating circumstances and were both on trial for the said charges. The escapees appeared before the Mpumalanga Division of the High Court which was sitting at Breyten on Monday, 25 January 2021. Police urge members of the public including families of the suspects, to assist with information that may lead to their re-arrest. Anyone with information on their whereabouts is urged to contact Detective Sergeant Mmabatho Mafate on 072 610 5768 from Ermelo Family Violence, Child Protection and Sexual Offences Unit (FCS) or call the Crime Stop number on 08600 10111. Alternatively members of the public can send information via MY SAPS APP which can be downloaded to any smartphone. All information will be treated as confidential and callers may opt to remain anonymous. An internal investigation, that will look into how these suspects escaped, is underway. < Previous Article Next Article >
- Lyfstraf saak weereens uitgestel
Die skoolhoof en twee onderwysers van die Masizakhe Secondary School, het in die landdroshof in Ermelo verskyn omdat hulle na bewering lyfstraf aan vier leerders toegedien het. Hulle is in hegtenis geneem nadat die ouers die saak by die polisie aangemeld het. Brigadier Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie in Mpumalanga, het onderwysers gewaarsku om hulself te weerhou van lyfstraf, omdat dit in die land afgeskaf is. “Dit het tot lig gekom dat die drie betrokke was by lyfstraf van hierdie kinders, nadat hulle nie hul skoolwerk gedoen het nie.” Die departement van onderwys gaan ook teen die drie onderwysers optree. Woordvoerder van die departement, Jasper Zwane, sê die voorval is uiters teleurstellend. Die drie verdagtes, Mxolisi Mdakane, Tau Nkosi en Mamatjie Zitha (skoolhoof) staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, sowel as gewone aanranding. Die drie het op 2 September 2020 in die hof verskyn, waar borgtog op R1 000 vasgestel is. Hul saak was tot 18 September in die landdroshof in Breyten uitgestel, en weerends uitgestel na 20 November 2020 vir verdere ondersoek. Lyfstraf saak weereens uitgestel Lyfstraf saak weereens uitgestel 1/2 Share GK CRONJE 6 Oktober 2020 ie departement van onderwys gaan ook teen die drie onderwysers optree. Woordvoerder van die departement, Jasper Zwane, sê die voorval is uiters teleurstellend. Die drie verdagtes, Mxolisi Mdakane, Tau Nkosi en Mamatjie Zitha (skoolhoof) staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, sowel as gewone aanranding. Die skoolhoof en twee onderwysers van die Masizakhe Secondary School, het in die landdroshof in Ermelo verskyn omdat hulle na bewering lyfstraf aan vier leerders toegedien het. Hulle is in hegtenis geneem nadat die ouers die saak by die polisie aangemeld het. Brigadier Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie in Mpumalanga, het onderwysers gewaarsku om hulself te weerhou van lyfstraf, omdat dit in die land afgeskaf is. “Dit het tot lig gekom dat die drie betrokke was by lyfstraf van hierdie kinders, nadat hulle nie hul skoolwerk gedoen het nie.” Die departement van onderwys gaan ook teen die drie onderwysers optree. Woordvoerder van die departement, Jasper Zwane, sê die voorval is uiters teleurstellend. Die drie verdagtes, Mxolisi Mdakane, Tau Nkosi en Mamatjie Zitha (skoolhoof) staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, sowel as gewone aanranding. Die drie het op 2 September 2020 in die hof verskyn, waar borgtog op R1 000 vasgestel is. Hul saak was tot 18 September in die landdroshof in Breyten uitgestel, en weerends uitgestel na 20 November 2020 vir verdere ondersoek. < Previous Article Next Article >
- Candid Properties hosts decennial celebration | tribune-newspaper
Candid Properties hosts decennial celebration 1/5 Share GK CRONJE 3 November 2020 Mr. EJ Ndlovu, has through hard work, excellent service and unwavering dedication to its clients, built a rapidly expanding estate agency which now comprises of offices and property practitioners in Ermelo, Emalahleni and Secunda in its real estate repertoire. On Saturday, Candid Properties, a well-known estate agency in Ermelo, celebrated their 10 year anniversary. Starting from humble beginnings, the director and principal, Mr. EJ Ndlovu, has through hard work, excellent service and unwavering dedication to its clients, built a rapidly expanding estate agency which now comprises of offices and property practitioners in Ermelo, Emalahleni and Secunda in its real estate repertoire. During the event, the energy from Mr. Ndlovu and his team was tangible, and the feeling of camaraderie and friendship was evident. Heartfelt speeches from Mr. Ndlovu, Pastor Bhembe, Mrs. ME Nkosi and Dr. MP Zwane lit up the event, with Ms. NE Kunene delivering the welcome speech. Under the leadership of Mr. Ndlovu, clients can expect prompt, professional and exceptional service from the Candid Properties team. Candid Properties would like to thank their client base for the ongoing support and unwavering friendship. As a final word of thanks, Candid Properties extends their warmest welcome to all new clients who wish to rent, sell or lease property, and would like to thank the community of Ermelo for their support in the continued success of Candid Properties. You may view more photo’s and video’s on their Facebook page, Candid Properties. < Previous Article Next Article >
- Boer dood aangetref, verdagte ook dood in selle
Hennie Moldenhauer (58), ‘n welbekende plaasboer in die Amersfoort area, is op Sondag, 16 Mei, in die vroeë oggend ure uit die huis met sy handwapen, asook ‘n jagwapen. Mnr. Moldenhauer het Saterdag jakkalse gewaar, en het besluit om die volgende dag douvoordag uit te gaan en die jakkalse te gaan jag. Hennie se vrou, Mokkie, het Sondag na haar man begin soek nadat sy geen antwoord op sy selfoon of op die twee rigting radio gekry het nie. Na ‘n soektog het sy op sy ligaam langs die sojaboonlandery afgekom, waar sy bakkie ook nog geluier het. Wyle Hennie het ‘n skietwond naby aan sy linkeroor gehad. Enkele meters van sy ligaam af het daar oorskot van ‘n swart hond ook gelê, maar dis nie sy hond nie. Die SAPS vermoed die hond moes deel van die aanvaller, of aanvallers gewees het. Tydens ondersoek op die tonel is daar drie 9mm patroondoppies gevind. Die handwapen en jagwapen waarmee Hennie die huis verlaat het, was nie op die toneel gevind nie. Op Woensdag, 19 Mei, was die hoofverdagte in hegtenis geneem. Op Donderdag oggend, 20 Mei, was die verdagte dood in die aanhoudingselle gevind. Tydens latere ondersoeke en soektogte is die wapens van Moldenhauer terug gevind. Boer dood aangetref, verdagte ook dood in selle Boer dood aangetref, verdagte ook dood in selle 1/1 Share SM HATTINGH 25 May 2021 Na ‘n soektog het sy op sy ligaam langs die sojaboonlandery afgekom, waar sy bakkie ook nog geluier het. Wyle Hennie het ‘n skietwond naby aan sy linkeroor gehad. Hennie Moldenhauer (58), ‘n welbekende plaasboer in die Amersfoort area, is op Sondag, 16 Mei, in die vroeë oggend ure uit die huis met sy handwapen, asook ‘n jagwapen. Mnr. Moldenhauer het Saterdag jakkalse gewaar, en het besluit om die volgende dag douvoordag uit te gaan en die jakkalse te gaan jag. Hennie se vrou, Mokkie, het Sondag na haar man begin soek nadat sy geen antwoord op sy selfoon of op die twee rigting radio gekry het nie. Na ‘n soektog het sy op sy ligaam langs die sojaboonlandery afgekom, waar sy bakkie ook nog geluier het. Wyle Hennie het ‘n skietwond naby aan sy linkeroor gehad. Enkele meters van sy ligaam af het daar oorskot van ‘n swart hond ook gelê, maar dis nie sy hond nie. Die SAPS vermoed die hond moes deel van die aanvaller, of aanvallers gewees het. Tydens ondersoek op die tonel is daar drie 9mm patroondoppies gevind. Die handwapen en jagwapen waarmee Hennie die huis verlaat het, was nie op die toneel gevind nie. Op Woensdag, 19 Mei, was die hoofverdagte in hegtenis geneem. Op Donderdag oggend, 20 Mei, was die verdagte dood in die aanhoudingselle gevind. Tydens latere ondersoeke en soektogte is die wapens van Moldenhauer terug gevind. < Previous Article Next Article >









