
1614 results found with an empty search
- SC President Ismail Joosub’s message to the youth | tribune-newspaper
SC President Ismail Joosub’s message to the youth 1/1 Share Supplied Content 14 June 2022 With Youth Day soon approaching, African Union SC President Ismail Joosub had a message for the youth of Africa. The African Union Student Commission, a subsidiary of the African Union, is an organisation dedicated to the betterment of the African Continent and the aspirations and ambitions of the peoples of Africa. Guided by the visions and ideals of the African Union, the African Union SC is intent on contributing towards the achievement of a United Africa that is peaceful, progressive and productive. The African Union SC was invited, last week, by the Thabo Mbeki Foundation to attend a conference hosted by the former President on the topic of “The 20th Anniversary of the African Union”. There, much discussion was had as to the future of the Continent, with a particular emphasis on the role that the Youth can play in Africa’s Renaissance. With Youth Day soon approaching, African Union SC President Ismail Joosub had a message for the youth of Africa. Joosub says “My friends, we live in turbulent and tempestuous times. While modern technology brings men and nations closer together, with the concerns of one inevitably becoming the concerns of all, there still exists the dark and poisoning superstitions embodied by some that the common humanity of man is limited to the tight circle of those who share the same town, the same views, or the same skin colour. It is our job – the task of the youth in this continent – to tear down those last remnants of that ancient belief from the civilization of man. The African Union SC, indeed, understands that each nation has different challenges and different goals, that are all shaped by the vagaries of histories and happenings. But I should say, as I talk to the young people in Africa, that I am impressed not by the diversity, but by the closeness of their goals, their desires, their concerns and their hopes for the future. While the difficulties of the day reflect the imperfections of human justice, the inadequacy of human compassion, or the defectiveness and inefficiency of productivity, these challenges call upon our common qualities of conscience – and upon our shared determination – to work together towards a future of which we can all be proud. It is these qualities which make of the youth today the only true international community, which give the continent hope, which declare that the youth shall not yield to obsolete dogmas and outworn slogans. It is these qualities which qualifies ‘youth’ not as a time of life, but as a state of mind, a temper of the will, an appetite for imagination, a predominance of courage over timidity, that enable the youth to tear down even the mightiest walls that might stand in our way. Soon, on National Youth Day, we celebrate the potential and power of young people to shape the future of our increasingly interconnected world, cognizant of the fact that a more peaceful and prosperous Africa can only be achieved through UNITY. Only by working together, hand in hand, shoulder to shoulder, as one people can we extinguish the errors of bygone eras and move forward towards a brighter future. It begins with us, the YOUTH, to build on the legacies of our forefathers and usher in a new era of endless possibilities.” - Ismail Joosub, President - African Union Student Commission < Previous Article Next Article >
- Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte
Op Woensdag, 7 April, ongeveer 16:30, het ‘n grusame botsing tussen ‘n BMW en ‘n Toyota Corolla op die N17 plaasgevind, ongeveer 10 kilometer vanaf die tolhek. Die BMW was ‘n familie van vier insittendes, asook dié in die Corolla. Met die aankoms op die toneel het een insittende van die Corolla in die pad uitgeslinger, terwyl die ander insittendes binne in die kar vasgevang was. Die insittendes van die BMW was binne-in die voertuig. Alle mediese dienste was spoedig op die toneel om mediese hulp aan die pasiënte te skenk, asook met die beheer van die verkeer. Drie persone is dood verklaar op die toneel. Hannes en Vusi van ER24 het mediese behandeling op een pasiënt toegepas, en hy is dadelik na die Provinsiale Hospitaal vervoer. Die pasiënt is ongelukkig later in die hospitaal oorlede. Igagu Emergency Services het die twee kinders, saam met hulle ma wat in die BMW was, vervoer na die Ermelo Provinsiale Hospitaal vir mediese behandeling. Die gesin het ligte beserings opgedoen. Ongeveer 15 minute later is ER24 weer terug op die toneel, waar daar ‘n vrou in ‘n taxi was, wat vasgevang was in die verkeer. Die pad was gesluit as gevolg van die ongeluk, en sy het in kraam in gegaan. Die vrou is deur ER24 vervoer na die hospitaal, waar sy nog voor die hospitaal binne-in die ambulans gekraam het. ER24, Msukaligwa Fire and Rescue, Van Wettens Insleep Dienste, Davel en Ermelo Polisie en die Provinsiale Ambulaans Dienste, asook Igagu, was op die toneel. In ‘n tweede geval op Vrydag, 9 April, het daar twee botsings plaasgevind. Die eerste ongeluk het ongeveer 17:00 gebeur, op die hoek van Voortrekker- en Kerk Straat, tussen ‘n Ford Ranger en ‘n Mitsubishi Pajero Sport. Niemand is beseer tydens die ongeluk nie. Die tweede ongeluk het op die Morgenzon pad plaasgevind, ongeveer 10 kilometer buite die dorp, tussen ‘n klein voertuig en ‘n SUV. Tydens die ongeluk was daar geen ernstige beserings opgedoen nie. Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte 1/6 Share SH HATTINGH 13 April 2021 Die tweede ongeluk het op die Morgenzon pad plaasgevind, ongeveer 10 kilometer buite die dorp, tussen ‘n klein voertuig en ‘n SUV. Tydens die ongeluk was daar geen ernstige beserings opgedoen nie. Op Woensdag, 7 April, ongeveer 16:30, het ‘n grusame botsing tussen ‘n BMW en ‘n Toyota Corolla op die N17 plaasgevind, ongeveer 10 kilometer vanaf die tolhek. Die BMW was ‘n familie van vier insittendes, asook dié in die Corolla. Met die aankoms op die toneel het een insittende van die Corolla in die pad uitgeslinger, terwyl die ander insittendes binne in die kar vasgevang was. Die insittendes van die BMW was binne-in die voertuig. Alle mediese dienste was spoedig op die toneel om mediese hulp aan die pasiënte te skenk, asook met die beheer van die verkeer. Drie persone is dood verklaar op die toneel. Hannes en Vusi van ER24 het mediese behandeling op een pasiënt toegepas, en hy is dadelik na die Provinsiale Hospitaal vervoer. Die pasiënt is ongelukkig later in die hospitaal oorlede. Igagu Emergency Services het die twee kinders, saam met hulle ma wat in die BMW was, vervoer na die Ermelo Provinsiale Hospitaal vir mediese behandeling. Die gesin het ligte beserings opgedoen. Ongeveer 15 minute later is ER24 weer terug op die toneel, waar daar ‘n vrou in ‘n taxi was, wat vasgevang was in die verkeer. Die pad was gesluit as gevolg van die ongeluk, en sy het in kraam in gegaan. Die vrou is deur ER24 vervoer na die hospitaal, waar sy nog voor die hospitaal binne-in die ambulans gekraam het. ER24, Msukaligwa Fire and Rescue, Van Wettens Insleep Dienste, Davel en Ermelo Polisie en die Provinsiale Ambulaans Dienste, asook Igagu, was op die toneel. In ‘n tweede geval op Vrydag, 9 April, het daar twee botsings plaasgevind. Die eerste ongeluk het ongeveer 17:00 gebeur, op die hoek van Voortrekker- en Kerk Straat, tussen ‘n Ford Ranger en ‘n Mitsubishi Pajero Sport. Niemand is beseer tydens die ongeluk nie. Die tweede ongeluk het op die Morgenzon pad plaasgevind, ongeveer 10 kilometer buite die dorp, tussen ‘n klein voertuig en ‘n SUV. Tydens die ongeluk was daar geen ernstige beserings opgedoen nie. < Previous Article Next Article >
- Farm workers should be prioritized | tribune-newspaper
Farm workers should be prioritized 1/1 Share GK CRONJE 13 April 2021 “We need a balance to ensure that these two threats are both addressed,” says Geldenhuys. The need to maintain food chains and production is one of the most important things currently needed. We cannot afford to have farms quarantined should a COVID-19 outbreak occur." The TLU SA wrote a letter to the Minister of Health requesting that farm workers be considered as a priority group for vaccination against COVID-19. Farm workers perform an essential service and have been classified as such since the beginning of the restriction. The potential exposure of workers to COVID-19 is significantly high and it would be harmful if production units had to be placed in isolation in the event of an outbreak. “To date, we have not received any response from Minister Zweli Mkhize," says Henry Geldenhuys, the president of TLU SA. Since the beginning of the pandemic, TLU SA has held the view that everything possible must be done to fight the virus, but that it must be done with a functioning economy. By severely restricting the economy, a second threat is created, namely poverty and famine. “We need a balance to ensure that these two threats are both addressed,” says Geldenhuys. The need to maintain food chains and production is one of the most important things currently needed. We cannot afford to have farms quarantined should a COVID-19 outbreak occur. What worries the TLU SA is that President Cyril Ramaphosa has announced that Phase 2 will start in mid-May and that 5.5 million people over the age of 60, with comorbidities, will be vaccinated between 17 May and 31 July. TLU reiterates its urgent call to the Minister to prioritize the vaccinations of farmworkers. < Previous Article Next Article >
- Ermelo gemeenskap staan saam en beveilig Ermelo
Op Woensdag, 14 Julie 2021, was daar ‘n groot vergadering gehou by die Ermelo Inn, wat die gemeenskap kon bywoon om te beplan hoe om Ermelo te beskerm teen geweldadigers wat ons dorp wil kom vernietig. Ongeveer 100 inwoners van Ermelo het die vergadering bygewoon en saam gestaan. Op dié aand het die lede van die gemeenskap omstreeks 20:00 by die Ermelo SAPD stasie bymekaar gekom, en daar was die reëlings aan almal deur gegee, en ook die missie van die projek. Die lede was in gedeel in verskeie groepe, waar elke ingang van die dorp gemoniteer was deur lede. Elke voertuig wat die dorp wou in- of uitgaan was deursoek, asook aangevra waarheen hul oppad was. Natuurlik, na die inperkingstyd van 21:00 wat niemand meer buite hul wonings mag wees nie, moes daar ‘n permit wees wat bewys dat die persoon essentiële dienste lewer. Ermelo Buurtwag, Spartan Team, ACSU, SAPD, Afriforum asook die Ermelo Taxi Association het almal saam hande gevat. Daar was ook patrollie deur die dorp, asook deur die woonburte gery om te verseker dat almal veilig by hulle huise is. Seattle Coffee het ook hande gevat, en het vir die lede wat patrollie ry en buite in die koue was, ‘n koffie asook ‘n verversing gegee om hul dank te wys. Kol. Ngcobo, Stasie Bevelvoerder, het Woensdag aand aan die Tribune gesê die missie is dat Ermelo veilig bly, en dat hul verseker dat daar geen verdraagsaamheid van enige aard teenoor wetsoordtreders is nie. “Ons wil seker maak die gemeenskap voel veilig. Die sigbaarheid van alle gemeenskapslede, asook al die instansies wat saam staan om te help om die res van Ermelo veilig te laat voel, word waardeer. Graag wil ons ook van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank wat in die koue saam staan om Ermelo, asook die gemeenskap, te beveilig.” Kyk gerus op die Tribune Ermelo se Facebook blad vir meer foto’s, asook video’s. Ermelo gemeenskap staan saam en beveilig Ermelo Ermelo gemeenskap staan saam en beveilig Ermelo 1/5 Share SM HATTINGH 20 July 2021 “Ons wil seker maak die gemeenskap voel veilig. Die sigbaarheid van alle gemeenskapslede, asook al die instansies wat saam staan om te help om die res van Ermelo veilig te laat voel, word waardeer. Graag wil ons ook van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank wat in die koue saam staan om Ermelo, asook die gemeenskap, te beveilig.” Op Woensdag, 14 Julie 2021, was daar ‘n groot vergadering gehou by die Ermelo Inn, wat die gemeenskap kon bywoon om te beplan hoe om Ermelo te beskerm teen geweldadigers wat ons dorp wil kom vernietig. Ongeveer 100 inwoners van Ermelo het die vergadering bygewoon en saam gestaan. Op dié aand het die lede van die gemeenskap omstreeks 20:00 by die Ermelo SAPD stasie bymekaar gekom, en daar was die reëlings aan almal deur gegee, en ook die missie van die projek. Die lede was in gedeel in verskeie groepe, waar elke ingang van die dorp gemoniteer was deur lede. Elke voertuig wat die dorp wou in- of uitgaan was deursoek, asook aangevra waarheen hul oppad was. Natuurlik, na die inperkingstyd van 21:00 wat niemand meer buite hul wonings mag wees nie, moes daar ‘n permit wees wat bewys dat die persoon essentiële dienste lewer. Ermelo Buurtwag, Spartan Team, ACSU, SAPD, Afriforum asook die Ermelo Taxi Association het almal saam hande gevat. Daar was ook patrollie deur die dorp, asook deur die woonburte gery om te verseker dat almal veilig by hulle huise is. Seattle Coffee het ook hande gevat, en het vir die lede wat patrollie ry en buite in die koue was, ‘n koffie asook ‘n verversing gegee om hul dank te wys. Kol. Ngcobo, Stasie Bevelvoerder, het Woensdag aand aan die Tribune gesê die missie is dat Ermelo veilig bly, en dat hul verseker dat daar geen verdraagsaamheid van enige aard teenoor wetsoordtreders is nie. “Ons wil seker maak die gemeenskap voel veilig. Die sigbaarheid van alle gemeenskapslede, asook al die instansies wat saam staan om te help om die res van Ermelo veilig te laat voel, word waardeer. Graag wil ons ook van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank wat in die koue saam staan om Ermelo, asook die gemeenskap, te beveilig.” Kyk gerus op die Tribune Ermelo se Facebook blad vir meer foto’s, asook video’s. < Previous Article Next Article >
- ER24 spoedig op toneel na vrou hand verloor | tribune-newspaper
ER24 spoedig op toneel na vrou hand verloor 1/2 Share SM HATTINGH 5 July 2022 Die helikopter het omstreeks 15:00 by Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyveld geland. Op Saterdag, 2 Julie 2022, het ER24 hul gehaas na ‘n saagmeule in Chrissiesmeer. Met hul aankoms, het hul dadelik mediese behandeling toegepas op ‘n vrou wat per ongeluk haar hand afgesny het. ER24 het dadelik Rocket Air Ambulance geskakel om die pasiënt te kom haal in Ermelo, en oor te plaas vir mediese behandeling. Die helikopter het omstreeks 15:00 by Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyveld geland, waar die pasiënt oorgeplaas was na Netcare Alberton hospitaal toe. Nog geen verdere inligting is beskikbaar oor die pasiënt nie. Op die foto verskyn ER24 personeel, Hannes en Vusi, saam met Rocket Air Ambulance, waar die pasiënt oorgeplaas was na Netcare Alberton hospitaal. < Previous Article Next Article >
- Erries excel in De Beers English Olympiad
"Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." Erries excel in De Beers English Olympiad 1/1 Share SM HATTINGH 3 August 2021 "Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." Five learners from Hoërskool Ermelo achieved exceptional results during the annual De Beers English Olympiad. Raees Tikly obtained a gold certificate (between 80-89%). He takes the 37th place in South Africa for English Home Language – an extraordinary achievement! Leandri Viviers, Sihle Maseko and Precious Jansen all obtained a bronze certificate and Lethu Dlamini obtained a merit certificate. "Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you." < Previous Article Next Article >
- JJ onnies verwerf graad
Vier onderwysers van Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul grade verwerf. JJ onnies verwerf graad 1/1 Share SH HATTINGH 23 February 2021 Vier onderwysers van Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul grade verwerf. Vier onderwysers van Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul grade verwerf. Retief van der Walt ontvang sy B.ed graad in Intermediêre en Senior Fase in 2020, en gee tans Wiskunde. Carli Oberholster ontvang haar BSW (Bachelors degree in Social Work) graad in 2021. Sy is tans die Maatskaplike werkster by JJ. Ansuné Neethling ontvang haar B.ed graad in Grondslagfase in 2020. Sy gee tans Afrikaans HT, Afrikaans EAT en Wiskunde. Marlene Robinson ontvang haar B.ed graad in Grondslagfase in 2020. Sy is tans ‘n Graad 2 onderwyseres. Op die foto verskyn (v.l.n.r) Retief vd Walt, Carli Obeholster en Ansuné Neethling. Inlas - Marlene Robinson. < Previous Article Next Article >
- Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof
Op Maandag, 2 Augustus, het die ses verdagtes van die veediefstal saak, wat reeds is 2019 plaasgevind het te Breyten, weer in die Ermelo hof verskyn. Die verdagtes, Jan-Spruyt Steenkamp, Cornelius Johannes van der Walt, Lucas Knulwane Magagula, Sibusiso Jeremaih Mabuse, Dinky Fredman Sibeko en Vusi Mhlongo se saak is nou al verskeie kere uitgestel vir verdere ondersoeke asook bewyse. Tydens hierdie hofverskyning was al die regsverteenwoordigers teenwoordig, waar hulle die saak weer uitgestel het. Die tussentyds se nuwe datum is 1 Oktober 2021, en die twee datums vir verhoor is 26 November en 1 Desember 2021. Die drie beskuldiges wat nog in aanhouding is, bly in aanhouding, waar die ander drie uit is op parool. Een van die beskuldigdes wat ook in aanhouding was, is oorlede voor die saak gefinaliseer kon word. Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof 1/4 Share SM HATTINGH 3 August 2021 Die drie beskuldiges wat nog in aanhouding is, bly in aanhouding, waar die ander drie uit is op parool. Een van die beskuldigdes wat ook in aanhouding was, is oorlede voor die saak gefinaliseer kon word. Op Maandag, 2 Augustus, het die ses verdagtes van die veediefstal saak, wat reeds is 2019 plaasgevind het te Breyten, weer in die Ermelo hof verskyn. Die verdagtes, Jan-Spruyt Steenkamp, Cornelius Johannes van der Walt, Lucas Knulwane Magagula, Sibusiso Jeremaih Mabuse, Dinky Fredman Sibeko en Vusi Mhlongo se saak is nou al verskeie kere uitgestel vir verdere ondersoeke asook bewyse. Tydens hierdie hofverskyning was al die regsverteenwoordigers teenwoordig, waar hulle die saak weer uitgestel het. Die tussentyds se nuwe datum is 1 Oktober 2021, en die twee datums vir verhoor is 26 November en 1 Desember 2021. Die drie beskuldiges wat nog in aanhouding is, bly in aanhouding, waar die ander drie uit is op parool. Een van die beskuldigdes wat ook in aanhouding was, is oorlede voor die saak gefinaliseer kon word. < Previous Article Next Article >
- Eskom discourages building near power lines | tribune-newspaper
Eskom discourages building near power lines 1/2 Share GK CRONJE 15 September 2020 Eskom staff needs to remove or replace pieces of equipment when they maintain these lines, and these pieces of equipment, which are often heavy, could fall on the dwellings or people below the line. Eskom uses various types of heavy machinery to maintain its power lines, which require enough space to access the structure. Eskom has noted in a statement that it has seen an escalation in homes being built within power line servitudes, without Eskom approval. This is not only against Eskom regulations, but also poses a number of safety risks. Eskom appeals to the public to refrain from this illegal activity. The ground below and adjacent to a power line is called a servitude, and belongs to the relevant landowner in that area. However, Eskom has sole rights to this portion of land as they have to perform periodic maintenance or repairs. “The perception that power lines are harmless due to their size and overhead distance could not be more wrong. In order to ensure the safety of communities, residents are not allowed to live within power line servitudes, because it is almost impossible to ensure their safety,” says Miranda Moahlodi, Senior Manager for Occupational Health and Safety at Eskom. Electricity transmitted or distributed on power lines can be up to 765 000 volts. A fault anywhere on the power line may cause very high current to flow down to the ground. If somebody is close to the line, fault current can flow through the person and instantly kill. Also, a conductor may break due to strong winds or bad weather, and land on a shack, house or a person, which could kill or seriously hurt the inhabitants. There have been incidents where residents have been injured due to metal objects that have come into contact with live electricity. Metal is a conductor of electricity, and there is a possibility of an arc to a shack built within a power line servitude. If lightning hits the line, as it does in many cases due to the height of a line, a flash of electricity may occur to the homes in the servitude. “If Chiefs or traditional authorities want to give pieces of land to their people and these stands are in an Eskom servitude, they must speak to the local Eskom office. The traditional leaders and Eskom can then together make sure that all the people get pieces of land away from the power lines, ensuring their safety,” continues Moahlodi. At the same time, developers should make sure that the required clearance is maintained when access roads are built crossing servitudes. Beyond the direct safety issues this can cause, building close to power lines makes it difficult for Eskom to conduct infrastructure inspections, which can affect the supply of power in an area and hinder the early detection of issues that could cause major damage. In many cases, Eskom staff needs to remove or replace pieces of equipment when they maintain these lines, and these pieces of equipment, which are often heavy, could fall on the dwellings or people below the line. Eskom uses various types of heavy machinery to maintain its power lines, which require enough space to access the structure. Eskom also often uses helicopters to perform live line maintenance, and as such it becomes risky to the people living under the lines. “We hope that the public will heed this call and assist us by only building in designated areas that have been approved by the local municipality and government. We will continue to educate communities about electricity safety, ensuring that we all use electricity safely and responsibly, remains one of our central goals.” Moahlodi concludes. < Previous Article Next Article >
- Carolina SAPS warns of drowning dangers
Carolina SAPS is investigating an inquest case after a 20-year-old male from Mzamo Section lost his life at Silobela Dam. It is alleged that on Saturday, 26 September 2020, a group of Silobela youngsters were having a picnic next to the dam, when some of them decided to go and take pictures at the dam. The deceased jumped in to the dam with the intent of going for a swim. However, his friends alerted the police when he failed to resurface. His body was removed from the dam by SAPS divers, where he was certified as deceased. The Silobela community, especially the youth, is hereby advised to stay away from the Silobela Dam, especially if you are unable to swim with proficiency. Carolina SAPS warns of drowning dangers Carolina SAPS warns of drowning dangers 1/2 Share SH HATTINGH 29 September 2020 His friends alerted the police when he failed to resurface. His body was removed from the dam by SAPS divers, where he was certified as deceased. Carolina SAPS is investigating an inquest case after a 20-year-old male from Mzamo Section lost his life at Silobela Dam. It is alleged that on Saturday, 26 September 2020, a group of Silobela youngsters were having a picnic next to the dam, when some of them decided to go and take pictures at the dam. The deceased jumped in to the dam with the intent of going for a swim. However, his friends alerted the police when he failed to resurface. His body was removed from the dam by SAPS divers, where he was certified as deceased. The Silobela community, especially the youth, is hereby advised to stay away from the Silobela Dam, especially if you are unable to swim with proficiency. < Previous Article Next Article >
- Agterklap-botsing saai chaos op N11
Verkeer was vir omtrent twee ure lank belemmer op die N11, oorkant die ingang van die Ermelo stortingsterrein. Volgens ooggetuies op die toneel het die botsing tussen die voertuie plaasgeving nadat een van die bestuurders die agterklap van ‘n motor teen ‘n redelike hoë spoed getref het. Volgens die omstaanders was loslopende diere te danke vir die chaos, maar dié moet egter deur die SAPS bevestig word. Tydens die botsing was vier voertuie oënskynlik betrokke, waarvan twee voertuie erge skade opgedoen het, een ligte skade, en een voertuig het in ‘n nabye veld opgeinding. Verkeersbeamptes het hul hande vol gehad met motoriste was ongeduld getoon het in die ry van voertuie wat bykans 500 meter lank tougestaaan het. Motoriste wat in die rigting van Ermelo gereis het moes ook wyd kyk vir omstaanders wat blindelings oor die pad gehardloop het om ‘n oog te gooi, en groot skares wat langs die pad saamgedrom het. Ten tye van pers kon die SAPS geen terugvoer gee aan die Tribune ePaper rakende die botsing nie. Daar word verneem dan slegs ligte beserings opgedoen was deur die betrokke partye. Kyk gerus na die video van die toneel op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. Agterklap-botsing saai chaos op N11 Agterklap-botsing saai chaos op N11 1/6 Share GK CRONJE 4 May 2021 Motoriste wat in die rigting van Ermelo gereis het moes ook wyd kyk vir omstaanders wat blindelings oor die pad gehardloop het om ‘n oog te gooi, en groot skares wat langs die pad saamgedrom het. Verkeer was vir omtrent twee ure lank belemmer op die N11, oorkant die ingang van die Ermelo stortingsterrein. Volgens ooggetuies op die toneel het die botsing tussen die voertuie plaasgeving nadat een van die bestuurders die agterklap van ‘n motor teen ‘n redelike hoë spoed getref het. Volgens die omstaanders was loslopende diere te danke vir die chaos, maar dié moet egter deur die SAPS bevestig word. Tydens die botsing was vier voertuie oënskynlik betrokke, waarvan twee voertuie erge skade opgedoen het, een ligte skade, en een voertuig het in ‘n nabye veld opgeinding. Verkeersbeamptes het hul hande vol gehad met motoriste was ongeduld getoon het in die ry van voertuie wat bykans 500 meter lank tougestaaan het. Motoriste wat in die rigting van Ermelo gereis het moes ook wyd kyk vir omstaanders wat blindelings oor die pad gehardloop het om ‘n oog te gooi, en groot skares wat langs die pad saamgedrom het. Ten tye van pers kon die SAPS geen terugvoer gee aan die Tribune ePaper rakende die botsing nie. Daar word verneem dan slegs ligte beserings opgedoen was deur die betrokke partye. Kyk gerus na die video van die toneel op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >
- 2 500 SASSA social relief payouts processed | tribune-newspaper
2 500 SASSA social relief payouts processed 1/1 Share GK CRONJE 2 June 2020 The Mpumalanga SASSA office has, to date, succeeded to effect payment of the special Social Relief Distress Fund of R350 for 2 500 unemployed citizens in the province. At this time, SASSA is in the processing phase of received applications, and qualifying applicants will be notified in due course. Qualifying residents who wish to apply, are urged to visit the SASSA offices for the special SRD COVID-19 grant. The Mpumalanga SASSA office has, to date, succeeded to effect payment of the special Social Relief Distress Fund of R350 for 2 500 unemployed citizens in the province. At this time, SASSA is in the processing phase of received applications, and qualifying applicants will be notified in due course. Qualifying residents who wish to apply, are urged to visit the SASSA offices for the special SRD COVID-19 grant. Applications are made electronically to avoid scams roving on social platforms. To apply, citizens may also send a WhatsApp to 082 046 8553, enter USSD code *134*7737#, send an e-mail to srd@sassa.gov.za , or contact the call centre on 0800 60 1011 or 013 754 9428/54. Payment will be effected through choices of bank account, e-wallet, cash send or through the post office. < Previous Article Next Article >






