top of page

Agt Erries neem deel aan Oppie-Tong-Af se nasionale finaal

20 October 2020

Raees Tikly vaar besonder goed, en behaal ‘n lands wye tweede plek in sy afdeling. “Raees, die Erries is geweldig trots op jou! Hartlik geluk aan elke leerder wat deelgeneem en hul Godgegewe talente nog fyner kom slyp het. Hoërskool Ermelo is trots op ons agt Erries wat gewis nie op hul bekke geval is nie!”

Image-empty-state.png

Ligbron gholf spelers vaar uitstekend

13 October 2020

Die puntemakers was Dries (15), Henno (13), Wynand (9) en Heath (8). Dries Odendaal het ook deelgeneem aan The Road to Highland Gate by Highland Gate Golf Estate, en is daar onder die top 20 van Mpumalanga gekies.

Image-empty-state.png

Errie raadskamp berei leiers voor vir 2021

13 October 2020

Die lesings oor onder andere konflik hantering en spanbou-aktiwiteite wat spanwerk bevorder het, en talle ander uitdagings wat die leerders geforseer het om kreatief te dink, het die raad bemagtig om as ‘n groen eenheid te funksioneer.

Image-empty-state.png

Exceptional Errie-learner hand picked

13 October 2020

She has been invited to an academic camp that aims to help students gain an even better understanding of mathematics, physical and life sciences, and enable them to solve exercises and problems themselves.

Image-empty-state.png

EHS landbou leerders geniet landbou uitstappie

13 October 2020

Die Erries bedank vir Hendi-Hein Matthews en Jan Grey vir hulle tyd en vir die ongelooflike leer ervaring waar by Hoërskool Ermelo se leerders soveel kon baat.

Image-empty-state.png

JJ se eie sport ster

6 Oktober 2020

Morné Engelbrecht hardloop tydens die Mpumalanga kampioenskappe ‘n uitstekende tyd van 11.21 sekondes in die 80m hekkies vir seuns o/13.

Image-empty-state.png

Errie kuns-leerders tydens Mpumalanga Kunskompetisie

6 Oktober 2020

Hierdie jaar se Errie-presteerders is gekies uit 137 inskrywings regoor die provinsie. Dit is ‘n merkwaardige prestasie. Sewe Visuele kunste-leerders van Hoërskool Ermelo het hierdie jaar ingeskryf vir die Mpumalanga Kunskompetisie, en ontvang meriete-toekennings van die Departement van Onderwys. Die tema vir 2020 was ‘Heritage Re-imagined’.

Image-empty-state.png

Ligbron Koshuis VLR aangekondig

29 September 2020

Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.”

Image-empty-state.png

COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie

22 September 2020

“Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!”

Image-empty-state.png

Liggies stel leerlingraad vir 2021 bekend

22 September 2020

Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.”

Image-empty-state.png

Errieraad van 2021 aangekondig

22 September 2020

Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!”

Image-empty-state.png

Ligbron learners participate in De Beers Olympiad

15 September 2020

Several learners of Ligbron Academy for Technology participated in the De Beers English Olympiad. The learners enjoyed the Olympiad, and fared extremely well.

Image-empty-state.png

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page