top of page

COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie

SH HATTINGH

22 September 2020

“Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!”

Die 2020 Leiers van Laerskool JJ vd Merwe het besluit om die beste te maak van die COVID-19 pandemie. Hulle het die COVID-19 regulasies gekombineer met ‘n kleurvolle dans op die liedjie “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!”

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page