top of page

Errieraad van 2021 aangekondig

SH HATTINGH

22 September 2020

Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!”

Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. Die dogters wat verkies is tot 2021 se leierraad, is Chané Bester, Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Yolanda Mahlangu, Thandiwe Nhlabati, U-lene Nortjé, Yvonne Röhm, Chantelle Swart, Michaela van Rensburg, Carissa Venter en Leandri Viviers. Die volgende seuns is verkies tot 2021 se leierraad: Zimri Büchling, Arend Fourie, Lourens Erasmus, Desmond Slabberts, Richard Cloete, Nicholaas Snyman, Hendrik Louwrens, Corné Jansen van Rensburg, Christiaan Arnoldi, Khaya Mkhonza, Morné Olivier en GJ Swanepoel. Die Dorpsraad vir 2021 is U-lene Nortjé (Voorsitter), Morné Olivier (Voorsitter), Chané Bester, Zimri Büchling, Mpho Mashela,Tino Mafura, Khaya Mkhonza, Thandiwe Nhlabati, Desmond Slabberts en Eunika Snyman. Die seuns wat verkies is vir Huis Veltman se raad, is Lourens Erasmus (Voorsitter), Richard Cloete, Arend Fourie, Corné Jansen van Rensburg, Hendrik Louwrens, Nicholaas Snyman, GJ Swanepoel, Jacques van der Merwe.

Nelstehuis se raad bestaan uit Yvonne Röhm (Voorsitter), Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Michaela van Rensburg en Carissa Venter. Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is as volg - Presidente: Anke de Kock en Arend Fourie. Vise-presidente: Lana Herholdt en Zimri Büchling. Voorsitters, Dorp: U-lene Nortjé en Morné Olivier. Voorsitter, Huis Veltman: Lourens Eramus. Voorsitter, Nelstehuis: Yvonne Röhm. Voorsitters, Sport: Chantelle Swart en Corné Jansen van Rensburg. Voorsitters, Kultuur: LeandriViviers en Desmond Slabberts. Sekretarisse: Margha Greyling en Richard Cloete. Penningmeesters: Michaela van Rensburg en GJ Swanepoel. Voorsitter van Hotelraad: Michaela van Rensburg. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!”

bottom of page