top of page

Morgan Nissan Ermelo open hul deure

21 Julie 2020

Hugh Morgan, die eienaar van die groep, is al sedert 1989 in die motor industrie, en het in 2006 sy eerste Nissan tak, Morgan Nissan Welkom se deure ge-open. Die groep het reeds agt takke, insluitend Ermelo, Welkom, Bethlehem, Harrismith, Northcliff, Vryburg en Kimberley. Die handelaarshoof in Ermelo is Willem Bosch, wat al vanaf 1992 in die motor insudtrie is, en ook ‘n welbekende is in die industrie.

Image-empty-state.png

Continued load shedding highly likely

14 July 2020

The load shedding and breakdown of units is troubling, especially considering the fact that Eskom bemoans the fact that Arnot and Kendal contributes a large amount of the MW, but at the same time, has plans to decommission Arnot and Kendal plants in the near future, bringing into question the rationale behind these decisions.

Image-empty-state.png

Nuwe buurtwag versterk veiligheid

14 Julie 2020

“Dié buurtwag vorm deel van ons takstruktuur, en het ten doel om die gemeenskap in samewerking met die polisie en ander plaaslike veiligheidsinstansies in tye van nood by te staan,” sê Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder van die Hoëveld.

Image-empty-state.png

AfriForum TEKS verbeter radio netwerk

14 Julie 2020

Dié netwerk sluit ‘n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende radionetwerke is van kardinale belang om veiligheid in gemeenskappe en op plase te verbeter. Dit help dat veiligheidsinstansies vinnig kan reageer in geval van nood,” sê Pretorius. Dawie de Villiers, AfriForum TEKS-tak se veiligheidsvoorsitter.

Image-empty-state.png

Kreatiewe dames geniet verfklas

14 July 2020

Al was die weer nie van die beste nie en die yskoue wind het om die hoeke gehuil buite, het die dames die dag terdeë geniet. Daar was heerlike koffie en tee bedien, asook smaaklike groentesop om die koue te trotseer.

Image-empty-state.png

ESKOM to switch off overloaded networks during peak

7 July 2020

Illegal connections will result in communities staying for days without electricity, as parts and resources are not always available. The replacement of a 20 MVA power transformer costs anything between R100 000 and R7.3 million, which is untenable,’ Eskom stated.

Image-empty-state.png

GSDM calls for an end to GBV

7 July 2020

Leaders from various faith-based organisations joined the GSDM political and administrative leadership during the prayer session, which was held under the theme “An Outcry for spiritual Intervention against COVID-19, Gender Based Violence and Femicide”.

Image-empty-state.png

TERS payments has come to an end

7 July 2020

The fund will not be accepting and processing claims for July and onwards, said Fund Commissioner, Tebogo Maruping, in a statement. The three-month relief was introduced by government in March.

Image-empty-state.png

President Ramaphosa to visit Mpumalanga

7 July 2020

The visit will conclude with a visit to Rob Ferreira Hospital, as this is a designated hospital for managing COVID-19 cases. The president will be accompanied by health minister, Dr. Zweli Mkhize, minister in the presidency, Jackson Mthembu, basic education minister Angie Motshekga, and Mpumalanga premier Refilwe Mtshweni-Tsipane.

Image-empty-state.png

Black Tool Music explodes on MPU radio stations

7 July 2020

These artists have contributed with different genres and these are, Soul Music, African Jazz, Musical Poetry, Afro Pop and Reggae. The project is a sign of unity, working together and promoting social cohesion according to Black Tool Music. Introducing the album, one of the artists from the project have been appointed to release a single track that will alert the world about this upcoming album, and that is The Composition Band.

Image-empty-state.png

Rus sag, Gert

7 Julie 2020

Gert was ‘n reuse visvang-liefhebber, en as hy kon kies, sou hy elke dag op sy boot, genaamd Felix, op Sodwana se golwe gaan speel het. Hy het ook ‘n groot liefde vir diere gehad. Hy was die presiese mense liefhebber, hy het altyd seker gemaak dat almal om hom altyd gelukkig is. Hy was ‘n groot sport op die viswaters, altyd tyd gemaak vir ‘n grappie, maar kon ook streng wees.

Image-empty-state.png

Ermeloërs maak hul harte oop

7 Julie 2020

Die gemeenskap van Ermelo het dit goed gedink om oor ‘n verlengde tydperk al die insamelings te doen vir die minder bevoorregte mense. Daar is verskeie ouderdomme inwoners, van klein kindertjies wat mens aanstaar met honger ogies, tot ouer mense wat nie weet hoe om vir hulle kinders te verduidelik dat daar nie kos of geld is nie. Nou dat ons in die hart van die winter is, is daar mense wat nie eers warm klere of komberse het nie.

Image-empty-state.png

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page