
Search this site
1614 results found with an empty search
- Illegal refuse dumping remains an issue
The warning from MLM had been laughed off, and the refuse dumping has, in fact, increased exponentially. Illegal refuse dumping remains an issue 1/4 Share GK CRONJE 22 February 2022 The warning from MLM had been laughed off, and the refuse dumping has, in fact, increased exponentially. Despite attempts by the business chamber to curb the illegal dumping of refuse in wards, the Chris de Villiers Street roadside, as well as the adjacent fields on both sides, are still strewn with literal mounds of refuse, discarded building materials and a considerable amount of fast food containers. Dubious behavior from the surrounding residents and contractors sees them conducting regular illegal dumping activities in this area, which has been an issue since 2014. The issue has been reported to the call centre on numerous occasions, with no response from Msukaligwa Local Municipality (MLM). “Illegal dumping in Msukaligwa is the problem, where community members deliberately degrade our environment through illegal dumping activities, especially rubble or building and demolition waste. Instead of using the landfill sites, community members opt for our public open spaces. To remedy the problem, the community awareness program is being rolled out to all community members. The law enforcement team from Gert Sibande is in partnership with Msukaligwa Local Municipality to deal with law breakers,” MLM stated in 2019. At that time, the municipality also announced that they would be working in tandem with Gert Sibande District Municipality, and intensify efforts in issuing fines and apprehending offenders. Fast forward to 2022, and nothing has come from the pipe dream. Seemingly little to no effort had been put in to deal with residents and construction companies who illegally dump refuse and building material in this known problem area. The warning from MLM had been laughed off, and the refuse dumping has, in fact, increased exponentially. The illegal dumping of refuse and other materials is a growing issue within Ermelo, as well as the surrounding areas, with residents paying no heed to the municipal by-laws, which, unfortunately, remain unenforced. < Previous Article Next Article >
- EFF pickets at Clicks Ermelo
A ragtag band of local EFF red berets have gathered at Clicks Ermelo on Monday morning, after a call from Julius Malema to shut down the outlets following an alleged racist advertisement on its website. The picketers claimed that they would return with 4 500 protestors soon, to close down Clicks Ermelo. According to Malema, the alleged racist campaign referred to black women's natural hair as "damaged, dry and frizzy" while depicting a white woman's hair as normal. “We are going to the ground, we are going to close all the stores. That is a directive of the EFF. We are going to close the doors of Clicks, that's what's going to happen when we arrive. There's no Clicks store that's going to trade, it's guaranteed.” These were the words from the EFF's Marshall Dlamini. Clicks Group CEO, Vikesh Ramsunder, said that while it could not bow to threats from the EFF, it would not hesitate to close stores if the situation became violent. Ramsunder said that they would keep their customers and staff safe. “If there's picketing or unrest around our stores, we will close our doors. It's very important that our employees are protected. We certainly cannot bow to threats and violence. It's not acceptable in any democracy.” he stated. The Clicks group has issued an unreserved apology for the advertisement, has taken full accountability and apologized unreservedly for the advertisement published on its website and has taken immediate action to address all concerns. However, the EFF is having none of it. “The only way to make capitalists apologize and feel genuine remorse is for them to lose money. #ClicksMustFall,” the party stated. Residents are advised to exercise caution during the week when visiting the Clicks Ermelo branch. EFF pickets at Clicks Ermelo EFF pickets at Clicks Ermelo Picketing EFF members at Clicks Ermelo. Picketing EFF members at Clicks Ermelo. Picketing EFF members at Clicks Ermelo. Picketing EFF members at Clicks Ermelo. 1/3 Share GK CRONJE 8 September 2020 The Clicks group has issued an unreserved apology for the advertisement, has taken full accountability and apologized unreservedly for the advertisement published on its website and has taken immediate action to address all concerns. However, the EFF is having none of it. “The only way to make capitalists apologize and feel genuine remorse is for them to lose money. #ClicksMustFall,” the party stated. A ragtag band of local EFF red berets have gathered at Clicks Ermelo on Monday morning, after a call from Julius Malema to shut down the outlets following an alleged racist advertisement on its website. The picketers claimed that they would return with 4 500 protestors soon, to close down Clicks Ermelo. According to Malema, the alleged racist campaign referred to black women's natural hair as "damaged, dry and frizzy" while depicting a white woman's hair as normal. “We are going to the ground, we are going to close all the stores. That is a directive of the EFF. We are going to close the doors of Clicks, that's what's going to happen when we arrive. There's no Clicks store that's going to trade, it's guaranteed.” These were the words from the EFF's Marshall Dlamini. Clicks Group CEO, Vikesh Ramsunder, said that while it could not bow to threats from the EFF, it would not hesitate to close stores if the situation became violent. Ramsunder said that they would keep their customers and staff safe. “If there's picketing or unrest around our stores, we will close our doors. It's very important that our employees are protected. We certainly cannot bow to threats and violence. It's not acceptable in any democracy.” he stated. The Clicks group has issued an unreserved apology for the advertisement, has taken full accountability and apologized unreservedly for the advertisement published on its website and has taken immediate action to address all concerns. However, the EFF is having none of it. “The only way to make capitalists apologize and feel genuine remorse is for them to lose money. #ClicksMustFall,” the party stated. Residents are advised to exercise caution during the week when visiting the Clicks Ermelo branch. < Previous Article Next Article >
- Hooggeregshof gee winkelsentrum-teenstander ‘n bloedneus | tribune-newspaper
Hooggeregshof gee winkelsentrum-teenstander ‘n bloedneus 1/1 Share GK CRONJE 18 May 2021 Laastens het Regter Mankge bevestig dat II8 gefaal het om ‘n daadwerklike saak te bou, en dat hul papierwer, aansoeke en beëdigde verklarings in menigte gevalle in konflik is met die drie pilare benodig. In die lig van die gevraagde uitspraak wat deur die Tribune ePaper aangevra is, is daar goeie nuus vir die inwoners van Ermelo en die mliggende omgewing. Na ‘n struweling en talle hofsake wat vanaf ongeveer 2015 voordwoed, het eerbare Regter AJ Mankge, waarnemende regter van die hooggeregshof van Suid Afrika, die finale uitspraak gelewer rakende dié kwessie. Vroeg in 2015 het inwoners met groot opgewondenheid verneem van 'n beplande winkelsentrum, Plateau Mall (voortaan bekend as Merino Mall), wat gebou sou word in Voortrekkerlaan, waar die Ermelo Skougronde tans geleë is. Die projek word bestuur deur die Moolman Group, 'n bekende ontwikkelaar met talle suksesvolle projekte en ontwikkelings op hul kerfstok. Hierdie vlagskip-konstruksieprojek, wat as 'n ontwikkeling van 30,000 m² beskou word, sou 'n voltooiingsdatum van April 2020 hê, en menigte nuwe kettingwinkels sou huisves, het onmiddellik 'n groot plons in die gemeenskap gemaak. Ongelukkig het die opgewondenheid mettertyd in onsekerheid verander nadat geen aanduiding van enige bouproses sigbaar was nie. Die gemeenskap het gewoeker, en doen steeds, met gerugte oor beweerde politieke invloed wat 'n rol in die besware gespeel het. Die konstruksie van die sentrum is telkens vertraag deur beswaar wat aangeteken was deur Ilangabi Investments 8 (PTY) Ltd (II8), wat ook verbind word met Samuel "Dube" Democracy Zwane. Alhoewel die Moolman Groep (MG) en Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM) tot ooreenkoms gekom het rakende die konstruksie, en alle bouplanne en nodige aansoek en papierwerk die groen lig ontvang het, het Ilangabi Investments 8 keer op keer ‘n stokkie probeer steek voor die konstruksie van die winkelsentrum. Die regspan van II8 het aangevoer dat die aansoek deur die MG van die hand gewys moet word, en deur ‘n munisipale beplanningstribunaal by MLM hersien moes word. II8 het op verskeie geleenthede die aansoek deur die MG teengestaan, met besware wat telkens van geen toepassing op die winkelsentrum se aansoek gehad het nie. Die regter het dit bekend gemaak dat volgens II8 se stigtingspapiere, besit hul ongeveer 22ha ontwikkelingsgrond in Wesselston, uitbreiding 8, waar hul beweer om regte te hou vir ‘n konstruksieplan vir ‘n winkelsentrum. Die MG was regte toegestaan vir konstruksie te Ermelo, uitbreiding 47 (skougronde). Ter aansoek deur die MG, was die ontwikkeling deur die MLM stadsbeplanning aangeraai vir goedkeuring. MLM het egter in April 2018 hul deuntjie verander, en aangekondig dat die bogenoemde aansoek van die hand gewys gaan word. Die MG het egter appél aangeteken, wat toegestaan is aan die MG. II8 het egter weereens beswaar aangeteken, en beweer dat hul belange beïnvloed word deur die Merino Mall se ontwikkeling. Regter Mankge het egter aangedui dat dié belange van so aard moet wees dat dit nie te abstrak of akademies moet wees nie, en dat die belange aktueel moet wees. Die regter het egter beslis dat II8 geensins genoegsame bewyse voorgelê het dat hul belange in aktualiteit beïnvloed word nie. Die regter het ook beslis dat II8 nie aan die drie pilare van ‘n waterdigte saak voldoen het nie, wat insluit dat die aansoeker ‘n eienaaar van die grond en belastingbetaler is, dat die aansoeker goedgekeurde ontwikkelingsplanne het, en dat die aansoeker bevordering van administratiewe geregtigheid (PAJA) se terme nie verontagsaam word nie. II8 het dus ook met alle mag probeer om die ontwikkeling teen te staan deur Seksie 33 van die grondwet holrug te ry, wat kortliks dui dat enige persoon mag beswaar aanteken teen onwettige gebeurtenisse. Verder het Regter Mankge aangedui dat II8 geensins deel was van die aanvanklike besprekings tussen die MG en MLM nie, en ook nie deel was van die besprekings wat die appèlowerheid ingesluit het nie. Die regter het ‘n bloedneus toegedien aan II8 deur te beslis dat hul belange geensins beïnvloed sal word deur die MG nie, dat II8 gediskwalifiseer word in terme van PAJA siende hul nie genoegsame bewyse kon voorsien nie, en dat II8 nie meer die eienaar is van die ontwikkelingsgrond soos aangedui in hul appél nie. Die regter het beslis dat II8 se saak verbrokkel het deur die feit dat hul regte verval het in Oktober 2020. II8 het egter gefaal om genoegsame bewyse te lewer dat daar in enige opsig inbraak gemaak word op hul belange. Regter Mankge het ook verwarring getoon deur die skielike aanslag deur II8 op die MG in 2020, maar vanaf 2016 gesloer het met die saak nie. Die saak was verder vererg deur ‘n appél wat II8 aangeteken het in Maart 2021, waar hul hulsef gedui het as grondeienaars van hulle beweerde ontwikkeling, maar hul het egter die grond geregistreer aan ‘n verskillende eienaar in Desember 2020. Laastens het Regter Mankge bevestig dat II8 gefaal het om ‘n daadwerklike saak te bou, en dat hul papierwer, aansoeke en beëdigde verklarings in menigte gevalle in konflik is met die drie pilare benodig. Die beslissing is aangekondig dat II8 se vermorsing van die hof se tyd nie genoegsaam was om ‘n boete op te lê nie. Regter Mankge het wel beslis dat II8 verantwoordelik gehou word vir die regskostes aangegaan deur die MG groep, insluitend die indiensneming van twee advokate, waar van toepassing. < Previous Article Next Article >
- DCSSL lays down the law
A joint operation, led by Mpumalanga MEC for Community Safety, Security and Liaison, Vusi Shongwe over the weekend, saw several people being arrested for offences, ranging from driving under the influence, illegal possession of firearms and public drinking. Many clubs, pubs, taverns and shebeens were investigated for disregarding the National Disaster Regulations, wearing of face masks and sanitization. The operation saw SAPS and traffic officers coming together to patrol the area, and visiting 14 liquor outlets and taverns in the area to ensure compliance, while enhancing law enforcement visibility which is also critical to crime prevention. These operations are aimed at promoting law enforcement visibility, and also enhancing working together of various stakeholders within Justice Crime Prevention and Security departments (JCPS) in order to reduce crime and road crashes. During the operation in Ermelo, three suspects were arrested in connection with an incident where six people were shot at a local tavern on Thursday. Two people of the six succumbed to their injuries on scene. Three people sustained serious injuries, while the fourth person was critically wounded and is still in the hospital. The suspects were charged with two counts murder, and four counts of attempted murder. One of the suspects was further charged with unlawful possession of a firearm. Speaking after the operation, MEC Shongwe says the programme will go a long way towards ensuring that law enforcement officers are respected by all communities. He expressed unhappiness about growing disrespect to the police and traffic officers by many people. “Police must not service crime, because our communities deserve to live in peace. The police must be respected by all because they are prime protectors of communities.” Shongwe said. He has also called on law enforcers to do their work without fear or favor, to bring wanted suspects to book. He warned the police not to be friendly with criminals because if they are associated with shady characters, they will not be respected in their communities. According to Shongwe, one of the contributing factors to crime in Ermelo is the existence of gangs that are seemingly fueled by some individuals in the business community with nefarious intentions of destabilizing their competitors. The MEC pledged to fully support efforts by the SAPS and traffic officers to eradicate crime, and make the roads safer. He has called for the return of the Tactical Response Team (TRT), saying that the unit is key towards securing communities and dealing with crime especially in areas identified as hotspots. He also announced that the department's Traffic Intervention Unit (TIU) will be relaunched. He outlined that TIU will work closely with TRT on specific and targeted areas in order to deal with crime and road safety. He mentioned that TIU members will be retrained, so as to strengthen traffic law enforcement and road safety in the province. He further undertook to ensure that there was adequate budget for traffic law enforcement including payments of overtime payments and working tools such as vehicles. On the other hand, the MEC blasted some liquor traders who had no regard for the lockdown regulations. At most of the establishments visited, there was no social distancing among patrons, and many people were also not wearing masks. - Issued by Mpumalanga Department of Community Safety, Security and Liaison DCSSL lays down the law DCSSL lays down the law 1/1 Share GK CRONJE 23 March 2021 The operation saw SAPS and traffic officers coming together to patrol the area, and visiting 14 liquor outlets and taverns in the area to ensure compliance, while enhancing law enforcement visibility which is also critical to crime prevention. A joint operation, led by Mpumalanga MEC for Community Safety, Security and Liaison, Vusi Shongwe over the weekend, saw several people being arrested for offences, ranging from driving under the influence, illegal possession of firearms and public drinking. Many clubs, pubs, taverns and shebeens were investigated for disregarding the National Disaster Regulations, wearing of face masks and sanitization. The operation saw SAPS and traffic officers coming together to patrol the area, and visiting 14 liquor outlets and taverns in the area to ensure compliance, while enhancing law enforcement visibility which is also critical to crime prevention. These operations are aimed at promoting law enforcement visibility, and also enhancing working together of various stakeholders within Justice Crime Prevention and Security departments (JCPS) in order to reduce crime and road crashes. During the operation in Ermelo, three suspects were arrested in connection with an incident where six people were shot at a local tavern on Thursday. Two people of the six succumbed to their injuries on scene. Three people sustained serious injuries, while the fourth person was critically wounded and is still in the hospital. The suspects were charged with two counts murder, and four counts of attempted murder. One of the suspects was further charged with unlawful possession of a firearm. Speaking after the operation, MEC Shongwe says the programme will go a long way towards ensuring that law enforcement officers are respected by all communities. He expressed unhappiness about growing disrespect to the police and traffic officers by many people. “Police must not service crime, because our communities deserve to live in peace. The police must be respected by all because they are prime protectors of communities.” Shongwe said. He has also called on law enforcers to do their work without fear or favor, to bring wanted suspects to book. He warned the police not to be friendly with criminals because if they are associated with shady characters, they will not be respected in their communities. According to Shongwe, one of the contributing factors to crime in Ermelo is the existence of gangs that are seemingly fueled by some individuals in the business community with nefarious intentions of destabilizing their competitors. The MEC pledged to fully support efforts by the SAPS and traffic officers to eradicate crime, and make the roads safer. He has called for the return of the Tactical Response Team (TRT), saying that the unit is key towards securing communities and dealing with crime especially in areas identified as hotspots. He also announced that the department's Traffic Intervention Unit (TIU) will be relaunched. He outlined that TIU will work closely with TRT on specific and targeted areas in order to deal with crime and road safety. He mentioned that TIU members will be retrained, so as to strengthen traffic law enforcement and road safety in the province. He further undertook to ensure that there was adequate budget for traffic law enforcement including payments of overtime payments and working tools such as vehicles. On the other hand, the MEC blasted some liquor traders who had no regard for the lockdown regulations. At most of the establishments visited, there was no social distancing among patrons, and many people were also not wearing masks. - Issued by Mpumalanga Department of Community Safety, Security and Liaison < Previous Article Next Article >
- Brief - Vrae aan Ermelo SAVF CEO | tribune-newspaper
Brief - Vrae aan Ermelo SAVF CEO 1/1 Share Submitted Content 31 May 2022 "Ongelukkig is Ermelo bitter klein, en weet ons wat die waarheid is wat die “bestuur span” so hard probeer toe smeer!" Brief - Op 24 Mei 2022 was daar n persverklaring deur Ermelo SAVF huis in die Tribune geplaas. Graag wil ek net bietjie duidelikheid oor die verklaring vra, want ‘n paar dinge maak nie baie lekker sin nie. Meneer Adriaan Raubenheimer, CEO van SAVF: Eerstens, wie by die plaaslike munisipaliteit het die inspeksie gedoen? Was dit meneer Ndomiso Mahele van gesondheid van Gert Sibande Distrik Munisipaliteit, wat ek twee maande terug gevra het om weens die 5 jaar-plus rotte plaag asseblief te gaan kyk in wat se omstandighede daar kos gemaak en gestoor word vir die ou mensies, en hy toe ‘n waarskuwing uitgereik het aan die bestuur om onmiddelik plaagbeheer te kry, na sy inspeksie? Tweedens, graag wil ek ook weet hoe het Me. Waldi Sieberhagen die pos as bestuurder gekry, behalwe dat sy vriendinne is met die area bestuurderes mev Mari Louw! Die pos is in plaaslike koerante in Ermelo geadverteer, en nie een Ermelo inwoner was eers genooi vir ‘n onderhoud nie? Me. Sieberhagen het begin waarneem direk nadat Anelize weg is as bestuurder, waar sy in Piet Retief as sielkundige ‘n pos beklee het! Steeds is die pos plaaslik geadverteer, en sy toe direk aangestel. My gevoel hier is, plaaslik moet ons borg, ons moet skenk, ons moet help, ons moet gee, maar sodra daar poste oop gaan, is ons plaaslike mense nie goed genoeg om onderhoude te kry om vir ons eie ou mensies te sorg nie. So my vraag is, kan meneer ‘n bewys bring van al die CV’s wat plaaslik ontvang is, dat daar niemand wat voldoen het aan die pos vereistes nie, en moes ‘n persoon van buite Ermelo die pos kom beklee? Of is dit omrede nog voor die sluitings datum einde Januarie, is Me. Sieberhagen se trek reeds Desember van Wakkerstroom gehaal, en het sy reeds ‘n woonstel op die perseel gekry? Derdens, die “tenders”... Kos maak tender- Ons plaaslike tehuis het nie geld om vir die ou mense seep en room, of enige doeke aan te koop nie, en daar word op Facebook op 23 Febuarie 2022 gevra vir borge vir die ou mensies vir toilet en bad benodighede. Minder as twee maande later is die kombuis (kosmaak vir die ou mensies) op tender, wat nie in die publiek of media geadverteer is nie, direk vir Tasso’s, wat die insameling van die bad en toilet benodighede se afgee punt was, gegee? Daar is geen kos-verhitte vervoer voertuig wat ‘n skoonheids sertifikaat het nie, en die kos word agter in n gewone voertuig vanaf Tasso’s na die te huis vervoer! Daar is geen dieëtkundige wat oor die spyskaart besluit nie, hoewel ons tehuis se ou mensies verskillende kos behoeftes het! Drie weke later is die kontrak skielik gestop, omrede die unie ingetree het oor die staff wat in die kombuis van die tehuis gewerk het, se dienste beëindig sou word! Die te huis beskik oor ‘n volledige industriële kombuis, drie stoorkamers en ‘n inloop vrieskas, dag en nag personeel! Hoekom is die maak van die kos op tender gesit? Hoekom is dit nie geadverteer vir die publiek om kwotasies te gee nie? Dieselfde publiek wat moet asb borge gee? Hoekom is daar nie net ‘n kombuis bestuurder aangestel om die personeel op te lei nie? Waarom 11-plus plaaslike mense amper hulle werk laat verloor, en ‘n industriële kombuis, ten volle toegerus, laat leeg staan en kos agter in ‘n kar laat vervoer? Hoe het Tasso’s die kontrak gekry? Skoonmaak tender - Waarom is die skoonmaak van die tehuis op tender gesit, wat ook nie geadverteer is in die plaaslike media of koerant nie? Die tehuis het skoonmakers? Waarom nie hulle beter oplei en leer hoe om skoon te maak, en een van hulle die skoonmaak bestuur maak om leiding te neem nie? Waarom het ‘n lid van die dag bestuur, twee weke voor die tender aan haar direk gegee is, deur die voorsitter gaan registreer as ‘n skoonmaak maatskapy, en is die tender direk aan haar gegee? Hoe het sy nog op die dag bestuur gebly, as dit dan teen die SAVF se konstitusie is dat vrywillige bestuur nie mag werk vir vergoeding, en en op die bestuur wees nie? Waarom moes ‘n jare lange bestuurslid, wat die skoonmaak van die tuine, mnr. Jaco Kirk, afgaan van die dag bestuur maar, nie Me Michelle van der Merwe, wat die skoonmaak kontrak direk gekry het nie? Die tender is ook weens die unie terug getrek, omrede daar personeel is wat dit tans doen, wat sonder werk sou sit! Maar weer verstaan ek nie, daar is nie geld vir die ou mense vir doeke nie, maar daar is geld om ‘n vrywillige bestuurslid direkte tenders te gee om die tehuis skoon te maak, terwyl daar jarelange skoonmakers reeds is! Die kamera sisteem se herstel en opgradeer... Weer is daar geen tender aan die publiek geadverteer nie, en volgens die voorsitter van die vrywillige dag bestuur, het die CFO van SAVF dit direk aan haar man gegee? Steeds bly Me. Gray ook op die dag bestuur as voorsitter aan! Is die reëls in die SAVF konstitusie dan nie ook van toepassing op haar nie? In die vierde plek, word daar tans gevra vir oefen fietse en gimnasium apparate, wat my verstand ter bowe gaan! Die mensies is oud... hoe en waar gaan hulle dit gebruik? Is daar ‘n biokinetikus wat die klasse gaan aanbied, want die is mense van 70 jaar en ouer, hoe op aarde wil die bestuur nou ‘n oefen/gimnasium vir hulle begin sonder die regte gekwalifiseerde person wat dit aanbied? WIE GAAN DIT BETAAL? Die plaaslike borge? Is dit ‘n basiese behoefte? Kan daar nie twee keer ‘n week pilates’ of meer geskikte oefen programme wat nie swaar gewigte en apparate benodig vir die ou mensies gegee word nie? Vyfdens... Die kos!! Ons ou mensies kry 4 tot 5 keer ‘n week melkkos of sop, gemaak van al die oorblywende kos in die kombuis! Hoe op aarde is dit gebalanseer? Waar is die dieëtkundige wat volgens die ou mensies se behoeftes die spyskaart moet uitwerk? In die sesde plek - Die borg van vrugte! Waarom moet die ou mense vrugte, wat aan die tehuis geskenk word, koop by die tehuis se snoepie? Wat van die ou mensies wat nie dit kan bekostig nie? Kry hulle nie vrugte nie? Vrugte behoort ‘n deel te wees van die ou mensies se gebalanseerde dieët!! Dit behoort nie aan dié wat geld het, verkoop te word nie! In die sewende plek... George Kleynhans! Meneer Adriaan, die skorsing en verhoor van mnr. Kleynhans sit nie lekker met ons as borge en publiek nie! Hierdie is ‘n man wat sy hart en siel in die Ermelo tehuis gesit het! Wat op sy kniee stoorkamers geskrop het om die ou mensies teen die rotte se uriene en snert te beskerm! Wat dag in en dag uit meer gedoen en gegee het as u nuwe bestuurders! Wat ‘n vrywiliger is, en nog nooit ‘n sent of tender gekry het by die tehuis nie! Ek smeek u, kyk na sy aanklag vorm! Dis om van te lag! Ek het n plaaslike prokureur gevra om mnr. Kleynhans te gaan verteenwoordig, want ek dink dis tyd om die gereg, en mnr. Willem Petzer te betrek by Ermelo SAVF! Meneer Kleynhans het opgestaan teen die dag bestuur voorsitter, Me. Gray, en die nuwe bestuurderes, Me. Waldi, oor die direkte tenders... en hy is geskors?? Hoe op aarde word ons tehuis bestuur? Dan verder, so drie maande terug was daar n ou Altzheimers pasiënt, wat deur ‘n verpleegster geslaan is met ‘n leë 2 liter bottel, omrede die pasiënt haar gestamp het. Daar is geen stappe teen die personeel lid geneem nie, en die hele storie is onder die mat ingevee, hoewel daar video material van die voorval was! Hoe veilig is ons ou mense in die tehuis?? Waarom het Me. Gray en Me Sieberhagen nie die plaaslike SAPS se veiligheids eenheid in kennis gestel nie? Laastens... Me. Louw bedank Me. Sieberhagen vir haar veranderinge en opgraderings? Vandat die dame daar begin het, het sy nog nie ‘n sent van haar eie geld gebruik vir enige iets by die tehuis nie! Inteendeel het Me. S Kirk 90% van alles gereël! Waar is haar bedanking? Waar is ons borge se dankie? Vandat Me. Sieberhagen en Me. Gray aan die stuur is, is ons tehuis en bestuur swakker as ooit! Van kos tot onwettige tenders uitgee gaan familie en vriende! Maar volgens die munisipale inspeksie gaan dit baie goed daar, ‘n inspeksie waarvan niemand by ons plaaslike munisipaliteit eers weet van nie! Meneer Adriaan Raubenheimer, CEO van SAVF, in plaas van ‘n self-opgemaakte persverklaring wat baie duidelik deur die drie dames self geskryf, en nie ons plaaslike stadsraad nie, want net hulle drie word eer gegee en bedank in die verklaring, vra ons asseblief om ‘n publieke vergadering met u te hê, in persoon! Nie die area-, dag- of vrywilligers hoof nie. Ons wil u in persoon sien! Ons wat borg, is glad nie gelukkig met die stand van sake by Ermelo SAVF ouetehuis nie! Ons wil bitter graag met u, en die media, om ‘n tafel sit, en antwoorde hê! Ons wil weet of daar aandag gegee, en stappe geneem gaan word? Hierdie is ons ou mense, Ons oupas en oumas! Ons ooms en tannies... nie Waldi, Judy of Mari sin nie! Nie een van hulle drie het ‘n familie lid in ons ouetehuis nie! Dalk is dit waarom alles so goed gaan volgens hulle! As die sak vol is, is die mond mos stil! Daar is nog bitter baie vrae wat ons het oor gebeure wat plaasvind in daai gebou! Soos ek reeds ook gesê het, dis dalk tyd om ‘n behoorlike ondersoek te loods, want die area bestuur is volgens die persverklaring baie gelukkig oor die tehuis bestuur, en hoe ons ou mense behandel word! Inteendeel praat sy met “lof” oor die tehuis en die bestuur daarvan? Die persverklaring sit nie lekker met ons as gemeenskap nie! Ongelukkig is Ermelo bitter klein, en weet ons wat die waarheid is wat die “bestuur span” so hard probeer toe smeer! - - Groete, ‘n baie bekommerde borg, wat se beursie nou toe is vir SAVF Ermelo < Previous Article Next Article >
- COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie
“Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie Die 2021 JJ Leiers Die 2021 JJ Leiers 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” Die 2020 Leiers van Laerskool JJ vd Merwe het besluit om die beste te maak van die COVID-19 pandemie. Hulle het die COVID-19 regulasies gekombineer met ‘n kleurvolle dans op die liedjie “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” < Previous Article Next Article >
- Lyfstraf saak weereens uitgestel
Die skoolhoof en twee onderwysers van die Masizakhe Secondary School, het in die landdroshof in Ermelo verskyn omdat hulle na bewering lyfstraf aan vier leerders toegedien het. Hulle is in hegtenis geneem nadat die ouers die saak by die polisie aangemeld het. Brigadier Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie in Mpumalanga, het onderwysers gewaarsku om hulself te weerhou van lyfstraf, omdat dit in die land afgeskaf is. “Dit het tot lig gekom dat die drie betrokke was by lyfstraf van hierdie kinders, nadat hulle nie hul skoolwerk gedoen het nie.” Die departement van onderwys gaan ook teen die drie onderwysers optree. Woordvoerder van die departement, Jasper Zwane, sê die voorval is uiters teleurstellend. Die drie verdagtes, Mxolisi Mdakane, Tau Nkosi en Mamatjie Zitha (skoolhoof) staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, sowel as gewone aanranding. Die drie het op 2 September 2020 in die hof verskyn, waar borgtog op R1 000 vasgestel is. Hul saak was tot 18 September in die landdroshof in Breyten uitgestel, en weerends uitgestel na 20 November 2020 vir verdere ondersoek. Lyfstraf saak weereens uitgestel Lyfstraf saak weereens uitgestel 1/2 Share GK CRONJE 6 Oktober 2020 ie departement van onderwys gaan ook teen die drie onderwysers optree. Woordvoerder van die departement, Jasper Zwane, sê die voorval is uiters teleurstellend. Die drie verdagtes, Mxolisi Mdakane, Tau Nkosi en Mamatjie Zitha (skoolhoof) staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, sowel as gewone aanranding. Die skoolhoof en twee onderwysers van die Masizakhe Secondary School, het in die landdroshof in Ermelo verskyn omdat hulle na bewering lyfstraf aan vier leerders toegedien het. Hulle is in hegtenis geneem nadat die ouers die saak by die polisie aangemeld het. Brigadier Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie in Mpumalanga, het onderwysers gewaarsku om hulself te weerhou van lyfstraf, omdat dit in die land afgeskaf is. “Dit het tot lig gekom dat die drie betrokke was by lyfstraf van hierdie kinders, nadat hulle nie hul skoolwerk gedoen het nie.” Die departement van onderwys gaan ook teen die drie onderwysers optree. Woordvoerder van die departement, Jasper Zwane, sê die voorval is uiters teleurstellend. Die drie verdagtes, Mxolisi Mdakane, Tau Nkosi en Mamatjie Zitha (skoolhoof) staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, sowel as gewone aanranding. Die drie het op 2 September 2020 in die hof verskyn, waar borgtog op R1 000 vasgestel is. Hul saak was tot 18 September in die landdroshof in Breyten uitgestel, en weerends uitgestel na 20 November 2020 vir verdere ondersoek. < Previous Article Next Article >
- Erries neem deel aan Wêreld-biddag
Hoërskool Ermelo dank ons Hemelse Vader vir die voorreg om te kon deel in dié jaarlikse biddag. Mag die woorde van 1 Tess. 5:17 ons immer herinner: “Bid gedurig.” Erries neem deel aan Wêreld-biddag 1/2 Share SH HATTINGH 23 March 2021 Hoërskool Ermelo dank ons Hemelse Vader vir die voorreg om te kon deel in dié jaarlikse biddag. Mag die woorde van 1 Tess. 5:17 ons immer herinner: “Bid gedurig.” Op Maandag, 8 Maart het al die Errie-dogters en damespersoneel vergader by die skool se hoofpawiljoen ter deelname aan die Wêreld-biddag vir Vroue-program. Die amptelike biddag het reeds op Vrydag, 5 Maart plaasgevind, maar Maandag het die Erries hul stemme by dié van duisende vroue regoor die wêreld gevoeg om in te tree vir 2021 se gasheerland – Vanuatu. Vanuatu is in die Stille Oseaan tussen Fiji en Australië geleë en bestaan uit 14 eilande. Vanuatu se bevolking is slegs sowat 312 000 van wie die grootste meerderheid Christene is. Alhoewel Vanuatu spog met poskaart mooi strande, woude, fauna en flora, is armoede en werkloosheid wesenlike probleme waarmee inboorlinge daagliks te kampe het. Na afloop van ‘n bietjie agtergrondkennis oor die land, is die boodskap uit Lukas 6:46-49 gebring met die tema: ‘n Lewe gebou op ‘n vaste rots. Drie getuienisse van vroue wat in Vanuatu leef, is voorgelees waarna die Errie-dogters in kleingroepe verdeel het om te bid vir dié land en sy mense. Daar was ook ‘n pragtige uitbeelding van Vanuatu se kleurvolle vlag, smaaklike vrugte, krale en skulpe. Terwyl die dogters en damespersoneel op die pawiljoen aan die biddag deelgeneem het, het die seuns en manspersoneel bymekaar gekom op die netbalbane. Hier is die seuns bemagting met ‘n motiveringstoespraak deur meneer Pieter Grobler. Hoërskool Ermelo dank ons Hemelse Vader vir die voorreg om te kon deel in dié jaarlikse biddag. Mag die woorde van 1 Tess. 5:17 ons immer herinner: “Bid gedurig.” < Previous Article Next Article >
- Talent van EHS-musiekonderwyser maak Errie-harte opgewonde
Beide is gesogte en merkwaardige duo’s met 'n unieke, groot klank. Strings On Fire is tans besig met ‘n nuwe album in die akoestiese dans genre. Talent van EHS-musiekonderwyser maak Errie-harte opgewonde 1/1 Share SH HATTINGH 23 February 2021 Beide is gesogte en merkwaardige duo’s met 'n unieke, groot klank. Strings On Fire is tans besig met ‘n nuwe album in die akoestiese dans genre. Hoërskool Ermelo is besonder trots op mnr Dirkie van Staden, musiekonderwyser te Hoërskool Ermelo. Twee van mnr van Staden se kitaar- en viool-duo’s, Stings On Fire en World @ South, is genomineer vir ‘n South African Independent Artist Award 2021. Die toekennings geleentheid vind plaas in Maart 2021. Die wenners van die toekennings word bepaal deur ‘n paneel van ervare musiek-ghoeroes. Strings On Fire se nominasie is in die kategorie vir Beste Instrumentale Album. Mnr van Staden se duo-maat in Strings On Fire is mnr Johann Scheppel. Hulle het die duo gestig in September 2019, met ‘n optrede by die Aardklop Nasionale Kunstefees as debuut. Die nominasie vir World @ South is vir die Beste instrumentale Enkelsnit met hul verwerking “Irish Classical Spice.” Mnr van Staden se duo-maat in dié snit was mnr Roelof Swart. Strings On Fire en World @ South is “cross-over” duos, wat 'n verskeidenheid genres vermeng soos Spaanse, kontemporêre Flamenco Rumba, akoestiese “rock”, techno, Ierse, Gypsy, Volksmusiek, Kubaanse en Latynse ritmes, Afrika-Kwela, Klassieke en populêre musiek met 'n polsende ritme. Die visuele impak van hul vioolvirtuositeit en verbysterend vinnige perkussiewe kitaar ritmes is 'n betowering vir gehore oral oor. Beslis 'n inspirerende en uiters indrukwekkende lewendige vertoning. Instrumentale musiek is universeel en het 'n strelende effek op die luisteraar, tog kan dit baie energiek en feestelik wees. Beide is gesogte en merkwaardige duo’s met 'n unieke, groot klank. Strings On Fire is tans besig met ‘n nuwe album in die akoestiese dans genre. “Baie sterkte, Dirkie! Die Erries sien uit na die uitslae en is trots om te sê mnrr van Staden is ‘n Errie.” < Previous Article Next Article >
- Afrikaans trippel op Liggie-tonge
“Baie geluk. Die Liggies is baie trots op julle!” Afrikaans trippel op Liggie-tonge 1/1 Share SH HATTINGH 16 March 2021 “Baie geluk. Die Liggies is baie trots op julle!” Daniëlle Filter, Nomfanelo Magagula en Emma Engman het aan die Afrikaanse Olimpiade deelgeneem, en uitstekende punte behaal. “Baie geluk. Die Liggies is baie trots op julle!” < Previous Article Next Article >
- Rus sag, Gert | tribune-newspaper
Rus sag, Gert 1/4 Share SH HATTINGH 7 Julie 2020 Gert was ‘n reuse visvang-liefhebber, en as hy kon kies, sou hy elke dag op sy boot, genaamd Felix, op Sodwana se golwe gaan speel het. Hy het ook ‘n groot liefde vir diere gehad. Hy was die presiese mense liefhebber, hy het altyd seker gemaak dat almal om hom altyd gelukkig is. Hy was ‘n groot sport op die viswaters, altyd tyd gemaak vir ‘n grappie, maar kon ook streng wees. Gert van Coller, gebore 25 Julie 1961, is op Donderdag, 2 Julie 2020, skielik oorlede. Gert was ‘n baie bekende in Ermelo, veral onder die vissermanne. Gert het elke dag gelewe vir sy vrou, Yolandé, en sy dogter, Melané. Gert was ‘n reuse visvang-liefhebber, en as hy kon kies, sou hy elke dag op sy boot, genaamd Felix, op Sodwana se golwe gaan speel het. Hy het ook ‘n groot liefde vir diere gehad. Hy was die presiese mense liefhebber, hy het altyd seker gemaak dat almal om hom altyd gelukkig is. Hy was ‘n groot sport op die viswaters, altyd tyd gemaak vir ‘n grappie, maar kon ook streng wees. Tydens ‘n onderhoud met sy vrou, het sy aan die Tribune gesê dat sy het nie woorde nie, sy weet nie wat om te sê nie, maar sy gaan hom vreeslik mis. Sy dogter, Melané, het sulke diep en ware woorde van haar pappa gedeel op haar Facebook blad, en dit beskryf presies hoe haar pappa was. “My liefste pappa, jy was my rots in die rowwe see. Jy was my raadgewer. Jy was my `keep calm.' Jy is my begin en einde. Ek het jou lief. Daar waar jy nou is, weet ek jy is gelukkig. Dankie vir alles wat Pa my geleer het. Ek verlang alklaar. Jesus het vandag my yster gevat. I promise I will never disappoint you, I will make you proud! ❤ Melaans”. Daar sal ‘n teraardbestelling gehou word te Sodwana wat na Gert se wense was, die datum sal bevestig word op ‘n latere stadium weens COVID-19. Die familie wil graag die gemeenskap bedank vir elke boodskap, oproep en almal se liefde en omgee. Gert word oorleef deur sy vrou, Yolandé, sy dogter Melané en familie. < Previous Article Next Article >
- Wees waaksaam vir vervalsde note
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank doen 'n beroep op inwoners om seker te maak dat hulle egte geld het, en om eerder hul tyd te neem om die geld wat hulle gekry het, te bestudeer, as om met vervalsde note te eindig. Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank is dit 'n oortreding om selfs in besit te wees van sulke note, en moet enige persoon wat dit besit, bewustelik by die naaste polisiekantoor aanmeld. Daar is verskillende maniere om vals note te identifiseer, en word alles verduidelik deur 'n afbeelding op die Suid-Afrikaanse Reserwebank-webwerf. Vervalsde geld is 'n vinnig-groeiende oortreding, en dit kan met 20 jaar gevangenisstraf en 'n stewige boete bestraf word as dit in besit geneem word of om hierdie note op te lewer. Ermelo is egter nie uitgesluit nie, en daar word telkens opgemerk dat misdagers wol oor die oë propbeer trek met vervalsde note. Die South African Community Crime Watch (SACCW) in Ermelo het ook ‘n waarskuwing uitgereik rakende die kwessie. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank spesifiseer 11 maniere om die verskil tussen 'n nagemaakte en 'n regte note te onderskei. Dit sluit in die watermerk, die geometriese vorms, die registrasie, die latente beeld, die unieke nommering, die verhoogde drukwerk, mikroletters, opties veranderlike ink en die diamantvorms. Die mees algemene vervalste note is R100 en R200 note. Wees waaksaam, wees slim, en wees agterdogtig oor enige aantekeninge om te verseker dat jy en jou besigheid aan die veilige kant van die wet bly. Veral met die feestyd wat binnekort aanbreek, word inwoners gemaan om op hul hoede te wees vir verdagte gedrag vanaf klante, en selfs vriende. Wees veral bedag op inwoners en kliënte wat uitermatige stywe rekeninge, of duur goedere betaal met kontant. In ‘n era van elektroniese transaksies en min mense wat met groot bedrae kontant rondloop, hetsy vir veiligheid of gemaklikheid, is dit beter om versigtig te wees, as om later jammer te wees. Wees waaksaam vir vervalsde note Wees waaksaam vir vervalsde note 1/2 Share GK CRONJE 24 November 2020 Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank is dit 'n oortreding om selfs in besit te wees van sulke note, en moet enige persoon wat dit besit, bewustelik by die naaste polisiekantoor aanmeld. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank doen 'n beroep op inwoners om seker te maak dat hulle egte geld het, en om eerder hul tyd te neem om die geld wat hulle gekry het, te bestudeer, as om met vervalsde note te eindig. Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank is dit 'n oortreding om selfs in besit te wees van sulke note, en moet enige persoon wat dit besit, bewustelik by die naaste polisiekantoor aanmeld. Daar is verskillende maniere om vals note te identifiseer, en word alles verduidelik deur 'n afbeelding op die Suid-Afrikaanse Reserwebank-webwerf. Vervalsde geld is 'n vinnig-groeiende oortreding, en dit kan met 20 jaar gevangenisstraf en 'n stewige boete bestraf word as dit in besit geneem word of om hierdie note op te lewer. Ermelo is egter nie uitgesluit nie, en daar word telkens opgemerk dat misdagers wol oor die oë propbeer trek met vervalsde note. Die South African Community Crime Watch (SACCW) in Ermelo het ook ‘n waarskuwing uitgereik rakende die kwessie. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank spesifiseer 11 maniere om die verskil tussen 'n nagemaakte en 'n regte note te onderskei. Dit sluit in die watermerk, die geometriese vorms, die registrasie, die latente beeld, die unieke nommering, die verhoogde drukwerk, mikroletters, opties veranderlike ink en die diamantvorms. Die mees algemene vervalste note is R100 en R200 note. Wees waaksaam, wees slim, en wees agterdogtig oor enige aantekeninge om te verseker dat jy en jou besigheid aan die veilige kant van die wet bly. Veral met die feestyd wat binnekort aanbreek, word inwoners gemaan om op hul hoede te wees vir verdagte gedrag vanaf klante, en selfs vriende. Wees veral bedag op inwoners en kliënte wat uitermatige stywe rekeninge, of duur goedere betaal met kontant. In ‘n era van elektroniese transaksies en min mense wat met groot bedrae kontant rondloop, hetsy vir veiligheid of gemaklikheid, is dit beter om versigtig te wees, as om later jammer te wees. < Previous Article Next Article >








