
1614 results found with an empty search
- Erries gee terug aan gemeenskap | tribune-newspaper
Erries gee terug aan gemeenskap 1/2 Share SM HATTINGH Na aanleiding hiervan, het die Presidente, Arend Fourie en Anke de Kock, namens die Erries broodnodige produkte aan die SAVF Ouetehuis Ermelo oorhandig. Die gemeenskap is vir die Erries uiters belangrik, daarom was dit die keuse van die 2021 Errie-Raad om aan die gemeenskap iets terug te gee. Na aanleiding hiervan, het die Presidente, Arend Fourie en Anke de Kock, namens die Erries broodnodige produkte aan die SAVF Ouetehuis Ermelo oorhandig. Op so ‘n manier bewys die Erries dat hulle omgee wyd en ver strek. Die bejaardes het hulle met hartlikheid en dankbaarheid ontvang. < Previous Article Next Article >
- EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae
"EHS is dankbaar vir die uitslae en vir die seën wat weereens oor die Erries uitgestort is.” EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae 1/2 Share SM HATTINGH 4 May 2021 "EHS is dankbaar vir die uitslae en vir die seën wat weereens oor die Erries uitgestort is.” Op Donderdag, 22 April,was die hermerk-uitslae van 2020 se matriek eindeksamen bekend gemaak. Hoërskool Ermelo is besonder trots op elke 2020-matriek wat met die hermerk beter uitslae verkry het. Vosjan Grey verbeter sy gemiddeld tot 86,1%, en spog nou met sewe onderskeidings. Hy het ‘n A-simbool vir Afrikaans Huistaal by gekry (80%). Hy behaal ook beter punte in Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde en Lewenswetenskap. Anja Wege behaal ‘n A-simbool vir Besigheidstudies, wat haar ‘n totaal gee van drie onderskeidings. Sinethemba Shongwe en Amy Greyling kry elk een A-simbool by. Bianca Cronjé, Chad Coetzee en Gawie Diedericks het elk ‘n simbool verandering. Hoërskool Ermelo kry na die hermerk vier A-simbole by wat die totaal nou laat op 93-A’s, asook een B-simbool en een C-simbool. Die totale is nou onderskeidelik 144 en 173. “Baie geluk aan elke leerder wat na die hermerk met beter punte spog. EHS is dankbaar vir die uitslae en vir die seën wat weereens oor die Erries uitgestort is.” < Previous Article Next Article >
- Erries skitter met skryfwerk
Twee Erries se skryf stukke is ingesluit in die “Poort”-bundel. Dit is ‘n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie en Kuns. Erries skitter met skryfwerk 1/2 Share SM HATTINGH 28 September 2021 Twee Erries se skryf stukke is ingesluit in die “Poort”-bundel. Dit is ‘n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie en Kuns. Twee Erries se skryf stukke is ingesluit in die “Poort”-bundel. Dit is ‘n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie en Kuns. Leerders kon inskryf vir ‘n kompetisie, vir die geleentheid om hul werk te publiseer. Zara Büchling, ‘n Graad 12-leerder in 2020, se opstel “Die dag toe ek gewaag het”, en Isabelle Burgers, tans ‘n Graad 10-leerder, se opstel “Dawid Hellebaard” is in die bundel vervat. “Baie geluk aan elkeen van die leerders wat op die verskeie platforms presteer het. Die Erries hou julle skryf talent met afwagting dop! Baie dankie aan die Afrikaanse Departement van EHS, wat ‘n passie het en liefde kweek vir die taal en vir die vak.” < Previous Article Next Article >
- Alleged killer referred for psych evaluation
Francois Pretorius, a jeweller in Bethal whofaces charges for the double murder of Dr. Hannes and Ms Ibel Beukes, will appear in court again on 15 July 2020. The case was postponed after Pretorius appointed a new advocate, was referred for psychiatric evaluation. The court heard that he had a family history of Cerebral Autosomal Dominant Arteriopathy, with Sub-cortical Infarcts and Leukoencephalopathy (CADASIL). This disease is an inherited disease of the blood vessels that occurs when the thickening of blood vessel walls blocks the flow of blood to the brain. The disease primarily affects the small blood vessels in the white matter of the brain, and is characterized by migraines and multiple strokes which can progress to dementia. The disease can also cause severe depression and changes in behavior and personality. Pretorius will be evaluated by three different medical professionals to determine the validity of the claims. As Pretorius has been classified as a flight risk, he has been, and will remain in custody. Alleged killer referred for psych evaluation Alleged killer referred for psych evaluation Double murder accused, Franscois Pretorius. Double murder accused, Franscois Pretorius. 1/1 Share GK CRONJE 14 July 2020 The court heard that he had a family history of Cerebral Autosomal Dominant Arteriopathy, with Sub-cortical Infarcts and Leukoencephalopathy (CADASIL). This disease is an inherited disease of the blood vessels that occurs when the thickening of blood vessel walls blocks the flow of blood to the brain. Francois Pretorius, a jeweller in Bethal whofaces charges for the double murder of Dr. Hannes and Ms Ibel Beukes, will appear in court again on 15 July 2020. The case was postponed after Pretorius appointed a new advocate, was referred for psychiatric evaluation. The court heard that he had a family history of Cerebral Autosomal Dominant Arteriopathy, with Sub-cortical Infarcts and Leukoencephalopathy (CADASIL). This disease is an inherited disease of the blood vessels that occurs when the thickening of blood vessel walls blocks the flow of blood to the brain. The disease primarily affects the small blood vessels in the white matter of the brain, and is characterized by migraines and multiple strokes which can progress to dementia. The disease can also cause severe depression and changes in behavior and personality. Pretorius will be evaluated by three different medical professionals to determine the validity of the claims. As Pretorius has been classified as a flight risk, he has been, and will remain in custody. < Previous Article Next Article >
- WOF contingent deployed to Canada | tribune-newspaper
WOF contingent deployed to Canada 1/3 Share GK CRONJE 17 August 2021 The request for assistance came from the Canadian Interagency Forest Fire Centre (CIFFC), which has, in terms of a Memorandum of Understanding (MOU) between Canada and South Africa, asked for firefighting assistance from the Working on Fire Programme (WOF) to assist with their fire management in Canada. The Department of Forestry, Fisheries and the Environment Working on Fire Programme deployed 109 firefighters and management to the province of Manitoba, in Canada, to assist with firefighting efforts on Tuesday evening, 10 August 2021. This is the Programme’s fourth deployment of firefighters to Canada. Working on Fire Mpumalanga proudly boasts with seven representatives in the WOF contingent. Led by Walter Khoza, Ground Operations Manager, Highveld region, the firefighting delegation consists of Sibusiso Ngobeni, Type 1 Crewleader of the Mlambongwane team, Sphilile Khumalo, a female firefighter from the Piet Retief team, Bongani Sifunda from the Barberton team, Siphesihle Makhubu from the Wakkerstroom team, and Sipho Mlotshwa from the Badplaas team. Prior to their departure, the firefighters and management underwent refresher training in Stone Ridge, Hekpoort, in Gauteng to ensure that they are fit and ready for the conditions expected in Canada. Canada has been experiencing record-breaking heat that is associated with dry weather. Large wildland fires are currently burning in the province of Manitoba, and extreme fire danger exists across the western provinces. The request for assistance came from the Canadian Interagency Forest Fire Centre (CIFFC), which has, in terms of a Memorandum of Understanding (MOU) between Canada and South Africa, asked for firefighting assistance from the Working on Fire Programme (WOF) to assist with their fire management in Canada. The MOU provides for the exchange of Wildland Fire Management Resources between the two countries. The Working on Fire Programme is an Expanded Public Works Programme funded by the Department of Forestry, Fisheries and the Environment. It recruits young men and women from disadvantaged communities, and equips them with specialized veld and forestry firefighting skills. < Previous Article Next Article >
- New R2 coin announced | tribune-newspaper
New R2 coin announced 1/1 Share GK CRONJE 16 March 2021 “The new R2 coin represents the ‘Freedom and Security of the Person’ right in the Bill of Rights, as stated in Section 12 of the Bill of Rights of our constitution,” the mint said. The South African mint has announced that it will introduce a new R2 coin into circulation. The coin forms part of the mint’s celebration of 25 years of constitutional democracy, with a number of other coins featuring prominent post-1994 events and rights. The SARB issues commemorative circulation coins from time to time as part of its currency production function. These coins are issued to commemorate a person or an event that has had a significant impact on society. “The new R2 coin represents the ‘Freedom and Security of the Person’ right in the Bill of Rights, as stated in Section 12 of the Bill of Rights of our constitution,” the mint said. The reverse of the count depicts a women and child walking hand in hand, while the obverse of the coin features the traditional coat of arms and the name of the country in two official languages. The R2 coins aim to highlight some of the rights that resonated the most with citizens surveyed in South Africa, depicting children’s rights, the right to education and environmental rights, among others. Such coins are always produced in large quantities and are made available and accessible to the public at face value. < Previous Article Next Article >
- EHS-Krieket klop Carolina Akademiese Skool op krieketveld
Die Erries se span stap met goeie ervaring uit dié wedstryd, en bedank Carolina Akademiese Skool vir dié geleentheid. “Baie sterkte met die komende seisoen, Erries. EHS hou jul dop en sien uit na julle spog spel op die krieket veld.” EHS-Krieket klop Carolina Akademiese Skool op krieketveld 1/2 Share SM HATTINGH 31 August 2021 Die Erries se span stap met goeie ervaring uit dié wedstryd, en bedank Carolina Akademiese Skool vir dié geleentheid. “Baie sterkte met die komende seisoen, Erries. EHS hou jul dop en sien uit na julle spog spel op die krieket veld.” Die Erries se eerste krieket span het op Woensdag, 25 Augustus, op uitnodiging na Carolina Akademiese Skool gereis vir hul eerste wedstryd van die 2021-seisoen. Dié wedstryd was die eerste van twee vriendskaplike wedstryde wat die Erries sal speel ter voorbereiding vir die liga-seisoen wat voorlê. EHS wen die loot, en besluit om eerste te kolf. Op ‘n uiters uitdagende “flexi”-blad kwyt die Errie-aanvangs kolwers hul goed van hul taak, en bou ‘n sterk fondasie vir ‘n belowende telling. Aanvangskolwer, Rian Barnard, lei sy span se aanslag met ‘n fenomenale beurt. Na slegs 80 aflewerings, bereik Barnard sy honderdtal. Twaalf balle later eindig hierdie belowende speler sy beurt op 131 lopies. Die Errie-kolwers handhaaf deurgaans ‘n goeie lopie tempo van 10.44, en eindig hul beurt na die toegelate vyf-en-twintig beurte, op ‘n telling van 261 vir die verlies van ses paaltjies. Met die bal in die hand het die Errie-boulers uit die staanspoor gewys wat te wag te kan wees, en het met ‘n paar vurige aflewerings hul opponente vroeg reeds op die agter voet geplaas. Spel is egter kortliks gestaak as gevolg van reën. Na die breuk het die Erries vinnig met hul opponente afgereken. Carolina kon slegs 40 lopies vermag, voor hul deur vlugtige en effektiewe boulwerk uit geboender is. Tiaan Grobler neem vier paaltjies, met geen lopies afgestaan nie in slegs twee boul beurte. Daar was ook groot opwinding vir openings bouler, Corné Janse van Rensburg, wat ‘n driekuns behaal het. Die Erries se kaptein, Corné Janse van Rensburg, spog ook met besonderse syfers van drie paaltjies vir drie lopies in drie boul beurte. Die Erries se span stap met goeie ervaring uit dié wedstryd, en bedank Carolina Akademiese Skool vir dié geleentheid. “Baie sterkte met die komende seisoen, Erries. EHS hou jul dop en sien uit na julle spog spel op die krieket veld.” < Previous Article Next Article >
- Ermelo besighede loop deur onder gewapende rowers
Gedurende die afloop van verlede week het besigheidseienaars in Ermelo gekners op hul tande en gehoop dat hul nie geteiken word nie, na ‘n vlaag gewapende rooftogte. Op Woensdag, 5 Mei, het Markham in die Oak Shopping Centre weereens die kort end gekry toe vier gewapende mans die winkel binnegestorm het, en klante en werknemers na die agterkant van die winkel gedwing. Daarna het hul die bestuurder gedwing om die kluis oop te sluit, en ‘n onbekende bedrag kontant, asook verskeie selfone gebuit. Die rowers het gevlug in ‘n wit Honda. Geen beserings was aangemeld nie. Enige persone wat informasie het wat kan help met die ondersoek, kan die ondersoekbeampte, Inspekteur Konstabel BM Mbatha kontak by 017 819 2321 of 082 373 8389. - On Wednesday, 5 May, two businesses in Ermelo suffered damages due to armed robberies that took place on the same day. After an earlier armed robbery at Markham at the Oak Shopping Centre, brazen criminals targeted Six Pack Cash & Carry just before 17:00. Five masked, armed men stormed the store, and forced clients and managers to the ground. They forced the management to hand over cash, as well as the cellphones of the staff and clients in the store at the time. The robbers made off with the cellphones, and an approximate cash amount of R20 000. The suspects fled in a charcoal color BMW, and remain unidentified at this time. If you have information that can assist the SAPS in their investigation, please contact Detective Constable BM Mbatha on 017 819 2321 or 082 373 8389. Ermelo besighede loop deur onder gewapende rowers Ermelo besighede loop deur onder gewapende rowers 1/2 Share GK CRONJE 11 May 2021 The suspects fled in a charcoal color BMW, and remain unidentified at this time. Gedurende die afloop van verlede week het besigheidseienaars in Ermelo gekners op hul tande en gehoop dat hul nie geteiken word nie, na ‘n vlaag gewapende rooftogte. Op Woensdag, 5 Mei, het Markham in die Oak Shopping Centre weereens die kort end gekry toe vier gewapende mans die winkel binnegestorm het, en klante en werknemers na die agterkant van die winkel gedwing. Daarna het hul die bestuurder gedwing om die kluis oop te sluit, en ‘n onbekende bedrag kontant, asook verskeie selfone gebuit. Die rowers het gevlug in ‘n wit Honda. Geen beserings was aangemeld nie. Enige persone wat informasie het wat kan help met die ondersoek, kan die ondersoekbeampte, Inspekteur Konstabel BM Mbatha kontak by 017 819 2321 of 082 373 8389. - On Wednesday, 5 May, two businesses in Ermelo suffered damages due to armed robberies that took place on the same day. After an earlier armed robbery at Markham at the Oak Shopping Centre, brazen criminals targeted Six Pack Cash & Carry just before 17:00. Five masked, armed men stormed the store, and forced clients and managers to the ground. They forced the management to hand over cash, as well as the cellphones of the staff and clients in the store at the time. The robbers made off with the cellphones, and an approximate cash amount of R20 000. The suspects fled in a charcoal color BMW, and remain unidentified at this time. If you have information that can assist the SAPS in their investigation, please contact Detective Constable BM Mbatha on 017 819 2321 or 082 373 8389. < Previous Article Next Article >
- Errie-Wildehonde hard aan die oefen
Indien daar nog enige belangstellende is wat graag deel sou wou word van die EHS Wildehonde mini hokkie, is sodanige persoon baie welkom. “Dit maak nie saak hoe klein jy is nie, by die Wildehonde word 'n liefde vir hokkie gekweek!” Errie-Wildehonde hard aan die oefen 1/2 Share SM HATTINGH 31 August 2021 Indien daar nog enige belangstellende is wat graag deel sou wou word van die EHS Wildehonde mini hokkie, is sodanige persoon baie welkom. “Dit maak nie saak hoe klein jy is nie, by die Wildehonde word 'n liefde vir hokkie gekweek!” Op Vrydag, 20 Augustus 2021, het die EHS Wildehonde se minihokkie-seisoen op Hoërskool Ermelo se astrobaan afgeskop. Pricilla Esterhuyze dien as hoof afrigter, en werk weekliks oefeninge uit vir die aspirant hokkiesterre. Vandeesweek is daar gefokus op trekke navore en na agter, basiese aangee-werk, sowel as aangee- en ontvang tegnieke. Tydens die afrigtingsessies maak die afrigters seker dat elke Wildehondjie al die vereiste oefeninge onder die knie kry. Mini-wedstyde word aan die einde van die onderskeie sessies gespeel. Vir die afrigters is dit 'n voorreg en vreugde om met al die jong, belowende talent te werk. Die hoof doel van die EHS Wildehonde is dat elke Wildehondjie die oefeninge terdeë moet geniet, met die hoop dat 'n liefde vir hokkie onder die kinders sal pos vat. Indien daar nog enige belangstellende is wat graag deel sou wou word van die EHS Wildehonde mini hokkie, is sodanige persoon baie welkom. “Dit maak nie saak hoe klein jy is nie, by die Wildehonde word 'n liefde vir hokkie gekweek!” < Previous Article Next Article >
- Local scrapyard suffers extensive wind damage | tribune-newspaper
Local scrapyard suffers extensive wind damage 1/4 Share GK CRONJE 16 September 2020 Several residents have also reported damage to their property and vehicles with the freak wind speeds today, which included corrugated iron roofing coming undone and temporary structures being damaged by the velocity. A local scrapyard in Wessels Road suffered immense damage from the high wind speed in Ermelo approximately an hour ago, with two sections of their perimeter wall collapsing. Management and damage control teams are scurrying to temporarily block off damaged sections. According to the information at hand, management will use large metal containers as barricades until rebuilding of the walls will commence. < Previous Article Next Article >
- Geliefde hoof verloor COVID-19 stryd | tribune-newspaper
Geliefde hoof verloor COVID-19 stryd 1/1 Share GK CRONJE 23 March 2021 Onlangs het Morné 'n lewenslange doel bereik deur hoof van Laerskool Marietjie van Niekerk te word. Dit is met diepe hartseer dat ons die afsterwe van Morné Scholtz (49) van Bethal aankondig. Morné is op 16 Maart 2021 in die Milpark-hospitaal, Johannesburg, vreedsaam oorlede na 'n geveg met COVID-19. Morné is gebore aan Jacob Salmon en Christina Caterina (Botes) Scholtz op 23 Februarie 1972, in Sasolburg. Hy het sy skoolopleiding in Secunda aan die Laerskool Secunda en Hoërskool Secunda voltooi, en was hoofseun by albei instellings. Nadat hy in die weermag diens gedoen het, het hy 'n graad aan die Onderwyskollege in Pretoria voltooi. Hy het later 'n meestersgraad in onderwys aan die Universiteit van Noordwes voltooi. Gedurende sy onderwysloopbaan het Morné die lewens van baie studente, ouers, kollegas en lede van die gemeenskap aangeraak. Deur sy passie, humor, ondersteuning, omgee, leiding en leierskap het hy lewens positief beïnvloed oral waar hy gegaan het. Onlangs het Morné 'n lewenslange doel bereik deur hoof van Laerskool Marietjie van Niekerk te word. Onderwys, en om lewens te verryk, was vir hom van die allergrootste belang, en sy trots op sy werk was duidelik vir almal wat hom ontmoet het. Morné het diep spore in baie mense se lewens getrap. Morné laat twee seuns, MJ en Franco agter, asook drie broers Jacques, Bennie en Marius. As gevolg van die huidige pandemie, sal 'n klein en intieme gedenk diens gehou word om die herinnering van 'n man, wie se liefd geen perke geken het nie, te vier. - Inligting verskaf deur Laerskool Marietjie van Niekerk < Previous Article Next Article >
- Rus sag, Ria | tribune-newspaper
Rus sag, Ria 1/2 Share SH HATTINGH 12 January 2021 Sy was 57 jaar woonagtig in Ermelo. Ria gaan baie gemis word deur haar vriende, asook in die gemeenskap. Ria Fourie, ‘n bekende in die gemeenskap, is op 12 Januarie 2021 oorlede. Sy was 57 jaar woonagtig in Ermelo. Ria gaan baie gemis word deur haar vriende, asook in die gemeenskap. Sy word oorleef deur 2 seuns, 6 kleinkinders asook agterklein kinders. “Rus sag by Liewe Jesus se voete, moeder.” < Previous Article Next Article >





