top of page

Buks Beukes gedenkdiens

SH HATTINGH

23 Junie 2020

Weens die COVID-19 pandemie mag daar net ‘n sekere aantal persone bymekaar wees, so kontak gerus vir Antoinette op 082 920 9645 om te bevestig vir die diens.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Wyle Buks Beukes, wat op 21 Mei oorlede is, se gedenkdiens sal op Vrydag, 26 Junie, om 11:00 plaasvind. Die diens sal vanuit die Nederduitsch Hervormde Kerk op die hoek van McDonalds en De Jager straat wees. Weens die COVID-19 pandemie mag daar net ‘n sekere aantal persone bymekaar wees, so kontak gerus vir Antoinette op 082 920 9645 om te bevestig vir die diens. “Rus sag, Buksie”.

bottom of page