top of page

1614 items found for ""

  • “Enough is enough" says MEC Shongwe

    “Enough is enough" says MEC Shongwe “Enough is enough" says MEC Shongwe 1/6 Share SM HATTINGH 30 August 2022 During Imbizo, the MEC DCSSL, Vusi Shongwe, addressed the community members. The Department of Community Safety, Security and Liason (DCSSL) convened a multisectoral safety and security Imbizo on Sunday, 28 August. The programme was supported by different stakeholders as part of mobilising communities against crime, and aims to strengthen existing partnerships between government and the community. This is as a result of the high levels of criminal activities caused by, amongst others, gangsterism and substance abuse in Ermelo and the surrounding communities. Recently, the community of Ermelo was dismayed when a learner from Cebisa Secondary School was stabbed to death by a fellow learner, after a conflict ensued between their rival gangs. The Imbizo was organised by DCSSL in conjunction with the local police, community policing forum, SGBs, churches and other community structures. The Ermelo citizens were also provided with an opportunity to provide their input on safety and security matters affecting their community. All stakeholders vowed to work in collaboration with the Mpumalanga government in combating the social ills that continue to affect their community. The Department of Education was also encouraged by the outcome of the Imbizo, as it will also contribute towards enhancing safety in schools. Mr. Oubaas de Jager from ACSU was also present at the Imbizo, where he also encouraged the communities to work with ACSU and the SAPS, so that Ermelo can be a crime-free town. During Imbizo, the MEC DCSSL, Vusi Shongwe, addressed the community members, where he said: “Enough is enough, we are not afraid of the gangsterisms in Ermelo. We will make sure our informal settlements, as well as Ermelo town, are all clean and safe.” The Imbizo was a huge success, with a lot of support from all the residents from in and around Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Late-night horror collision claims two lives

    Late-night horror collision claims two lives Late-night horror collision claims two lives 1/4 Share GK CRONJE 4 May 2021 The road was closed for an extended period as emergency services scrambled to tend to the injured, with a large crowd of onlookers standing in awe of the scene. On Thursday, 27 April 2021, a collision occurred between a two vehicles, after one of the drivers allegedly ignored the traffic light at the N17 intersection near Cassim Park. The road was closed for an extended period as emergency services scrambled to tend to the injured, with a large crowd of onlookers standing in awe of the scene. One vehicle was extensively damaged in the front, whilst the second vehicle was left upturned in a nearby field, approximately 10 meters from the scene. According to the information at hand, two persons succumbed to their injuries suffered during the collision. The SAPS spokesperson was sparse with the details regarding the incident, and an update will be published once more information has been received from the SAPS. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Chris Else besoek Ermelo | tribune-newspaper

    Chris Else besoek Ermelo Op die foto verskyn die organiseerders van die aand saam met Chris Else. Op die foto verskyn die organiseerders van die aand saam met Chris Else. 1/1 Share SH HATTINGH 17 November 2020 Yolandie Terblanche, ‘n wel bekende in Ermelo, het die voorreg gehad om saam met Chris te sing. Die gemeenskap het die aand terdeë geniet. Chris Else het op Vrydag, 13 November, die gemeenskap kom vermaak met sy pragstem. Die funksie het plaasgevind by Holbank River Lodge, waar die mense heerlik saam gekuier het en gedans het tot laat, terwyl Chris die gemeenskap vermaak het met liedjies soos The Gambler en Amanda. Yolandie Terblanche, ‘n wel bekende in Ermelo, het die voorreg gehad om saam met Chris te sing. Die gemeenskap het die aand terdeë geniet. < Previous Article Next Article >

  • EHS-leerders word beloon by prysuitdeling

    EHS-leerders word beloon by prysuitdeling 1/8 Share SH HATTINGH 9 March 2021 Op Woensdag, 3 Maart, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse akademiese prysuitdeling aangebied waar die Graad 8-11 leerders van 2020 beloon is vir hul akademiese prestasies gedurende ‘n uitdagende jaar. Op Woensdag, 3 Maart, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse akademiese prysuitdeling aangebied waar die Graad 8-11 leerders van 2020 beloon is vir hul akademiese prestasies gedurende ‘n uitdagende jaar. Die PAS Prokureurs-boekprys vir tweetaligheid in Graad 8 is aan JF Möller toegeken. JF het 90% vir Afikaans Huistaal en 86% vir Engels Eerste Addisionele Taal behaal. Die Graad 8-top tien vir 2020 is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Rinus Louw (85,96%), Duan Hugo (86,67%), Katelyn Potgieter (86,89%), Lariné Strydom (88,49%), Riël Hugo (89,56%), Helené Lotz (90,50%), Hayley van der Walt (91,07%), JF Möller (92,70%), Kayleigh Moore (93,01%). Laasgenoemde ontvang ook ‘n EHS-Duxmedalje as die toppresteerder in Graad 8. Raees Tikly receives the Highveld Tribune floating trophy for best learner in Arts and Culture Grade 9 (99%), as well as the Wikus Cloete book prize for bilingualism in Grade 9. He obtained 93% for both English Home Language and Afrikaans First Additional Language. Die top tien vir 2020 se Graad 9-groep is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Isabella Burgers (85,74%), Mia Steenkamp (85,77%), Zané du Plessis (87,29%), Inge Greyling (87,48%), Mienke Cloete (87,85%), Otto van Schalkwyk (90,25%), Altus Boshoff (91,89%), Isabelle Moussier (92,33%), Johan Strauss (95,25%), Raees Tikly (97,06%). As the top student in Grade 9, Raees also receives an EHS Dux medal. Vir die beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde Graad 10, ontvang Danel Olivier die ABSA-wisseltrofee. Die NWU-boekprys vir tweetaligheid in Graad 10 word aan Lood Geldenhuys toegeken. Hy het 91% behaal in Afrikaans Huistaal, en 87% in Engels Eerste Addisionele Taal. 2020 se Graad 10-top tien is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Walter van der Walt (83,33%), Elandri Swart (83,78%), Spesihle Maseko (84,59%), Jenna Oosthuizen (84,65%), Ilandri Nel (84,85%), Tobie Leibbrandt (85,86%), Carla Ferreira (87,53%), Dirk Maritz (87,94%), Danel Olivier (89,97%), Lood Geldenhuys (90,32%). Vir sy eerste plek op die top tien van Graad 10 ontvang Lood Geldenhuys ook ‘n EHS-Duxmedalje. In 2020 se Graad 11-groep ontvang Jana Fraser die Pfizer-wisseltrofee vir die beste leerder in Landbouwetenskappe en Landboubestuur, Graad 11 (89%). GJ Swanepoel word aangewys as die beste leerder in Graad 11-Wiskunde (93%) en hiervoor ontvang hy die IM Bekker-wisseltrofee. Die Highveld Office Supplies-boekprys vir tweetaligheid in Graad 11 word toegeken aan Leandri Viviers. Sy behaal 94% in Afrikaans Huistaal en 98% in Engels Eerste Addisionele Taal. Die Graad 11-top tien vir 2020 is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Anke Kruger (79,74%), Lethu Dlamini (80,05%), Nadia Kluyts (80,66%), GJ Swanepoel (82,43%), Magha Greyling (87,16%), Eunika Snyman (87,79%), Anke de Kock (90,30%), Lana Herholdt (91,42%), Michaela van Rensburg (91,49%) en Leandri Viviers (95,63%). Anke de Kock, Lana Herholdt en Michaela van Rensburg ontvang elkeen ook ‘n EHS-medalje vir die sewe A-simbole wat elkeen behaal het in Graad 11. Leandri Viviers behaal agt A’s in Graad 11, en ontvang daarvoor ook ‘n EHS-medalje. Sy word ook aangewys as toppresteerder in Graad 11, waarvoor sy ‘n EHS-Duxmedalje ontvang. ‘n Groot toekenning wat vir die afgelope paar jaar aan ‘n oud-Errie oorhandig word, word bereken op grond van die finale matriekuitslae van die vorige jaar aan die matriekleerder wat die beste prestasie behaal in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe saam. In die afgelope NSS-eksamen het Simoné Beyer 85 % vir Wiskunde en 88% vir Fisiese Wetenskappe behaal, 'n gemiddeld van 86.5% vir die twee vakke. Simoné ontvang ‘n kontantprys vir dié besondere prestasie. “Baie geluk aan elke leerder vir die toekennings wat julle ontvang het.” < Previous Article Next Article >

  • Kommer oor gerehabiliteerde Wessel Weg

    Kommer oor gerehabiliteerde Wessel Weg 1/3 Share GK CRONJE 28 September 2021 Met die reënseisoen wat sterk oppad is, is die kanse dat die oppervlak van die roete dit gaan maak tot volgende jaar hierdie tyd redelik skraal. Motoriste en besighede het ‘n sug van verligting laat val rakende die onlangs gerehabiliteerde Wessel Weg, want die pad was voorheen 'n volslae nagmerrie vir verbruikers. Na ‘n uitermatige lang gespoeg en spartel tussen Burlec Electrical en Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM), het ‘n hofbevel die munisipaliteit egter forseer om die roete te herstel, asook om die onkostes te dra wat aangegaan was deur Burlec Electrical. Alhoewel meeste heel tevrede en dankbaar is dat die oppervlak van die roete nou glad en nuut is, is daar egter bekommernis vanaf die publiek en besighede in die area. Die afrondingswerk van die roete laat veel te wense oor, en laat rooi ligte flits oor die duursaamheid van die oppervlak. Die stormafvoer geute is geensins geïnstalleer nie, en die kante van die roete is ‘n ramp wat wag om af te speel. Met nadere ondersoek kan daar opgemerk word dat die dikte van die teer op die oppervlak oneweredig is, en op sekere areas ‘n skamele 1cm dik is. Met die reënseisoen wat sterk oppad is, is die kanse dat die oppervlak van die roete dit gaan maak tot volgende jaar hierdie tyd redelik skraal. Verdere kwessies wat geopper word is die afrondings van die roete wat na die ingange van besighede lei. Die rand van die roete, waar die randstene en afvoer geute veronderstel is om te wees, ins slegs ‘n onbegaanbare sloot, soveel so dat afleweringsvoertuie aan die oorkant van die pad moet parkeer om voorraad af te laai. Motoriste en kliënte wat kleiner voertuie besit se kanse is min om deur die sloot te kom tot by die parkeer areas. Verder is daar ook kommer uitgespreek oor die opruiming van die area. Die puin van die herboude rybaan is doodluiters in die nabye veld gestort, gepaard met verskeie ander rommel items en boumateriaal wat gebruik was deur die kontrakteurs. Die Tribune ePaper het navraag rakende die kwessies gerig aan die verteenwoordiger van MLM, Mandla Zwane. Teen perstyd het Zwane egter versuim om terugvoer te verskaf. < Previous Article Next Article >

  • Fed up residents demand change

    Fed up residents demand change Sun City residents during their peacful demonstration of dissatisfaction. Sun City residents during their peacful demonstration of dissatisfaction. 1/1 Share GK CRONJE 14 July 2020 Complaints included the crime rate in Sun City, as well as alleged service delivery issues. Irate residents from Sun City Extension 33 displayed their dismay at the Ermelo Magistrate’s Court yesterday, citing that they’re awaiting documents from the court. Complaints included the crime rate in Sun City, as well as alleged service delivery issues. Although the protestors were determined ti be noticed, the demonstration was peaceful and organized. < Previous Article Next Article >

  • Ligbron pointed as best school in circuit

    Ligbron pointed as best school in circuit 1/2 Share SM HATTINGH 24 February 2022 25 educators received certificates for best educator in subject: 100% pass rate. Ligbron het tydens die Msukaligwa 1 Prysuitdeling op 14 Februarie die volgende toekennings verwerf: Best school in Circuit and Best school in Mathematics and Science. 25 educators received certificates for best educator in subject: 100% pass rate, Jan Bosman (Mechanical Technology), Andrew Els (Civil Technology), Jacques Snyman (Electrical Technology), Christiaan van Greunen (Electronics), Gerhard Ebersohn (Motor), Rosaan Kapp (Maths Lit), Lenerie Cilliers (Life Sciences), Erika Brand (Geography), Frankie Nell (Technical Maths), Marelize Delport & Lizmari van Eeden (Technical Science), Pierre van Wyngaard (CAT), Gerhard Prinsloo (IT), Leon de Jager (LO), Magdeli Bosman (Science), Rousille Coetzee, Elsa van Zyl & Lenie van Zyl (Mathematics), Elmarie Grobler (Afrikaans FAL), Andrea jv Rensburg (Afrikaans HL), Mari Bosman (English FAL), Magda Smit & Caroline de Wet (English HL), Elsa van der Schyff (Accounting) and Carinche Pretorius (Tourism). Baie geluk aan elke onderwyser met hul puik uitslae. Die Liggies is baie trots op julle. - Soos ontvang vanaf skool < Previous Article Next Article >

  • Uiteindelik klap die krieketkolwe weer

    Uiteindelik klap die krieketkolwe weer 1/1 Share SM HATTINGH 31 August 2021 Die o/15's speel ook teen HPR, en kolf eerste. Ruben Kruger (23) en Adrien Sturgiss (21) teken flink lopies aan voordat Ligbron op 112 uitgeboul word. Die lang sport droogte is weer gebreek, en die krieketspelers kon laat waai tydens die eerste wedstryde teen Piet Retief. Die o/14's stuur HPR eerste in om te kolf, en hulle teken 124/1 op die telbord aan. Ayden Lehmgrubler staan 12 lopies in 4 beurte af, en De la Rey Barnard neem 1 paaltjie vir 10 lopies in 2 beurte. Ligbron neem die kolf op, en steek die telling verby in die 14de beurt met 10 paaltjies staande. Renier van Staden (48) en Janco Kleynhans (44) blink uit met die kolf. Die o/15's speel ook teen HPR, en kolf eerste. Ruben Kruger (23) en Adrien Sturgiss (21) teken flink lopies aan voordat Ligbron op 112 uitgeboul word. HPR steek die telling verby in die laaste boulbeurt, met 9 paaltjies plat. Kyle Goslin neem 3 paaltjies in 4 beurte, en Ruben Kruger 1 paaltjie vir die verlies van 7 lopies in sy 4 beurte. < Previous Article Next Article >

  • WOF ready to tackle Fire Season | tribune-newspaper

    WOF ready to tackle Fire Season 1/3 Share GK CRONJE ​ The WOF Programme is celebrating 18 years of sustainability. More than 450 veld and forest firefighters from the Department of Forestry, Fisheries and Environment Working on Fire Programme in Mpumalanga are ready for the Winter Fire Season. Working on Fire Mpumalanga concluded their week-long Yellow Card Assessment Camps on Sunday, 10 April 2022, as preparations for the season are in full swing. Teams from the Highveld region, namely Piet Retief, Wakkerstroom, Volksrust, Ermelo, Breyten, Badplaas, Warburton, Balfour, Mayflower, Belfast, and Loskop took part in Yellow Card Assessment Camps at the AJ Swanepoel Stadium in Ermelo. Teams in the Lowveld region, namely Dullstroom, Nelspruit, Barberton, Lydenburg, Lefpa, Nkomazi, Wilgeboom, Salique, Injaka, Graskop, Mlambongwane and Waterval Boven completed their assessment at the Kishugu Training Academy in Mbomela. In Secunda, the Sasol team concluded their training at their base, the Sasol Fuel plant, on Tuesday, 12 April 2022. The two Lowveld and Highveld camps ran concurrently with teams taking turns at the camps, in adherence to the COVID-19 regulations. The annual Yellow Card assessments ensure firefighters are theoretically and practically trained for the upcoming Winter Fire Season, which begins in June, and ends in October. The training consisted of a fitness assessment, which included the 2.4 kilometre run, sit-ups, push-ups, and pull-ups. Firefighters were also theoretically assessed with tests, and practically assessed on various firefighting techniques, which include a firewall and line construction, just to name a few. The assessments end with a route march, in which teams participate in a 10 kilometre march, to test their endurance and strength as they can be expected to go for long hours combating fire on the fire line. “Our firefighters are ready to assist partners, Fire Protection Associations, and stakeholders in fire suppression operations. We urge landowners to get in contact with us so we can assist with our much-sought-after Integrated Fire Management Services, which include amongst others, prescribed burning, manual fuel load reduction, community fire awareness education, and fire suppression plans,” WOF Mpumalanga Communication Officer, Ms Amanda Mthembu, said. “We urge communities to be more vigilant during this fire season, and to not start unnecessary fires, particularly during the dry and cold days this winter. We appeal to community members to remove unnecessary rubble on their properties, which can pose a serious fire risk. Properties next to grasslands need to ensure there are sufficient fire breaks between their properties and these grasslands,” Ms Mthembu concluded. The Working on Fire Programme is part of the Expanded Public Works Programme (EPWP), and is funded by the Department of Forestry, Fisheries, and the Environment. The WOF Programme is celebrating 18 years of sustainability, and has been making a sustainable difference in the lives of its firefighters, partners, and stakeholders. < Previous Article Next Article >

  • Toddler sought

    Toddler sought Toddler sought 1/1 Share GK CRONJE 23 June 2020 Thulani was last seen on the morning of the day of disappearance, when he was playing in the street. On 19 June 2020, Thulani Ndhlovu (2) was reported missing in Extension 5, eMzinoni, Bethal. According to the mother, Thulani was last seen on the morning of the day of disappearance, when he was playing in the street. A missing child case was opened, and is under investigation. If anyone has seen Thulani, please contact the SAPS on 017 647 9665. < Previous Article Next Article >

  • Drie lewens kortgeknip tydens botsing

    Drie lewens kortgeknip tydens botsing Drie lewens kortgeknip tydens botsing 1/5 Share SH HATTINGH 6 Oktober 2020 Op Saterdag, 3 Oktober, het ‘n botsing plaasgevind tussen ‘n Volkswagen en ‘n Ford bakkie. Die oorsaak van die botsing is nog nie bekend nie, en word steed ondersoek. Tydens die botsing is drie mense oorlede op die toneel. Die afgelope week, asook die naweek, was al die nooddienste weer op hulle tone gehou met al die botsings op verskillende paaie. Op Donderdag, 1 Oktober, het ‘n botsing plaasgevind tydens die groot hael storm wat Ermelo getref het. Die botsing het in Brink Straat plaasgevind, en niemand is beseer nie. Op Vrydag, 2 Oktober, het ‘n botsing plaasgevind in Kerk Straat tussen ‘n Toyota en ‘n Isuzu bakkie. Twee beseerdes was hospitaal toe geneem vir mediese ondersoek. Op Saterdag, 3 Oktober, het ‘n botsing plaasgevind tussen ‘n Volkswagen en ‘n Ford bakkie. Die oorsaak van die botsing is nog nie bekend nie, en word steed ondersoek. Tydens die botsing is drie mense oorlede op die toneel. Die nooddienste doen ‘n beroep op elke persoon om die padreëls te gehoorsaam, en by die spoedgrense te hou. < Previous Article Next Article >

  • MLA hoofseun blink uit

    MLA hoofseun blink uit 1/2 Share GK CRONJE 2 March 2021 Sukses val in niemand se skoot nie, en om suksevol te wees, is 'n keuse. Híérdie jong man het nie net by MLA gelewe met hart en siel nie, maar pluk dus die soetste vrugte oor sy uithouvermoë en determinasie. Op klein dorpies soos Morgenzon is langarm en kleilat vir die kinders tweede natuur. Iets wat egter by kinders gekweek moet word, ongeag van hulle ligging, is bloed sweet en deursettingsvermoë. Morgenzon Landbou Akademie (MLA) staan breë bors as hul praat van Jan-Hendrik Zwarts, matrikulant en hoofseun van 2020, wat híér skool gegaan het en Maandag hul as skool bederf het met drie onderskeidings. Sukses val in niemand se skoot nie, en om suksevol te wees, is 'n keuse. Híérdie jong man het nie net by MLA gelewe met hart en siel nie, maar pluk dus die soetste vrugte oor sy uithouvermoë en determinasie. < Previous Article Next Article >

bottom of page