top of page

MLA hoofseun blink uit

GK CRONJE

2 March 2021

Sukses val in niemand se skoot nie, en om suksevol te wees, is 'n keuse. Híérdie jong man het nie net by MLA gelewe met hart en siel nie, maar pluk dus die soetste vrugte oor sy uithouvermoë en determinasie.

Op klein dorpies soos Morgenzon is langarm en kleilat vir die kinders tweede natuur. Iets wat egter by kinders gekweek moet word, ongeag van hulle ligging, is bloed sweet en deursettingsvermoë. Morgenzon Landbou Akademie (MLA) staan breë bors as hul praat van Jan-Hendrik Zwarts, matrikulant en hoofseun van 2020, wat híér skool gegaan het en Maandag hul as skool bederf het met drie onderskeidings. Sukses val in niemand se skoot nie, en om suksevol te wees, is 'n keuse. Híérdie jong man het nie net by MLA gelewe met hart en siel nie, maar pluk dus die soetste vrugte oor sy uithouvermoë en determinasie.

bottom of page