top of page

1614 items found for ""

  • ACSU se oë is altyd oop

    ACSU se oë is altyd oop ACSU se oë is altyd oop 1/0 Share SH HATTINGH 4 Augustus 2020 Mnr. Oubaas de Jager, op die regte tyd, op die regte plek. Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Op Donderdag, 30 Julie, ongeveer 16:00 was ACSU se eienaar, Mnr. Oubaas de Jager, op die regte tyd, op die regte plek. Mnr. De Jager het in dorp gery, en gesien dat ‘n vrou besig was om ‘n Toyota Etios se vensters met haar vuiste te slaan. Hy het die dame genader en gevra waarmee hy haar kan help, waar sy gesê het dat die rowers haar ma geroof het wat by die OTM by Absa bank geld ontrek het. Mnr. De Jager het die rowers agter na gesit, bo oor rooi verkeersligte gejaag, by die straat af, en die volgende straat op totdat die rowers tot stilstand gebring is voor Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die rowers is terug gebring na ABSA bank, waar die dame en haar moeder ook weer daar was. Die rowers, wie se name nog nie bekend gemaak kan word nie, is deur die plaaslike SAPD na die stasie toe geneem. Die dame en haar ma, asook die gemeenskap, net graag vir Oubaas de Jager en sy hele span by ACSU bedank vir hulle blitsvinnige diens, dat hul altyd bereid is om te help, en ook spoedig by tonele is. “ACSU, julle maak ons trots om te kan sê ons is van Ermelo. Well gedaan!” < Previous Article Next Article >

  • Eight charged for tax evasion

    Eight charged for tax evasion Eight charged for tax evasion 1/8 Share SH HATTINGH 26 January 2021 Fraudulent tax returns were submitted to the South African Revenue Services (SARS), causing an actual loss of R2.5 million. Eight suspects appeared in the Nelspruit Magistrate’s Court on Thursday, 21 January 2021, on charges of alleged tax evasion, theft and money laundering, while the charge sheet also includes four companies that were used by the group. Smangaliso Innocent Khoza (37), Busisiwe Prudence Nkosi (36), Sipho Andrew Philane (58), Sabelo Given Khumalo (35), Nhlanhla France Nyambi (43), Marcus Madala Mdhuli (44), Thabo Chamaine Philane (31) and Mfanzile Tholebono Msibi were arrested following a Hawks’ Serious Commercial Crime Investigation. The initial arrests in this case were in November 2020, followed by the rest of the syndicate members on different dates. The four companies that have been charged are Madam and Eve General Trading, Khuzumuzo (PTY) , Smangalisobusisiwe Trading , Zipho Zethu Trading and Mexza Cleaning Services. The Hawks’ investigation has revealed that from April 2017, Khoza and his girlfriend, Nkosi, the sole directors of Madam and Eve General Trading, submitted fraudulent tax returns to the South African Revenue Services (SARS), causing an actual loss of R2.5 million. The couple, who appear to be the ringleaders in this case, recruited family members and friends to register non-existing companies in order to prejudice SARS. The accused were each released on bail amounts ranging from R3 000 to R10 000. The case has been postponed to 9 February 2021. < Previous Article Next Article >

  • Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte

    Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte 1/6 Share SH HATTINGH 13 April 2021 Die tweede ongeluk het op die Morgenzon pad plaasgevind, ongeveer 10 kilometer buite die dorp, tussen ‘n klein voertuig en ‘n SUV. Tydens die ongeluk was daar geen ernstige beserings opgedoen nie. Op Woensdag, 7 April, ongeveer 16:30, het ‘n grusame botsing tussen ‘n BMW en ‘n Toyota Corolla op die N17 plaasgevind, ongeveer 10 kilometer vanaf die tolhek. Die BMW was ‘n familie van vier insittendes, asook dié in die Corolla. Met die aankoms op die toneel het een insittende van die Corolla in die pad uitgeslinger, terwyl die ander insittendes binne in die kar vasgevang was. Die insittendes van die BMW was binne-in die voertuig. Alle mediese dienste was spoedig op die toneel om mediese hulp aan die pasiënte te skenk, asook met die beheer van die verkeer. Drie persone is dood verklaar op die toneel. Hannes en Vusi van ER24 het mediese behandeling op een pasiënt toegepas, en hy is dadelik na die Provinsiale Hospitaal vervoer. Die pasiënt is ongelukkig later in die hospitaal oorlede. Igagu Emergency Services het die twee kinders, saam met hulle ma wat in die BMW was, vervoer na die Ermelo Provinsiale Hospitaal vir mediese behandeling. Die gesin het ligte beserings opgedoen. Ongeveer 15 minute later is ER24 weer terug op die toneel, waar daar ‘n vrou in ‘n taxi was, wat vasgevang was in die verkeer. Die pad was gesluit as gevolg van die ongeluk, en sy het in kraam in gegaan. Die vrou is deur ER24 vervoer na die hospitaal, waar sy nog voor die hospitaal binne-in die ambulans gekraam het. ER24, Msukaligwa Fire and Rescue, Van Wettens Insleep Dienste, Davel en Ermelo Polisie en die Provinsiale Ambulaans Dienste, asook Igagu, was op die toneel. In ‘n tweede geval op Vrydag, 9 April, het daar twee botsings plaasgevind. Die eerste ongeluk het ongeveer 17:00 gebeur, op die hoek van Voortrekker- en Kerk Straat, tussen ‘n Ford Ranger en ‘n Mitsubishi Pajero Sport. Niemand is beseer tydens die ongeluk nie. Die tweede ongeluk het op die Morgenzon pad plaasgevind, ongeveer 10 kilometer buite die dorp, tussen ‘n klein voertuig en ‘n SUV. Tydens die ongeluk was daar geen ernstige beserings opgedoen nie. < Previous Article Next Article >

  • Don’t fall victim to employment scams

    Don’t fall victim to employment scams 1/1 Share GK CRONJE 24 July 2021 The scammer then proceeds to lure vulnerable and desperate job seekers to pay a fee, where the scammer claims to then provide employment from the institution in question. The SAPS, along with various other key roleplayers, have issued a warning to residents regarding employment scams at municipalities. “It has come to the attention of the authorities that several people have been duped into paying scammers for supposed employment at various government institutions, mainly focused on local municipalities. Please be advised that no money should be paid in order to be appointed to a company or institution,” the SAPS has warned. The scam is especilly rife in Mpumalanga, where a large number of individuals have already been duped into paying for employment opportunities that are advertised, or in some cases, do not exist at all. The modus operandi of the scammers involve commenting on official social media posts from municipalities and institutions, claiming that they are employed of contracted by the human resources department of said companies. In some cases, fake social media accounts are also created, with scammers then claiming to be municipal officials. The scammer then proceeds to lure vulnerable and desperate job seekers to pay a fee, where the scammer claims to then provide employment from the institution in question. However, no employment exists, and the victim is duped out of his or her hard earned money. The SAPS would like to reiterate that no company will charge a fee to interview or appoint new recruits. Residents are advised to follow the indicated application procedure as indicated by the institution in question, or to contact the human resources department directly via the institution’s website or official communication channels. < Previous Article Next Article >

  • Mnr. & Mej. Errie 2022 wenners word aangekondig

    Mnr. & Mej. Errie 2022 wenners word aangekondig Junior wenners: Wianke Cloete en De La Rey Hattingh. Senior wenners: Walter van der Walt en Mienke Cloete. Junior wenners: Wianke Cloete en De La Rey Hattingh. 1/2 Share Content Supplied 7 June 2022 Dit is vir Hoërskool Ermelo ‘n voorreg om elke geleentheid te gebruik om vir die leerders kosbare herinnering te skep. Die Errie raad het aan Hoërskool Ermelo se leerders die geleentheid gebied om in te skryf vir mnr. en mej. Errie 2022 met die tema “From Star to Galaxy.” Nadat onderhoude met elkeen van die inskrywings gedoen is, is 40 finaliste gekies wat op 25 Mei aan die Gala-aand deelgeneem het. Hierdie geleentheid was weereens ‘n glansryke aand en die gehoor het dit terdeë geniet. Elke deelnemer het uitsonderlik vertoon en het dit vir die beoordelaars moeilik gemaak om top-plekke aan te wys. Baie geluk aan elke deelnemer, die organiseerders en beoordelaars met ‘n skitterende aand. EHS is trots op elkeen wat die verhoog betree het, maar in besonder dié wat plekke behaal het: Mnr./Mej. Persoonlikheid: Inge Greyling, Mnr./Mej. Fotogenies: Gedeon Muteb. Derde plek, junior seuns: Ulric Badenhorst, Derdeplek, junior dogters: Ororiseng Sepitla, Tweede plek, junior seuns: Joshua du Toit, Tweede plek, junior dogters: Mia van Deventer, Junior mnr. Errie: De La Rey Hattingh, Junior mej. Errie: Wianke Cloete, Derdeplek, seniorseuns: Billy van der Walt, Derdeplek, senior dogters: Deidre van der Meyden, Tweedeplek, senior seuns: Lood Geldenhuys, Tweedeplek, seniordogters: Mia Steenkamp, Senior mnr. Errie: Walter van der Walt en Senior mej. Errie: Mienke Cloete. ‘n Besondere woord van dank aan Allison van der Walt wat die deelnemers puik voorberei het, asook vir die Errie Raad-ouers vir al die ondersteuning om hiervan ‘n sukses te maak. EHS gee graag erkenning aan die borge: Bottomless Blessings, Melissa Beauty Within, Beauty Lounge, Blush Models, Mariska’s Salon, Spur, Butr Deli, Mizpah Beauty Salon, La Silhouette Skincare Aesthetics, Wimpy, Yolandi Beauty Clinic en Wildman, maar in besonder Platteland Aesthetics, Ermelo Dental Care en Jana Strydom Photography wat as hoofborge opgetree het. Dit is vir Hoërskool Ermelo ‘n voorreg om elke geleentheid te gebruik om vir die leerders kosbare herinnering te skep. (EHS) < Previous Article Next Article >

  • “Los julle verskille by die deur” - Dié was die woorde van Mike Bolhuis

    “Los julle verskille by die deur” - Dié was die woorde van Mike Bolhuis 1/3 Share GK CRONJE 22 June 2021 Inwoners wat agteraf baie te sê het, maar as dit by die daad kom, geen bydrae lewer nie, moet hul deel begin bybring. Ongeag van wat se hoorsê in die gemeenskap rondflap, die tyd vir aksie is nou. In die woorde van Mnr. Bolhuis: “Skinder is ‘n nasionale sport van die Suid Afrikaner.” Nou is die tyd dat alle inwoners hul verskille op die kantlyn sit. Besighede word ook dringend versoek om hul klagtes in te dien. Op Vrydagaand, 18 Junie 2021, het privaat inspekteur, Mike Bolhuis, Ermelo se inwoners toegespreek rakende die swak dienslewering en finansiële wanbestuur van Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM). Inwoners wat die toespraak bygewoon het, was kans gegun om hul frustrasie en klagtes aan te meld, wat vanaf water en riool, elektrisiteit, geskatte meterlesings, die verkeersdepartement en lisensie kantore, tot by beweerde korrupsie vanaf die munisipale amptenare. Mnr. Bolhuis het dit duidelik gemaak vanaf die staanspoor dat die penarie waarin Ermelo hul bevind nie met die waai van ‘n towerstaffie opgelos gaan word nie, maar dat dit ‘n hewige proses sal wees. Na aanleiding van Mnr. Bolhuis, moet alle klagtes en besware gedokumenteer word. As ‘n inwoner ‘n probleem ondvervind met enige aspek van MLM, word hul versoek of foto- of videomateriaal bymekaar te maak. Sodoende sal die verdediging van MLM gekniehalter word met onbetwisbare feite. Geskatte water en elektrisiteit rekeninge moet gedokumenteer word en alles bymekaar gehou word. Mnr. Bolhuis het met lof bevestig dat geskatte rekeninge totaal en al onwettig is. Die feit dat MLM nie ordentlike en akkurate meterlesings doen nie, is ‘n misdaad. Inwoners wat ingedoen word met elektrisiteit en water rekeninge van derduisende Rande is ‘n misdaad. Die feit dat inwoners geforseer word om die geskatte rekening bedrae te betaal onder die dreigement vanaf MLM dat dienste gestaak sal word en elektriese toevoer afgesny gaan word, is ‘n misdaad. Foto’s moet geneem word van swak dienslewering en faal van dienslewering vanaf munisipale afdelings, onder andere die lisensie kantoor. “Jou foon is die belangrikste, maar ook die gevaarlikste ding wat jy by jou dra. Foto’s, video’s en klankgrepe (voice recordings) is onweerlegbare bewyse van gebeure. Neem foto’s van swak dienslewering. As jy swak dienslewering ontvang, maak ‘n video daarvan. Al hierdie dinge maak die saak net sterker,” het Mnr. Bolhuis gesê. Hy het egter ook laat hoor dat Projek Ermelo slegs ‘n sukses sal wees as alle inwoners saamstaan, ongeag van ras, ideologie en gemeenskap status. As inwoners nie kan saamstaan tydens hierdie aanslag teen MLM nie, sal die projek ‘n mislukking wees. Mnr. Bolhuis het ook inwoners genoop om nie hulself te verlustig in skinderstories, en staat te maak op hoorsê en derdehandse informasie nie. Die belangrikste deel van die projek is dat ieder en elkeen hul deel moet bring. In hierdie tyd van maak of breek is daar nie plek vir groot honde wat baie blaf en geen byt het nie. Elkeen moet hul klagte indien, elkeen moet hul bewyse van klagtes instuur na die Projek Ermelo e-pos adres. Inwoners wat agteraf baie te sê het, maar as dit by die daad kom, geen bydrae lewer nie, moet hul deel begin bybring. Ongeag van wat se hoorsê in die gemeenskap rondflap, die tyd vir aksie is nou. In die woorde van Mnr. Bolhuis: “Skinder is ‘n nasionale sport van die Suid Afrikaner.” Nou is die tyd dat alle inwoners hul verskille op die kantlyn sit. Besighede word ook dringend versoek om hul klagtes in te dien. Hoe meer bewyse ingevorder word, hoe sterker word die saak vanaf die gemeenskap teen MLM. Inwoners en besigheidseienaars word genooi om hul klagtes te stuur, gepaard met bewyse, hetsy fotografies of videomateriaal, na ermeloproject@gmail.com . U kan ook vir Kevin Duggan by 071 476 2028, of Lynette Hattingh by 082 542 9592 kontak indien u navrae het rakende Projek Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • MLM, DEA and GSDM turns blind eye to environmental pollution

    MLM, DEA and GSDM turns blind eye to environmental pollution 1/55 Share GK CRONJE 22 September 2020 GSDM acknowledged receipt of the enquiry, but yet again failed to submit a reply. Mr. Zwane, MLM spokesman stated via telephonic conversation that the issue is being investigated by the technical team. However, no further information, or what plans of environmental reform are, have been made known. A copy of the information, photos and videos have also been submitted to Carte Blanche, and response is awaited. Residents and businesses familiar with the ongoing sewage spillage in the vicinity of Oosthuizen Street is in for a even bigger shock. While Msukaligwa Local Municipality (MLM) has replaced a section of sewerage line, the damage is already done, and raw sewage continues to pollute the environment and underground water sources. Residents of Wesselton Extension 5 have to make do with the raw sewage flowing past their dwellings, along with a wide range of garbage, animal carcasses and other debris floating in the sewage. The looming summer rain season will surely make matters exponentially worse, as many of the storm drains in Ermelo are either clogged, or confusingly, connects with residential and business sewerage lines. The spillage, which has been ongoing since 2016, have to date, seen no tangible action from authorities, and have been polluting the environment on a unprecedented scale for four consecutive years. When the blockage and overflow was initially brought to the attention of MLM in mid-2016, the iron should have been struck while it was hot, and the issue would have been resolved. Instead, the spillage was left to be, much to the dismay of surrounding businesses, who suffer on a daily basis with immense stench. In May 2018, both MLM and Gert Sibande District Municipality (GSDM) was informed of the ongoing spillage, to which no response was received from either institution. Between 2018 and 2019, MLM teams were reportedly spotted unblocked the line thrice, unfortunately haphazardly so. By ignoring the larger issue of obstructions further along the sewerage line, as well as the origin of the offending objects lodged in the line, continued spilling is experienced within mere days after apparent unblocking. To date, attempts to involve COGTA in resolving this issue has also yielded no results. Birds, other wildlife and stray cattle feasts on the daily smorgasbord of excrement gushing from the sewerage lines, and cattle herders plod through the soggy marsh of sewage. The large-scale environmental contamination holds immense health risks to animals, and especially residents, facing the throes of the COVID-19 pandemic. While authorities preach about hygiene, cleanliness and sanitizing, this overflow is a slap in the face of the community. Sewage contains a wide variety of dissolved and suspended impurities, and domestic sewage is also very likely to contain disease-causing microbes. The surrounding water sources that this massive pool and overflow of sewage in turn pollutes has a far-reaching impact. Residents who have to traverse this much, and stray cattle who return home to their owners, contaminated, poses a major risk of causing illness such as e-coli, diarrhea and hepatitis A, due to bacteria and viruses present in sewage effluent. Gastrointestinal disorders have been linked to sewage pollution, with viruses implicated as the cause. Pollutants can also seep down and affect groundwater deposits, potentially ending up in the taps of residents. Aside from the immense health risks this sewage overflow poses, the issue is further aggravated by the fact that the surrounding businesses suffer loss in clientele due to the constant, unbearable stench that lingers in the air, as one of the overflows is but mere meters from their shopfronts. The Tribune has, in light of the unimaginable environmental impact, approached, amongst others, AfriForum, VF Plus, Ermelo Business Association and Department of Environment, Forestry & Fisheries (DEA) formerly the Department of Environmental Affairs, for input and potential solutions. Worryingly, no parties submitted replies at the time of publication. GSDM acknowledged receipt of the enquiry, but yet again failed to submit a reply. Mr. Zwane, MLM spokesman stated via telephonic conversation that the issue is being investigated by the technical team. However, no further information, or what plans of environmental reform are, have been made known. A copy of the information, photos and videos have also been submitted to Carte Blanche, and response is awaited. After numerous attempts, the Tribune managed to obtain a contact e-mail for an official at the DEA supposedly responsible for tending to such issues. The e-mail address supplied, however, returned an error. Further attempts to contact the DEA has resulted in being sent from one phone extension to another, ultimately leading to nowhere. To see a video footage of the overflow and the devastating effect it has had on the environment, videos are available on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • MEC’s visit Cebisa following fatal stabbing

    MEC’s visit Cebisa following fatal stabbing 1/2 Share GK CRONJE 23 August 2022 Gangs are often connected to organized crime, violence and drugs. Following the gang-related fatal stabbing of a student at Cebisa Secondary School in Wesselton on Tuesday, 16 August 2022, the eyes of the country are on the government to take action. Mpumalanga education MEC, Bonakele Majuba, condemned the incident, and also conveyed his condolences to the family. “Regrettably, the stabbed learner succumbed to his injuries at Ermelo Provincial Hospital. It is alleged that the learners belonged to different troublesome gangs in the township,” the department said in a statement. The suspect is a fellow student, and has since been arrested on a farm between Ermelo and Breyten. MEC Majuba visited the school on this morning, together with Mpumalanga Community Safety and Security MEC, Vusi Shongwe, and other officials, who rendered psychosocial assistance to all who are affected by the incident. The two MECs also visited Laerskool Ermelo, where a meeting took place between the principals and student governing bodies of all schools in the area to discuss the way forward. During the visit, it was also announced that an imbizo will be hosted at the Wesselton Stadium on 28 August 2022. The imbizo will commence at 11:00. The imbizo will be led by MEC Shongwe, where gang violence and school safety will be discussed. Youth Gang Violence (YGV) is on the rise in South Africa, and this situation has led to increased fears about safety and security in and around schools. The increasing number of high school learners getting involved in gang activities raises a major concern regarding the impact of their involvement on their educational attainment, and lives in general. Young boys start associating with gangs very early, when they are still at primary school level, between the ages of 5 to 12-years-old. Other learners join youth gangs when in high school and beyond, between the ages of 14 and 21-years-old. The crimes and violence committed by the latter age group are of greater significance, and of a more serious nature. Gang involvement leads to many negative outcomes, such as incarceration, drug and alcohol use, injury and death. Gangs may also serve as a protective influence, and offer many benefits that are unmet in their homes, schools and neighborhoods to those who join them. Risk factors include poor attachment to school, attention and learning problems at school, and dropping out of school, whilst gangsterism that emanate from the family include poor attachment to the parents, delinquent siblings, and violent parents and gangster family members. Gangs are often connected to organized crime and drugs, while other gangs are more about identity, and their gang fights are about claiming their space and their identity within these communities. < Previous Article Next Article >

  • Mirror Trading International collapses, R5B worth of bitcoin lost

    Mirror Trading International collapses, R5B worth of bitcoin lost 1/1 Share GK CRONJE 20 April 2021 CEO, Johann Steynberg, fled the country with over R5 billion worth of investors’ bitcoin. BTC Global, better known as Mirror Trading International, was a bitcoin investment scam that ran from mid-2017 to early 2018. It claimed to offer clients a way to invest in a trading pool managed by a “master trader”, Steven Twain. Social media was flooded with recruitment posts, with many of the posts being flogged by residents in and around Ermelo, hoping to get rich quick. Many residents in Ermelo and surroundings foolishly touted MTI as the golden goose of the ages, and condescendingly looked down upon those who saw it as a scam. A reported 27 000 people were scammed by BTC Global, including South Africans, Americans, and Australians. MTI went through a few iterations, but its surge in growth came after it adopted a multilevel marketing referral system and switched away from more conventional “copy trading” to purportedly using an automated trading program, or “bot”. Several warnings were issued from official bodies, including the Texas State Securities Board, Canada’s Autorité des Marchés Financiers, and South Africa’s Financial Sector Conduct Authority (FSCA). South Africans, however, decided to look the other way. In its warning from August last year, the FSCA recommended that people withdraw their money from MTI as soon as possible. “Mirror Trading International is another example of why the industry must spread the word that algorithmic trading platforms promising unrealistically high returns are nearly always scams. When cryptocurrency exchanges and other services learn of these scams and receive their cryptocurrency addresses, they should discourage users from sending funds to those addresses or at least warn them that financial losses are highly likely.” cryptocurrency observer and venture capitalist, Dovey Wan, said in a statement. This follows the final collapse of MTI after its CEO, Johann Steynberg, fled the country with over R5 billion worth of investors’ bitcoin. According to the South African common law, liquidators are in a position to claim money back from participants of this illegal scheme. < Previous Article Next Article >

  • Carel, rus sag

    Carel, rus sag 1/3 Share SM HATTINGH 26 January 2021 Hy was gereed om te groet met ‘n breë glimlag en, net ‘n “sharp” te wys. Carel Jacobsz is op die ouderdom van 72 skielik oorlede op Maandag, 25 Januarie. Hy was ‘n welbekende in die gemeenskap, asook onder die boere gemeenskap. Hy het groot liefde vir perde gewys, en het ook sy eie stoet genaamd Calela SA Boerperd gehad. Hy was ook by die perdry kompetisies deel van die beoordeelaaars gewees. Carel was ‘n wonderlike mens, altyd gehelp waar hy kon, en het altyd tyd gehad om ‘n geselsie aan te knoop. Hy was vir verskeie jare deel van die skou kommitee, en het altyd gehelp met al die reëlings wat daarmee saam gaan om seker te maak dat dit ‘n reuse sukses was. Hy was vreeslik geliefd in die gemeenskap, en het gelewe vir sy vrou, vriende en familie. Wanneer hy in die dorp gery het, was sy bakkie se venster altyd oop, en was hy gereed om te groet met ‘n breë glimlag en, net ‘n “sharp” te wys. Hy laat ‘n groot leemte in die gemeenskap agter, en sal altyd onthou word. Hy word oorleef deur sy vrou, Martie, Jannie, Lana, Wim, hulle eggenote en kleinkinders. < Previous Article Next Article >

  • JJ Top Tien nie weg, maar net verbreed

    JJ Top Tien nie weg, maar net verbreed 1/1 Share SM HATTINGH 24 August 2021 Die leerders sal dan alfabeties gelys word en ’n foto van die groep steeds op die skool se “Facebook” en Webblad asook die plaaslike koerant geplaas word. Die Akademiese Presteerders se % sal wel nié bekend gemaak word nie. Verskeie klagtes, asook positiewe terugvoering, het Laerskool JJ van der Merwe ontvang rakende die Top Tien. Daar is ‘n brief uitgestuur op Dinsdag, 17 Augustus 2021, waar daar gesê is dat die Top Tien nie meer gaan voort gaan by die skool nie. Op Vrydag, 20 Augustus, het die Tribune ‘n vergadering met Mnr. Nel (skoolhoof) asook Mev. Bester ( beheerliggaam voorsitter) gehad, waar die hele situasie mooi verduidelik is. Die Top Tien is nie weg gevat nie, dit word nou net verbreed. Elke leerder wat bo 85% behaal, word vereer en die nuwe benaming sal dan Akademiese Presteerder wees. Dit gee net elke leerder ‘n kans om deel te vorm van die groep, en om hard te werk sodat die leerder 85% kan behaal. Aangeheg is die brief wat die Tribune op Maandag, 23 Augustus, ontvang het vanaf die skool om die hele verandering mooi te verduidelik, asook om ‘n breër spektrum te gee rondom die verandering. “Ons het verskeie terugvoer ontvang na die bekendmaking om JJ se Top 10 en Akademiese struktuur te verander en het ons die negatiewe en positiewe terugvoer deeglik oorweeg. Die besluit gaan nié omgekeer word nie, daarom plaas ons die brief om meer duidelikheid aan die ouergemeenskap te bied rondom die nuwe akademiese prestasie model, in ag genome van ’n paar veranderings: Ons skool het in so mate gegroei na ongeveer 170/180 leerders per graad, dat dit reg en regverdig is, om verskeie redes, dat daar ’n meer inklusiewe prestasie model gevolg kan word, sodat meer leerders per graad die geleentheid gegun kan word om as ons skool se Akademiese Presteerders bekend te staan en vereer te word. Voormelde is slegs een van die vele redes hoekom daar besluit is om ’n minimum vereiste van 85% en meer daar te stel vir leerders as mikpunt om dan as ’n Akademiese Presteerder vereer te word. Die ou Top 10 model word dus vervang met die nuwe Akademiese Presteerder model.Alle leerders van graad 4 tot graad 7 wat die top prestasie van 85% en meer per kwartaal bereik, sal dus nou kwartaalliks bekend gemaak word. Die leerders sal dan alfabeties gelys word en ’n foto van die groep steeds op die skool se “Facebook” en Webblad asook die plaaslike koerant geplaas word. Die Akademiese Presteerders se % sal wel nié bekend gemaak word nie. Die leerders sal elke kwartaal, ’n balkie kry om te dra. Ons is nog in die proses om sodanige balkie te ontwerp. Die Top Akademiese Presteerder per graad, asook die verskeie top presteerders per vakgebied sal steeds aan die einde van die jaar soos per die Prospektus sy/haar prys ontvang en hulle gemiddelde per vak, sal dan bekend gemaak word. Alle leerders wat ’n gemiddeld van 80% – 84% behaal, sal steeds soos in die Prospektus uiteengesit en in die verlede, ’n akademiese balkie per kwartaal ontvang. Indien die leerder die gemiddeld vir ’n jaar handhaaf sal hy/sy ’n geweefde akademiese balkie ontvang. Sodanige leerders sal ook steeds sy/haar sertifikaat aan die einde van die jaar ontvang soos uiteengesit in ons Prospektus. LET WEL! Alle ander akademiese prestasies so per die Prospektus sal steeds toegeken word." "We received several responses after the announcement of the change in JJ’s Top 10 and Academic structure. We considered the negative and positive feedback received with due diligence and record that the decision will not be rescinded. With this letter we will provide more clarity to our parent community with regards to the new Academic Performance Model that will apply in future, taking into consideration a few small amendments: Our school has grown exponentially in the past few years to approximately 170/180 learners per grade and we are of opinion that it is only right and fair that a more inclusive award model be followed with our Academic Achievers to provide more learners the opportunity to be known as our school’s Academic Achievers and for them to be honored for their hard work. It was decided to set a minimum requirement of an 85% and higher average grade for learners to be honoured as an Academic Achiever. The old Top 10 model is therefore being replaced with the new Academic Achiever model. All learners from Grade 4 to Grade 7 who achieve an average grade of 85% and more per term will from now on be known as our school’s Academic Achievers. An alphabetical list of these learners with a photo of the group will be posted on the school’s “Facebook” and Web page as well as in the local newspaper. The % of the Academic Achievers will not be disclosed. After each term these learners will receive a pin to wear. We are still in the process of designing the pins. The Top Academic Achiever per grade, as well as the various other top achievers per subject, will still received his/her prize at the end of the year as set forth in the Prospectus and their mark achieved per subject will then be announced. All learners who obtain an average grade of 80% - 84% will still, as set out in the Prospectus, receive an academic pin to wear the following term and if the learner maintains the average for a year, receive his/her woven academic scroll. These learners will also still receive his/her certificate of achievement at the end of a year as set out in our Prospectus. NOTE! All other academic achievements as per the Prospectus will be awarded.” < Previous Article Next Article >

  • Merino Mall baanbrekerseremonie ‘n reuse sukses

    Merino Mall baanbrekerseremonie ‘n reuse sukses 1/9 Share GK CRONJE 3 August 2021 Die ontwikkelaars is daartoe verbind om 'n winkelsentrum te bou met die vermoë om die kleinhandellandskap in Ermelo nog jare te oorheers en versterk. Volgens verteenwoordigers van die groepe is hierdie projek ‘n langtermyn belegging. Met groot opgewondenheid en styl ter ere aan Ermelo, was die baanbrekerseremonie van die grootskaalse konstrukieprojek deur die Moolman Groep en Abland aangebied op Dinsdag, 27 Julie 2021. Die Ermelo skouterrein is deur Moolman Group en Abland Ontwikkelaars geïdentifiseer as 'n uitstekende ligging vir die ontwikkeling van 'n plaaslike winkelsentrum. Die perseel, geleë op die hoeke van die snelweë N2 en N11, en naby die N17, is ook binne loopafstand van die Ermelo CBD. Volgens die Moolman Groep brei Ermelo se ekonomiese aktiwiteit uit na die noorde, verby Breyten, en dit maak hierdie perseel die ideale ligging vir 'n plaaslike winkelsentrum. Geen ander formele plaaslike winkelsentrum van hierdie skaal bestaan binne 'n radius van 100km van Ermelo af nie. Die ontwikkelaars is daartoe verbind om 'n winkelsentrum te bou met die vermoë om die kleinhandellandskap in Ermelo nog jare te oorheers en versterk. Volgens verteenwoordigers van die groepe is hierdie projek ‘n langtermyn belegging, waar die Moolman groep hand in hand sal stap met Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit. Die grond word op ‘n termyn van 60 jaar verhuur aan die groep, waar die lokale Sesman Kommitee sal baat uit die opbrengs. Gerugte dat die grond verkoop is aan die ontwikkelaars is dus ongegrond. Die ontwikkeling, wat na raming 60 weke sal vat om te voltooi, sal bestaan uit 'n volledig omheinde winkelsentrum van ongeveer 30 000 m², met die geleentheid vir toekomstige uitbreiding. Die anker huurders is bekendgestel as Checkers, Pick n Pay, Woolworths, Clicks, Crazy Plastics en Dischem. Ander attraksies sluit in Cape Union Mart, Old Khaki. The Cross Trainer, Queenspark, Refinery, Truworths, Identity, Mr. Price Clothing, Home- en Sport, Jet, Ackermans, Foschini, Sport Scene, Total Sports, PEP- en PEP Home, Studio 88, The Fix, Exact, Markham, Miladys, Tekkie Town, @Home, Sheet Street, Crazy Store, Nedbank, Capitec, FNB en vele meer. Die ontwikkeling sal 'n gekombineerde mark bedien wat bestaan uit die plaaslike inwoners, sowel as honderde pendelaars wat na- en deur Ermelo reis vanaf omliggende plattelandse en klein dorpies in die streek. Meer foto’s en video’s van die seremonie is beskikbaar op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

bottom of page