top of page

Search this site

1614 results found with an empty search

  • Die trofee gaan aan Ligbron

    Congratulations to our Grade 10 bridge building team, who have won the SAICE Highveld bridge building competition. Die trofee gaan aan Ligbron 1/1 Share SM HATTINGH Congratulations to our Grade 10 bridge building team, who have won the SAICE Highveld bridge building competition. Die Graad 10 span het die Hoëveld SAICE Brugbou kompetisie gewen, en die trofee is deur Koketso Kgatle en Johann Veldman aan hulle oorhandig. “Baie geluk aan Beverly Kirsten, Thando Motsoane, Luhlelo Motha en mnr. Andrew Els met die uitstekende prestasie! Congratulations to our Grade 10 bridge building team, who have won the SAICE Highveld bridge building competition. Koketso Kgatle and Johann Veldman visited Ligbron to hand over the well-deserved trophy.” Op die foto verskyn (v.l.n.r): mnr. Andrew Els (vakonderwyser), Luhlelo Motha, Thando Motsoane, Beverly Kirsten, Koketso Kgatle, Johann Veldman, mnr. Gerhard Brand (hoof), mev. Lenie van Zyl (Adjunk hoof), mnr. Antonie Swanepoel (Senior Adjunk hoof). < Previous Article Next Article >

  • Ligbron OBBG weeg en wen-mielieprojek

    "Ons bedank graag die volgende borge: ETG, Pannar, Oosvaal Landbou, MBFi, Villa, Omnia, Monsanto, FPS Bulk en Agri Benodighede." Ligbron OBBG weeg en wen-mielieprojek 1/10 Share SM HATTINGH 7 September 2021 "Ons bedank graag die volgende borge: ETG, Pannar, Oosvaal Landbou, MBFi, Villa, Omnia, Monsanto, FPS Bulk en Agri Benodighede." Toe die Ligbron OBBG Weeg en Wen-Mielieprojek op 8 Oktober 2020 geloods is deur Erhard Prinsloo, het die organiseerders min besef dat die uitkoms hul wildste drome sou oortref. Verskeie boere van die omgewing het deelgeneem aan hierdie suksesvolle projek, en die Ligbron OBBG spreek graag hul opregte dank uit aan die Ermelo- gemeenskap vir hul getroue ondersteuning. Die gala-aand is aangebied op Donderdag, 2 September, by die stylvolle Kralinbergh Estate, met die bekende gaskunstenaars, Nadine Blom en Andrew Roos. Ermelo se eie musiek kenner het luister verleen aan die aand. Die boere was dit eens dat hierdie seisoen ‘n buiten gewoon hoë opbrengs gelewer het, en onder die professionele leiding van mnr. Neels van der Schyff en mnr. Carl Jacobsz van Omnia, is die wenners bepaal en aangekondig. Dit het ‘n antwoord op die jaar se wonder en spekuleer gebring , daar is geweeg… en wie het gewen? Die vier boere met die hoogste opbrengs per hektaar is beloon. Die eerste en tweede plek is los geboer deur mnre. Christiaan Paul en Ruan Paul van KRC Farming. Hulle ontvang gesamentlik prysgeld ter waarde van R250 000, geskenk deur Ligbron OBBG. Mnr. Johan van Niekerk, in die derde plek, ontvang ‘n grassnyer geborg deur Agri Benodighede. Die vierde plek, beklee deur mnr. Fanus Stapelberg, ontvang Omnia presisie boerdery ontledings ter waarde van R40 000. Elkeen van die ander deelnemers het ‘n sakkie Dekalb Monsanto-saad ontvang. Die kwaliteit en sukses van so ‘n wenprojek is nie haalbaar sonder die insette van ons getroue borge nie. "Ons bedank graag die volgende borge: ETG, Pannar, Oosvaal Landbou, MBFi, Villa, Omnia, Monsanto, FPS Bulk en Agri Benodighede." < Previous Article Next Article >

  • Erries geniet Brangus Beesbeoordelingskursus

    Die leerders moes self diere beoordeel, plaas en ‘n mondelinge eksamen aflê waarop elk punte verdien het Erries geniet Brangus Beesbeoordelingskursus 1/1 Share SM HATTINGH 216 March 2022 Die leerders moes self diere beoordeel, plaas en ‘n mondelinge eksamen aflê waarop elk punte verdien het Hoërskool Ermelo se Graad 12 Landbouleerders het op Woensdag, 9 Maart ‘n Brangus beesbeoordelingskursus bygewoon op mnr. Rian van Wyk se plaas. Die dag het afgeskop met ʼn lesing deur mnr. Urban Uys oor die belangrikste aspekte en eienskappe waarna ʼn beoordelaar of beeskeurder moet oplet. Mnr. Andre vd Merwe van die beestelersgenootskap het al die kursusgangers prakties gewys hoe om n dier te beoordeel sodat hulle die teoretiese kennis kan toepas in die praktyk. Daarna het Mnre Uys en Van Wyk die leerders verder touwys gemaak en verder opgelei deur praktiese demonstrasies op verskeie manlike en vroulike diere van verskillende ouderdomme. Die leerders moes self diere beoordeel, plaas en ‘n mondelinge eksamen aflê waarop elk punte verdien het. Hierdie punte sal deel uitmaak van hulle praktiese punt, wat deel van die vak landbou vorm. Baie dankie aan die Brangus telersgenootskap wat die dag vir die leerders moontlike gemaak het. Billy Te Water het ook by die Chrissiesmeer boeredag, tydens die Graad 10 Landbouleerders se praktiese dag, twee sakke saadmielies van Dekalb gewen. Die deelnemers moes raai hoeveel mieliepitte in n bottel was, waarna Billy die hoeveelheid reggeraai het. Billy gaan die mielies tydens die plantseisoen vir homself op hulle plaas plant. “Baie geluk en mag jy ń goeie oes ontvang, Billy!” < Previous Article Next Article >

  • Errie kuns beste in Mpumalanga

    Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak. Errie kuns beste in Mpumalanga Voor (v.l.n.r) staan: Thobani Mbuli, Ilandri Nel en Gift Mthethwa.Agter (v.l.n.r) verskyn: Biance de Jager, Ancois van der Berg, Inge van der Walt en Me Carin van der Merwe. Voor (v.l.n.r) staan: Thobani Mbuli, Ilandri Nel en Gift Mthethwa.Agter (v.l.n.r) verskyn: Biance de Jager, Ancois van der Berg, Inge van der Walt en Me Carin van der Merwe. 1/1 Share Content Supplied 30 August 2022 Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak. Die Erries neem die afgelope agt jaar deel aan die Mpumalanga-kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word. Elke jaar behaal die Erries plekke op die top 10 en selfs’n tweede of derde plek. Vanjaar het die Erries egter die kompetisie oorheers en ’n eerste, tweede en derde plek behaal, asook algehele wenners van kuns as vak in Mpumalanga. Altesaam 300 inskrywings, wat Ontwerp en Visuele kuns insluit, was die meeste inskrywings nóg vir hierdie kompetisie. Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak. 168 visuele kuns leerders het in die provinsie ingeskryf waarvan nege leerders Erries was. Die kunswerke is deur drie kunstenaars van Mbombela en omgewing beoordeel. Ses Erries het plekke in die top 10 plekke behaal! Almal se kunswerke word in die Mbombela kunsgalery uitgestal waar die publiek dit kan besigtig. Die top 10 plekke is behaal deur: Inge van der Walt, Bianca de Jager, Ancois van der Berg (Graad 11-leerder), Thobani Mbuli, Ilandri Nel en Gift Mthethwa (Graad 12-leerders). Thobani Mbuli word as algehele wenner aangekondig, Ilandri Nel behaal ’n tweede plek en Gift Mthethwa ’n derde plek. Alle skole in Mpumalanga wat Visuele Kuns as vak aanbied, word verplig om aan dié kompetisie deel te neem en Hoërskool Ermelo is as wenner in Mpumalanga aangekondig vir die vak Visuele Kuns. Die Erries wat deel is van die top tien se werke word by die Mbombela-skou uitgestal. Hulle sal ook tydens ‘n prysuitdeling hulle kontantpryse, geborg deur die skou, ontvang. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders met jul pryse en uitsonderlike talent, asook aan me Carin van der Merwe wat as onderwyser die leerder lei om die sukses te kan behaal. EHS is trots op julle. - Inhoud en foto verskaf deur EHS < Previous Article Next Article >

  • Errie kuns-leerders tydens Mpumalanga Kunskompetisie

    Hierdie jaar se Errie-presteerders is gekies uit 137 inskrywings regoor die provinsie. Dit is ‘n merkwaardige prestasie. Sewe Visuele kunste-leerders van Hoërskool Ermelo het hierdie jaar ingeskryf vir die Mpumalanga Kunskompetisie, en ontvang meriete-toekennings van die Departement van Onderwys. Die tema vir 2020 was ‘Heritage Re-imagined’. Errie kuns-leerders tydens Mpumalanga Kunskompetisie 1/1 Share SH HATTINGH 6 Oktober 2020 Hierdie jaar se Errie-presteerders is gekies uit 137 inskrywings regoor die provinsie. Dit is ‘n merkwaardige prestasie. Sewe Visuele kunste-leerders van Hoërskool Ermelo het hierdie jaar ingeskryf vir die Mpumalanga Kunskompetisie, en ontvang meriete-toekennings van die Departement van Onderwys. Die tema vir 2020 was ‘Heritage Re-imagined’. Die Erries neem elke jaar deel aan die kunskompetisie, wat deur die Departement van Onderwys geloods word, en vele top tien plekke is al deur die Erries ingepalm. Hierdie jaar se Errie-presteerders is gekies uit 137 inskrywings regoor die provinsie. Dit is ‘n merkwaardige prestasie. Sewe Visuele kunste-leerders van Hoërskool Ermelo het hierdie jaar ingeskryf vir die Mpumalanga Kunskompetisie, en ontvang meriete-toekennings van die Departement van Onderwys. Die tema vir 2020 was ‘Heritage Re-imagined’. Die leerders moes unieke kuns werke skep, waarin hulle die tema vanaf konseptualisering tot ‘n produk op ‘n kreatiewe wyse moes interpreteer en uitbeeld. Hierdie tema vorm ook deel van die Graad 12 werk vir 2020. Geluk aan Micheala Erasmus (87%), Zara Büchling (86%), Nontokozo Ngwenya (86%), Nomfundo Shabangu (85%), Cara Roos (82%), Phumelele Malinga (81%) en Geraldine Liebenberg (81%), met hul puik uitslae. “Hoërskool Ermelo is besonder trots op elkeen, en het groot waardering vir jul besondere kuns talent, asook die leiding wat die leerders ontvang vanaf EHS se kuns onderwyser, me Carin van der Merwe. Mag elkeen se toekoms kleurvol wees!” < Previous Article Next Article >

  • COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie

    “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie Die 2021 JJ Leiers Die 2021 JJ Leiers 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” Die 2020 Leiers van Laerskool JJ vd Merwe het besluit om die beste te maak van die COVID-19 pandemie. Hulle het die COVID-19 regulasies gekombineer met ‘n kleurvolle dans op die liedjie “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” < Previous Article Next Article >

  • Errie nommer een atleet in SA

    Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. Errie nommer een atleet in SA 1/1 Share INHOUD VERSKAF 18 Augustus 2020 Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. Tyrone Berning, ‘n Graad 8 leerder van EHS, is aangewys as die nommer een seuns atleet in Suid-Afrika Skole Sport Sterre, in beide hoogspring en 300 meter hekkies, in die o/14-ouderdomsgroep. Hy spog met ‘n uitstekende tyd van 40.31 sekondes in die 300 meter hekkies, en met ‘n hoogte van 1.8 meter in hoogspring. Die plasings van die SA Skole Sport Sterre is bepaal deur die beste tye en/of afstande wat die atlete behaal het tydens 2020 se atletiek seisoen. Tyrone het beide die uitslae wat ingestuur is, behaal tydens die Noordheuwel Top 15-byeenkoms, waaraan hy op 5 Februarie 2020 deelgeneem het. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Tyrone met dié uitsonderlike prestasie. “Dit dui op harde werk, deursettingsvermoë, genade en hope talent. Baie geluk, Tyrone!” < Previous Article Next Article >

  • TWK Mpumalanga School Cycling XCO League

    Die Liggies het Saterdag aan die liga bergfiets wedren deelgeneem, wat in Lydenburg plaasgevind het. TWK Mpumalanga School Cycling XCO League 1/2 Share SM HATTINGH 21 September 2021 Die Liggies het Saterdag aan die liga bergfiets wedren deelgeneem, wat in Lydenburg plaasgevind het. Die Liggies het Saterdag aan die liga bergfiets wedren deelgeneem, wat in Lydenburg plaasgevind het. “Baie geluk met uitstekende uitslae!” Men (29 Riders): Wildo du Toit 4th, Pieter van Aardt 13th, Roeland Minnaar 27th, Youth Men (40 Riders): Ian Swart 3rd, Stephan Jacobs 8th, Marthinus Stoop 9th, Jonathan Swart 10th, Thiardt Ferreira 15th, Jacques Eksteen 16th, Will van de Venter 21st, SJ van Eck 22nd, Wernand Nel 26th, Xander Labuschagne 29th and SP van Aswegen 30th, and in the Sub Junior Boys (16 Riders): Xander van Aswegen 12th. “Well done to all of the Liggies.” Op die foto verskyn die Liggies in aksie tydens die wedren in Lydenburg < Previous Article Next Article >

  • Ermelo Primary hosts prestige athletics

    The atletes enjoyed the day and received very good results. Ermelo Primary hosts prestige athletics 1/2 Share SM HATTINGH 3 March 2022 The atletes enjoyed the day and received very good results. Wednesday, 23 February was a big but very succesfull event for Ermelo Primary School, where they hosted their athletics at Ligbron Academy for Technology. The athletes competed against Laerskool Ermelo, Laerskool H.M Swart, Laerskool Jeugkrag, Laerskool Kallie de Haas, Laerskool Marietjie van Niekerk and Standerton Primary School. The atletes enjoyed the day and received very good results. EPS would like to thank each and every school as well as all the supporters that came to support the athletes. Ulilitha Dladla from Ermelo Primary received the award for best sprint girl, as well as Victrix Ludorum girls. Abelwe Nqotheni was awarded for best sprint boy results, and Victrix Ludorum boys. Appearing on the photos are Ulilitha Dladla and Abelwe Nqotheni, with Marinus Snyman, sales director of PanSolutions. < Previous Article Next Article >

  • Liggies vereer tydens prysuitdelingsfunksie

    “Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” Liggies vereer tydens prysuitdelingsfunksie Ammaarah Arbee, wat as die Dux Leerder vir Graad12 aangewys is met ‘n gemiddeld van 93.29%. Ammaarah Arbee, wat as die Dux Leerder vir Graad12 aangewys is met ‘n gemiddeld van 93.29%. 1/1 Share SH HATTINGH 27 October 2020 “Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is Maandag, 19 Oktober, tydens die jaarlikse prysuitdelingsfunksie vereer vir hulle harde werk en getroue toewyding die afgelope jaar. Daar was baie pryse uitgedeel gedurende die funksie. Van die pryse sluit in die mees waardevolle senior krieketspeler: Ruben Herbst, grootste bydrae gelewer tot netbal in haar skool loopbaan: Jané Bosman, grootste bydrae gelewer tot hokkie in haar skool loopbaan en beste senior dogters hokkiespeler: Cara Bruwer, beste senior seuns hokkiespeler: Hardu Prinsloo en Siyabonga Willie, leierskap: Carla Barnard en Cristian Ortega, grootste bydrae gelewer op kulturele gebied gedurende skool loopbaan: Amor van der Walt, suiwer gebruik van Afrikaans, beste senior redenaar, beste Afrikaanse kreatiewe skrywer: Lelani Davel, top akademiese prestasie vir 2020 - Dux Leerder Graad 12, met ‘n gemiddeld van 93.29%, sowel as beste Engelse huistaal kreatiewe skrywer en tweetaligheid: Ammaarah Arbee. Ligbron Ambassadeurstoekenning – Cara Bruwer, beste senior netbalspeler: Siphosethu Mkwnazi en die beste bydrae gelewer tot bevordering van Afrikaans is skoolloopbaan is Schoeman Terblanche. “Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri, sowel as Ermelo Phoenix Rotary Klub, Top Carpets and Floors, Bernina, Mix and Match en ENA Boekwinkel wat die aand moontlik gemaak het.” < Previous Article Next Article >

  • MLA hoofseun blink uit

    Sukses val in niemand se skoot nie, en om suksevol te wees, is 'n keuse. Híérdie jong man het nie net by MLA gelewe met hart en siel nie, maar pluk dus die soetste vrugte oor sy uithouvermoë en determinasie. MLA hoofseun blink uit 1/2 Share GK CRONJE 2 March 2021 Sukses val in niemand se skoot nie, en om suksevol te wees, is 'n keuse. Híérdie jong man het nie net by MLA gelewe met hart en siel nie, maar pluk dus die soetste vrugte oor sy uithouvermoë en determinasie. Op klein dorpies soos Morgenzon is langarm en kleilat vir die kinders tweede natuur. Iets wat egter by kinders gekweek moet word, ongeag van hulle ligging, is bloed sweet en deursettingsvermoë. Morgenzon Landbou Akademie (MLA) staan breë bors as hul praat van Jan-Hendrik Zwarts, matrikulant en hoofseun van 2020, wat híér skool gegaan het en Maandag hul as skool bederf het met drie onderskeidings. Sukses val in niemand se skoot nie, en om suksevol te wees, is 'n keuse. Híérdie jong man het nie net by MLA gelewe met hart en siel nie, maar pluk dus die soetste vrugte oor sy uithouvermoë en determinasie. < Previous Article Next Article >

  • Dirkie van Staden palm pryse in

    EHS is besonder trots op meneer Dirkie van Staden, wat twee pryse ingepalm het by die toekenningsgeleentheid van die South African Independent Artist Awards wat op Woensdag, 28 April 2021 plaasgevind het. Dirkie van Staden palm pryse in 1/2 Share SM HATTINGH 4 May 2021 EHS is besonder trots op meneer Dirkie van Staden, wat twee pryse ingepalm het by die toekenningsgeleentheid van die South African Independent Artist Awards wat op Woensdag, 28 April 2021 plaasgevind het. EHS is besonder trots op meneer Dirkie van Staden, wat twee pryse ingepalm het by die toekenningsgeleentheid van die South African Independent Artist Awards wat op Woensdag, 28 April 2021 plaasgevind het. Na aanleiding van die pryse waarvoor twee van meneer van Staden se duo-groepe genomineer is, het albei die onderskeie groepe pryse ingepalm: STRINGS ON FIRE wen die prys vir die Best Instrumental Album. WORLD@SOUTH word die prys vir Award of Appreciation for Best Instrumental Single toegeken. Meneer van Staden is deel van die EHS-musiek departement waar hy onderrig gee in verskeie instrumente, onder andere klassieke en moderne ghitaar, ukulele, saksofoon, franse horing, trompet en tromboon. “Baie geluk aan meneer Van Staden. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hierdie prestasie. Dis voorwaar iets om op trots te wees.” < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page