top of page

Oud MLA-leerder maak gemeenskap trots


1/1
GK CRONJE
13 April 2021
Hy is tans kaptein by Comair, vlieg Kulula en British Airways, en gee ook opleiding aan vlieëniers en simulator opleiding.
“Wat meer kan ons as Morgenzon Landbou Akademie sê as dat ons uiters trots is op jou, Corné Pierneef. Corné was 'n leerder van ons trotse skool, en het altyd groot gedroom. Corné het weereens bewys om jou drome na te jaag, pluk mens altyd die vrugte. Hy is tans kaptein by Comair, vlieg Kulula en British Airways, en gee ook opleiding aan vlieëniers en simulator opleiding. Ons baie trots op jou Corné, en weet jy gaan nog baie ander hoogtes bereik!”
bottom of page