Mnr & Me Liggie 2022 met trots aangewys

Foto deur Wayne Thomas Photography.

press to zoom

Foto deur Wayne Thomas Photography.

press to zoom
1/1

Supplied Content

16 August 2022

Stylvolle sportsterre. En stylvol was die Liggies beslis!

Tema: Stylvolle sportsterre. En stylvol was die Liggies beslis! Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om tussen die glinsterende Liggies te kies. Die aanbieder, die pragtige Bianca Le Grange, het ook luister aan die aand verleen. Die volgende toekennings is gemaak: Mej Lggie: Cecilia Venter, 1ste Prinses: Lindokuhle Mahlangu, 2de Prinses: Janneke de Villiers, Mej Fotogenies: Mianke Kwakernaak en Mej Persoonlikheid: Siyanda Maduna. Mnr Liggie: Kyle Alves, 1ste Prins: Diean Swart, 2de Prins: Praise Ngubeni, Mnr Fotogenies: Ndumiso Motha en Mnr Persoonlikheid: Ulrich Kleynhans. The Liggies sparkled on the stage and made it quite difficult for the judges to decide who should walk away with the prizes. Congratulations to: Miss Liggie: Cecilia Venter, 1st Princess: Lindokuhle Mahlangu, 2nd Princess: Janneke de Villiers, Miss Photogenic: Mianke Kwakernaak and Miss Personality: Siyanda Maduna. Mr Liggie: Kyle Alves, 1st Prince: Diean Swart, 2nd Prince: Praise Ngubeni, Mr Photogenic: Ndumiso Motha and Mr Personality: Ulrich Kleynhans. (LB)