top of page

Maskers, maskers, maskers

SH HATTINGH

30 March 2021

Die wenners het elke ‘n klein geskenkie ontvang wat geborg was deur Fresh Stop.

Op Vrydag, 26 Maart, het Laerskool Ermelo ‘n “Crazy Mask Day” dag by die skool aangebied, waar leerders vir hulle moes maskers maak. Daar was uiters pragtige maskers gemaak, en baie moeite is gedoen met die ontwerpe. Tydens die dag is daar ‘n wenner uit elke graad gekies wat die mees kreatiewe masker gemaak het.

Die wenners het elke ‘n klein geskenkie ontvang wat geborg was deur Fresh Stop. Die leerders het die dag vreeslik geniet. Op die foto verskyn die leerders saam met die hoof, mnr. Roelof Ferreira.

bottom of page