top of page

Liggies tree uit as Noordvaal Kampioene 2022

SM HATTINGH

10 August 2022

They make history as the first Ligbron boy's team to win this prestigious trophy.

Geskiedenis is Saterdag gemaak - die eerste seunshokkiespan van Ligbron wat as Noordvaal Kampioene gekroon word! Ligbron wen 2-0 teen Potch Gimmies en lig die trofee met trots na bo. Dié span het met talent, uitstekende afrigting en baie harde werk n droomseisoen beleef. Hierdie prestasie sou ook nie moontlik gewees het sonder genade en seën van Bo nie! Die span het Monument (4-1), Dr. Malan (3-1) en Waterkloof (3-1) gewen om deur te dring na die finaal. Baie geluk aan die afrigtingspan: Vusi Nkosi en Gerhard Ebersõhn en elke speler wat slegs hul bes gegee het in elke wedstryd. Blou Masjiene!

The first hockey team is the 2022 Noordvaal Champions! They make history as the first Ligbron boy's team to win this prestigious trophy. Through hard work, dedication, excellent coaching and blessings from above they've achieved greatness! Congratulations to coaches Vusi Nkosi, Gerhard Ebersõhn and every Blou Masjien in this team - the Ligbron community is so proud! Op die foto verskyn die Noordvaal Kampioene saam met Vusi Nkosi, Gerhard Ebersõhn saam met Mnr. Brand, hoof van Ligbron Akademie vir Tegnologie. (LB)

bottom of page