top of page
Liggies neem deel by ASA kampioenskappe
1/2
SH HATTINGH
13 April 2021
Kwanele Nkambule het 5de plek in die 200m vir seuns o/20 behaal, met ‘n tyd van 21.88 sekondes. In die 100m was hy 11de, met 11.00 sekondes. Anele Ngwenya seuns 0/16 spog met 4de plek in die hoogspring, met ‘n hoogte van 1.85m.
Twee van die Liggies se atlete het vanaf 7 tot 10 April 2021 in die Paarl aan die Suid Afrikaanse atletiek kampioenskappe deelgeneem. Kwanele Nkambule het 5de plek in die 200m vir seuns o/20 behaal, met ‘n tyd van 21.88 sekondes. In die 100m was hy 11de, met 11.00 sekondes. Anele Ngwenya seuns 0/16 spog met 4de plek in die hoogspring, met ‘n hoogte van 1.85m. “Baie geluk seuns, die Liggies is trots op julle!”
bottom of page